Issuu on Google+

8 September 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

08:30 Erediens

Gebedsontbyt (Wêreldbiddag vir Vroue) gelei deur Tersia

Eric Scholtz

1

10:10 Erediens (Informeel)

Immanuel van Tonder

Knobel. Op 10 September 2013, om 08:30 vir 09:00 by die Methodistekerk, Murraystraat 209, Brooklyn. Koste: R40 per persoon. Kontak: Joan Hofmeyr 082 200 0029.

Mary Fisher | What I have learnt over the years about the

Woord van die Lewe!

10:10 Kleuterklerk

2

Poppekas!

18:30 Aanddiens

Leanie Oberholzer (kanselruiling) 'Community'–preekreeks #3: Ons is 'n 'community' . . . wat nou?'

need for psychology in spirituality. Dinsdagaand 10 September om 19:00 in Koinonia. Boekbekendstelling van dr Willem Nicol: Paulus se spiritualiteit Gegryp deur Christus. Die boek sal teen 'n afslagprys (R100) te koop aangebied word ipv R130. As u kan kom stuur 'n sms aan 0835406015 met inhoud "MARY" twv getalle.

Y-Netwerk jaarlikse SEEKAMP | 23 - 28 September!

3 15 September 2013 08:30 Erediens

Inskrywingsvorms op www.ngtyger.com. Let wel: sluitingsdatum is 10 September 2013. Indien iemand bereid is om 'n kind se kampgeld te borg, kontak asb vir Jolandi 083 641 9181 of Fay 083 478 0854 vir meer inligting. Baie dankie vir u gewaardeerde ondersteuning!

Nagmaalsete! Net soos die vroeë kerk, hou ons tydens die

Peet Crous

4

10:10 Erediens (Informeel)

Peet Crous 10:10 Kleuterklerk

aanddiens van 15 September 2013 nagmaal om die etenstafel in die kerksaal. Ons gaan in die diens saam eet en kuier met heerlike vars brood 'on the house'! Bring 'n piekniekmandjie met smeergoed soos kaas, konfyt, biltong, wat ookal – en enige drinkgoed waaraan julle behoefte het. Kontak Fay van Eeden 083 478 0854 vir meer inligting.

18:30 Aanddiens – Nagmaalsete!

Fay van Eeden

VOORBIDDING:

'Community'–preekreeks #4: Ons beoefen 'community'

As deel van die Belydenisklasprogram vra ons ons jongmense om diens in die gemeente te doen. Ds Immanuel se groep is volgende Sondag 15 September verantwoordelik om na die aanddiens op te ruim. Reël asseblief dat jy na die aanddiens kan bly om te help.

Hein Snyman, Die Rand 310, Menlopark, 082 807 1656 – herstel na operasie. Johan Lötter, Atterburyweg 498, Menlopark, 012 361 4700 – Zuid-Afrikaans Hospitaal – hartoperasie.

Kategesetemas hierdie week:

Kategesetemas volgende week:

Gr 7: Verhoudings (Liefde). Gr 8: Wat sou Jesus sê? Gr 9: Geloof (en Geloofsbelydenis). Gr 10: Geloof en Wetenskap (Evolusie/BigBang) Belydenisklas: Kursus: Verhoudings

Gr 7 – 10: 'Oppi kerkie oppie koppie' (Uitstappie). Al die inligting sal volgende week op die webblad, asook op die Kontak beskikbaar wees. Navrae Fay 083 478 0854. Belydenisklas: Grootgroep (Koinonia) Lewensgeluk en lewensdoel

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Tema: Ons bespreek die Romeinebrief. Almal is baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:30 (Kapel) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Gemeentevroue Groep 4 09:30 (Huis van Sarie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336). Antoinette Raubenheimer en vriende kom gesels oor hulle belewenis in Engeland. Almal welkom! Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 19:15 (Koinonia) – sien prioriteit 2 op keersy.

WOENSDAG

Gasvryheidsbediening Komiteevergadering 17:00 [A21]. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

Bewys van Lidmaatskap | André, Mina, Paul en Shanet Wilsenach, Brendaweg 195, Murrayfield, 012 803 4259. BEDIENINGSNUUS Ons mense in Lynnwood beleef interessante ervarings waarvan ons baie graag in Lynnwoorde wil hoor! Stuur asb jou bydrae aan die kerkkantoor by kerkkantoor@nglynnwood.co.za of kontak vir Rykie Snyman 082 873 0013. Sentrum vir Spiritualiteit bied werkwinkels in Bewus Lewe, Skrifmeditasie en gebed aan | by Universiteitsoord-gemeente (van 19:00 – 20:30): 12 Sept – Gebed van die Hart (Stevan Botma); 19 Sept – Die inoefening van 'n kontemplatiewe leefstyl (Willem Nicol). Bywoning gratis en sonder vooraf aankondiging. Navrae: wnicol@mweb.co.za. Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.

CD opnames van eredienste @ R10 | Plaas bestellings by die kerkkantoor 012 348 1245 of by die info-toonbank op 'n Sondagoggend.

Motorwagdonasies | houers in die portaal beskikbaar – dankie vir u ondersteuning. Spring Dash! Dit was groot pret en 'n lekker kuier gewees. Baie geluk aan Andre en Hannelie Bezuidenhout wat weggestap het met die 2de plek, Barnus en Corneli in die 3de plek en ons 50-50 dames (Hester en Janet) in die 4de plek. Julle was almal groot sports gewees! Spesiale dankie aan PRISMA WATER vir die heerlike water!! Kyk op die webwerf (www.nglynnwood.co.za) vir die foto's.

Besoek gerus Sondae die Info-toonbank vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae. KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters | Pieter Schoeman (dagkoster) 082 771 8988 | Frikan Erwee (na-ure koster) 083 603 4961. Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede | NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court (632005), Rek nr 540 580 014.


Afkondigings 8 September 2013