Issuu on Google+

Sondag 9 Januarie 2011 Afkondigings! 012 348348-1245 / www.nglynnwood.co.za

24/7 Christen-wees

Baie welkom terug aan almal na die vakansie! Ons wens u 'n n voorspoedige 2011 toe!

Welko Welkom lkom by die erediens! erediens! Oggenddiens Johann Voges Gesinsdiens Geen Kleuters Geen Aanddiens Immanuel van Tonder ‘Carpe Diem!’

16 Januarie 2010 09:00 Kerk 09:00 09:00 18:30 Kerk

Oggenddiens 09:00 Johann Voges Kerk Gesinsdiens 09:00 Peet Crous Gesinskerk Kleuters 09:00 Kleuterkerk Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Immanuel van Tonder Kerk ‘Die Avontuur van die Lewensreis!’

Kategese open 16 Januarie 2011

Junior Kategese: Registrasie om 10:00 vir alle nuwe Gr1's en nuwe kinders in die Gesinskerk (Gr 1-6 Grootgroep). Senior Kategese: Registrasie vanaf 17:00 in Koinonia. (Koste R60) Alle ouers en jongmense om 17:30 in die kerkgebou vir opening. Baie geluk aan die matrikulante van 2010! Ons hoop die skitterende uitslae dien as beloning op al die harde werk. Ons wens julle voorspoed toe met al die nuwe uitdagings op julle lewenspad vorentoe. Program vir die week Woensdag, 12 Januarie: Skole open. 11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. Indien u wil kom saam bid of gebedsversoeke het, kontak gerus vir Ds Peet Crous 012 361-4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408/072 630 3088. Donderdag, 13 Januarie: 09:00 Bybelstudie by Lynnwood Oord – Dr Johan Jooste. Vrydag, 14 Januarie: 07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975/083 299 7263. 08:00 Bybelstudie in A21 (Jeugsentrum) – Dr Johann Voges 012 361-1537/082 579 1122. Voorbidding: Christoff Joubert (Yvonne Joubert, Daffodil Gardens 8, Daffodilstraat, Lynnwoodrif 012 361-6747 se seun) in Wilgershospitaal (intensief) Predikante bewegings: Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

Fonteine – Gemeenskap – Ekologie – Verhoudinge


Ryk


Afkondigings 9 Januarie 2011