Page 12

12

Oktober 2013

Bielie van ‘n mielie

Railway plan will impact truck sales

Met sy smaaklike groot pitte aan ’n lang kop en met uitstekende rakleeftyd is SC 701 nie verniet die gewildste spesialis groen- en braaimielie in Suid-Afrika nie. Wanneer dit by groenmielie kultivarkeuse kom is dit maklik, want die mark bepaal dit. Kopers van groenmielies is kenners van mielies geskik vir groenmielie- of braaimielieverkope. SC 701 voldoen aan die vereistes wat dié uiters kieskeurige kopers verlang. Die kultivar met sy smaaklike groot pitte, goeie koplengte en besondere lang raklewe van drie tot selfs vier dae, is ongetwyfeld tans die gewildste spesialis groen- en braaimielie in SuidAfrika. Trouens, SC 701 is ideaal vir groenmieliekopers en tuiniers. Dit is ook geskik vir die produksie van babamielies (baby corn). As ’n kultivar in die mediumlaat groeiklas droog die kultivar stadig af. Die aanbeveling is dat SC 701, wat goeie toleransie teen mieliestreepsiekte het, teen ’n stand van 25 000 tot 35 000 plante/ha gevestig moet word. In die hoogseisoen in Desember/Januarie wanneer groenmielies vrylik beskikbaar is, is ’n stand van 25 000 plante/ha voordelig vir die produksie van groter bemarkbare koppe; ’n vereiste waarop kopers gesteld is veral wanneer daar baie groenmielies op die mark beskikbaar is. Die groenmielie-aanplantings word vir ongeveer ’n agt ton graanoes bemes. Planttyd vir SC 701 begin gewoonlik in September en is dit moontlik om met gereelde tussenposes tot

vier aanplantings te maak. Die laaste aanplanting vind gewoonlik in die meeste produksiegebiede teen die einde van November of uiters die eerste week van Desember plaas. In rypvrye gebiede is die plantvensterperiode groter. Die mielies is sowat vier maande (120 dae) na plant markgereed en gewoonlik vir ’n vensterperiode van ongeveer twee weke bemarkbaar. Produsente van SC 701 word aangeraai om grysblaarvlek voorkomend te beheer in gebiede waar nodig. SC 701 kan ook in jare wanneer die smousmark swak is steeds as graan gestroop of as kuilvoer benut word. Dit is ’n goeie kuilvoermielie. Waar kopers klaar groenmielies gepluk het kan goeie gehalte kuilvoer gemaak word aangesien daar gewoonlik heelwat koppe oorbly omdat slegs 50% tot 70% koppe as groenmielies gepluk word. Navrae: Skakel Pannar se naaste verteenwoordiger of landboukundige of hoofkantoor: Tel. 033 413 9500. E-pos: infoserve@pannar.co.za. Besoek ook Pannar se webwerf by: www. Pannar.com.

Transnet Freight Rail (TFR) has over the last couple of years announced a R201 billion investment in infrastructure and maintenance, as well as a seven year market demand strategy plan, indicating a definite focus on the development of South Africa’s railway network and rolling stock. This has a clear impact on the road transport industry because of the increased transfer of certain road cargo to rail, says Mr Rory Schulz, General Manager of Corporate Planning at UD Trucks Southern Africa. He said SA has become one of the few markets in the world which has products from the USA, Europe and Asia operating in road transport alongside each other. But as the various industrial corridors are developed, the impact by rail on the road freight industry will become more prominent. Of the 1,7 billion tonnes of cargo moved around SA during 2012, 88,5% was transported on road versus the 11,5% carried on rail. The fuel pipeline between Durban and Gauteng also affects the industry. This will have a dramatic impact on the truck industry’s market dynamics, including a shift to smaller commercial vehicles. He anticipates that road freight will remain important in construction, agriculture, daily commodities, consumer goods, parcel and post, whereas rail will play a greater role in running automotive cargo, petroleum and containers.

W E STEEL

USTICA 1124 CC t/a

SO

NC O

MARANATA PANELBEATERS

Jean Small: 083 411 1774 TEL: 015 307 6640 | FAX: 015 307 4354

17 Kudu Street, Industrial Area, Tzaneen

MBH

RANDOM STEEL LENGTH

bulletin8678wes130726dm

TECHNO PARK

agri5173jsp110325dm

& Palisade Fencing

• FLAT & ROUND BAR • SQUARE TUBING SHEETING CHANNELS • ANGLE IRON WELDING • ACCESSORIES • BOLTS • NUTS

Ons het ook b-graad staal

Tel: 015 307 7705 5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

Agribulletin_131101  
Agribulletin_131101  

Monthly Agricultural Publication

Advertisement