Issuu on Google+

Kroonnuus 2013WWW.KROONNUUS.CO.ZA

GRATIS

Post a message

TEL (056) 212 3171 DINSDAG 10 DESEMBER

CELEBRATING the inspirational leadership of Tata Nelson Rolihlahla Mandela. May his soul rest in peace. 18 July 1918 – 5 December 2013.

READERS are invited to post messages of sympathy to the Mandela family. Like the Kroonnuus Facebook page and post your message there. Kroonnuus will then supply the family with the messages.

Photo: M. van Wyk

KROONNUUS-LESERS en -adverteerders moet daarop let dat die sluitingstye vir die laaste uitgawe op 17 Desember vervroeg weens die vakansiedag op Maandag 16 Desember. Alle advertensies sluit Donderdag om 15:00.


2

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

LEON VAN DIJKHORST en sy broer Johan het Vrydag die Shell Ultra City op Kroonstad aangedoen. Dié broers lê altesaam 4 200 km per fiets af om bewustheid te skep en geld vir die Agri Securitas-trustfonds vir die voorkoming van misdaad op plase en landelike gebiede in te samel. Van die geld sal vir Bybelverspreiding en voorkoming van renosterstropery aangewend word. Van links is Johan, Johnnie van Rooyen (Kroonstadter) en Leon. Foto: Jana Bekker

Trap fiets teen misdaad Tharine Geldenhuys LEON VAN DIJKHORST is ’n man wat die daad by die woord voeg. Om bewustheid vir die voorkoming van misdaad op plase en landelike gebiede te skep ry hy en sy broer altesaam 4 200 km per fiets van die heel noordelikste punt in Suid-Afrika, sowat 30 km wes van Musina, tot in die Kaap en dan van oos na wes tot op Alexanderbaai. Van Dijkhorst sou aanvanklik die fietsry met hardloop afgewissel het, maar moes op aandrang van ’n spesialis dit laat vaar. Die roete het op 30 November in Limpopo begin en word in die vorm van ’n kruis gery. Dit eindig op 8 Januarie op Alexanderbaai.

Van Dijkhorst, Voermol se bestuurder vir die sentrale streek, gaan met die poging geld insamel om die landbousektor te beskerm. Altesaam 80% van die geld wat met die projek ingesamel word, sal deur die Agri Securitas-trustfonds vir die voorkoming van misdaad op plase en in landelike gebiede aangewend word. Die oorblywende geld sal gelykop vir die voorkoming van renosterstropery en Bybelverspreiding verdeel word. Die projek word deur talle borge, wat ’n aantal landboumaatskappye insluit, ondersteun. Besoek Van Dijkhorst se webwerf (suiderkruisprojek.co.za) om ’n skenking te doen. Die skenkingsgerief is aan deelnemende koöperasies gekoppel. Boere kan lewende hawe of graan ook skenk.

Woon vergadering by DIE Regshulpraad op Kroonstad het onlangs ’n vergadering vir belanghebbendes gehou waarop terugvoering oor die raad se werksaamhede die afgelope jaar verskaf is. Die raad beywer hom vir regshulp aan hulpbehoewendes. Dit is deur van links Kedibone Thantsha (Unisa), Nolitha Jali (Regshulpraad), Jimmy Maswanganyi (Moqhaka-raadslid), ao. Derrick de Gouveia (eenheid vir gesins-, kinder- en seksuele misdrywe) en kapt. Herna Els (bevelvoerder: eenheid vir gesins-, kinder- en seksuele misdrywe) bygewoon. Foto: Jana Bekker

AS jy ’n kort huldeblyk aan wyle Nelson Mandela wil bring, plak ’n boodskap op Kroonnuus se Facebookblad. Besoek www.kroonnuus.co.za vir video-insetsels van wat inwoners oor sy afsterwe te sê het.

TSHEPO OLIPHANT (right) and his friend, Tshidiso Sekhobe, are sad at the passing of Madiba. Here they hold a photograph that was taken in 1993 in Gauteng. Oliphant says this photograph is one of his greatest treasures. Photo: Tharine Geldenhuys

A day he will never forget Tharine Geldenhuys “THE day I shook hands with the late Nelson Mandela in 1993 at the Parklane Hotel in Gauteng, I did not use my hand for the rest of the day. “It was such an honour,” says Tshepo Oliphant (55) of Maokeng, Kroonstad. Oliphant met Madiba at a gathering where the father of the nation gave guidelines on how to curb gangsterism. In the late 1980s Maokeng was notorious for gangsterism.


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

Spog-Golfs tref Kroonpark Tharine Geldenhuys PETROLKOPPE kan dié Saterdag die room van Volkswagen se Golf Mk1 in Kroonpark op uitstalling kan sien. Boonop gaan die Ultimate Spin Show in die amfiteater gehou word. Prysgeld van R10 000 is op die spel. Godfrey Mogorosi, oordbestuurder van Kroonpark en organiseerder van die groot byeenkoms, sê motoriste wat hul Golf Mk1 (Velocity, Citi Golf, Chico, ensovoorts) wil kom uitstal, moet nou reeds die politoer en poetsers inspan. “Letterlik alles van die Golfs word beoordeel. Die enjin, mooiste bande, mooiste vellings (rims) en blinkste bakwerk word deur die beoordelaars

bekyk,” sê Mogorosi. Inskrywings vir die Golfs is gratis. Om die beste en hardste klankstelsel in jou Golf te hê kan jou ook ’n prys laat wen. Toerusting wat die desibels toets, word vir die beoordeling ingespan. Kroonpark se hekke open om 10:00 en van 15:00 sal die BMW Spinmasters in die amfiteater behoorlik die rubber brand. Die 14-jarige Austin Kruger, Sarah en Jeff James sal beslis die adrenalien laat pomp. Toegang is R60 vir volwassenes, R30 vir kinders, R20 vir ’n koelhouer en R20 vir parkeerplek. Kaartjies wat vooraf gekoop word, kwalifiseer vir R10-korting (R50 per volwassene).

Sien toe dat wet nagekom word MARIE CRONJÉ van Welkom by studentekonst. Mzwandile Ntshweu van die Maokeng-polisiekantoor. Beamptes van die kantore in die omgewing (Maokeng, Kroonstad, Heuningspruit, Steynsrus, Viljoenskroon en Vierfontein) het by ’n padversperring wat verlede week op Kroonstad gehou is motors deurgesoek en motoriste om hul rybewyse gevra. Dit was deel van die jaarlikse veiligheidsveldtog op Suid-Afrikaanse paaie. Butana Komphela, oud-Kroonstadter en LUR vir polisie, paaie en vervoer in die Vrystaat, het die veldtog op Kroonstad begin. Foto: Jana Bekker

DIT is tyd vir die eerste en grootste Kroonstad Showdown in Kroonpark, Kroonstad. Alle motoriste wat met dié modelle Golfs (MK1) ry en dié motors wil vertoon, kan hulle Saterdag gratis inskryf en boonop groot pryse wen. Foto: Godfrey Mogorosi

3


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

5


6

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

7


8

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

Gee kosbare geskenk – skenk bloed WORD ’n Blood Buddy saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) en Ofm. Op Woensdag 11 Desember gaan luisteraars bewus gemaak word van hoe belangrik dit is om bloed te skenk. Luister van 06:00 tot 18:00 na Ofm om aan die Become a Blood Buddy-dag deel te neem. Die doelwit is om op dié dag 400 eenhede bloed in te samel. As jy bloed geskenk het, SMS die woord “BUDDY” en jou naam na 36636 (teen R1,50 per SMS). Jou naam sal dan op Become a Blood Buddy se wall of fame op www.ofm.co.za geplaas word en jy sal met trots deel van die veldtog wees. In sy jongste veldtog moedig die SANBD mense aan om nie toe te laat dat vakansies in die pad van lewe staan nie. Dit beteken terwyl Desember ’n wonderlike tyd is om te ontspan en terug te kyk op die jaar wat verby is, is dit ook ’n tyd om een van die grootste geskenke te gee – die vloeistof wat elke hart laat klop ongeag ras, geslag of ouderdom. Dit is ’n beroep op almal wat in die vakansie tyd kan inruim om mensereddende bloed te skenk. Terwyl jy tyd met jou familie deurbring, dink ook ’n oomblik aan diegene wat dit gaan misloop omdat daar nie genoeg bloed vir pasiënte beskikbaar is nie. Dit verg slegs 30 minute om bloed te skenk en kos niks nie. Gee die beste geskenk, gee die geskenk van lewe. Ander bloedskenkveldtogte: Donderdag se Kersfees-bloedskenkkliniek van 16:00 tot 20:00 in die gemeenskapsaal, Brentpark. Vrydag se mensereddingvakansiebestemming-kliniek by die Bloedskenksentrum in die Checkers-sentrum. Tye van die bloedskenksentrum: Maandae en Donderdae van 10:00 tot 18:00, Dinsdae, Woensdae en Vrydae van 09:00 tot 16:00 en Saterdae van 09:00 tot 13:00.


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

9


10

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

David Fourie sing Oujaarsdag hier PAK jou piekniekmandjie en drinkgoed en kom geniet Oujaarsdag (31 Desember) in die Landbouterrein van die Hoërskool

Kroonstad se saal ’n puik vertoning en dansparty met David Fourie. Die kaartjies kos R80 per

persoon. Daar is om middernag ’n verrassing op die program. Rig navrae aan Van Niekerk by 082-447-8953.

CHANÉ DU RU, Marie-Louise Crous, Eske van der Merwe, Stefan Lotter, PR Jansen van Rensburg en JC la Grange gooi hul skoolskoene in een van die houers wat vir dié doel voorsien is. Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren

Skoene vir nuwe voete MATRIEKS van die Hoërskool Kroonstad het namate hulle hul laaste matriekeindeksamen vraestelle voltooi het, hul skoolskoene in spesiale houers by die skool geplaas. “Daar is baie kinders wat swaarkry en kaalvoet moet skool toe gaan. Die matrieks van 2013 gaan beslis nie weer hul skoolskoene wil dra nie. Hopelik kan ons ’n hele paar minder bevoorregte leerlinge uit die gemeenskap help met ’n paar skoene. “Die ingooi van die skoene in die houer kan ook gesien word dat hulle nou hul kinderskoene ontgroei het en reg is om die grootmens-wêreld te betree,” sê Retha Stolz, departementshoof van Afrikaans wat die projek begin het. Dié matriekgroep het ook leerlinge van ander skole aangemoedig om hul ou skoene en skoolklere wat nie meer gebruik gaan word nie te skenk.

Kerk hou diens DIE jaarlikse Geloftediens in die NG Moederkerk op Kroonstad vind op Maandag 16 Desember (Versoeningsdag) om 09:00 in die kerk plaas. Ds. Jan Nel sal die diens lei. ’n Kollekte ten bate van Bybelverspreiding sal in die diens opgeneem word.


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

Twee van Bloues draf kursus kaf TWEE wiskunde-onderwysers van die Hoërskool Kroonstad het onlangs ’n opleidingsprogram met lof geslaag. Dié kursus is deur die Nelson MandelaMetropolitaanse Universiteit se Govan Mbeki-wiskunde-ontwikkelingseenheid aangebied. Altesaam 120 leerkragte het die kursus aangepak. Leana Botha is aangewys as die student wat die hoogste punte in die twee leereenhede behaal het. Sy het in die een eenheid 98% behaal en in die ander een 99%. Botha het op Bultfontein skoolgegaan en haar onderwys-

kwalifikasie deur Unisa behaal. Vanjaar was haar eerste jaar as onderwyser aan die Bloues. “Ek weet nie of wiskunde ’n aanleg of belangstelling is nie, ek verstaan dit nog net van altyd af. Dit is vir my heerlik om wiskundeprobleme op te los,” vertel Botha. Haar kollega, Brian Morgan, departementshoof van wiskunde, het ook die kursus voltooi. “Die skootrekenaar wat ons as deel van die kursus ontvang het, het programme wat van groot waarde is,” was Morgan se kommentaar.

Vir meer foto’s en nuus besoek www.kroonnuus.co.za

BRIAN MORGAN en Leana Botha, wiskundeleerkragte van die Hoërskool Kroonstad. Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren

11


12

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

Helped back onto their feet THE Maokeng Golf Tournament, which was held at the Department of Correctional Services (DCS) Golf Course, was used to raise money to alleviate poverty. A needy family in Marabastad was provided with groceries as well as beds. Samuel Hlalele’s family lost the roof over their heads due to a storm and because their house was dilapidated. From the left are Peo Andries (event coordinator), Anna Mahlatsi with her child, Maria Mahlatsi, Hlalele, Brian Abdull and Tommy Makau (ANC ward councillor for Phomolong).

Ingesluit in span DRIE van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) se o.18-krieketspelers, Leon van der Westhuizen (links), Mechiel Bosma (middel) en Dian Dreyer, is in die Fezile Dabi-krieketspan ingesluit. Foto: Tinkie Hattingh

Notice to Members of the De Beers Equal Allocation Trust (EAT)

Die lewe mag wel oor die reis gaan... ...maar dit gaan ook oor hoe jy klaar maak. Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnisversekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB dat daar goed na jou en jou geliefdes omgesien sal word.

KRY TOT R4000 KORTING OP ‘N BEGRAFNIS Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseer vir gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en tot R4000 korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat die begrafnis deur AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word. Vir meer inligting kontak ons Kroonstad Tak Hillstraat 18 Kroonstad Tel: (056) 212 4129

Welkom Tak Muizenstraat 38 Welkom Tel: (057) 352 2307

If you were an active employee or pensioner on 18 April 2006 of the De Beers Group of Companies South African operations (De Beers Consolidated Mines Proprietary Limited, De Beers Group Services Proprietary Limited, De Beers Marine Proprietary Limited, The Diamond Development Company Proprietary Limited, De Beers Pension Fund and De Beers Benefit Society) you would have been sent a letter to your last known address from the Trustees of the De Beers Equal Allocation Trust (EAT) in early November 2013 containing an offer to purchase one third (1/3) of your units. If you have NOT received your letter please contact the EAT urgently to provide your correct home or work address. Have ready your identity number and:

If your completed Acceptance Notice has not been received by 5pm on 31 December 2013, it will be assumed that you have chosen not to sell one third of your units. The EAT offer closes on 31 December 2013.

• Call 086 136 7774 (toll free) between 8am and 5pm, Monday to Friday EI 19128

Kennisgewing aan lede van die De Beers Equal Allocation Trust (EAT) Indien jy op 18 April 2006 ‘n aktiewe werknemer of pensioenaris van die De Beers Group of Companies se Suid-Afrikaanse ondernemings (De Beers Consolidated Mines Proprietary Limited, De Beers Group Services Proprietary Limited, De Beers Marine Proprietary Limited, The Diamond Development Company Proprietary Limited, De Beers Pension Fund en De Beers Benefit Society) was, sou die Trustees van die De Beers Equal Allocation Trust (EAT) vroeg November 2013 ‘n brief met ‘n aanbod om een derde (1/3) van jou aandele te koop na jou laaste bekende adres gestuur het. Indien jy NIE jou brief ontvang het nie, skakel asseblief dringend die EAT om jou korrekte woon- of werkadres te verskaf. Hou jou identiteitsnommer gereed en: • Skakel 0861367774 (tolvry) tussen 8vm en 5nm, Maandag tot Vrydag

Ons is hier vir jou

Terme en voorwaardes geld. Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. AVB KROONNUUS 1

• Visit www.debeerseat.co.za and download the Acceptance Notice, fill it in and submit • Write a letter to the De Beers Equal Allocation Trust (EAT), PO Box 616, Kimberley 8300 • You may also send an email with your full name, identity number and current address to debeers.eat@debeersgroup.com

EI 19129

• Besoek www.debeerseat. co.za en laai die Aanvaardingskennisgewing af, vul dit in en dien in. • Skryf ‘n brief aan die De Beers Equal Allocation Trust (EAT), Posbus 616, Kimberley, 8300 • Jy mag ook ‘n e-pos met jou volle naam, identiteitsnommer en huidige adres aan debeers.eat@debeersgroup.com stuur. As jou voltooide Aanvaardingskennisgewing nie teen 5nm op 31 Desember 2013 ontvang is nie sal dit aanvaar word dat jy gekies het om nie een derde van jou aandele te verkoop nie. Die EAT-aanbod sluit op 31 Desember 2013.

PLUIMBAL is ’n goeie ontspannende sportsoort om te beoefen. Foto: Jan Els

Pluimbal vir almal Tharine Geldenhuys PLUIMBAL word in Kroonstad vir ontspanning en goeie oefening gespeel. OP Woensdae en Vrydae kan pluimbalspelers hier aan dié sportsoort deelneem. Pluimbal word in ’n saal met vier bane gespeel. Die spel is geskik vir jonk en oud en is baie opwindend en ontspannend, sê Jan Els van die klub. Enkels word tussen twee mans of vroue gespeel, dubbels tussen twee paar mans/vroue en gemengde dubbels tussen twee paar mans/ vroue. Die spel bestaan uit twee of drie stelle afhangend van die verloop van die wedstryd tot ’n punt van 21. Met ’n paar tekkies aan die voet en ’n raket, wat die klub vir beginners kan voorsien, kan enige belangstellende dié spel baasraak. Meer besonderhede is by Jan Els by 072-043-6573 beskikbaar. Kom aanvaar die uitdaging tot ontspanning.


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

PERSOONLIKE DIENSTE SPYSENIERING & LOKALE 1401

FME WEDDING & PARTY PLANNER Onthaal, dekor, spyseniering, kerse, tafels en stoele, stoeloortreksels, kandelare, 'underplates', breekware, tafeldoeke, rooitapyt, ens. Skakel 079 515 8814.

PERSOONLIK 1460

EK, PIERRE GOUWS IDnr: 720624 5137 084 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skuld aangegaan deur, Monica Sophia Gouws, IDnr: 761209 0218 087 TE KOOP

BOUMATERIAAL

MON CHÉRI PERFUME: Equal to well-known brands like Red Door, Chanel No 5, Dolce & Cabbana, Pure DKNY and Hugo Boss. 57 Different fragances to choose from. Contact 082 886 3820

HUISE TE KOOP

SELFSORG 2626

PE BEACHFRONT Self-catering accommodation. Fully equiped two-bedroom apartments. R650 per night. Lillian 079 982 2979 or 041 581 0623.

PURIFIED WATER DELIVERED AT YOUR DOORSTEP Dispenser hire with 6 refills at only R 230 per month. Month to month basis. For more info and other services - 061 425 6598

VOERTUIE

SHOES: Green Cross, Crocs, Aerosoft, Rock Spring, Tsonga, Paradise, Young Clinic, Pierre Cardin, health shoes, fashion shoes, etc. Available at Shoetique (langs ou Cyril Smiedt). Vir meer besonderhede Sylvia 082 908 9555.

MOTORHERSTELDIENSTE 3080

3275

NETJIESE UITGEVERFDE 3-slk-huis te koop. Fowlerstraat 26. Ruim woonhuis. Prys verlaag. Skakel 082 908 9555. HOUSE FOR SALE in Sentraal House is in good condition and is very neat. 3 Bedrooms and 3 Bathrooms Contact 072 634 2111

HUISE TE HUUR 3270

HOUSE FOR RENT 3 Bedrooms and 3 Bathrooms Ideal for contract workers Contact 072 634 2111 HUIS TE HUUR NET BUITE DORP 3 Slaapkamers, 2 Badkamers Onmiddelik beskikbaar. R 2 500 pm Krag uitgesluit. GEEN DIERE 083 294 4812

GESOEK OM TE KOOP 1675

EIENDOMME GESOEK OM TE KOOP

TE KOOP GEVRA: Enige elektriese en handgereedskap asook houtwerkgereedskap en -toerusting, meubels, yskaste, antieke goedere en enige ander artikels. Skakel 056 212 5418 of 076 168 1921.

3301

IF YOU WOULD LIKE TO SELL YOUR HOUSE for under R300 000, please contact 072 634 2111. Cash buyer.

ALGEMENE & HUISDIENSTE

MEENTHUISE TE KOOP

13

ALGEMEEN 3330

DE BRUYNS PARK MEENTHUIS TE KOOP Netjiese meenthuis in Truterstraat langs die Valsrivier met lieflike tuintjie, 2 Slaapkamers, 1.5 badkamers, ruim leefvertrek, kombuis, enkel motorhuis en onderdak parkering. Goeie huurinkomste. R 600 000 Skakel 083 447 8029

BETREKKINGS 3600

BETREKKINGS GESOEK 3670

EK IS OPSOEK NA HUISWERK MAANDAG TOT VRYDAG HARDWERKEND 071 028 4738

BETROUBARE HUISWERKER met goeie verwysings is opsoek na werk vir Maandae & Vrydae. Skakel 083 996 1363

3680

AVON REPS NEEDED: Commission based. Part or full-time. Contact 082 886 3820 or 082 377 5104 HONEY CONSULTANTS NEEDED: Commission based. Part or full-time. Contact 082 377 5104 or 082 886 3820 HOËRSKOOL KROONSTAD Vakante betrekking Busbestuurder Kwalifikasies: Kode 14 + PDP- lisensie Ondervinding sal in ag geneem word. Goeie gesondheid en menseverhoudinge. Moet tweetalig wees. (Afrikaans & Engels) Geen oortredings of kriminele rekord. Handig CV in by: Hoërskool Kroonstad (kantoor) of faks na: 056 212 5434 vir aandag: Mnr Andrè Enslin Sluitingsdatum: Vrydag 13 Desember 2013 voor 11:00

1610

KLEIBAKSTENE IS BETER BERTS BRICKS (Potchefstroom) Kleipleisterstene, Kleisierstene, Kleiplaveiselstene, Sement maxi stene, Sementpleisterstene, Sementplaveiselstene, Minimum vragte in Kroonstad en omgewing 10 000 bakstene. 018 292 1615 www.bertsbricks.co.za

TUIN & BESPROEIING

IS OPSOEK NA 'N GEKWALIFISEERDE DIESELWERKTUIGKUNDIGE met baie ondervinding. Stuur CV na trekkers@hpaparts.co.za of gee af by 7de Weg Nr 3 Industria Kroonstad

EIENDOMME

1825

OM GRASSNYDIENSTE: Gratis kwotasie. Skakel Orton 082 729 6000.

SAKEPERSELE 3215

PERSELE TE HUUR: Skakel 082 908 9555.

WOONSTELLE TE HUUR

KLERASIE

3250

1615

ROOMS AND FLATS TO LET. Contact 082 908 9555.

HOT SPOT: (oorkant Clicks). GROOT WINTERUITVERKOPING! Kom loer gerus. Vir meer inligting skakel Sylvia 082 908 9555.

VERVOER & BERGING 1870

ALLERLEI

HARNO VERVOER 4- en 8-ton-trok beskikbaar vir die verwydering van bourommel en algemene vervoerwerk. Skakel 073 157 7248.

1655

30% AFSLAG OP ALLE BLINDERS. Sluitingsdatum op 3 Desember 2013. Top Carpets 056 212 5507.

BELLO MIA EN HOUSE OF DÉCOR Hillstraat 20 Hill Street Nuwe adres! Oorkant Paint Shop Kom kyk na al die silwerbakke, kandelare, glase, ens. vir jou huis. Lekker geskenke vir elke geleentheid. Verhuring van dekor vir funksies ook. Die mooiste kindergeskenke en klere vir kleuters, babas en kinders. Tandekrale en snoesige langoorhasies vir troostye ook hier beskikbaar. Skakel 082 554 5852. LEKKER BRAAIHOENDERS VIR KERSFEES TE KOOP Skakel Dave Jordaan 082 573 9927 BEEKMAN "CANOPY" VIR OPEL CORSA ± 2006 - 2010 R 3 800 SKAKEL 082 401 6702 COMFORT ROLSTOEL Soos nuut Eienaar oorlede. R 700 Skakel 082 566 2750 056 777 1740

JEF'S ALGEMENE VERVOER EN NUTSMAN: Verwydering van bourommel, takke en enige iets uit erwe, ens. Skakel 083 494 5877. Faks: 056 212 1322. LEKKENDE DAK? Skakel die spesialiswaterdigter. Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar ondervinding. 10 jaarwaarborg. Skakel Luther Cronje 0828914052 MAAK EN RESTOUREER van houtmeubels, boekrakke, biltongkaste, koffietafels, bedkassies, bedkopstukke ens. Skakel Dave Jordaan 082 573 9927.

ALLERLEI 1845

TE HUUR: WOONSTELLE Elandia. Ten volle gemeubileerde 2 en-suite slaapkamers, kombuis veilige afdak vir 2 motors en baie leefruimte R 4000 pm OF 2 slaapkamers @ R 2000 pm elk. Skakel Hennie by 082 459 6858

TE HUUR

BOME 1871

3205

HOUTKAPPERTJIE: 083 568 1568 Afsaag, 'trim' en verwyder van bome. Kaggelhout te koop.

TE HUUR: STOOR te huur R 1 500.00 (plus BTW) Beskikbaar 1 Februarie 2014 Sadler Ing. (056) 213 4376

SAKE

TE KOOP

TE KOOP

EIENDOMME TE KOOP SADLER INC EIENDOMME Shop for sale in Constantia Contact Matsoso 076 1622 571

2405

BESIGHEID TE KOOP "PARTY KIDS" TUIS MAMMAS VIR EKSTRA INKOMSTE Spotgoedkoop Skakel 072 434 6364

“FLYING LANTERNS” te koop . Verseker n onvergeetlike kersfees , stuur n paar lanterns in die lug op. Verskeie kleure , perfek vir enige funksie. Gratis aflewering in Kroonstad 1-10 @R12elk 11-30@R10elk Skakel : 083 359 4824

IETS VIR DIE KERS-SEISOENMUURDEKOR in 'n oogwink. Verskeie muurplakkers vir kinderkamers, skuifdeure, kombuis, ens. Top Carpets 056 212 5507.

EEN-SLK-W/S met balkon. Ingeboude kaste. Plessey-meter. Huur R 2 200 p.m. Beskikbaar 1 Januarie. Skakel 083 459 7494.

Kassiere benodig by finansierings instelling in Kroonstad. Vereistes: Matriek Motorvoertuig lisensie Taalvaardigheid: Afrikaans, Engels, Sotho. Ouderdom: 25jr – 35jr Faksno: 086 524 0127

KROEGMAN BENODIG KROONSTAD KLUB h/v President-en Steynstraat Handig CV in 12h00 - 17h00 LOOKING FOR A DYNAMIC, ENERGETIC PERSON with confidence. Own transport & cellphone. Commission based. Contact 072 434 6364

BETREKKINGS

3201

AIR ENGINEERING CC Company Reg number: CK 2013/063/8468/4 Refrigeration and Airconditioning Contractors Repairs, Installations & Services. Contact John: 071 767 7738

VAKANSIE & REIS MIGHTY & DR PLUMBING: Building, welding, plumbing, geysers, gutters, paving, drains, leaking roof repairs, tiling, painting. Low, low prices. Managing director: Daniels. 073 361 1552.

FOR SALE 1 Parker Knoll 2 seater Couch with 2 Wingback chairs. Marble coffee table 3 piece Wall Unit Garden Chaise Loinge Singer Sewing Machine Contact 083 456 0036

VRYGESEL W/S vir enkelpersoon. Huur R1 600 p.m. Water en ligte ingesluit. Skakel 078 700 9592.

IS OPSOEK NA VRAGMOTORBESTUURDER met geldige kode 14 en verkieslik PDP stuur CV na trekkers@hpaparts.co.za of gee af by 7de Weg, Industria Kroonstad

TAXIDIENSTE: Vir u en u pakkies. Skakel 079 800 6077

SOEK, KOOP, VERKOOP

WAS VAN MATTE EN SITKAMERSTELLE voor die Kerstyd. Top Carpets 056 212 5507.

2 Bedroom house for sale in Constantia. Contact Matsoso 076 1622 571 3 Bedroom house for sale in Hospitaalpark. Odendaalsrus Contact Matsoso 076 1622 571

TUINWOONSTELLE TE HUUR 3265

AKKOMMODASIE 2635

HOLIDAY ACCOMMODATION: KZN South Coast (Elysium) 80 km south of Durban. Contact details 083 693 8257 R550/n.

WOONSTEL te huur in Wilgenhof Tel: 056 213 1590

Ruim 1 slaapkamer tuinwoonstel te huur in Suidrand. R2 200 pm. W & L Ingesl. Rialize 082 465 0128

VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES


14

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

GEREGTELIKE VEILING

BOEDELKENNISGEWINGS

4501

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

4201

BOEDEL WYLE: S.R.M MOTHOANE BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle: SEAPAI RAGEL MARGARET MOTHOANE (Identiteitsnommer: 470505 0517 085) ongetroud, in lewe woonagtig te 563 Rammulotsi, Viljoenskroon, wie oorlede is op 31 Desember 2012 Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul skuld te betaal by die eksekuteur te onderstaande adres binne 'n tydperk van 30 dae vanaf datum van publikasie hiervan. Adres:

FJ RICHTER RICHTER & HILL POSBUS 20 VILJOENSKROON 9520 056 343 3221

BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE

THOMAS MOLUTSI/ ZACHARIA JABU MALINDI SAAKNR: 2619/06

GR. 7 LEARNERS of the Kroon Primary School passed their Unisa examination in piano and recorder with distinction. From the left are Pulane Koalane (gr. 2 recorder, 83%), Boipelo Tshabalala (gr. 3 piano, 81%), Oratile Letloenyane (gr. 2 piano, 85%, gr. 2 recorder, 84%), Nombulelo Peter (gr. 2 piano, 82%) and Zoe Willemse (gr. 2 recorder, 83%). Absent: Bontile Monahadi (gr. 2 recorder, 83%). Photo: Supplied

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPING

Hou sakke veilig van honde

IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK KROONSTAD GEHOU TE KROONSTAD In die Saaknr: 2619/06 tussen:

DIÉ oulike karretjie is deur Kroonnuus in Cauderystraat, laer Kroonheuwel, opgemerk. Dit is van herwinde houtkratte gemaak en pronk met saailinge en plek vir vullissakke sodat honde dit nie kan verskeur op dae wanneer vullis opgelaai word nie.

THOMAS MOLUTSI Eiser en ZACHARIA JABU MALINDI Verweerder

4205

Ingevolge 'n vonnis gelewer op 8 Februarie 2011 in die KROONSTAD Landdroshof en 'n lasbrief van Eksekusie daarna uitgereik, word die goedere hieronder beskryf in eksekusie verkoop op 9 Januarie 2014 om 10:00 te MURRAYSTRAAT 41, KROONSTAD aan die hoogste bieër:

Foto: Tharine Geldenhuys

MOTORS

GOEDERE: 230 MERCEDES BENZ (ROOMKLEUR) REGISTRASIENOMMER BXX 256 FS BOEDEL WYLE JF VISSER BOEDELNOMMER: 8639/2013 BOEDEL KENNISGEWING In die boedel van wyle JACOBUS FREDERICK VISSER Identiteitsnommer 370828 5012 089, en langslewende eggenote CHRISTINA CAROLINA VISSER (Gebore Riekert) Identiteitsnommer: 390122 0034 082, woonagtig te Dongestraat 20, Kroonstad, Vrystaat, Boedelnommer 8639/2013 Kennis word hiermee gegee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die bogemelde boedel ter insae sal lê in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Bloemfontein en van die Landdros, Kroonstad, vir 'n tydperk van 21 dae vanaf Vrydag 13 Desember 2013. GC ENGELBRECHT Eksekuteur Testamentêr Posbus 1606 Kroonstad 9500

GETEKEN te KROONSTAD op hede hierdie 3DE DAG VAN DESEMBER 2013 RD VAN WYK DU RANDT & LOUW INGELYF / INCORPORATED PRESIDENTSTRAAT 25 KROONSTAD 9499 TELNR: 056 212 4275 VERW: RD VANWYK/FH/PHM180 ADRES VAN VERWEERDER: MNR Z MALINDI, 16137 KOEKOE VILLAGE, KROONSTAD.

AANDAG

ALLE ADVERTEERDERS Die gebruik van die letter

"A", leestekens soos "!" of "*" of die gebruik van syfers met die doel om die advertensie na die bopunt van die klassifikasie-lys te skuif, is streng verbode. SMALLS NOTICE

Taking the road in style THE dynamic new Ford Tourneo Custom is a stylish people mover that offers car-like comfort and driving dynamics. With its tasteful appearance, smart technologies and outstanding fuel economy, the Ford Tourneo Custom is expected to attract families, lifestyle and executive shuttle customers. “The Tourneo Custom offers the kind of style and performance which will have a very broad appeal, particularly to personaluse customers looking for a spacious and versatile vehicle,” explains Gavin Golightly, Ford marketing manager. “It’s a fantastic-looking people mover – inside and out – and offers outstanding day-to-day practicality while still being great to drive.” Dynamic design With its advanced, streamlined appearance, the Tourneo Custom embodies the same dynamic character as Ford’s kinetic design passenger cars – generating a strong sense of movement, even when the vehicle is standing still. “Designers set out to create a clean, modern silhouette,” continues Golightly. Signature kinetic design features help to give the Tourneo Custom its unique character, including the bold trapezoidal grille, strong and muscular shoulder line, prominent wheel lips and window lines with the distinctive kick at the rear. The eight-seater Tourneo Custom is available in a 2 933 mm short wheelbase version (SWB – 4,97 m overall length) and a 3 300 mm long wheelbase (LWB – 5,34 m overall length), both of which provide generous space for people and luggage. The additional length of the LWB version translates into extra luggage space behind the third seat row. Tourneo Custom models offer twin-side sliding doors as standard, with running boards below the doors for improved low-level step access, as well as a strong visual differentiation. A liftgate is fitted as standard at the rear. Versatile car-like interior The Tourneo Custom also brings car-like style and sophistication to the people-mover segment with an interior constructed from quality materials. The stylish, sculpted driver-focused instrument panel features technologies closely related to those found in the Ford passenger car range. The cockpit is further enhanced by a highly adjustable driving position with the steering column modifiable for reach and rake. The seats in the two rear rows can be easily folded into multiple configurations and removed in segments or completely – in total there are over 30 seating permutations to suit any occasion. All seating positions

THE new Ford Tourneo Custom. provide integral three-point lap and shoulder-style seat belts. Customers can select from either Ambiente trim or the higher specced Trend trim based on their individual requirements. The Trend models feature SYNC, electrically operated mirrors, cruise control, 16” alloy wheels and more standard equipment. Outstanding driving dynamics and refinement The Tourneo Custom brings a new level of car-like driver appeal to its segment with dynamics and performance which have been carefully tuned to reflect the same natural and easy-to-drive character that customers appreciate in Ford’s car range. Meticulous tuning of the suspension components and steering system has resulted in exceptional ride comfort, along with more precise and agile handling. Like the new Ford Focus, the Tourneo Custom also features the latest Electronic Stability Programme technology with Torque Vectoring Control for enhanced traction and stability. The stiff structure, together with a comprehensive effort to eliminate unwanted noise and vibrations throughout the vehicle, has resulted in a quieter environment for both the driver – with speech intelligibility improved by 9% within the front cabin – and the passengers travelling in the rear compartment. Maximised occupant protection

Photo: Supplied

The Tourneo Custom is the first new vehicle in its class to achieve a maximum five-star safety rating from independent vehicle safety organisation Euro NCAP. Optimal Running Costs The Tourneo Custom is powered by Ford’s latest 2,2-litre Duratorq TDCi diesel engine which combines outstanding performance and refinement with exceptional fuel efficiency. The Tourneo Custom is available in two power ratings: 74 kW on Ambiente derivatives and 92 kW on Trend derivatives. Both are mated to a six-speed manual transmission delivering fuel consumption figures of 6,5 F/100 km on a combined cycle and 172 g/km CO2 emissions. The engine has been calibrated to suit the unique characteristics of the vehicle, minimising fuel consumption and enhancing torque output and responsiveness. The Tourneo Custom has been engineered to deliver outstanding functionality, durability and low cost of ownership. The Tourneo Custom comes with a 4-year/120 000 km comprehensive warranty. Service intervals are every 15 000 km with a service plan covering 5 years or 90 000 km and a 3-year/unlimited kilometre roadside assistance plan offering added peace of mind. “The Tourneo Custom combines car-like levels of performance, comfort and specification with practicality and optimised running costs.”


KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

15

JUNIOR JUKSKEI

Laat die skeie waai

DIE o.19A-meisiejukskeispan van die Noord-Vrystaat-jukskei-unie speel al van gr. 1 as ’n span saam jukskei. Die meisies is van links Thinet Joubert, Ismari van Zyl, Ulriche Jordaan en Annelize Janse van Rensburg. Foto’s: Tharine Geldenhuys

DIE Oos-Gauteng-jukskei-unie se meisies bekyk die skeie “in die baai”.

ISMARI VAN ZYL in aksie.

GERBRAND DE BRUIN van Noord-Vrystaat het al hoë hoogtes in jukskei bereik.

DIKETSO SANTHO van die Hoërskool Kananelo van die meisies o.16A-Flaminkespan gooi ’n skei. By haar is Leon Grobler en die afrigter Marietjie Herbst.

Flaminke vaar goed Nita Joubert

DIE o.13A-Flaminke speel hier teen Noord-Gauteng.

DIE span van Noord-Vrystaat se jukskeiunie was vanjaar sesde op die 64ste junior jukskeitoernooi wat verlede week op Kroonstad aangebied is. Baie minder spanne het hulle vanjaar vir die toernooi ingeskryf. “Die Flaminke het puik jukskei gespeel,” sê ’n woordvoerder van die unie. “Die gedrag van die spelers was onberispelik en die bestuur is trots op die jukskeispelers wat almal wenners uit eie reg is. “Almal word bedank vir die suksesvolle toernooi – spelers, afrigters, beamptes, ouers, die unie se bestuur en Jukskei SA.” Die woordvoerder bedank ook alle ander komiteelede vir hul harde werk. Die prestasies wat die Flaminke in die toernooi behaal het, is soos volg: Dubbels Gemeng o.13: tweede: Marlien Smalberger en Thepo Seekue Gemeng o.16: tweede: Adri Germishuizen en Petrus van der Linde Gemeng o.19A1: derde: Annelize Janse van Rensburg en Janco van Jaarsveld Dubbels Meisies o.19: derde: Thinet Joubert en

Ismari van Zyl Trofeë Seuns en meisies o.16: Pruimie Botha Spanne: Meisies o.13: vierde Meisies: o.16: derde Meisies o.19: tweede Seuns o.13: vyfde Seuns o.16: derde Seuns o.19: negende Feesgroep o.13B: eerste Toptien-uitblinkers: o.13: Meisies: Ju-marie Swanepoel Suné Grobler Seuns: Niel du Preez Tshepo Seekue Suid-Afrikaanse spanne: Meisies o.19: Thinet Joubert Seuns: Max Moeketsi Suid-Afrikaanse spanne: Seuns o.16: Gerhard du Preez Meisies o.19: Annelize Janse van Rensburg ) Nita Joubert is die direkteur van skole: Jukskei SA (direkteur: junior en skole-jukskei)


16

KROONNUUS, DINSDAG 10 DESEMBER 2013

Sussies gekies AMY VAN BILJON en haar suster Megan is onderskeidelik vir die o.14- en o.10 Kroonmeisiestennisspanne gekies. Hulle is leerlinge aan die KroonheuwelPrimêre Skool op Kroonstad. Foto: Verskaf

Groot vangs DIE Bloemspruit-hengelklub op Kroonstad het onlangs ’n byeenkoms by die Bloemspruitdam aangebied. Nicolene van Deventer het ’n baber van 9,3 kg uitgetrek en was ook die dag se wenner. Foto: Verskaf

DIE jong hengelaar Jaco Potgieter neem sedert 6 Desember aan die Suid-Afrikaanse junior varswaterhengelkampioenskap by die Bloemhofdam in Noordwes deel. Hy het al drie keer die Vrystaat-hengelspan op dié kampioenskap verteenwoordig. Foto: Pottie Potgieter

Bergfietsryers trap dat die stof staan ’n BERGFIETSRYER laat hom of haar nie deur donderwolke afskrik nie. Op 30 November is die nagrit vir bergfietsryers in die distrik Edenville aangebied. Kroonstadters het hier die speke met mening laat sing. In die 21 km-ren het Alex Watt die eerste plek in die mansafdeling losgetrap. Johan de Ru was kort op sy hakke om die tweede plek te verower, terwyl Antonie de Klerk die derde plek behaal het.

In die vroue-afdeling spog Madeleien Janse van Rensburg as wenner, met Marisa van Tonder en Hanlie Schwim onderskeidelik tweede en derde. Die mans het in die 17 km-ren hul staal getoon en Edwin de Jager, Hendrik Els en Jan Els het hier met die eerste drie plekke koning gekraai. Gurty de Klerk en Sonja Kriel was in die vroue-afdeling onderskeidelik eerste en tweede. Gurty spog met die

algeheel tweede plek. Diegene wat die korter afstand van 7 km afgelê het en plekke losgetrap het, is Arnando Botha, Duvan Prinsloo en Stephan Kriel. Zoé Kriel, Megan Prinsloo en Antonette Prinsloo het die vroue-afdeling in dié afstand gewen. Die bergfietsryers is dankbaar vir die beskikbaarstelling van die Hoërskool Kroonstad se landbouterrein vir die ren.


Kroonnuus 20131210