Issuu on Google+

Kragdag Ekspo 2013

Staan op jou eie voete

www.kragdag.co.za


Kragdag Program 2013


HOE VORDER JOU STREWE NA

?

onafhanklikheid

Voorwoord deur die organiseerders, Alida en Hendrik Verwoerd

Hoe het ons gevorder die afgelope jaar met ons strewe na 'n onafhanklike leefwyse? Die noodsaak om ons eie ding te doen het groter geword en sal steeds dringender bly word! Ons moet al meer ons lewe self beheer en stelselmatig die dwangbuise vermy waarin regerings en instansies met monopolieĂŤ die gewone mens wil info rseer. Met slim p la nne e n i nn ov er e n de g eb r ui k va n di e verstommende hoogtegnologie van ons tyd, word dit al meer moontlik.

ontwikkelende tegnologie dat owerhede al minder beheer daaroor kan uitoefen en al moeiliker sy wil op die bevolking kan afdwing. DIT skep geweldige moontlikhede vir mense soos ons wat hulle daar op instel om hierdie geleenthede doelgerig te ondersoek en te benut om "hul eie ding te doen ".

'n Mens hoef ook nie daarvoor toestemming te vra nie. WĂŞreldwyd word kommunikasiemetodes so algemeen beskikbaar en so ineengevleg en groei so onkeerbaar met die vinnig

KRAGDAG wil 'n bydrae lewer om hierdie nuwe era in die geskiedenis vir ons Afrikaners te help oopmaak en binne bereik te bring. Ons wil bly voortbestaan in hierdie land wat God aan ons vaders gegee het, en ons moet daarom nie die opwindende ontploffing van kennis van die natuurkragte wat Hy so sorgvuldig geskep het, by ons laat verbygaan nie. Die beheer en gebruik daarvan is mos die uitvoering van sy opdrag om oor Sy skepping te heers en dit verantwoordelik te bestuur.

Hendrik en Alida Verwoerd

Mag 2013 se KRAGDAG -ekspo, maar ook die werksaamhede wat die res van Na bladsy 5

3


program a lge m een h ekke op en 9: 00 verwelko mi n g 9: 30 u itsta lli n gs ei nd i g 16: 00 ku ier tyd

b ie r- en teet u in

verm aa k en d emo nstra si es

d awi e ro o d t so n krag mo tor o rkes : m us ic a b el la s ha rks v b lu es bu ll s v s ou th ern kin gs sto rm ers v c h eeta hs

10: 00 11: 00 12: 00 15: 00 17: 05 19: 10

ka p el

p rod u kte & b eken d stel li n gs

begi n 10: 00 ei nd i g 14: 00


Voorwoord, vanaf bladsy 3 die jaar daaruit voortvloei , dien tot lofprysing van so 'n wonderbare God, wat ook in Jesus ons hemelse Vader is. Hartlik welkom aan al ons nuwe uitstallers wat help om die aantreklikheid

van die dag te verhoog , asook aan al ons ou staatmakers wat die dag se ruggraat vorm en natuurlik aan u elkeen as besoeker wie se teenwoordigheid onontbeerlik is vir die dag se sukses. Mag u almal goeie besigheid doen , die dag terdeë geniet en vol inspirasie teruggaan huistoe!

Dawie Roodt kuier by KragDag Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, het bekendheid verwerf vir sy in-diepte kennis van die SA ekonomie, analitiese geaardheid en uitsonderlike kommunikasievermoë om ingewikkelde ekonomiese inligting in alledaagse taal te verduidelik. Dawie maak dikwels verskynings op televisie (hy is tans ook aanbieder van Ontbytsake) en maak bydraes in radiouitsendings en artikels. Hy is een van die mees aangehaalde ekonome in die land. Dawie is ’n groot voorstander van entrepreneurskap en die vryemark en KragDag is bevoorreg en dankbaar vir sy bydrae tot KragDag.

4


AC Electronics Developments (87) Anton Claasen 011 955 2344 / 083 545 9546 acelectronic@mweb.co.za Beligting en Solarverhitting deur middel van vakuumbuise, asook beligtingoplossings vir landingsstroke.

Africa Knife (92) Fred van den Heever 076 437 4910 fredvdheever@yahoo.com Invoerder van Sew Scrade, Kershaw en vertoonblikke, sakmesse, jagstalle en taktiese messe.

African Emissions Trading (74) Leon Roux 012 804 4983 / 082 675 2470 leon@solariq.co.za www.africanemissionstrading.co.za Waterverhitting.

Akademia (110) Chris 012 644 4484 / 084 517 6308 chris@akademia.ac.za www.akademia.ac.za Akademia is die nuwe privaat hoĂŤr onderwysinstelling van die Solidariteitsbeweging wat geakrediteurde universiteitsvlak programme na-uurs aanbied.

AMC Cookware (23) Jenny Potgieter 011 768 6842 / 083 654 4133 jenny.potgieter@absamail.co.za www.amcsa.co.za AMC Cookware betaan uit 18/10 chirurgiese vlekvrye staal met 'n lewenslange waarborg.

Aqua Air (78) Alec Carte 082 539 0802 alec.carte@gmail.com www.airtowater-africa.com Produseer suiwer drinkwater vanuit die lug deur middel van 'n kondensasieroses. 6

Aquavolt (Pty) Ltd (39) Dirk du Toit 082 490 4896 aquavolt@telkomsa.net / 3000@telkomsa.net www.aquavolt.co.za Sonkraggeisers en hittepompe

Bastion (56) Frik Wentzel 071 897 1009 ceo@bastiontraining.com www.bastiontraining.com

BB Computer Back-Up Services CC (25) Corry Brits 012 666 8338 bbcomp@mweb.co.za UPS, omsetters, batterye en kragopwekkers.

Beho Consulting (30) Anton van den Berg 083 252 8537 anton@behoconsulting.com YaClick Sateliet internet, vinnige sateliet internet vanaf R197 p/m, gratis hardeware met sekere pakette. VOIP foonstelsels ook beskikbaar

Best Gas (72) HenriĂŤtte Smit 082 824 5516 / 0861 237 842 info@bestgas.co.za www.bestgas.co.za Verkope en installering van gastoestelle.

Bio Sewage Systems (76) Leon / Mariet 082 414 1900 / 072 100 2853 mariet@biosewage.co.za www.biosewage.co.za Rioolwatersuiwering

Biogas SA (79) Mark Tiepelt 072 445 4739 mark@biogassa.co.za www.biogassa.co.za Ontwerp, verskaffing en installasie van alle biogasverwante produkte.


BLR Battery Power Solutions (97) Luelsa Rowles 083 254 4354 luelsa@blrprojects.co.za Huishoudelike kragbesparings eenheid.

Breytenbach Sentrum vir Opvoeding (26) Dr Breytie Breytenbach 012 802 1532 breytie@breytenbach.co.za Inligting oor "Onderrig by die huis - voltyds of deeltyds".

Bush Nest (73) Pieter van Greuning 082 924 4076 pieter@bushnest.co.za www.bushnest.co.za Bush Nest vervaardig 'n sleepwa eksklusief vir die fynproewer van die kamp en 4x4 wêreld.

CVO Skool Pretoria (20) Wilma Oelofse 083 633 9370 cvopta@bcvo.co.za www.cvopta.co.za CVO Skool Pretoria is van die eerste paar onafhanklike skole wat op 13 Junie 2013 volle akkreditasie van Umalusi ontvang het.

Easy Edge Danie Erasmus 082 338 6075 danie@easyedge.co.za www.easyedge.co.za Keisteen (cobble stone) tuinrandstene is die mees bekostigbare en effektiefste tuinrandstene op die mark, en 'n moet vir elke tuin. Met verskillende vorms en natuurlike kleure wat nie verdof nie. Installering is vinnig en skoon. Ons stel ook bekend die verligte keisteentuinliggie. DIe liggie laai met sonkrag en skakel outomaties aan en af. Die eenheid is waterdig en het nie onderhoud nodig nie. Verskeie kleure is beskikbaar.

Efficient Group (111) Erika Botha (Dawie Roodt) 012 460 9580 / 072 716 9377 erikabotha@efgroup.co.za www.efgroup.co.za Efficient Group is 'n genoteerde finansiële dienstemaatskappy. Ons doen finansiële beplanning, verskaf advies oor finansiële produkte en beleggings, doen batebestuur en bate-administrasie vir kliënte.

Elektro Alarm (114) Dirk Geldenhuys 082 785 1908 dirkgeld@lantic.net Elektriese alarmtoerusting. Beskerm elektriese toerusting, dompelpompe en elektriese kabels teen diefstal.

Elouise (54) Elouise 072 610 7983 elouiseden@gmail.com Sonpanele en ander solar produkte.

Energy Warehouse Africa (38) Deon Holtzhausen 082 822 9700 deon@energywa.co.za www.energywa.co.za Energie-oplossing met betrekking tot warmwaterverhitting en kragvoorsiening

Enerjetic Distributors (57) Peter Strydom / Samantha Bunce 0861 276 527 samantha@enerjetic.co.za www.enerjetic.co.za NOBEL SOLAR Innovasies het oor die afgelope 35 jaar markleiers geword in die voorsiening en verspreiding van Nobel aan ‘n aantal lande.

Extreme Heat Solar (81) Hannes Venter / Hendrik Zweers 084 326 2366 hendrik@extremeheatsolar.co.za www.extremeheatsolar.co.za Songeisers, LED Ligte, omskalaars


Fortis Pro-Active Defence Solutions (19) Riaan Coetzee / Deon Coetzee 012 643 1160 sales@fortisgroup.co.za www.fortisgroup.co.za Gasgewere, pepergewere, selfverdediging, taktiese toerusting, flitse, messe, taktiese opleiding.

Gamma Ray's Solar Panel (93) Garnett 087 877 1693 / 076 856 5057 greyling18@gmail.com / 0769684849@vodamail.co.za Songeiser met paneel

Gas 2 U (100) Liesl Jacobs 011 822 8503 liesl@gas2u.co.za / sales@gas2u.co.za www.gas2u.co.za Gasgeisers, LED Ligte, gasstowe, draagbare gasstowe, gasinstallasies.

Genpower Electrical Wholesalers (94) Gerhard Strydom 0861 101 104 silverlakes@genpower.co.za www.genpower.co.za Kraglewering deur middel van petrol en diesel kragopwekkers, asook konstruksietoerusting, kompressor, grassnytoerusting en waterpompe.

Geofire (69) Barry 011 864 3812 barry@geofire.co.za www.geofire.co.za Vuurvegter, hittebestand kleredrag, noodhulptasse, pompe en kragopwekkers, bakkie sakkie, knapsakke.

Golden Power Batteries t/a GPB (59)

8

8

Ross Welsh 072 751 3795 frosttech@live.co.za Herlaaibare batterye en herlaaiers vir toerusting wat batterye gebruik, asook "besteebare" (disposable) alkaline batterye.

GRC Inkomste Bestuur (68) Ronel Burger 082 454 8281 giro@global.co.za www.grcrevenue.co.za GRC verskaf voorafbetaalde submeters wat die inkomste help bestuur vir privaatverhuurders,kompleksbestuur, bestuursliggame en verhuringsagente.

GridCars (9) Tshepo Sebopela 079 693 4117 tshepo@solarchallenge.org.za www.gridcars.net Elektriese trikes (eSpanSloni) - Die doel van hierdie trikes is basies om die gemeenskap te mobiliseer in terme van pendelaar vervoer en die vervoer van basiese behoeftes. ‘n Groot voertuig hierdie voertuig het dieselfde eienskappe as die nasionale park se vertoningvoertuig. Hierdie voertuig is ten volle elektries. Konsep elektriese motor - dit is 'n prototipe pendelaar elektriese voertuig

Hi-tech Kitchen Boutique (112) Neels Muller 082 322 5653 sales@lelctricsave.co.za www.hitechkitchenboutique.co.za Kragbesparing in die kookproses, induksie stowe, induksie kookware, induksie geisers.

Hosbor (70) Raymond Vaughan 082 920 5331 sales@hosborne.co.za www.hosbor.co.za Sonkrag-beligting pakket vir HOP behuising, Jakalsskrik afskrikmiddel, energiebesparende spreiligte.

Imbaula (113) Josua en Francois Olivier 012 480 2057 / 082 875 5517 orbit8@vodamail.co.za Rooklose verwarmer en geisers, rampompe en Q Clean skoonmaakmiddels.


Impak Onderwys (98) Riana Smit 082 466 4947 riana.smit@impak.co.za www.impak.co.za Tuisonderrig Kurrikulum Verskaffer: Handleidings en Fasiliteerder gidse. Impak het ook sentrums landswyd.

Indoor Sunlights (99) Dirk Conradie 012 504 2202 / 082 661 1125 indoorsunlights@gmail.com Verlig donker vertrekke bedags met natuurlike, sagte sonlig deur middel van "skylight".

Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperatief Beperk (29) Hendrik Verwoerd 012 802 1413 / 083 709 2942 h.verwoerd@gmail.com www.kkb.co.za Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperatief Beperk is 'n koöperasie, geregistreer by die Reserwebank, wat bankdienste lewer aan die Afrikaner.

Kyasol (55) Jonathan Heck 011 840 0840 jonathan@kyasol.co.za www.kyasol.co.za Sonstelsels, waterbesparing, septiese tenks.

Locavore Living (16) ISOBoard (17) Marlize Kok 012 653 8204 gtnsupport@isoboard.com www.isoboard.com ISOBoard is 'n hoë digtheid, 100% geslote stel polysterene wat vervaardig word in verskillende lengtes en diktes.

Jultindec Project Management (86) Chris Botha 079 070 6101 chris@jultindec.co.za Hoë isolasie faktor, goedgekeur deur NHBRC en alle finansiële instansies.voldoen aan die SABS Na

Karoo Finance (28) Chris Schutte 072 102 6979 / 087 751 1216 chris@karoofinance.co.za www.karoofinance.co.za Ons maatskappy bied finansiering aan maatskappye en individue vir solarsisteme.

KD co Distributors (42) Theuns van Aardt 011 965 0127 theuns@kdco.co.za Vervaardigers en verspreiders van sonwater-verhittingstelsels.

Phillip Marais 012 329 5484 / 072 726 9170 phillip.a.marais@gmail.com Weeklikse aflewering van vars organiese groente en vrugte, ekonomies en gesond.

LJR Plumbing Supplies (80) Lourens Riekert 082 460 1973 / 012 333 0910 office@ljrplumbing.com www.ljrplumbing.com Solargeisers, fotovoltaiese sisteme, biogas opwekking, hittepompe, swembadpompe, drukpompe, batterylaaiers.

Loutec Induction (18) Louis Haycock 082 820 7402 loutec@gmail.com Induksiestofies

Mahindra Bronkhorstspruit (108) Bossie Boshoff 012 756 5805 / 076 642 6147 bossie@hydroautomotive.co.za Bekostigbare, waarde vir geld motors en bakkies met "stop start" tegnologie.

Metraclark Carrier (95) Tony Merrington 082 331 1971 tony.merrington@metraclark.co.za www.metraclark.co.za Kragbesparende lugversorgers en geisers. Hittepompe.


Metrotile SA (48)

Neltropica Fruit (52)

Stephan Scoombie Tel: 082 451 8711 info@metrotile.co.za www.metrotile.co.za

Rachel Maartens 082 345 5681 / 012 323 9200 info@neltropica.co.za www.neltropica.co.za

Verskaffers van sonkrag dakteëls, liggewig staaldakteëls,ekovriendelik.

Tegnologie vir die droog van vrugte en groente, wat sondroër insluit. Verkoop van gedroogte produkte: groente en vrugte, sowel as verwerkte pordukte.

Naca Energy Solutions (53) Carl Grobler 012 348 0072 carl@qualiprod.co.za www.naca.co.za Verskaf en installering van songeisers, hittepompe, fotovoltaiese elektriesesisteme, gasgeisers, gasstowe en sekuriteitkameras.

Ndebele Appliance and Coal Stove's (2) Herman Wolf 013 935 3404 / 082 925 9006 stowe@lantic.net www.ndebelestowe.co.za Koolstowe, potte en gietysterprdukte

NuPower Energy Solutions (71) Louisa du Plessis 010 060 0650 louisdd@nupower.co.za www.nupower.co.za Songeisers

Pegasus Lighting (31) Wimmer Roets 079 900 8018 pega-hr@mweb.co.za www.pegasuslighting.co.za Beligting op energiebesparing en LED produkte.

Pendulum Energy (15) Hannes Roets 083 625 0157 / 011 787 8549 hannes@pendulum.co.za www.pendulum-energy.co.za Powerguard word in Suid-Afrika vervaardig vir mense wat sukkel met oorlaaide elektroniese stelsels en daardie ergerlikke "trips" wat jou siel versondig. Dit voorkom dat jy elke kort-kort moet hardloop om een ding af te skakel voordat jy 'n ander een kan aanskakel.

PES cc (51) Sonja Procos 082 321 8150 / 012 809 1323 pesadmin@mweb.co.za Sonkrag en sonwaterverhitting.

Pestalozzi Trust Regsfonds vir Tuisonderwys en Burgerlike Onderwys (14) Leendert van Oostrum 012 330 1337 defensor@pestalozzi.org www.pestalozzi.org


open unieke

Kuber Markplein www.kragdag.co.za beslis ‘n besoek werd!

In ’n poging om u tot selfs nog groter diens te wees in d ie v erskaffi ng van selfbeskikkingsprodukte, het KragDag nou ’n markplein op ons webtuiste geskep waar u in die toekoms produkte van verskeie van ons uitstallers sal kan bekom. Ons is nog in die proses om voorraad op die markplein se winkelrakke te laai, maar ons onderneem om u van-tyd-tot-tyd op hoogte te hou van nuwe produkte. Om die markplein te besoek gaan na KragDag se webtuiste en klik op “MARKPLEIN” op die kiesbalk. As aanlynaankope vir u nuut is, klik op die “Stap-vir-Stap Hulp” om vir u op eenvoudige manier die proses te verduidelik. So nie, stap gerus die markplein binne deur op “Besoek Markplein” te klik.

Besoek gerus ons webwerf gereeld vir: Foto’s Uitstaller Besonderhede Nuwe Produkte Leefstyl Oplossings Interessante Artikels Leersame Video’s Persverklarings Kraakvars Idees B e so e k w w w. k ra gd ag .co . za VANDAG!

Indien u ’n aankoop doen, kan u met ‘n elektroniese oorplasing of met u kredietkaart betaal. Produkte wat so aangekoop word, word per koerier binne enkele dae na u aankoop by u huis afgelewer. Indien u onseker is, of selfs verkies om u aankoop oor die foon te doen, kan u gerus ons kantoor skakel (012-940 1942) vir die nodige bystand. U kan ook vir ons e-pos by: info@kragdag.co.za Gebruik hierdie geleentheid om die nodige produkte aan te skaf om u toenemend los te maak van sisteme waaroor u nie beheer het nie.


Kom ry saam met die

trein Blommie en Daisy is ‘n identiese tweeling, maar Daisy het malkoei siekte opgedoen en nou trek haar lyfie effe skeef. Kyk of jy die 5 verskille tussen Daisy en Blommie kan identifiseer. Die

Die

Trein

Trein


11


Proto Energy (50)

Snappy Chef (77)

Iona Redelinghuys 082 788 1937 iona@kleinfontein.net Produkte wat jou krag spaar!

Anton van Biljon Tel: 082 555 3595 vanbiljonanton@yahoo.com www.snappychef.co.za

Reef Chainsaw Centre (32)

Koop vandag nog 'n induksiestoof en spaar krag!

Benno Stapel 012 327 6683 / 082 570 0071 benno@reefchainsaw.co.za Geoutomatiseerde grassnyers, battery kettingsae, snyers en randsnyers, bossiekappers

SAAEA (27) Alwyn Smith 071 637 8466 alwyn@saaea.org www.saaes.org Suider-Afrikaanse Alternatiewe Energie Vereniging (SAAEA) verteenwoordig en bevorder die volhoubare alternatiewe energie bedryf in ons streek.

SGEF Solar (88) Sanet Doerk 011 801 4938 / 082 498 7189 sanet@sgef.co.za / sanet.doerk@gmail.com www.sgef.co.za Sonkrag Waterverhittingsisteme. Foto Voltais.

Solar 4 Ever (44) Chris du Plessis 083 434 2302 friendlyservice@solar4ever.co.za www.solar4ever.co.za Swembadbedekking, swembadhittepompe, sonkrag- en ander boorgatpompe.

SAHPI Heat Pumps (34) Shaun Smith 079 418 3410 shaun@sahpi.co.za www.sahpi.co.za Alternatiewe geisers en hittepompe.

SEG Solar Energy (Pty) Ltd (49) Francois Lehnberg 071 608 8081 theresa@solarenergy.co.za www.solarenergy.co.za Ons bied die verbruiker hoĂŤ gehalte Europese sonkragprodukte vir waterverhitting en kragdoeleindes.

Semitra (58) Donato Di Noia 082 330 5538 / 011 469 1267 didinoia@global.co.za www.semitra.yolasite.com Sonkrag PV panele en bybehore, sonkrag PV pakette, ontwerp en installasies, sonkrag straatligte,sonkrag waterpompsisteme, draagbare omsetters, warmwater hittepompe.

Solar Corporation (96) Kobus Cronje Tel: 012 335 6518 / 012 335 3576 kobus@solarcorp.co.za www.solarcorp.co.za Ontwerp, verskaffing en installering van sonkragstelsels en waterverhittingstelsels. Verkoop van sonkragprodukte en sonverhittingprodukte.

Solar Geysers 4 You (47) Jakes Joubert 012 345 1849 accounts@solargeysers4you.co.za www.solargeysers4you.co.za Songeisers en alternatiewe energieprodukte soos hittepompe wat krag spaar. Finansiering beskikbaar.

Solar Power Technology (43) Hennie Odendaal 078 783 4107 solarptech@gmail.com Sonkrag en hernubare krag.

11


Solar Man (67)

Son Soli (13)

Gerhard van Heerden / Kitty van Heerden 082 331 0904 / 083 229 8503 info@solarm.co.za / kitta@polka.co.za www.solarm.co.za Sonpanele, batterye, omskakelaars, reguleerders, geisers en sonpompe.

Solareff (27) Jaco Botha 082 937 7659 jaco@solareff.co.za www.solareff.co.za Solareff spesialiseer in kragopwekking deur sonkrag van kleinskaal tot groot industriële en kommersiëlestelsels.

Solaropt (10) James 071 412 0671 0714120671@vodamail.co.za Solarprodukte vir ligte, elektrisiteit, warm water. Ons besoek u ter plaatse. 'n Stelsel kan volgens u behoefte ontwerp, gebou en ingesluit word.

Solupro Renewable Energy (33)

Lyndon Nicholson / Stephen Abraham 083 382 0785 / 082 887 5474 abraham.stephens8@gmail.com Draagbare sonwater-verhittingsisteme.

SonkragSolar Verspreiders (40) Louis Smit 082 882 5145 sonkragsolar@gmail.com Verskaffer van songeisers en voltaise panele met omsetters. Reël ook installering.

Staalboer (3) Liz Smith 082 210 0999 jan@staalboer.co.za www.staalboer.co.za Staalboer vervaardig staalpaneel damme, tenkstaanders, wagtorings en braaikuikenhuise. Al ons produkte is ontwerp volgens ISO standaarde en het 'n verwagte lewensduurte van 25 jaar. Die hoë kwaliteit strukture is maklik vervoerbaar en kan self opgerig word met halfgeskoolde arbeid sonder spesialis toerusting.

Sundowner Skylights (12)

Louis Robbertse 083 308 9988 louisr@solupro.co.za www.solupro.co.za Ons verskaf, installeer en diens songeisers, hittepompe asook fotovoltaïese panele. Geakrediteurde verskaffers op Eskom rebatte.

Hennie Cunningham 012 386 8252 sundownerskylights@webmail.co.za www.sundownerskylights.com Voorsien en installering van Sonligte "Skylights" in huise, fabrieke, skole ens.vir die besparing van kraggebruik.

droom. gee. inspireer.

droom groot, gee die pas aan, inspireer die mense om jou.

Kontak Roaring Strawberry vir: Ontwerp van elektroniese en gedrukte media. Druk van foto’s op geskenk items. Bestuur van aanlyn teenwoordigheid.

Liza Welsh 074 120 0279 liza_welsh@live.co.za www.facebook.com/TheRoaringStrawberry


Tasol Solar Energy Solutions (45) Rohann Mattheus 083 585 3041 / 012 993 1349 tasolpretoria@vodamail.co.za www.solartasol.co.za Tasol Solar is hernubare energiespesialiste in sonverhitting, hittepompe en sonkragselle.

TBV Solar (85) Tom Vorster Tel: 083 554 5116 info@tbvsolar.co.za www.tbvsolar.co.za Invoerder en verspreider van alle alternatiewe verwante energieprodukte, installasie van sisteme en die adviseur van kliënte ten opsigte van benodighede.

Techno Heat Pumps (34) Marc Stols 011 900 1637 / 079 948 576 marc@technoheatpumps.co.za www.technoheatpumps.co.za Hittepompe.

The Sun Pays (84) Johan Cloete 082 515 1655 / 012 734 0915 sunpays@hotmail.com www.thesunpays.co.za Lae koste songeisers

TLU Sentraal Streek (11) Lynette du Plessis 012 804 8031 sentraal@tlu.co.za www.tlu.co.za Georganiseerde Landbou organisasie wat daarna streef om boere te beveilig en voedselproduksie volhoubaar te hou.

Viking SA (83) Leon Engelbrecht 083 719 9338 leon@vikingsa.co.za www.wirelessalers.co.za Voice Alert is 'n vroeë waarskuwingstelsel wat jou in jou eie stem sê as daar beweging rondom jou huis is. Koordlose, maklike installasie. Weerstandige sensors.

Waterman Civiland Water Engineer (36) Anton van der Westhuizen 072 425 0087 anton@reticulation.co.za www.reticulation.co.za Aanlê van rioolaanlegte, verskaffing van wateroplossings, wateringeneur, songeisers, boorgate.

Water Plant (37) Albert Venter / Hannes Venter 083 703 6424 / 082 373 2622 go4green@waterplant.co.za www.waterplant.co.za Beligting, riool, water, sonkrag

Wellan 2000 Africa (82) Vossie & Hannelie Vos 083 251 2909 / 083 274 7462 globalvos@gmail.com www.wellan2000.com Watersuiwerings produkte. Ondervind u probleme met kalsium/kalk opbou en roes in u water? Sukkel u met suur en harde water of woon u naby 'n myn? Hier is die oplossing vir al u probleme sonder om gebruik te maak van chemikalieë, elektrisiteit, filters, magnete en onderhoud.

Xperiland (8) Blomerus van Rooyen 076 600 4227 blomerus@webonline.co.za Eksperimente vir "jong wetenskaplikes".

Zerho Waterless Toilet (75) Janice Whitehead 072 819 2060 janice@zerho.co.za www.zerho.co.za Waterlose alternatiewe toilet, spesiaal vir huishoudelike gebruik. Goedkoop en maklike installering. Ideaal waar water skaars is of waar waterriolering te duur of onbekombaar is. Geen komponente wat maklik breek nie.

17


Kos Snoepery Drinkgoed Tee Koffie Warm Sjokolade Koeldrank Water Gemmerbier Energie drankies Jagerbombs Bier

18

Poedings Pannekoek Kolwyntjies Spookasem Beskuit Kaaskoek Koeke Roomys Slush Puppy Springmielies Tuisgebakte Brood Tuisgemaakte lekkernye Lekkers Koekies Kondensmelk Inspuitings

Vetkoek Jaffels Kerrie en Rys Worsbroodjies Sosaties Aartappelskyfies Aartappelspirale Samoesas Pasteie (Groot en Klein) Lasagne Springrolls Pap en Kaiings Hamburgers Sop en Broodjies


DOELTREFFENDE BEKOSTIGBARE PLAFON & INSULASIE – 2 IN 1 OPLOSSING WAT REGTIG WERK Hoekom INSULEER ? Spaar GELD op hitte en verkoelings kostes en om

energie doeltreffend te wees. Om ‘n gemaklike temperatuur in jou omgewing

te skep. Hoekom ISOBOARD ? Maklik Installeerbaar, doen dit jouself. Verskeie Insulasie Applikasies soos:

Over Purlin , Cavity Walling, Surface Bed, Nail – up Ceiling, Peri meter, Soffit, Over Rafter & Truss Insulasie Wat is ISOBOARD ? ISOboard is ‘n hoë digtheid, 100% geslote sel Polysterene wat vervaardig word in verskillende lengtes en diktes. Diktes 25mm tot 80 mm en lengtes van 1m tot 8m.

northsales@isoboard.com

Gauteng: 012 653 8204

www.isoboard.com


PRODUK INDEKS Batterye BB Computer Back-Up Services BLR Battery Power Solutions Golden Power Batteries t/a GPB SolarMan

Beligting AC Electronics Developments Easy Edge Energy Warehouse Africa Extreme Heat Solar Hosbor H-itech Kitchen Boutique Indoor Sunlights Sundowner Skylights Pegasus Lighting Water Plant

Elektroniese Toerusting gaan voort.... Reef Chainsaw Centre Solar Corporation

Finansiering Efficient Group Karoo Finance Kleinfontein Spaar en Krediet Solar Geysers 4 You

Gas Best Gas Energy Warehouse Africa Gas 2 U Naca Energy Solutions

Klimaatbeheer Metraclark

Biogas Biogas SA LJR Plumbing Supplies/ Wikkies Pompe SAAEA

Brandstof Imbaula Proto Energy

Elektroniese Toerusting AC Electronics Developments Beho Consulting Elektro Alarm Energy Warehouse Africa Genpower Electrical Wholesalers Golden Power Batteries t/a GPB Pendulum Energy

Konstruksie Easy Edge Genpower Electrical Wholesalers ISO Board Jultindec Project Management Metrotile SA Staalboer Zerho Waterless Toilet

Kragbesparing AC Electronics Developments AMC Cookware Aquavolt (Pty) Ltd Best Gas BLR Battery Power Solutions Elouise Enerjetic Distributors


Kragbesparing Gaan Voort... Extreme Heat Solar Gamma Ray's Solar Panel ISO Board KD co Distributors Kyasol LJR Plumbing Supplies/ Wikkies Pompe Loutec Induction Metraclark Metrotile SA Snappy Chef Pendulum Energy Proto Energy SEG Solar Energy (Pty) Ltd SAAEA SAHPI Heat Pumps Solar 4 Ever Solar Corporation Solar Geysers 4 You Solar Power Technology Solupro Renewable Energy Son Soli Tasol Solar The Sun Pays

Motors Grid Cars Mahindra Bronkhorstspruit

Ontspanning Best Gas Bushnest Golden Power Batteries t/a GPB

Opvoeding Akademia Breytenbach Sentrum vir Opvoeding CVO Pretoria Impak Onderwys Pestalozzi Trust Regsfonds vir Tuisonderwys en Burgerlike Onderwys Xperiland

Rioolhantering Bio Sewage Systems Waterman Civiland Water Engineer Water Plant Zerho Waterless Toilet

Sonkrag African Emissions Trading Aquavolt (Pty) Ltd BLR Battery Power Solutions Elouise Enerjetic Distributors Extreme Heat Solar Gamma Ray's Solar Panel Hosbor KD co Distributors Kyasol Locavore Living LJR Plumbing Supplies/ Wikkies Pompe Metrotile SA Naca Energy Solutions NuPower PES cc Proto Energy SAAEA SEG Solar Energy (Pty) Ltd Semitra SGEF Solar Solar 4 Ever Solar Corporation SolarEff Solar Geysers 4 You Solar Man Solar Power Technology Solupro Renewable Energy Sonkragsolar Verspreiders Son Soli Sundowner Skylights Tasol Solar TBV Solar The Sun Pays Waterman Civiland Water Engineer Water Plant


Stowe & Oonde Best Gas Hitech Kitchen Boutiqe Loutec Induction Ndebele Appliance and Coal Stove's SAAEA Snappy Chef

Veiligheid Africa Knife ASAC Systems Bastion Beho Consulting Elektro Alarm Fortis Pro-Active Defence Solutions Geofire Naca Energy Solutions Solar 4 Ever TLU Sentraal Streek

Voedselproduksie Locavore Living Neltropica Fruit TLU Sentraal Streek

Water Aqua Air Best Gas LJR Plumbing Supplies/ Wikkies Pompe Staalboer

Water Gaan Voort... Waterman Civiland Water Engineer Water Plant Wellan 2000 Africa Zerho Waterless Toilet

Waterverhitting African Emissions Trading Best Gas Energy Warehouse Africa Extreme Heat Solar Gamma Ray's Solar Panel Hi-tech Kitchen Boutique KD co Distributors Naca Energy Solutions Ndebele Appliance and Coal Stove's PES cc SAAEA SAHPI Heat Pumps SEG Solar Energy (Pty) Ltd Semitra Solar 4 Ever Solar Geysers 4 You Solar Man Sonkragsolar Verspreiders Tasol Solar The Sun Pays Waterman Civiland Water Engineer

Markplein Windkrag SAAEA Solar Man Solar Power Technology



2013 Kragdag Program