Page 1

17 APRIL 2011

Welkom by NG Gemeente Lynnwood!

DIE BELANGRIKSTE DINGE WAT JY MOET WEET

VANDAG SE EREDIENSTE OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder Paassangfees met Menlopark Hoërskoolkoor en Marc Botha (saksofoon)

1

Paaswyding van 18-21 April: Oordenkings is vanaf 17 April [ook op die webblad] beskikbaar. U kan dan tuis stil word op u eie tyd. Vir diegene wat by die kerk wil kom stilword, sal daar elke aand om 19:00 in die Kapel geleentheid wees.

2

Kleingroepe: Blaadjies rondom Kleingroepe in ons gemeente is by die Info-toonbank en kerkkantoor beskikbaar.

3

Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n Paastee na die erediens in Koinonia.

GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Peet Crous Paassangfees met Michelle van Staden (sopraan)

KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM A15

AANDDIENS 18:30 | KERKGEBOU James Kirkpatrick

GOEIE VRYDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges [Nagmaal]

LEESTEKS | Matt 21:1 – 11; Ps 118:1 – 2, 19 – 29.

PAASSONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Peet Crous

VOORBIDDING | Hennie en Millie Geyer, Ruimtesig C24, Koedoebergweg 642, Faerie Glen [012 991 8886] – siek Alex Clark, Clearwaterweg 105, Lynnwood Glen [012 348 7825/082 781 3284] – heupvervanging Annatjie Viljoen, Coralweg 105, Lynnwood Glen [012 361 2663] – siek

GESINSDIENS Geen

KLEUTERS Geen

AANDDIENS 18:30 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet gerus die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE


HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE MAANDAG DINSDAG

WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Gemeentevroue Komiteevergadering 16:00 [A21]. Paaswyding 19:00 [Kapel]. Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Elveramstr 51, Lynnwood Glen, kontak Nerina Deale 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Paaswyding 19:00 [Kapel]. Gebedsgroep 11:00 [Kapel]. Kontak Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361 1408/072 630 3088 met gebedsversoeke. Paaswyding 19:00 [Kapel]. Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Paaswyding 19:00 [Kapel]. Goeie Vrydag [nagmaal] 09:00 [Kerk].

BEDIENINGSNUUS Frankryk Uitreik | 'n Span van 27 mense (verskillende dele uit SA) gaan saam met Operasie Mobilisasie van 9-24 Junie die evangelie per voet aan die Franse uitdeel. U voorbidding word gevra vir die span op die uitreik. Na afloop van die uitreik gaan die span op die voetspore van die Franse Hugenote stap. Navrae: Daleen du Plessis 084 511 6653.

Mabopane Uitreik | benodig die volgende asb: soppoeier, hawermout, weet-bix, rys, pasta, melk en blikkies. Daar is ook oranje sakke vir kos vir Wespoort. Die groen sakke is vir Mabopane. Baie dankie byvoorbaat vir u ondersteuning! Sini Meyer 083 455 9473.

Mensehandel in Suid-Afrika | Almal word vriendelik uitgenooi om Gemeentevroue, Groep 11 se byeenkoms op Dinsdag 3 Mei om 16:30 in Koinonia by te woon. Advokaat Johan Kruger kom ons inlig oor die onderwerp.

Inskrywing vir die dissipelskapsgroepe | Registrasie Sondagaand 17 April 2011 in Koinonia. Kontak Johan Marais 082 552 0184.

Tabita Naaldwerkklasse | Ons is dringend opsoek na hulp met die naaldwerkklasse op Donderdagmiddae. Skakel asb vir Selma du Preez 012 361 1626.

Inskrywing vir die dissipelskapsgroepe | Registrasie Sondagaand 17 April 2011 in Koinonia. Kontak Johan Marais 082 552 0184.

Bybels [andertalig] | teen R40 elk by die kerkkantoor beskikbaar.

Lewenskuns 4 en 11 Mei om 19:00 | Rondom jou die engele. Aanbieder: Johann Voges.

KONTAK-INLIGTING  Kerkkantoor | 012 348 1245 of kerkkantoor@nglynnwood.co.za  Kosters | Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961  Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019  bankbesonderhede: ng gemeente Lynnwood, absa Brooklyn court [632005], Rek nr 540 580 014 24/7 CHRISTEN WEES | FONTEINE | GEMEENSKAP | EKOLOGIE | VERHOUDINGE

Afkondigings 17 April 2011  

Afkondigings 17 April 2011