Page 1

2 Junie 2013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

08:30 Erediens

1

Net soos die vroeë kerk, hou ons tydens die informele erediens van 9 Junie 2013 nagmaal om die etenstafel in die kerksaal. Ons gaan in die diens saam eet en kuier met heerlike vars brood 'on the house'! Bring 'n piekniekmandjie met smeergoed soos kaas, konfyt, biltong, wat ookal – en enige drinkgoed waaraan julle behoefte het. Kontak Fay van Eeden 083 478 0854 vir meer inligting.

2

Die Y-netwerk bied op 6 Junie 2013 om 18:00 – 20:30 'n werkswinkel oor tuisgeloof by die NG Gemeente Tygerpoort aan. Die sprekers is Johan Avenant (The Reeds) wat navorsing gedoen het oor gesinne en geloof en Jannie du Plessis (NG Elarduspark) wat verantwoordelik is vir die Tuisgeloof-proses in hulle gemeente. Dit is 'n gesinsvriendelike byeenkoms en daar word toesig gereël vir die kinders. RSVP asb teen Maandag 3 Junie 2013 by Fay van Eeden 083 478 0854.

3

Neem gerus 'n Stadsretreat IV- boekie by die deur of laai dit van die webblad af. Kies enige naweek waar u dit self kan volg!

4

Skrif en Spyse! 16 Junie 2013 om 09:50 in die Kapel. Koste: R50. As gevolg van beperkte sitplek word u vriendelik versoek om die kerkkantoor te laat weet indien u dit wil bywoon. Kontak Peet Crous vir meer besonderhede 079 893 5572.

5

Tydens die komende vakansie sal die aanddienste as stilword-geleenthede ingerig word.

Fay van Eeden Rykdom en Eenvoud

09:00 Lynnwood Oord

Johan Jooste 'Nie nuttig nie, maar waardevol.' Almal welkom!

10:10 Erediens (Informeel)

Immanuel van Tonder 'n Fees aan Tafel II

10:10 Kleuterkerk 18:30 Aanddiens

Peet Crous (Nagmaal) Laat ons eet

9 Junie 2013 08:30 Erediens

Eric Scholtz (Nagmaal) 10:10 Erediens (Informeel) in Kerksaal

Fay van Eeden 10:10 Kleuterkerk

Afsluiting met poppekas 18:30 Aanddiens

Immanuel van Tonder You’ve got Style!

Kategese (Gr7 - Belydenisklas) Eksamen Koffie Kuier! Sondag 2 en 9 Junie 2013: 17:17 – 18:18 Venue: Die Sjêk. Jy + Kategese Groepleiers + ander Legit Jongmense = Goeie Study break!

VOORBIDDING ∗

Claude Möller, Farnhamweg 109, Lynnwood Manor, 012 348 7522 – sterk tuis aan.

Irene Smit, voorheen van The Wishbone, Lynnwood, 082 852 3447 – Brittany House.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER


HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Tema: Ons bespreek die Romeinebrief. Almal is baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Koinonia) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Gemeentevroue Groep 11 16:30 (Huis van Joléne Beukes, Lindfieldweg 38, Lynnwood Manor, 012 361 1992 / 082 348 3936) | Sop-en-broodjie-aand! Spreker: Prof Piet Meiring. Tema: Is die Christelike geloof die enigste Godsdiens? Almal welkom! Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572.

WOENSDAG

Ratanang 14:30 (Koinonia) – Annatjie Pienaar 012 361 1916. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Navrae: Kerkkantoor of 082 856 5959.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

Bewys van Lidmaatskap | Kobus, Annalise, Anika en Kobus (jnr) Swanepoel, Olympus Country Estate 49, Faerie Glen, 082 734 0982.

BEDIENINGSNUUS Nuwe Generasie Uitreik na Ya Bana Village (Mabopane) - 9 tot 14 Julie | Ons gaan op verskillende maniere die mense van Ya Bana Village en die omliggende gemeenskap dien. Ons benodig ou klere en beskuit. Enige ander bydraes sal welkom wees. Almal welkom! Vir meer inligting kontak Fay 083 478 0854. Gemeentevrouebediening | benodig dasse vir hulle uitreik-projek. Indien u dasse wil skenk, bring dit asb na die kerkkantoor of kontak Bettie Hammann 082 550 5079. Seniorverryking - Aftrede-beplanningseminaar | 10 Junie 08:30 – 15:00 in die kerksaal. Bekende gespreksleiers Hein Kruger (skrywer van Die Rykste Man in Babilon en Leer meer oor geldsake) asook dr. Piet Muller (skrywer van die boek Sukses na 50) tree op. Toegang gratis, maar bespreek by die kerkkantoor ter will van beperkte plek. Ons verskaf Maandae aan die Ya Bana-kinderhuis kos vanaf die stad en het mense eenmalig nodig of 1x per maand om te help om kos te maak vir die projek. Indien u kans sien om te help kontak gerus vir Annatjie Pienaar by 072 146 8212. Daar is gereeld vervoer beskikbaar na Ya Bana om die kos af te lewer. Dit sal BAIE help indien u hierby kan inskakel. Ya-Bana (Mabopane) hou hulle volgende Jumble Sale op 7 Junie 2013. Onthou asb alle tweedehandse ware en klere. Bring dit asb na die kerk of kontak Hilda 082 900 8291. Byvoorbaat baie dankie vir u ondersteuning. Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.

Motorwagdonasies | houers by die deure beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

Besoek gerus Sondae die Info-toonbank vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae.


Afkondigings 2 Junie 2013  

Afkondigings 2 Junie 2013

Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you