Page 1

16 Junie 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

08:30 Gesamentlike Erediens

1

Tydens die komende vakansie sal die aanddienste as stilword-geleenthede ingerig word.

2

Nuwe Generasie reik vanaf 9 tot 14 Julie 2013 by Ya Bana Village (Mabopane) uit. Indien jy nog wil saamkom kontak Fay van Eeden 083 478 0854. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie 2013. Ons benodig nog beskuit, ontbytpap, boksmelk en hulp met vervoer. Enige ander skenkings is ook welkom.

Peet Crous (Vadersdag) 18:30 Aanddiens (Kapel)

Fay van Eeden 'n Pa se perspektief

Luk 1511-32

Onthou om asseblief jou gunsteling winterresep op die gemeente webblad onder die groep: Saam aan tafel te laai.

Eredienste tydens die Skoolvakansie: 23 Junie 2013: 08:30 Fay van Eeden 18:30 Eric Scholtz

Neem gerus 'n Stadsretreat IV- boekie by die deur of laai dit van die webblad af. Kies enige naweek waar u dit self kan volg!

3

30 Junie 2013: 08:30 Michiel Botha 18:30 Eric Scholtz 7 Julie 2013: 08:30 Eric Scholtz (Doop) 09:00 Fay van Eeden - Lynnwood Oord 18:30 Fay van Eeden 14 Julie 2013: 08:30 Immanuel van Tonder 18:30 Eric Scholtz

VOORBIDDING VOORBIDDING ∗

Maureen Osler, Alcadeweg 73, Lynnwood Glen, 083 457 7504 – operasie 18 Junie 2013.

Verkiesing as Kerkraadslid: Tydens die onlangse Kerkraadsvergadering is Magda Steenkamp as sekundus Kerkraadslid (Gasvryheid) verkies. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE MAANDAG

Vakansiedag.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Alpineweg 330) – Peet Crous, 012 348 4004/079 893 5572. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Wallie en Nelia Louw, Farnhamweg 104, Lynnwood Manor, 012 361 2877/082 685 8900) – Peet Crous.

WOENSDAG

Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Navrae: Kerkkantoor of 082 856 5959.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263.

Bewys van Lidmaatskap | Johan en Amanda Viljoen, Ermelosingel 338, Faerie Glen, 082 349 9801. BEDIENINGSNUUS Gemeentevrouebediening | benodig dasse vir hulle uitreik-projek. Indien u dasse wil skenk, bring dit asb na die kerkkantoor of kontak Bettie Hammann 082 550 5079. Mabopane en Wespoort vra hulp met hul sop vir die winter voedingsprojek. Kan u asb droë bone, ertjies en lensies, asook sopmengsel in die kiste in die voorportaal plaas? Elke sakkie sal help. Baie dankie by voorbaat.

Ons verskaf Maandae aan die Ya Bana-kinderhuis kos vanaf die stad en het mense eenmalig nodig of 1x per maand om te help om kos te maak vir die projek. Indien u kans sien om te help kontak gerus vir Annatjie Pienaar by 072 146 8212. Daar is gereeld vervoer beskikbaar na Ya Bana om die kos af te lewer. Dit sal BAIE help indien u hierby kan inskakel. Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.

Motorwagdonasies | houers by die deure beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

CD opnames van eredienste bevat nou die totale erediens, insluitend die musiek en gemeentesang, met dank aan Chrisjan Mouton vir sy reuse aandeel daaraan! Plaas u bestellings by die kerkkantoor (012 348 1245) of by die info-toonbank op 'n Sondagoggend. Koste = R10 per CD.

Besoek gerus Sondae die Info-toonbank vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae. KONTAK-INLIGTING • • • •

Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za. Kosters | Pieter Schoeman (dagkoster) 082 771 8988 | Frikan Erwee (na-ure koster) 083 603 4961. Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019. Bankbesonderhede | NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court (632005), Rek nr 540 580 014.

20130616 afkondigings  

Afkondigings 16 Junie 2013

Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you