Page 1

17 JUNIE 2012

KWARTAALTEMA | Dien!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS - Vadersdag

Vakante Leraarspos |

09:00 | KERKGEBOU Fay van Eeden

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Doret Müller

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM

AANDDIENS 17:17 | KAPEL Powerhour – los die boeke en kom raak vir 'n uur stil

Die pos is in die Kerkbode geadverteer. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 30 Junie 2012. Maak asseblief die proses deel van u voorbidding. Ons sien die beroepingsproses as 'n geestelike reis van God met die gemeente. Gemeentelede kan ook gelegitimeerdes nomineer. Nominasievorms en meer inligting is by die info-toonbank beskikbaar na die diens. U kan ook die kerkkantoor skakel by 012 348-1245 of 'n epos stuur aan kerkkantoor@nglynnwood.co.za.

18:30 | KERK Immanuel van Tonder Mythbusters-reeks Mite #4: Seks = sonde

Junior Kategese | Grootgroep afsluiting vanoggend in die Gesinskerk met Sanri Malan.

EREDIENSTE TYDENS DIE VAKANSIE

VOORBIDDING |  Aletta van Jaarsveld, Lynnwood Oord 44, Lynnwood – ernstig siek in Lynnmed Kliniek.

24 Junie 2012 | 09:00 [Kerk] Peet Crous 18:30 [Koinonia] Fay van Eeden 1 Julie 2012 | 09:00 [Kerk] Pieter Oosthuizen [doop] 09:00 [Lynnwood Oord] Johan Jooste 18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen 8 Julie 2012 | 09:00 [Kerk] Immanuel van Tonder 18:30 [Koinonia] Sanri Malan 15 Julie 2012 | 09:00 [Kerk] Peet Crous 18:30 [Koinonia] Pieter Oosthuizen

 Eloff Diederichs, Glenwood Park 605, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen, 082 568 3861 – siek. Die volgende persone word vanoggend tydens die erediens as Kerkraadslede bevestig: Linda Human (Gasvryheid) Sanri Malan (Teologiese student) Lynnwoorde [Julie-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 25 Junie 2012.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte en meld asb aan by die info-toonbank. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 [A21]. Bybelstudie 19:30 [A21]. Kontak: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [Kapel] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572.

WOENSDAG

Jong Volwassenes-omgeegroepe elke Woensdag. Kontak Hannelie 071 356 0261 as jy by 'n groep wil inskakel. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johan Jooste 072 555 0300.

BEDIENINGSNUUS • Hoërskoolkamp 3 – 5 Augustus | Vir meer inligting kontak Jani 076 313 7212 of Coenraad 082 471 2048. • Die Wespoort Voedingskema | besoek vanoggend die gemeente. Na die oggenddiens sal die Wespoort handgemaakte produkte van die projek te koop wees asook heerlike cupcakes @ R5 elk vir Vadersdag. Ondersteun hulle asseblief. • Nuwe Generasie Emboleni uitreik, 25 Junie tot 1 Julie | Die uitreik is hoofsaaklik vir hoërskooljeug, maar enigeen is welkom. Ons benodig nog 'n kos-ma/pa asook borge vir sommige van die jongmense - indien u kan help kontak asb vir Fay (083 478 0854). • Africa Exposed Studente Uitreik 9 – 20 Julie 2012 | Studente, matrieks en jong volwassenes se uitreik na Botswana, Zambia, Namibië en Zimbabwe benodig nog borge en donasies: groente, vrugte, vleis, geld, ou klere. Enigiets wat kan help met die uitreik sal waardeer word. Navrae: Hannes Heyns 072 735 1973.

• Mabopane | Ya Bana Village benodig asb herwinbare materiaal [op die lys hieronder] – u kan dit langs die Mabopane-kis buite die kerk se deur plaas, of vir Amanda [082 458 9440] skakel om dit te kom afhaal: Karton: papboks grootte-, en kleiner boksies [geen melkkartonne]; papier: A3/A4 afvalpapier met een skoon kant; metaal- en plastiekbottelproppies; spons: soos dié in verpakkings en medisynehouers; plastiese roomyshouers [1 en 2 liter] met deksels indien moontlik; plastiese deksels [koffieblikke en kleiner blikke]; Pringles skyfie-houers met deksels; legkaarte, bordspeletjies, speelkaarte, ens wat geskik is vir tieners; tydskrifte oor die natuur, voertuie en vaartuie, boerdery, mediese inligting en tuinmaak; leë toilet- en carlton rol rolletjies. Baie dankie vir al u hulp om vreugde en hoop te bring!

 Besoek gerus die info-toonbank in Koinonia na die erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor |012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961. Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.


Afkondigings 17 Junie 2012  

Afkondigings 17 Junie 2012

Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you