Page 13

13

Oktober 2013

Veediewe woel in Georges Valley Veediewe is die afgelope paar maande erg bedrywig in die Tzaneen-omgewing, waar veral toegespits is op topgehalte dragtige skape en boerbokke. Die teikengebied was boere langs die Georges Valleypad tot duskant Haenertsburg. Mnr Hennie Maartens van RedBank, sowat twaalf km buite die dorp, het in een nag 25 dragtige skaapooie verloor. Die diewe het ‘n klomp van sy skape in die nag afgejaag oor die Georges Valley-pad tot in ‘n lantanabos, waar net die beste dragtige ooie verwyder is. Die res van die gesteelde kudde is net daar in die bos gelos. Nog ‘n boer, mnr Christopher Atherstone, het in dieselfde omgewing 46 dragtige boerbokooie in ‘n nagtelike strooptog in September verloor. Daar is later

vasgestel dat die bokke 300 km verder in Belfast in Mpumalanga op ‘n veiling verkoop is. Twee weke gelede het hy weer op ‘n klomp vreemde mense op sy grond afgekom wat belangstelling in sy bokke getoon het. Hy het onraad vermoed en hulle van sy perseel verwilder. “Ons is naby ‘n kampong waar nagenoeg ‘n honderd Zimbabwiese kontrakwerkers woon. Die helfte van hulle het die trekpas gekry, maar hulle is nog in die omgewing. Die vermoede is dat hulle betrokke kan wees.” Hy het intussen veiligheidsmaatreëls verskerp en ‘n private maatskappy sorg teen hoë koste dat die diefstal gefnuik word. Op dieselfde roete nader aan Haenertsburg het nog ‘n boer, mnr Schalk van der Merwe van Kromdraai,

sowat ‘n honderd boerbokke weens diefstal verloor. Vyftig daarvan is later in Standerton teruggevind. Volgens inligting is ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem, maar die kern van die diefstalsindikaat is nog nie vasgetrek nie. — Louis Roux, louis@bulletin.us.com Intussen is ‘n veediefstalforum op 31 Oktober in Mokopane in die lewe geroep om dié toenemende euwel hok te slaan. Die forum sal lede uit alle dele van Limpopo betrek en ‘n strategie bepaal om veediewe aan die pen te laat ry.

Kumquat – the good luck fruit

In a recent readers’ poll by online motoring publication, Wheels24, the Ford Ranger was voted their choice for Car of the Year 2013. Winning the popular vote comes as no surprise – the Ford Ranger is a vehicle built in South Africa, for South African conditions. Readers considered vehicles based on, amongst other things, aesthetics, quality, fuel consumption, handling, and all-round value for money – the Ford Ranger emerged the clear winner with a whopping 6,431 votes, more than 2,500 votes clear of its closest rival.

It tastes like a sugar coated acid drop from nature, but in China and other Asian countries the kumquat symbolizes good luck over festive days. Originating from the East, the kumquat (Citrus japonica) looks like a tiny orange the size of an olive. It has a sweet yellow/orange brim, but the flesh inside is sour. Yet, the kumquat has become a delicate part of household pantries all over the world. The earliest historical reference to the fruit appears in literature of China in the 12th century. Introduced to Europe in 1846 by horticulturist Robert Fortune, the kumquat found its way to North America shortly afterwards and then to the rest of the world. The most popular specie is the oval kumquat, also called the Nagami, with a pleasantly sweet skin that is eaten raw..

The fruit is mostly used for marmalades, preserves and jelly, but is also a popular liqueur in some countries when mixed with vodka, gin or other spiritual drinks. In some Asia-Pacific countries the kumquat is embedded in a bowl of salt or sugar, which combine with the juice to become a dark brown brine which can last for years. It is known to be an excellent remedy for sore throats. Dade City in Florida, US, holds an annual kumquat festival, during which a large variety of products from the fruit is exhibited and enjoyed. In Limpopo’s vast citrus valleys there are only two or three small kumquat orchards supplying the local needs and the Johburg Market. One such orchard is part of the farm Falcon Wood Ridge in Agatha just outside Tzaneen.

Agribulletin_131101  
Agribulletin_131101  

Monthly Agricultural Publication

Advertisement