Page 1

FREE Social Media Newsletter TO ADVERTISE HERE 081 277 5027 / info@lejetee.com

ROOIKOP, JY IS SPESIAAL, BAIE SPESIAAL

Romeine 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. PAGE 2 Rooikop, Jy Is Spesiaal, Baie Spesiaal PAGE 3 Sand & Rots PAGE 4 Resep PAGE 6 Gesonde Piesangs— 'N Wondervrug? PAGE 9 Jobseekers PAGE 11 Sweet Taste Of Success As More Than 3,000 Doughnuts Are Stacked To Form Record -breaking Tower PAGE 16 After Seeing a Tourist Die from Dehydration, This Avid Hiker Now Climbs Over 2,000 Feet a Day to Hand Out Free Water PAGE 18 +19 Datums Om Te Onthou PAGE 20 Emergency Numbers PAGE 21 • Tide Table • Public Holiday Calendar 2019


ROOIKOP, JY IS SPESIAAL, BAIE SPESIAAL Waarom Dokters versigtig is om Rooikoppe te behandel ... Ons weet almal dat rooikoppe spesiale wesens is, die besonderse skoonhede met gemmerkleurige hare. En alhoewel daar baie is wat probeer om bloedrooi lokke te kry met duur salon besoeke, is dit onmoontlik om 'n paar van rooikoppe se meer unieke eienskappe aan te neem. Dit was eers in 2000 dat wetenskaplikes die gene geïdentifiseer het wat verantwoordelik is vir rooi hare - die melanocortine 1 reseptor (MC1R) proteïen. Ons het almal hierdie gene; soms muteer die geen egter, wat die kenmerkende rooikop tot gevolg het, saam met 'n ligte vel en ligte oë. Omdat MC1R eers 19 jaar gelede ontdek is, het navorsers nie 'n idee presies hoeveel rooikoppe daar op aarde is nie. Huidige beramings stel die getal op tussen een en twee persent van die wêreld se bevolking. HIER IS SOMMIGE VAN DIE MANIERE WAAROP DIE LIGGAME VAN ROOIKOPPE VERSKIL VAN ANDER. • Hulle benodig meer narkose tydens chirurgie. Enige narkotiseur sal jou vertel dat, voordat hy sy pasiënte prep vir chirurgie, sal hy eers kennis neem van die haarkleur. Dit is omdat rooikoppe meer narkose nodig het om dit deur 'n operasie te maak as die gemiddelde persoon. Onthou dus, as jy ‘n natuurlike rooikop is wat jou hare gekleur het, maak seker om dat jou dokter weet wat jou natuurlike haarkleur is voordat jy 'n prosedure ondergaan! •

Rooikoppe se persepsie van pyn is anders. Asof rooikoppe nie skaars genoeg is nie, dui studies daarop dat hulle pyn verskillend waarneem as brunette en blondines. Volgens navorsing is rooikoppe meer sensitief vir koue temperature en tandpyn, maar is verbasend weerstandig wanneer dit kom by peusel aan gekruide kos. Hierdie reaksies word vermoedelik veroorsaak deur dieselfde genoemde mutasie, die melancortin-1 reseptor, of die "rooikop geen." Dieselfde MC1R mutasie wat rooi hare veroorsaak, stel ook 'n hormoon in die brein vry wat die vermoë het om endorfiene na te boots. Endorfiene het verskeie funksies, maar een van hul primêre rolle is om pynverligting te verskaf. Dit beinvloed uiteindelik hoe die liggaam pyn seine van die brein ontvang, wat 'n verhoogde sensitiwiteit vir voorskrif opioïde pynstillers veroorsaak. As gevolg hiervan kan rooikoppe kleiner dosisse van hierdie middels neem om dieselfde vlak van pyn verdraagsaamheid as ander te bereik.

Neem temperatuur veranderinge meer akkuraat waar. Dieselfde mutasie wat rooi hare veroorsaak, maak ook dat rooikoppe meer sensitief is vir temperatuur veranderinge - selfs effense veranderinge. Hulle voel warm en koue temperatuur veranderinge vinniger en met 'n groter intensiteit as dié met ander haar kleure. Dus, as jy as donkerkop buite staan en kla oor die koue, is jou rooikop beste vriend langs jou stellig slegter daaraan toe.

Hulle liggame produseer hul eie vitamien D. As gevolg van hul natuurlike ligte gelaatskleur het rooikoppe eintlik nie soveel sonlig nodig as diegene met donkerder vel of bruin en blonde haarkleure nie. 'n Professor in dermatologie aan die Universiteit van Edinburgh verduidelik dat die waarskynlike rede daarvoor is dat rooikoppe vitamien D in hul vel produseer. Ons maak staat op die son om vitamien D te maak, en as jy 'n baie donker vel het, is dit moeiliker om daardie vitamien D te maak. Met ander woorde rooikoppe se liggame het met verloop van tyd aangepas om hul eie spesifieke voedingsbehoeftes te voorsien. Wonderlik!

Rooikoppe word selde grys. Die hare van rooikoppe raak aanvanklik lig koper, dan blond, en uiteindelik wit, en slaan die grys hare stadium heeltemal oor. Hulle is ook geneig om hul pigment langer te behou, en het gewoonlik dikker hare as ander mense. Rooi hare is die moeilikste om te kleur en in stand te hou, en maak dit die moeilikste haarkleur om te vervals.

Verhoogde risiko vir sekere siektes Parkinson’s: Ongelukkig is rooikoppe byna twee keer meer geneig om Parkinson se siekte te ontwikkel in vergelyking met diegene met donkerder hare. Velkanker: In 'n onlangse studie gepubliseer in Nature het wetenskaplikes bekend gemaak dat draers van die melancortin-1 reseptor meer geneig is om melanoom te ontwikkel. Trouens, die "rooikop gene" veroorsaak dat die las van 'n kanker risiko wat die pasiënt dra met 21 jaar “verouder”. Dus het 'n 41-jarige rooikop dieselfde gevaar om velkanker op te doen as ‘n 62-jarige nie-rooikop. Dermatoloë maan rooikoppe meer en meer om sonskerm te gebruik en meer dikwels voorkomende besoeke te bring. Wetenskaplikes verduidelik waarom rooikoppe 'n groter risiko vir melanoom het, die dodelikste vorm van velkanker – Die MC1R mutasie bind nie aan die PTEN gene, wat daarvoor bekend is dat dit gewasse voorkom en beskerm teen kanker nie. Onder normale omstandighede, wanneer daar geen mutasie is nie, sal die gene bind en die vel beskerm teen die ontwikkeling van kanker selle. Wanneer 'n rooikop blootstelling kry aan ultravioletstrale, breek PTEN af, en pigment-produserende selle groei vinnig, om uiteindelik in kanker te ontwikkel.

2


Twee vriende het neergestort in die woestyn met hul ligte vliegtuig. Die twee het ongedeerd daarvan afgekom maar die vliegtuig was ‘n wrak en daar was geen manier wat hulle hulp kon ontbied nie. Hul besluit toe die beste raad is om maar te stap en kyk of hulle uit die woestyn kan kom. Terwyl hulle stap raak hulle twee in ‘n argument betrokke en die een klap sy vriend deur die gesig. Die een wat geklap is was baie seergemaak en sonder om ‘n woord te sê, skryf hy in die sand: “Vandag het my beste vriend my deur die gesig geklap.” Hulle het aanhou stap tot hulle uiteindelik by ‘n oase in die woestyn uitkom. Nadat hulle klaar water gedrink het besluit hulle om in die water te spring en af te koel van die versengende hitte. Die een wat geklap was deur sy vriend het eerste ingespring maar in die middel van die poel was dryfsand en hy was besig om weg te sink in die sand. Sy vriend het dadelik gehelp en hom gered van ‘n gewisse dood. Nadat hy herstel het van nou ontkoming aan die dood, skryf hy op ‘n rots by die oase: “Vandag het my beste vriend my lewe gered.” Sy vriend vra hom,” Hoe werk dit? Nadat ek jou geklap het skryf jy in die sand en nou skryf jy in die rots, hoekom?” Sy vriend antwoord, “Wanneer iemand ons seermaak of verontreg moet ons dit in die sand skryf waar die winde van vergiffenis daaroor kan waai en dit uitvee. Maar, wanneer iemand iets goeds vir ons doen moet ons dit in die rots skryf waar geen wind dit ooit kan uitwis nie.” Leer om jou seerkry in die sand te skryf en kerf jou blydskap uit in die rots. Moenie waarde heg aan wat jy in jou lewe het nie, maar waardeer wie jy in jou lewe het! 3


BESTANDDELE: • 1.75 kg geelbek, kabeljou, koningklip of enige droë wit vis. • Sout en peper • 4 middelslag uie • 125 ml suiker • 45 ml matige kerrie • 15 ml borrie • 20 ml sout na smaak • 2.5 ml rooipeper (opsioneel) • 750 ml asyn • 125 ml water • 6 gekneusde suurlemoen blare METODE:  Maak vis skoon en sny in mootjies  Strooi sout en peper liggies oor  Skil en sny uie in dun ringe  Meng suiker, kerriepoeier, borrie, 20 ml sout, rooipeper (indien gebruik), asyn, en water in ‘n groot platboom kastrol (nie yster of aliminium nie)  Voeg uieringe en suurlemoen blare by en kook 20 to 30minute  Sit vismootjies versigtig in die mengsel sodat almal bedek is en kook nog 20 minute of tot vis goed gaar is. Skep af en toe van die kerriesous oor die vis en draai mootjies om indien nodig  Pak die vis in lae in bottels of erdebak en giet van die warm kerriemengsel oor elke laag sodat dit heeltemal bedek is. Giet res van die sous bo-oor en laat afkoel. Verseël en bêre op koel plek. Die vis sal na 2 tot 3 dae geeët kan word. WENK: Stokvis kan ook gebruik word. Sny in mootjies, strooi sout oor en laat oornag in yskas staan voordat gekook word. Jy kan gevriesde hake medallions gebruik, oornag in yskas ontvries. Jy kan ook lourierblare gebruik. Die laaste 10 minute kan jy die vis omgedraai en sous bo-oor geskep. Foto: Marie Dumas Jennings

4


Morgan Cutolo The massive fast food restaurant chain had a humble beginning. The first official restaurant… Currently, there are over 36,000 McDonald’s restaurants around the world, but the franchise started out as a tiny establishment. The McDonald brothers, Dick and Mac, opened the first “McDonald’s” in San Bernardino, California in 1948. The menu included hamburgers, soft drinks, pie, French fries, milk, coffee, and milkshakes. Ray Kroc, a traveling salesman, visited the store and became fascinated with the operation. The brothers expressed that they wanted to expand nationwide, and Kroc signed on as their first franchise agent in 1954. Kroc opened up the first restaurant for McDonald’s System, Inc. on April 15, 1955, in Des Plaines, Illinois. That store is pictured on the left.

Joe McKinley

Quotes in your email signature: “Unless it’s the mission of the organization, having quotes from famous people in your email signature should be avoided. While that particular quote may resonate with you, it could trigger negative emotion in the reader. If that’s the case, then the messages you’re sending could be skewed or misunderstood depending on how that person interprets the quote and attaches that to your brand.”—Jill Gugino Pante, M. Ed., Director, Lerner Career Services Center University of Delaware

5


Jy sal nooit weer dieselfde na ‘n piesang kyk as jy eers ontdek het hoe gesond dié vrug is nie. Piesangs beveg depressie, maak jou slimmer, help jou beter voel die oggend ná die aand toe jy te veel gedrink het, verlig swanger vroue se oggendsiekte en beskerm jou teen nierkanker, diabetes, osteoporose en blindheid. Dit help selfs vir die jeuk van ‘n muskietbyt. ‘N LANG PAD: Die algemene opvatting onder kenners is dat piesangs sowat 4 000 jaar gelede in Maleisië ontstaan het. Van daar het dit na die Filippyne en Indië versprei. Dit is deur Arabiese handelaars na Afrika gebring en in 1482 A.D. deur Portugese seevaarders hier ontdek. Die seevaarders het die vrug weer na Amerika geneem, waar die meeste piesangs tans gekweek word. Die vrug kon aanvanklik nie ver vervoer word nie, omdat dit maklik verlep, maar danksy moderne uitvindsels soos yskaste en vinnige vervoer in die 20ste eeu, het piesangs algemeen beskikbaar geraak. Vandag is die wêreld se grootste kommersiële vervaardigers van piesangs in Costa Rica, Mexiko, Ecuador en Brasilië geleë. VOEDINGSWAARDE: Piesangs bevat drie natuurlike suikers, te wete sukrose, fruktose en glukose, gekombineer met gesonde dieetvesel. Piesangs is veral ryk aan vitamine B6 en C en bevat ook baie mangaan, kalium, biotien, yster en koper. Kalium is ‘n noodsaaklike mineraal wat belangrik vir normale bloeddruk en hartfunksie is. Die gemiddelde piesang bevat 400 mg of meer kalium en net 1 mg natrium, wat beteken nie net sal ‘n piesang ‘n dag jou teen hoë bloeddruk kan beskerm nie, maar dit kan ook help om aterosklerose (‘n siekte waar vet binne jou are aanpak) te voorkom.,Studies het ook bewys kosse wat baie dieetvesel bevat help ook om hartsiektes te voorkom. Kalium help ook met beengesondheid. Dit beveg urinêre kalsiumverlies wat deur ‘n dieet met ‘n hoë soutinhoud veroorsaak word.,Vitamien B6 gee jou beter energie, help met breinfunksie en kan help om hartsiektes te voorkom. Vitamien C beskerm jou immuunstelsel, beveg hartsiektes, voorgeboortelike probleme, oogsiektes en kan selfs help dat jy nie so maklik plooie kry nie. Mangaan is ‘n spoormineraal wat ensieme aktiveer, met jou beenstruktuur en -metabolisme help en ook bydra tot die sintese van vetsure. VERJAAG DIE SWART HOND: In sekere studies het mense wat aan depressie ly, baie beter gevoel nadat hulle ‘n piesang geëet het. Piesangs bevat triptofaan wat deur jou liggaam in serotien omgeskakel word. Serotien is die brein se neuro-oordraer wat ‘n rol in depressie speel en jou oor die algemeen gelukkiger laat voel, help ontspan en jou gemoedstoestand verbeter. Navorsers het bevind dat dit selfs PMS-simptome by vroue kan verlig. Kalium kan ook help om jou stresvlakke te verlaag, omdat dit help om jou hart meer normaal te laat klop, suurstof na jou brein stuur en jou waterbalans help handhaaf. As jy stres, versnel jou metabolisme, wat op die beurt jou kaliumvlakke verlaag. Die vitamine B in piesangs help ook om jou senustelsel te kalmeer. EKSTRA (BREIN) KRAG, MINDER VET: Piesangs is ook ‘n uitstekende bron van energie en kan jou tydens ‘n sportbyeenkoms baie ekstra krag bied. Boonop beskerm dit jou teen beenkrampe tydens oefensessies en in die nag. Dit beveg die verlies van kalsium, wat help vir sterker bene. Piesangs maak jou slimmer en kan jou help om te leer deur jou meer aandagtig te maak. Piesangs kan ook help teen gewigstoename. Studies aan die Instituut van Sielkunde in Oostenryk het bevind mense wat stresvolle beroepe volg, eet meer dikwels kos soos sjokolade. Die meeste mense in stresvolle werke is oorgewig. Die navorsers het afgesluit deur te sê die mense kan hul gewig beter beheer deur byvoorbeeld piesangs te eet, wat sal help om hul bloedsuikervlakke eweredig te hou. Piesangs help ook om swelling te voorkom, teen tipe II diabetes te veg, te help met gewigverlies, jou senustelsel te versterk en jou liggaam te help om witbloedselle te vervaardig. Boonop help dit ook teen anemie. SPYSVERTERING: Piesangs is ryk aan pektien, wat help met die vertering van kos en jou liggaam in die verwydering van gifstowwe en swaar metale bystaan. Piesangs stimuleer ook die groei van vriendelike bakterieë in jou maag. Hulle help om ensieme te vervaardig wat vir die vertering van jou kos en absorbering van voordelige voedingstowwe verantwoordelik is. Piesangs sal ook met hardlywigheid help en as jy ‘n lopende maag gehad het, sal dit help om elektroliete in jou maag terug te plaas. Piesangs is ook ‘n natuurlike teenmiddel vir suur en kan help met byvoorbeeld sooibrand. Dit is die enigste vrug wat met veiligheid geëet kan word om maagsere te beveg omdat dit help om jou maag se binnewand teen sure uit te voer. ANDER GEBRUIKE: Piesangs bevat baie antioksidante wat jou teen kroniese siektes beskerm. ‘n Piesang tussen etes kan swanger vroue met oggendsiekte beskerm. Vryf die binnekant van die piesangskil op ‘n plek waar ‘n muskiet jou gebyt het om jeukerigheid en irritasie te verminder. Die binnekant van die skil kan ook gebruik word om vratjies te verwyder. Plak ‘n stukkie piesangskil oor die vratjie. Piesangs kan op ‘n warm dag help om jou liggaamstemperatuur te verlaag of koors te verlig. Die Bvitamine en kalium wat piesangs bevat, kan mense wat ophou rook help om hul ontrekkingsimptome te verbeter. Bron: Kom ons deel n bietjie resepte van als 6


7


SPEED READING This was the year that the first touchtone phones were introduced to customers and the fancy office where the president works got a name. 8


I am a Female, interested in a position in Swakopmund / Walvis Bay, preferably in any Admin, Reception, GRV, Receiving, Restaurant, Babysitting etc

I am a Male, interested in a position anywhere in Namibia in a parts management / sales position

Please click on the link below to view my CV or contact me at: 085 646 9164 mhorn2402@gmail.co m

Please click on the link below to view my CV or contact me at: 081 127 2139 hoffp@iway.na

https://docdro.id/EqF2yOu

https://docdro.id/LI1VIZA

9


10


By Connie Suggitt

A super sweet record has been broken in Johannesburg, South Africa, with the Jewish Life Centre achieving the tallest stack of doughnuts. The record was attempted as a part of their Chanukah (or Hanukkah) celebrations - Chanukah is also known as the Jewish festival of lights. The stack towered 152 cm and consisted of a staggering 3,100 doughnuts. The stack was designed on a number of different software products, to ensure the structural integrity of the tower and avoid it toppling under the weight of the baked goods. Organisers even enlisted the help of a structural engineer and an architect to propose structure ideas. From this, the centre's concluded a pyramid shape would give them the best combination of stability and height. The record was part of its family-oriented celebration, which included various carnival activities and a Chanukah-themed game show. On the day a team of people, who rotated every few hours, were stacking doughnuts from 9 a.m. to 4 p.m. Once the tower was finished and measured by a surveyor, some of the doughnuts were offered to people at the event. The rest were saved and collected by charities The Jewish Helping Hand and Yad Aharon to be distributed to disadvantaged members of the community. Kasriel Kay, an Assistant Rabbi who organised the attempt, explained the connection between Chanukah and doughnuts. "Chanukah an eight-day popular Jewish festival that commemorates the triumph of light over darkness and good over evil. Jews around the world celebrate Chanukah- arguably the most celebrated Jewish festival- by lighting candles over eight nights and eating foods that are cooked with oil. Doughnuts are one of the most traditional Chanukah foods.

11


My twin lives at the reverse of my house number. The difference between our house numbers ends in two. What are the lowest possible numbers of our house?

These math riddles aren’t easy to solve. Do you think you know the answer to this one? The lowest possible numbers for our house are 19 and 91. 12


Sossusvlei Sand Dunes are some of the highest in the world. They’re one of Namibia’s most impressive sights. Big Daddy is the largest dune in Sossusvlei measuring ~325m and Dune 45 is known as the most photographed dune in the world. 13


Alle veluitslae op mense se liggame is nie altyd Gordelroos nie, daar is letterlik honderde tipe vel uitslae. Dit word veroorsaak deur dieselfde varicilla-zoster virus wat waterpokkies by kinders, genitale herpes by volwassenes en algemene koorsblare veroorsaak. Wanneer iemand waterpokkies as kind gehad het bly die virus permanent in sy rugmurg en kan baie jare dormand vertoef. Dit word gewoonlik geaktiveer wanneer die persoon se gestel tydelik of permanent af is. Die virus beweeg na die senupunte en stuur impulse na die brein wat aanduidings gee dat die vel jeuk, brand en seer is. 90% van mense wat waterpokkies gehad het as kind is op risiko om gordelroos te kry op 'n latere ouderdom. Gordelroos is aansteeklik en iemand wat nog nie gordelroos of waterpokkies gehad het nie, kan aansteek. Dit is ook moontlik om 'n herhaling van die toestand te beleef. Wees dus versigtig wanneer u met gordelroos en waterpokkies in aanraking kom om nie self aan te steek nie of dit aan ander oor te dra nie. Kinders wat aansteek kan waterpokkies kry. Dit is dus raadsaam om kinders weg te hou van iemand met gordelroos. GORDELROOS FEITE: • Gordelroos kom veral by ouer persone bo 60 voor wat alleen woon of wat nie voldoende toegang het tot behoorlike gebalanseerde voeding nie. • Persone met 'n swak gestel is ook meer op risiko om gordelroos te kry. • Gordelroos kom meer dikwels in die somer voor. • Die vog van die gordelroos blasies is aansteeklik. • Persone wat waterpokkies as kind gehad het, het 'n groter risiko om gordelroos te kry op 'n latere ouderdom. • Ongeveer 20% van persone bo 60 kan gordelroos kry. • Mense kry gewoonlik net een aandoening van gordelroos. • Ouer persone wat waterpokkies as kind gehad het en met kinders in aanraking kom wat waterpokkies het kan makliker gordelroos kry omdat die virus steeds in 'n rustende toestand in die liggaam is, en dan net weer aktief word. • Volwassenes kry gordelroos en kinders kry waterpokkies van dieselfde virus. • Gordelroos kan in verskillende intensiteite voorkom en kan soms verwar word met iets wat soos masels lyk, veral as die intensiteit van die siekte nie hoog is nie. • Probeer dus verhoed dat jou kinders waterpokkies kry deur hulle te laat inent teen waterpokkies, om hulle weer die moontlike ongerief te spaar op 'n latere leeftyd van 'n leefstyl terugslag met gordelroos! GEVOLGE VAN ONBEHANDELDE GORDELROOS: • Kan interne organe aantas soos die niere, longe en lewer • Kan blindheid of doofheid veroorsaak wanneer dit in die gesig onbehandel bly • Kan verlamming veroorsaak • Sekondêre bakteriese infeksies kan hieruit voortvloei soos virale longontsteking

KONTAK ONS ENIGE TYD VIR ’N PRYSLYS 14


Kaitlyn Chamberlin Aloe juice: Aloe juice aka aloe water has been touted as the new coconut water. The bulk of aloe juice is made with aloe vera gel, water, or tea, and then sweeteners and natural flavors may be added. While aloe vera juice supposedly has health benefits, like weight loss and anti-aging properties, none of these claims have ever been scientifically proven. “Although aloe vera does contain high amounts of antioxidants, it has a slightly bitter, citrus-like flavor which is very difficult to drink on its own,” says Amidor. “

It also has diuretic properties, which if taken in large amounts, can lead to loss of potassium from your body, which is potentially dangerous.”

15


Andy Simmons

When Mother Nature’s dangerous heat sneaks up on unaware hikers, this resourceful local comes to the rescue. Even if you’ve never been to Phoenix, you know this about the place: It’s hot. From June to September, the temperature can easily eclipse the century mark. But that doesn’t stop hikers from attempting the 1.3-mile trek to the top of the city’s famed Camelback Mountain. Signs warn that the trail is “extremely difficult.” If you continue, a posted checklist suggests at least a liter of water per person. And if you’re still not deterred, another sign farther up declares: “If you’re halfway through your water, turn around!” Unfortunately, many people do not heed the warnings. Fortunately, Scott Cullymore does. When he’s not running his carpetcleaning company in nearby Mesa, the 53-year-old Cully-more can be found hiking up and down Camelback a couple of times a day, doling out cold bottles of water to worn-out hikers. He has helped hydrate so many hikers that he has earned a heavenly nickname: the Water Angel. “I’d like a more manly name, but, you know,” he told -azfamily.com. Cullymore was on Camelback Mountain one day in 2015 when a British tourist died after being lost for nearly six hours in the July heat. That experience inspired him to start helping people caught unaware by -Arizona’s unforgiving version of Mother Nature. “They underestimate the mountain, and they overestimate what they can do, and they get themselves in trouble,” he told the Arizona Republic. If a hiker has a flushed face and is not sweating -anymore, -Cullymore says, he reaches into his insulated orange backpack, pulls out a frosty bottle, and hands it to the person. It’s nothing for him to go through eight waters—which he pays for himself—in one lap up and down the mountain. “It’s misleading that we’re in the middle of the city. You can die up here, and no one would know.” One hiker who availed himself of the proffered water agrees. “You think you know the heat, but then you get out here in the desert and it surrounds you like a blanket,” said Austin Hill, who was hiking with a high school friend. They were lucky, he said, pointing to Cullymore. “We ran into this Good Samaritan here.” And with that, the Water Angel goes in search of another hiker in need.

16


17


17 MEI 18 MEI 24 MEI

26 MEI 31 MEI—1 JUNIE 1 JUNIE 8 JUNIE

15 JUNIE 21-22 JUNIE 23 JUNIE 27—29 JUNIE 28—29 JUNIE 29 JUNIE 30 JUNIE 30 JUNIE 26-27 JULIE 27 JULIE 28 JULIE

FUNDRAISER DANCE Walvis Bay Town Hall 081 220 3308 SPCA FUN DAY Walvisbaai Lorraine—081 127 6830 EDUGATE ACADEMY MARKET DAY Marjorie Theron—081 279 7792 GREEN CENTRE Swakopmund—081 697 9072 SWAKOP FOOD FESTIVAL Swakopmund Christal Salt—081 215 7725 BOEREMARK Windhoek Skougronde Esme—081 277 8766 DANKFEES Windhoek Wes Gemeente (Die Kerk by die Kruis) Sandra—061—226 834 KUIERMARK Gobabis Christa—081 291 4959 LEONARDVILLE REÜNIE Ina—081 124 7527 LAERSKOOL LEONARDVILLE REUNIE Ina Nolte 081 124 7527 SEAFOOD FESTIVAL Walvisbaai –Nangula—081 476 9304 KUIERFEES Grootfontein Merlin—081 259 5184 BOEREMARK Windhoek Skougronde Esme—081 277 8766 LAGOON PARK FAMILY MARKET (SUMMER VIBES) Walvisbaai GREEN CENTRE Swakopmund 081 697 9072 STANDARD BANK BILTONGFEES BOEREMARK Windhoek Skougronde—Esme—081 277 8766 GREEN CENTRE Swakopmund 081 697 9072

VOLG OP BL 19

18


3 AUGUSTUS 23 - 24 AUGIST 24 AUGUSTUS

25 AUGUSTUS 29—31 AUGUSTUS 31 AUGUSTUS 22—24 SEPTEMBER 26—29 SEPTEMBER 28 SEPTEMBER 29 SEPTEMBER 29 SEPTEMBER 4—5 OKTOBER 26 OKTOBER 27 OKTOBER 2 NOVEMBER 22 - 23 NOVEMBER

30 NOVEMBER 30 NOVEMBER

1 DESEMBER 7 DESEMBER

WALVISBAAI OESTERFEES Walvisbaai—Len Nel—081 129 5367 HENTIES VISFEES hentieshengelfees@gmail.com CAKE SALE Swakopmund—In front of Standard Bank from 08:00 Organised by The Organisation for Caring for People with Disabilities —Almut Slabbert - 081 299 1902 / Carol-Ann Möller—081 209 8169 GREEN CENTRE Swakopmund—081 697 9072 OMARURU ARTS FESTIVAL Omaruru—081 236 2951 BOEREMARK Windhoek Skougronde—Esme—081 277 8766 GOBABIS SKOU Kathy Opperman—081 168 8444 SWAKOPMUND SME MINI EXPO Swakopmund—081 476 9304 nangula@swakopmund-mini-expo.com DOXIE FEST Windhoek—doxiefestnam@gmail.com—081 612 7668 LAGOON PARK FAMILY MARKET (SUMMER VIBES) Walvisbaai GREEN CENTRE Swakopmund—081 697 9072 WALVIS FEES Walvisbaai—ngkwalvisbaai@gmail.com KUIERMARK Gobabis—Christa—081 291 4959 GREEN CENTRE Swakopmund—081 697 9072 BOEREMARK Windhoek Skougronde—Esme—081 277 8766 ADVENT MARKET Swakopmund — LIONS Old Age Home. Friday from 15:00 and Saturday from 08:00, organised by the Organisation for Caring for People with Disabilities Almut Slabbert— 081 299 1902 Carol-Ann Möller—081 209 8169 BOEREMARK Windhoek Skougronde—Esme—081 277 8766 GREEN CENTRE CHRISTMAS MARKET Swakopmund—081 697 9072 LAGOON PARK FAMILY MARKET (SUMMER VIBES) Walvisbaai BOEREMARK Windhoek Skougronde—Esme—081 277 8766 19


NAMPOL TRAFFIC NUMBERS WALVIS BAY SWAKOPMUND HENTIES BAY KARIBIB OMARURU CITY POLICE

081 333 0449 081 202 8391 081 657 0704 081 711 9482 081 657 0703 061—302302

OTHER EMERGENCY NUMBERS LIFELINK NAMIBIA E-MED RESCUE WINDHOEK STATE AMBULANCE SWAKOP STATE AMBULANCE WALVIS BAY STATE AMBULANCE 20

085 900 081 924 061-2033282 064-4106000 064-216300


DATE 25 MAY 30 MAY 26 AUGUST 10 DECEMBER

DAY SATURDAY THURSDAY MONDAY TUESDAY

25 DECEMBER 26 DECEMBER

WEDNESDAY THURSDAY

HOLIDAY AFRICA DAY ASCENSION DAY HEROES DAY HUMAN RIGHTS DAY / WOMEN’S DAY CHRISTMAS DAY FAMILY DAY 21

Profile for Le Jetee News & Advertising

NAWEEK NUUSBLAD  

OM HIERIN TE ADVERTEER: 081 277 5027 info@lejetee.com

NAWEEK NUUSBLAD  

OM HIERIN TE ADVERTEER: 081 277 5027 info@lejetee.com

Advertisement