Page 8

8 NEWS

KOUGA EXPRESS | THURSDAY 17 APRIL 2014

Landbouleier se dood ‘’n groot terugslag vir SA’ NTOMBI Msimang, voorsitter van die Agrisektor-eenheidsforum (Asuf) asook van die Nasionale Landboubemarkingsraad, is Sondagnag oorlede. Msimang was ’n stigtingsdirekteur van Peulwana Agricultural Financial Services en eienaar van Sunny View Farms. Sy was altesaam 30 jaar by die landbou betrokke. Japie Grobler, ondervoorsitter van Asuf,

het gister sy medelye teenoor haar naasbestaandes uitgespreek en gesê die familie het ’n baie spesiale en geliefde ma, ouma en eggenote verloor. “Haar ontydige dood is ’n groot terugslag vir die landbou in Suid-Afrika. “Sy was ’n brugbouer van formaat en het bande oor die verdeelde terrein van die SuidAfrikaanse landbou gesmee. “Haar leierskap van Asuf, wat met sy onlangse beleidskonferensie in Stellenbosch so

duidelik geblyk het, het baie gehelp om vertroue en eenheid in hierdie belangrike sektor in Suid-Afrika en in sy toekoms tot stand te bring.”

Ntombi Msimang, voorsitter van die Agrisektor­ eenheidsforum (Asuf) asook van die Nasionale Landboubemarkingsraad, is Sondagnag oorlede. FOTO:VERSKAF

Wolmark ruk reg ná dalende pryse

ALGOA STEEL

RIA VAN ROOYEN

6 OLD CAPE ROAD, GREENBUSHES, P.E. TEL 041 372 1098 - FAX 041 372 1149 ROOF SHEETING in IBR & CORRUGATED the choice is yours GALVANISED, ALUZINC or choose from our range of COLOURS - we cut to your length so no wastage PRE GALV LIPPED CHANNELS in various sizes SQUARE & ROUND TUBES, FLAT & ROUND BAR in mild steel or galvanized DIY CARPORT KITS & FLEXI DAMS Flashings, gutters, roof fasteners, cutting & grinding discs & welding rods www.algoasteel.co.za

DIE wolmark het sy rug reguit gemaak ná ’n paar insinkings in die vraag, hoofsaaklik weens trae aankope uit China.

SPILPUNTE

WE STOCK

Die wolprys het die afgelope week gestyg ondanks ’n sterker rand en Cape Wools Merino-aanwyser het met 3,8% gestyg en op R108,70/kg (skoon) gesluit. Dit is steeds 6,6% hoër as op die openingsveiling en 5,3% hoër teenoor die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen. Die plaaslike mark het versterk in ooreenstemming met die algehele tendens wat op die internasionale markte geheers het. Op die Australiese mark het hul aanwyser met 1,3% gestyg. Vandeesweek se klein en ondergeskikte aanbieding het aanleiding gegee tot sterk kompetisie vir

beskikbaar by

OOS-KAAP SPILPUNT DIENSTE kontak ons gerus HILGARD – 078 117 5558 DENNIS – 084 584 6799 CHRISTIAAN – 072 019 5453 designs.ecps@gmail.com

WE DELIVER to the entire Eastern Cape & Border Region

vir meer inligting besoek

www.talbert.co.za

X1NJUQC9-170414-KG-ckaell-algoasteel

goeie gehalte lang wol. Rand stewiger teenoor dollar Die rand het 1,7% teenoor die Amerikaanse dollar versterk, vergeleke met die gemiddelde koers op die vorige week se veiling en het gesluit op R10,40. ’n Totaal van 5 918 bale was aangebied, waarvan 97% verkoop is. Die grootste kopers op die veiling was Standard Wool SA (1 643), Lempriere (1 574) en Stucken & Co (1 063). Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie kamwol (MF5), 70-90mm en VM <= 2% was soos volg: 18 mikron styg met 3,9% tot R118,39/kg, 19 mikron versterk met 3,7% tot R115,57/kg, 20 mikron styg met 3,7% en sluit op R110,69/kg en 22 mikron versterk met 0,2% en sluit op R108,09/kg. Verkope word hervat op 23 April.

X1NK5XBH-170414-KG-bhestr-tallbird

QUALITY BUILDING MATERIALS, TOOLS, PAINT & HARDWARE PAINT

TILING

CHAMPION EXTRA THICK PVA

DURAM WHITE ACRYLIC PVA

White 5 Litres

White 5 Litres

69.95

184.95

SKU: 5002

20 Litres SKU: 5001

219.95

SKU: 301223

20 Litres

SKU: 301224

574.95

DURAM FLEXIWALL

CHAMPION HIGH GLOSS

Various 5 Litres

White 500ml

179.95

42.95

SKU: various

SKU: 301467

20 Litres

5 Litres

SKU: 5008

SKU: various

199.95

609.95

Cotta

DURAM WALL & CEILING PVA Various 5 Litres

SKU: various

20 Litres

Calls cost only 20c for every 20 seconds. Terms & Conditions apply. Refer to www.cashbuild.co.za. One entry per till slip.

VALID UNTIL MONDAY 21 APRIL 2014 Selected products may not be available in all stores E & O E. All prices include 14% VAT 66377 WK42 • REDWORKS

For your nearest store, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)

64.95

Grey

Various 1 Litre

SKU: various

108.95

MOPANE MARBLE

MOPANE PEACH

Ceramic Floor Tile 35 x 35 • 2m2

Ceramic Floor Tile 35 x 35 • 2m2

74.95

74.95

SKU: 301726 per m2

5 Litres

SKU: various

397.95

SKU: 301730 per m2

ACCESSORIES

SHOP AT CASHBUILD AND STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF

INSTANT AIRTIME

SKU: 300326/7/8 per m2

69.95

Grey

DURAM NU GLO

Dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.

35 x 35 • 2m2 Cotta Bone Grey

SKU: 300228/9 per m2

SKU: various

R 50 000

ALOE CERAMIC FLOOR TILE

20 x 30 • 2m2 Beige/Grey

169.95 599.95

Bone

CLIVIA CERAMIC WALL TILE

Beige

FUSION TOOTHBRUSH TUMBLER HOLDER

FUSION ROBE HOOK

FUSION SOAP BASKET

FUSION TOWEL RING

FUSION TOILET ROLL HOLDER

Chrome

Chrome

Chrome

Chrome

Chrome

99.95

89.95

92.95

99.95

SKU:300567

79.95

SKU:300563

FUSION SINGLE TOWEL RAIL Chrome

SKU:300565

152.95

SKU:300562

SKU:300564

SKU:300561

FUSION DOUBLE TOWEL RAIL Chrome

208

SKU:300566

226.95

STORES IN SOUTHERN AFRICA & EXPANDING

Kougaexpress 20140417  

Kougaexpress 20140417

Kougaexpress 20140417  

Kougaexpress 20140417

Advertisement