Page 1

14 Van roosterkoek tot kerkgebou krit Krit

Maandag 31 Maart 2014

Dorothy Manual en Mable Botha weet al hoe om roosterkoeke te draai sonder om hulle hande te brand.

Kan roosterkoeke ’n kerk help kerk bou? “Beslis!” meen die broers en susters van Oudtshoorn se Toekomsruskerk. Iets wat deur dié gemeente as ’n klein fonds­ insamelingsprojek begin is, is binne agt jaar tot een van die hul grootste finansiële steunpilare opgebou: die gewilde roosterkoek­stalletjie in Baron van Reedestraat. Cara­Lee Scheun vertel die verhaal van ’n kerklike cash cow wat dié gelowiges oor die jare in staat gestel het om ’n waardige aanbiddingsplek te bou.

2010: Nuwe matte was een van die eerste opgrade­ rings wat gedoen is.

2014: Voorlopig is die plan om vanjaar se opbrengs vir die uit­ bou van die kerkklok te gebruik.

2011: Die mans­ en vrouetoilette is opgegradeer. Buitedeure is ook aan­ gebring om dit meer toeganklik te maak tydens ’n kerkbasaar.

2011: Die gemeente van die Toekomsruskerk was moeg vir al die stof en het danksy die goeie roosterkoek ver­ kope by die Absa KKNK nuwe plaveistene laat insit.

Prysoorlog woed

Total Office Equipment Solutions

Nielen de Klerk

Multifunctional Devices

Telep h

s

ble uma

s Con

one S

Canon Business Center SWD

hop

yS Cop

2012: Die kookhuis is langs die Toekomsrus­ kerk, waar ’n sopkom­ buis vir die gemeen­ skap gehou word, aangebou.

ystem

Grap hic D e

Plus lots more... Knysna (Tel) 044 382 6241 George (Tel) 044 801 6700

www.canonec.co.za

sign

s

R50. Dít is die verskil wat ’n honderd meter aan jou sak kan maak. By die NG-Kerk OudtshoornSuid se kosstalletjie, net duskant die Rivierbuurt, is die duurste item op die spyskaart ’n hamburger wat teen R20 verkoop word. Skaars ’n honderd meter verder verkoop die Kokkedoor-stalletjie al die hoofgeregte teen R70 stuk. Dit is albei stalletjies se eerste jaar by die fees. By die kerk se stalletjie word al die hamburger-patties en boe-

rewors met die hand gemaak en kry elke hamburger gebraaide uie, ’n “lekker sous”, ’n patty, blaarslaai en tamatie op. “Dis baie smaaklik,” het Braam Strydom van Port Elizabeth – wat daar eet omdat hy meestal kerkgroepe ondersteun – gister gesê terwyl hy aan een van dié burgers gesmul het. Volgens Mariana Bekker, skriba van die NG-Kerk Oudtshoorn-Suid, het hulle groter verkope verwag. “Ons het seker té groot verwagtings gehad.” By Kokkedoor se kosstalletjie, daarenteen, is daar baie sitplek en ligte watersproei. Dit is dikwels propvol. Teen 14:30 was die ribbetjies amper uitverkoop. “Dis ongelooflik lekker. Ek het elke laaste krummel opgeeet. Dit is definitief die moeite werd,” het Benmie Bottomley

Kontaklose kaart. Vinnig en gerieflik. Kry vandag nog jou Kontaklose kaart vir kooptransaksies onder R200 Besoek ons stalletjie by die KKNK-fees of die Oudtshoorn-tak vir meer inligting

Bepalings en voorwaardes geld Absa Bank Bpk Reg no 1986/004794/06 Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer Geregistreerde Kredietverskaffer Reg no NCRCP7

van Lichtenburg gesê. Nic van Wyk, beoordelaar van Kokkedoor, het gesê hul pryse is so hoog omdat die bedryfskoste baie hoog is. “Ons gebruik Karoo-lam wat ’n premium produk is en meer kos.” Daar word ook moeite met die atmosfeer en borde gedoen. “Dit gaan vir ons oor die hele Kokkedoor-experience,” het Van Wyk gesê. Talle feesgangers het erken die Kokkedoor-naam het hulle na die stalletjie gelok. “Ons assosieer dit met kwaliteit,” het Marius Swanepoel van Knysna gesê. Maar is dit ’n R50 prysverskil werd? “Vir seker,” het Van Wyk gesê. “Ons is uniek. Geen ander stalletjie doen wat ons doen nie.”

Krit kr krit 14  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you