Issuu on Google+

•Awnings

•Tiling

THURSDAY, 4 OCTOBER 2012 1BSKC8K8A-041012-KG-hs-blinds

Vehicle theft on rise at malls

YS RAINBOW DAGSORGSENTRUM HOU PR

UITDELING Die Rainbow Dagsorgsentrum in Kruisfontein, Humansdorp het op 27 Septem­ ber hul skool se jaarlikse prysuit­ deling gehou. Maar dié was nie sommer enige prysuitde­ ling nie. Elk van die 58 kinders het ’n sertifikaat vir ’n uitstaande karaktereienskap uniek aan hulle ontvang ­ soos onder andere eerlikheid, opregtheid en diensbaarheid. Hier gee Nathan Bambi (14) ’n lekker stywe drukkie vir sy onderwyseres, Nomsa Rasman, terwyl Rasman sy sertifikaat aan hom oorhandig. Die Rainbow Dag­ sorgsentrum huisves leerders met spesiale behoeftes soos fisiese en geestelike getremdhede of leerprobleme.

growing problem. According to Els, improved security measures that are being considered include the installation of booms, the installation of cameras monitoring the parking areas and the appointment of additional security guards during the festive season. “Although the security at these two shopping centres are not the responsibility of the police, we will patrol these areas on a regular basis,” said Els. Theft of motor vehicles are, however, not restricted to Fountains Mall and Equinox Mall as vehicles have also been stolen at Waterkant Street in Jeffreys Bay, the Tecoma Parking area and in Kabeljauws. .In September one vehicle was stolen at one of these three complexes. In August three Toyotas were stolen. Two were stolen while parked at two different malls, while the third vehicle was stolen at the local golf club. In July two vehicle were stolen while parked in Waterkant Street. June saw the theft of three vehicles.

MONIQUE BASSON

VEHICLE theft is on the increase at three well-known shopping complexes in Jeffreys Bay. According to w/o Petra Els from the Jeffreys Bay Police Station, theft of motor vehicles is escalating at Fountains Mall, Equinox Mall and the Seaview Shopping Centre. Residents are urged to take the necessary precautions to avoid becoming a victim of these criminals. A total of 9 vehicles have respectively been stolen since the beginning of the year until September 30 at these three shopping complexes, said Els. There was, furthermore, an additional five attempts to steal motor vehicles. In an effort to combat the theft of motor vehicles, the police have met with the various security managers responsible for the security of the respective malls to come up with a workable solution to address this

Kouga mense hou weer optog INWONERS van die Kouga-munisipale gebied het vir die derde keer binne ’n maand ’n diensleweringsoptog na die munisipaliteit gehou. Volgen Paul Hjul, voorsitter van die Jeffreysbaai-inwonersvereniging, gaan hul basiese eise steeds oor

dienslewering en hulle wil steeds hê die speaker, Magdalene Dlomo, en die raadslede Vernon Stuurman en Phumzile Oliphant moet bedank.

Foto: MONIQUE BASSON

.Lees meer hieroor in die Kouga Express van Oktober 11.

999

Ciabatta 400g

each

1000

Panini

Tel: 042 293 3000

4's

Fountains Mall, Jeffreys Bay

Deli Lunch of The Day

2999

Bulk T-Bone & Club Steak

6799 p/kg

p/kg

each

Country Classic Boerewors p/kg

Beef Texan Steak p/kg

5499

1Kg Carrots, for Cucumber & Button Mushrooms

5999

Glen Eagle Scottish Whiskey

p/kg

p/kg

Valid from 04/10/12 - 07/10/12 While stocks last. We reserve the right to limit quantities

25

750ml

6999

each

1BSRA2V8A-041012-KG-hs-PICKNPAY

Drommedaris Str Jeffreys Bay

Tel: 042 293 1040 pieter @ herholdts.com www.drommedaris.co.za

Bied die volgende produkte aan alle kliënte Diesel 500ppm en 50ppm Huishoudelike Gas 9kg,13kg,19kg en 48kg Teerpale, sif en draad Veevoere, hondekos en voëltjiesaad Gereedskap en elektriese materiaal Oorpakke, waterskoene en klere Doseer- en dipmiddels Kunsmis en tuingif Ammunisieafdeling te Humansdorp Takke : Humansdorp Kareedouw Patensie Hankey

042 042 042 042

2951501 2880414 2830011 2840310

WE BEAT ANY PRICE ONS VERBETER ENIGE PRYS

T&C's apply, limited stock available

DROMMEDARIS

SABSgoedgekeur

Defy 210L Kisvrieskas Multi-funksie wisselbare termostaat 4-ster vrieskas Polipropileen vriesmandjies Aan/af aanwyserlig Vinielbedekte werksoppervlakdeksel Slo 2-jaar waarborg

Uitenhage Golden Valley Hermitage Kirkwood

041 042 042 042

9229022 2472027 2330320 2301185

1BSM9HV8A-041012-KG-hs-HUMANSDORP

Cloud Nine Snooze Me Enkelbed

Defy Tuimeldroër

Gevorderde drukvaste kajuit Gemiddelde familie-kapasiteit Tru-tuimelaksie Twee hittestellings 135-minute droogtyd

1-jaar dienswaarborg Damask deurgeweefde tyk

Morphy Ricards ketels 2 Jaar Waarborg

@R1 995 @R1 950 @R950 elk

Free Pillow

Matras

@R850 Basisste @R1 680

1 Gratis Memoflex Kussing met die koop van enige bed

1BSP24A8A-041012-KG-hs-drom


NEWS/NUUS

2

BRAND BREEK UIT BY ELMO’S

Kouga Express: Donderdag, 4 Oktober 2012

Honde nou ingeënt teen hondsdolheid ANRI HENDRIKS

&

MONIQUE BASSON

’n Brand het Dinsdag tonne hout, wat aan die een kant van ’n gebou by Elmo’s Furniture in Humansdorp gestoor word, uitgebrand. Die Kouga­brandweer is omstreeks 2nm. van die brand in kennis gestel. Daar is slegs strukturele skade aan die gebou weens die rook en intense hitte, maar die gebou self het nie afgebrand nie. Foto: JACQUES OOSTHUIZEN

PLEASE GIVE US A HOME LEFT: Lucky loves to play and be made a fuss off. He has lots of puppy love to give. RIGHT: Zuka desperately needs her own home. She is well behaved and a real little dream. She is good company and fun to have around. To adopt Lucky or Zuka, contact the Humansdorp SPCA at 0 042 295 2814 or phone their emergency number 0 073 121 8963. Photos: SUPPLIED

IN ’n poging om ’n grootskaalse uitbreking van hondsdolheid in die Kouga-gebied te voorkom, gaan honde van informele nedersettings volgende week ingeënt word. Dit volg nadat ’n drie-maande oue-hond van die Bethelsdorpomgewing in Port Elizabeth onlangs aan hondsdolheid gevrek het nadat hy ’n inwoner aan die vinger gebyt het. “Hondsdolheid is baie gevaarlik, omdat daar geen behandeling daarvoor is sodra jy eers simptome ervaar nie,” het dr. Jane Pistorius, bestuurder: veeartsnydienste in die westelike streek van die Oos-Kaap, gewaarsku. Tot dusver was daar net die een bevestigde geval van hondsdolheid, het sy gesê. Hondsdolheid is baie meer algemeen onder meerkatte, het Pis-

torius gesê. Toetse is gedoen op die karkas van die hond om vas te stel of dit hondsdolheid van die meerkat- of honde-tipe is. “Indien dit van die hond-tipe is, is dit baie gevaarliker.” Pistorius het gesê die diere word gratis ingeënt en entstof is ook aan veeartse in die omgewing verskaf. Volgens Jessica Naudé van die DBV in Humansdorp, gaan hulle in samewerking met die Humansdorp Dierekliniek, van 10 12 Oktober honde in die informele nedersettings inent. Op 9 Oktober is hulle in Arcadia, 10 Oktober in Ocean View en Pellsrus en op 11 Oktober is die honde in KwaNomzamo aan die beurt. Hoewel hulle genoeg entstof tot hul beskikking het, kort hulle nog spuitnaalde. Om spuitnaalde te skenk of vir meer inligting, kontak Naudé by 042 295 2814. Intussen kan inwoners hulle diere laat inent by die Humansdorp Dierekliniek en Oribi Dierekliniek teen ’n koste van R20 per hond.

Oupa kry 5 jaar oor seksuele aanranding RIAAN MARAIS ’N Oupa van Humansdorp is verlede Donderdag tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir die seksuele aanranding van sy kleinkinders. Die bekende sakeman is in Januarie vanjaar in hegtenis geneem vir die seksuele aanranding van sy twee kleindogters. Hy het skuld op die aanklagte beken. Die man se naam word weerhou om sy kleinkinders se iden-

titeite te beskerm. Volgens lt.kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het die meisies elf maande voor die inhegtenisneming saam met hul ouers van Gauteng na Humansdorp verhuis. Die gesin het in die huis reg langs die beskuldigde gewoon. Die meisies het hul ma kort voor Kersfees 2011 van die seksuele aanranding vertel, waarna die polisie in kennis gestel en ’n ondersoek gedoen is.

1BSM4CV8A-041012-KG-hs-oliphant


NEWS/NUUS

Kouga Express: Thursday, October 4, 2012

3

DA-LP ‘tree binne haar regte op’ MONIQUE BASSON

D

IE raad van die Kouga-munisipaliteit sal die DA-parlementslid Elza van Lingen se briewe en persverklarings oor wat hulle as sensitiewe inligting beskou, maar gelate moet aanvaar. Volgens die direkteur van die Instituut vir Regte in Aksie by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), prof. Hennie van As, tree Van Lingen binne haar reg as lid van die parlement op en kan die munisipaliteit nie ’n klag by die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) teen

haar aanhangig maak nie. Dít volg nadat die Kouga-burgemeester, Booi Koerat, en van die lede van die Kouga- munisipale raad op ’n onlangse raadsvergadering daarop aangedring het dat ’n formele klag teen haar by die NRP aanhangig gemaak word. Volgens hulle versprei Van Lingen leuens en lap sy geheime oor die Kouga-munisipaliteit uit. Volgens Van As reguleer die parlement se reëls, wat ook op die NRP van toepassing is, nie hierdie tipe gedrag nie. “Tereg ook so, want dit sou lynreg indruis teen ’n politieke verteenwoordiger se reg om politiek te beoefen en

LOCAL FRANCHISE OPPORTUNITY! FRUIT&VEG CITY FOODLOVERS MARKET JEFFREYS BAY

sy/haar reg op vryheid van spraak. “Die munisipaliteit moet dit maar verduur soos ander munisipaliteite die tirades van politieke aktiviste moet verduur,” het Van As gesê. “Wat individuele raadslede egter wel kan doen, is om regsaksies in te stel waar hul eie regte aangetas sou word. “Die munisipaliteit sou egter nie lasteraksies kon bring nie, aangesien die staat, wat ook munisipaliteite insluit, nie belaster kan word nie. “Dit is ’n gemeenregtelike beginsel wat redelik onlangs in die WesKaapse hooggeregshof in Bitou-munisipaliteit v. Booysen, bevestig is,” het hy gesê.

PLEASE CONTACT GEORGE CELL:082 771 9351 or E-mail george@pecoldstorage.co.za

DA sleep raad hof toe oor direkteur HELGA VAN STAADEN DIE DA het hofstukke in die hooggeregshof hier teen die Kouga-munisipaliteit ingedien oor die beweerde onregmatige aanstelling van vyf nuwe direkteure. Elza van Lingen, DA-LP, het gesê haar party wil hê die hof moet die aanstellings tersyde stel sodat die proses van voor af kan begin. Die DA beweer in hofstukke die aanstellingspaneel het die munisipaliteit se eie werwingsbeleid oortree. Verder is glo nog geen kontrakte onderteken met die nuwe direkteure wat reeds op 1 Augustus begin werk het nie. Die munisipale bestuurder, Sidney Fadi, sê in sy beëdigde verklaring aan die hof die DA se hofgeding is misplaas, oorhaastig en ondeurdag omdat die fout met die aanstellings by die LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qoboshi-

yane, aangemeld is en dat die LUR toepaslike stappe kon afdwing indien dit nodig sou wees. Fadi gee in die hofstukke toe ’n fout is begaan met die aanstellings, omdat hulle geglo het die burgemeester, Booi Koerat, het die gesag om dit te doen. “Ons erken en aanvaar dit is die funksie en verantwoordelikheid van die raad om aanstellings te maak,” lui ’n deel uit die hofstukke. Die DA het die fout onder die raad se aandag gebring en die aanstellings is op ’n latere raadsvergadering deur die raad goedgekeur. Die voorval is toe onder die LUR se aandag gebring, maar daar word nog op sy antwoord gewag. Intussen is geen formele kontrakte met die nuwe direkteure gesluit nie. Fadi dui in hofstukke aan hy gaan eerder op Qoboshiyane se antwoord wag voordat kontrakte gesluit word. Fadi het die hof gevra om die hofgeding met koste van die hand te wys. Die saak sal op 6 Desember voor die hof dien.

SStt FFrancis rancis TTourism ourism aannounces nnounces ccommittee ommittee The new steering committee to head up tourism in St Francis Bay, has been announced by the St Francis Bay Tourism. At the head of tourism in St Francis Bay are (back from left) Warren Manser (Tourism Officer), Sarah Swanepoel, Trevor Tennant, (front) Esti Stewart, Keith Donaldson (outgoing committee), and Jo Brown. The committee celebrated Tourism month with a “Let’s do it” competition, and the closing date is Monday 8 October. More info on www.stfran­ cistourism.co.za Photo: SUPPLIED

Slaggate binnekort iets van die verlede MONIQUE BASSON SLAGGATE in Jeffreysbaai en omliggende dorpe kan binnekort iets van die verlede wees. Dit volg na maande van klagtes en skade aan voertuie weens gate in die pad, wat onsigbaar is wanneer dit reën. Die Kouga-munisipaliteit vat nou hande met lede van die Dorp van Drome-projek om die talle slaggate in Jeffreysbaai en omliggende gebiede, wat soveel motoriste op hol het, reg te maak. Werk het reeds Dinsdag in Seetuinweg begin. Volgens padbouer en Dorp van Drome ko-ordineerder, siviele ingenieur Ernst Marais, gaan die munisipaliteit sewe permanente padwerkers asook tien tydelike werkers, wat spesiaal vir die doel aangestel is, beskikbaar stel om paaie reg te maak. Hulle gaan verder ook al die nodige toerusting en materiaal - insluitende grit, bitumen emulsie en sement - vir die projek voorsien. Volgens Marais is daar ongelukkig net genoeg toerusting vir een span padwerkers beskikbaar. “Ons benodig nog ’n trekker, ’n sleepwa, ’n betonmenger en ’n laat kompakteerder om ’n tweede span op die been te bring,” het Marais gesê. “Een span sal dan voltyds in Astonbaai en Paradysstrand werk, terwyl die tweede span die paaie in Jeffreysbaai sal aanpak.” Vir meer inligting of om by die projek betrokke te raak, kontak Ernst Marais by 0 082 787 6892 of stuur ’n e-pos na ernst@emwin.co.za.

1BSRL6F8A-041012-KG-hs-foodlovers

THE HEART OF GOOD FOOD JEFFREYS BAY

Valid From Thursday 4 - Sunday 7 October

Farm Fresh Carrots and Beetroot Bunch

5.99

each

Loose Navel Oranges

2.99 per kg

W AT E R P U R I F I E R S

www.aquamacwater.co.za

Ph/fax: 042 292 0161 aquamac@lantic.net 1BSP0ZA8A-041012-KG-hs-aqua

14.99each R5.99 each

English Cucumber

R7.99 each

Large Paw Paws

2forR10 R39.99

2forR10

Large Avocados

Lettuce Pre-Pack

Santagata Extra Virgin Olive Oil 750ml

Your solution to water polution 082 577 9075

Fresh Strawberries 400g

Cabbage

R9.99 each

Assorted Cashew Nuts

AS SEEN 8.99 R12.99 per 100g each ON TV Crown Pumpkin

Jeffrey’s Bay 042 293 2191 Trading Hours: Mon 09:00 - 18:00 • Tues - Fri 08:00 - 18:00 • Sat 08:00 - 15:00 • Sun 09:00 - 13:00 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY • NO HAWKERS • NO TRADERS\ 30• WE RESERVE THE RIGHT O LIMIT QUANTITIES • E&OE

1BSRBQ08A-041012-KG-hs-fruit


4

NEWS/NUUS

Kouga Express: Donderdag, 4 Oktober 2012

Rig enige afleweringsklagtes rakende die Kouga Express aan Elbie Sciocatti by 0 042 293 2973.

IN DEBT?

We provide lawful and effective debt relief solutions in terms of the National Credit Act.

CONTACT KAREN FOR A CONSULTATION

042 291 1563 Head Office

Humansdorp E:Mail: karen@debt-info.co.za 29 Main Street, Humansdorp.

Consultation Room

Jeffreys Bay

E:Mail: karen@debt-info.co.za Opp. ABSA inside Fine & Country building 1BSMATK-041012-KG-hs-dept


NEWS/NUUS

Kouga Express: Thursday, October 4, 2012

5

D N E K WEE S R E N WIN HURRY! 4 DAYS ONLY

PLUS EARN POINTS

2699

599

Crickley Fresh Milk Sachet Assorted 1 litre

NOW ONLY

PnP no nameTM Fresh Chicken 4 Thighs & 4 Drumsticks per kg

2999

7999

Each

Womens Stretch Racerback Tank

Big Jim Graden Hose with Fittings 20m x 12mm

ed stores while stocks last Clothing available in selected

5499

Serving Suggestion

Uncooked Marinated Pork Spare Ribs per kg

1699

Each

4499

Serving Suggestion

Bulk Oukraal Wors per kg

Spekko Parboiled Rice 2kg

• High Torque Motor • 320mm Cutting Width • Edging Wheel • 12 Month Warranty

29999 TrimAll Trimmer 650w

7799

Castle Lager 12 x 440ml Cans

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Always there for you PRICES VALID 4 - 7 OCTOBER 2012 AT ALL PICK N PAY SUPERMARKETS FAMILY STORES AND HYPERS IN EASTERN CAPE ONLY INCLUDING WILLIAM MOFFETT, PORT ELIZABETH, UITENHAGE, JEFFREYS BAY, EAST LONDON, KING WILLIAMS TOWN, PLETTENBERG BAY, GEORGE, KNYSNA, MOSSEL BAY, OUDTSHOORN, QUEENSTOWN, MTHATHA, ALIWAL NORTH, GRAHAMSTOWN, PORT ALFRED AND BEAUFORT WEST. LIQUOR NOT FOR SALE ON SUNDAYS IN GEORGE, KNYSNA AND MOSSEL BAY.

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88

(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1173492B_E_Rev


NEWS/NUUS

6

Kouga Express: Donderdag, 4 Oktober 2012

Students to host show in aid of Jbay Recycling Project T

HREE students are set to host an entertaining Dinner Theatre Show on Saturday, October 6 at Potters Place in support of the Jbay Recycling Project.

1BSRAMV8A-041012-KG-hs-potters

Organised by an ad hoc group of second year Public Relations Management students from the Nelson Mandela Metropolitan University (NMMU) in Port Elizabeth - Cheri Knoesen, Delilah Biasase and Margot van Wyk - the event will see local performer Franz Geldenhuyz take to the stage. He will be accompanied by Port Elizabeth-based

musical theatre performer Megan van Wyk and her sister Margot van Wyk, who will be performing a cabaret. “The theme of the cabaret is environmental awareness and aims to amuse guests with its ensemble of songs from various well-loved musicals,” said Margot. The JBay Dinner Theatre Fundraiser will take place at 7pm on October 6 at Potters Place. The cost is R100 per person and includes a complimentary welcoming drink and snacks. Bookings can be done by phoning 0 042 293 2500 or by sending an e-mail to bookings@pottersplace.co.za.

Those attending are asked to bring any goods like clothes, shoes, non-perishable food items and toys to the event, which will be donated to the Jbay Recycling Project. .The students are also running their own recycling campaign in the first week of October and residents are urged to bring their recyclable waste to Potters Place. Acceptable recyclable waste includes glass bottles, tin cans, paper, cardboard (excluding newspaper and magazine paper) and plastic containers. Bins will be provided by The Green Guardian.

MEL BOTES AT POTTERS PLACE

Now Open

JURIE KRITZINGER IS ’N BO-BAAS KOK

Fountains Mall (opposite Ocean Basket) 084 556 3731 082 458 6571

SOUTH AFRICAN DESIGNERS

Fashion Accessories Once-off Shoes 1BSYCF08A-041012-KG-hs-cherry

=Jurie Kritzinger, ’n plaasbestuurder en vark­ boer in die Joubertina­omgewing, is een van Leserskring se Top Tien Tuiskokke. Volgens Jurie was kook nog altyd een van sy passies en het hy nog altyd daarvan gedroom om sy eie kookboek uit te bring. Die spog kookboek, wat Jurie se 10 wenrespte bevat, is op 25 Sep­ tember tydens ’n glansgeleentheid by die Vineyard Hotel in Kaapstad bekend gestel. Dié kookboek heet Toptien­tuiskokke en is by CNA en Leserskring beskikbaar. Foto: VERSKAF

Mel Botes will be performing at Potters Place on October 5 at 6.30pm for 8pm at a cost of R120 per person. To stand a chance of winning tickets to the show, SMS CLASSIC or MEL followed by your name to 0 082 324 3888 before noon tomorrow. For more information, contact Potters Place at 042 293 2500. Photo: SUPPLIED

Tel: 042 293 3000

Fountains Mall, Jeffreys Bay n

Fried Chicke

M O N D AY S O N LY

mouthwatering

delicious

5% PENSIONERS DISCOUNT

New! 10% off all meals!

Every Tuesday is Pensioners Day!

Look out for details on all our MONDAYS’ Pensioners discounts

1BSS20Q8A-041012-KG-hs-kennys

1BSRA008A-041012-KG-hs-picknpay

EVERY TUESDAY IS PENSIONERS DAY! Jeffreys Bay - 042 296 2626

Pesionarisdag elke Dinsdag en Donderdag

1/2 Price on Wheel Balancing and Alignment 63 Voortrekker Rd

Humansdorp - 042 2951106

Pensionarisdag elke Woensdag 1BSRLKQ8A-041012-KG-hs-spar

Humansdorp

042 295 2270 042 295 2148 Phone, Jatan or Wesley 1BSLNCV8A-041012-KG-hs-supa


GEKLASSIFISEERD

Kouga Express: Thursday, October 4, 2012

22

DR ALIMATILA HERBALIST

For all your problems, R250. It's a miracle, proof it now and quick same time results while you in my office. Specialises. Stop suffering and your stress will stop as soon as you call me. Nothing is impossible, 100% guaranteed. Bring back lost lovers. Penis enlargement. And be powerful men. Is there someone who gives you problems, call Dr. Alimatila now! 082 072 1388 (Jeffreys Bay)

39

Matte

CARPET CLEANING Dirty Carpets?

Contact the experts for outstanding results and reasonable prices. Ria at: DIE VLOOIMARK Tel. 042 292 0540 Cell. 082 870 8382

45

Shop 82 sq R 3500

042 2934273 0767202674 1BSWK25-041012-KG-hs-bahia

Vervoer TRANSPORT

Furniture ­ local & country­ wide. Also live stock & rubble removal. Many references. Gerhard Combrinck 083 270 9857. E­mail: ger­ hardus12fly@gmail.com

TRANSPORT

Local/ Long Distance. Rubble removal, etc. Craig: ( 072 429 1926

48

WAVECREST Modern 5 bed. house, double garage, swimming pool. R8 500. 4 Bed., single garage, fenced. R4 600. 1 Bed. flat, R2 200 p.m. W & l included & single garage. Looking urgently for properties to rent out. ( Karin 084 513 2098

Juweliersware GOLD

buying in any condition, R150 p/g. ( 079 827 3655

73 Algemeen gesoek ALL FRIDGE & FREEZERS Working or not. Best prices and repairs. 082 504 1076

89 Motortoebehore/ Onderdele

GEARBOX & DIFF CENTRE SUELTZ ST

DIPPIE & MARIE

EIENDOMME

TEL: 042 293 3806

Vasco Sentrum Winkel 6 Dagamastraat 111

HUISE: R7 200. Astonbaai. 3 Slpk., dubbel motorhuis, omhein, + 2 woonstelle, see-uitsig. WOONSTELLE: R1 650. Gemeubileerd 1 slpk., tuin woonstel, w & l ingesluit, enkel persoon. Geen diere. R2 750. Astonbaai: 2 Slpk. tuin wnstl. Geen diere. R3 300: Magna Towers. 2 Slpk., 1½ bdkm, baie ruim. Toesluit motorhuis. Permanente see-uitsig geen diere. Beskikb. 15 Okt.

ONS IS DRINGEND OPSOEK NA HUURHUISE VIR GEKEURDE HUURDERS. Skakel Patricia 042 293 3806 1BST5SV-041012-KG-hs-dippie

All credit, debit & fleet maintenance cards welcome. 12 SUELTZ ST., off Kempston Road, Sid­ well, PE. ( 0861 PEGEAR/ 041 453 0700 Thys 082 336 9078

C – PLACE 3 bedr.house/tandem/ study/1 bedr.flat/R4950-00/ prepaid elec/ water excl

ZAKSPEED SCRAPYARD

WAVECREST 1 bedr.gardenflat/w&l incl/ undercover parking/ furnished/R2000-00

Vir nuwe en gebruikte motoronderdele. Kontak Gerhard of Johnson by Rhebokstraat, Nywerheidsgebied, Humansdorp. ( 042 295 2145/6

94

Woonwaens CARAVAN

Wanted urgently. New or older type. Any condition (pay cash). We collect. 082 340 6840

125

Huise te huur WAVECREST

3 Beds. Facebrick House, 100 m from sea. 1 Bathroom, open plan living area with carport, availabe 1 Oct. 2012. Rental R3 500 p.m. Excludes municipal costs. Deposit to secure will apply. Contact A. Schell 021 975 2421 / 082 880 7001 or e­mail schellannette22@gmail.com

CENTRAL ANRI/2X 2bedr.flats/open plan/elec excl/water incl/ R3100-00

2 bedr.townhouse/2 bath/ single garage/no animals/ R3300-00

PROJECTS CC Vir Boumateriaal, Klip, vulsel, bogrond PLANT HIRE WASTE LADY Skips for hire Once -off, Weekly, Monthly Rental.

ing "Sav e th ” et Plan

PHONE 042 293 1540 082 656 7828 082 325 2070

1BSM2TK-041012-KG-hs-nuplant

TOP $$$$$ vir 2de HANDSE GOEDERE 042 293 3725

1BSM2ZA-041012-KG-hs-smitties

SCRAP METAL

SKROOTMETAAL Wepaycashfor Onsbetaalkontantvir

Copper, Aluminium, alle afval metale, yster, stainless steel, brass, plaat, old radiators, ou batterye.

Kollekteer in Kouga

Skakel André Jeffreysbaai 082 952 1888

PARADISE BEACH 1 bedr.gardenflat/ furnished/single garage/ w & l incl/R2900-00

Contact Charleen 082 626 5288 042 2932801 Looking urgently for properties to rent out on a long term basis for prequalified tenants. 1BSS3WF-041012-KG-hs-gold

Waar kopers en verkopers mekaar ontmoet

T: 042 293 2973

SOLAR GEYSERS 100L Low Pres R1 950 150L Low Pres from R2 950 150L High Press from R6 500 200L High Press from R7 500 Installed SABS Eskom Many more to choose Convert any geyser to Solar from R6 950

Green Solar 082 9574034/ 041 484 3000

www.greensolargeyser.co.za 25 Uitenhage Road, Sydenham

1BKDPEA-041012-KG-hs-solar

PAWS GATVOL OF DEBT? 4 BEAUTÉ Doggy Hydro STOP!! - IT’S UNNECESSARY!! - Pay only one payment and Spa DO YOU BATTLE WITH HIGH LEVELS OF DEBT PAYMENTS? GETTING TELEPHONE CALLS/THREATS?

With lots of love & care Mart 082 377 9190

1BSM2K0-041012-KG-hs-paws4b

A small company in St Francis requires the services of a Social Media / Online Marketing candidate. Responsibilities:  Writing online articles, press releases and newsletters;  Creating and optimising website content;  Generating Social Media posts for Facebook, Twitter & Blog;  Customer Support;  General Customer liaison & follow up;  Marketing presentations to potential clients; Qualifications: In addition to a degree in Advertising or Marketing, the successful candidate should have an excellent grasp of written and spoken English. A deep knowledge of websites, Search Engine Optimization and social media is imperative. To Apply: Email CV to res@booksure.com or fax to 086 588 4543 Applications close on 19 Oct 2012. If you have not been contacted by the 31st October 2012 please consider your application to be unsuccessful. 1BSVY9A-041012-KG-hs-marketing

EMPLOYMENT OFFERED

A Furniture Manufacturing Company in Humansdorp has a vacant position for CABINET MAKERS The following will be to your advantage:  Minimum of 5 years experience as Cabinet Maker Please fax a detailed CV to: 086 604 6333 Applications will close on Friday 12th October 2012 If we don't contact you by the 19th October 2012 your application was unsuccessful.

VAKANTE POS

'n Meubelvervaardiger in Humansdorp het 'n vakante pos vir: KABINET MAKERS Die volgende sal tot u voordeel strek: Minimum van 5 jaar ondervinding as Kabinet Maker Faks 'n volledige CV na: 086 604 6333 Aansoeke sluit op Vrydag 12de Oktober 2012 As ons u nie kontak teen die 19de Oktober 2012 nie was u aansoek onsuksesvol. 1BS518K-041012-KG-hs-elmos

Don't write off your debt Hand it over to us today and get your money back

 15 Years accumulated debt collecting experience  Proffessional advanced programming software  Monthly reports

NO COLLECTION NO FEE Tel: 042 291 0987

e-mail: debtcollect1@axxess.co.za 1BSMAZA-041012-KG-hs-debt

R25 000 @ R250 P/M - R100 000 @ R1 000 P/M 041 484 4606 Cell 081 718 1242

ZITA

30 Harrower Road (next door to Big Bucks), Port Elizabeth

DEBT BUSTER

Carpenter urgently required

1BSQU5Q-041012-KG-hs-metals

Marketing Position

www.olx.co.za

F: 042 293 3957

Gerald Humansdorp 072 679 3956

4 bedr.house/4 livingrooms/3 baths/double garage/computerized sprinkler system/ Salt water chlorinated swimmingpool/solar panels/garden services/ prepaid box/great unobstructed views onto surf point/R13500-00 EEDENGLEN RETIREMENT VILLAGE 3 bedr.townhouse/3 livingrooms/3 bath/study/double garage/kloofview/R6600-00

eksklusief aanlyn by

34

NUPLANT SMITTIES Buyers & Sellers

Persoonlik

7

Large International Company Looking for: 1. Sales Representative Key Requirements  Must be PSIRA Registered  Knowledge of Intrusion Detection (Alarm Systems) and Accessories

Please email CV's to:

sangita.Chunder@za.g4s.com 1BSKEFQ-041012-KG-hs-G4S

Good references required. Must have own transport. Fax short CV to

0866104784

1BSKE4A-041012-KG-hs-pine

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Sprectra Trust, 'n toonaangewende verspreider van landbouverpakkingsmateriaal, benodig ons die dienste van 'n Administratiewe dame vir ons Louterwater-tak. Vereistes: Matriek, rekenaarvaardigheid en tweetalig.

E-pos so spoedig moontlik jou CV na Bennett@spectratrust.co.za om ons nie later as 12 Oktober 2012 te bereik nie. 1BSM2WF-041012-KG-hs-rich

1BSQZSV-041012-KG-hs-spectra


SPORT

8

Kouga Express: Donderdag, 4 Oktober 2012

C&F Motor Spares CC Johan du Bruyn

GARAGE & INDUSTRIAL DOORS

CELL: 078 171 1663

cnr Dogwood & Protea Streets

Shop no. 3

Jeffreys Bay 042 293 2613

Woltemade Street

PO Box 2484

Noorsekloof

Jeffreys Bay 6331 Tel: 042 293 4485

Fax: 042 293 3482

1BSKFNK8A-041012-KG-hs-coroma

1BSJX258A-041012-KG-hs-cnf

Secbands EPA to kick off

KAREEDOUW-LEERDER VERTEENWOORDIG OOS-KAAP

MICHAEL ZOETMULDER

T

HIS Sunday will see the first official open water swim of the new season with the first round of the Secbands EPA Swim Challenge at 9am at Marina Martinique in Jeffreys Bay.

Get into open water swimming with a gentle 1km swim in the most pristine setting of the marina. Events on offer include 10km, 7.5km, 5km, 3km and 1km distances while a Kids u.10 Bank to Bank swim will also be held. A once-off Series registration is required at R20 and this can be made online, www.ecswim.co.za.

Woodlands Dairy to host Golf Day WOODLANDS DAIRY in Humansdorp will host their annual two-day golfing event on October 18 and 19 at the St Francis Links. Hosted in aid of St Francis Hospice Kouga, this event has become one of the highlights on the local sporting calendar.

Davodine Jantjies van die Kareedouw Primêre Skool is in die Oos­Kaap skole netbalspan opgeneem. Sy het die Oos­Kaap o.13 netbal­ span van 24 Junie tot 28 Junie in Boksburg verteenwoordig waar hulle aan die SASN (South African Schools Netball) wedstryde deelgeneem het. Foto: VERSKAF

SA Jagters- en wildbewaringsvereniging: Grysboktak - Jeffreysbaai 15 September - Skietkompetisie, Billsons skietbaan Groot kaliber 1. D. van Heerden 2. S. Riddle 3. A. Botha 4. C. Eck 5. H. du Plessis Jag handwapen 1. C. Eck 2. H. du Plessis 3. S. Riddle 4. A. Botha

2010 VW POLO Classic 1.4 Trendline,

Wit

42 339 km R114 900

2011 OPEL CORSA 1.4 Essentia,

Silwer

48 154 km R119 995

2009 CHEVROLET SPARK 1. L

Black

6 7500 km R 69 900

Wit

18 000 km R109 900

Wit

23 527 km R119 995

Wit

79 000 km R169 900

Silwer

65 397 km R309 900

Silwer

36 000 km R299 900

Wit

24 000km

R158 900

2006 FORD KA COLLECTION 1.3

Maroon 98 647km

R 52 900

2009 CHEVROLET AVEO 1.6 SEDAN

Wit

23 000km

R108 900

2009 ISUZU 200I LWB

Wit

53 000km

R 99 900

2012 CHEV UTE1.4Base, CDVoorlaaier+Glyvenster 2011 CHEV AVEO 1.6 LS

There is still limited space available for Thursday, October 18. The cost per player is R650 which includes a golf cart, a halfway house snack, dinner and lots of fun. For more information, contact Carin du Preez at 0 082 326 0695 or send an email to cdupreez@woodlandsdairy.co.za.

Grysboktak uitslae

WILLIAMS HUNT HUMANSDORP

2007 CHEVROLET CAPTIVA 3.2 LTZ, 4x4, Outo., 2011 VW T5 KOMBI 2.0 TDi 2011 MERCEDES-BENZ C180 CGi B-Classic, Outo. 2011 VW POLO CLASSIC

The Diesel Inn

Tel: 042 293 2685 Fax: 086 293 1387 19 Loots Park Cresent Loots Park Jeffreys Bay, 6330

NEW PRICES FOR OCTOBER 2012 PARAFFIN R8,90p/litre

500PPM DIESEL

R11,50p/litre

Premium Diesel 50PPM now available! @R11,75 p/litre

14 COMFORTLINE

2008 FORD BANTAM 1.6 XLE CANOPY

108 000KM R 84 900

* ERNST - 078 694 0834 * JOHANLIE - 072 721 9506 * GERHARD 079 716 6266 * SEAN - 079 149 2686 *Padgereedheids- en registrasiefooie uitgesluit. Alle aanbiedings onderhewig aan finansiĂŤle goedkeuring. Bepalings en voorwaardes geld. Vertoonmodel mag verskil. Behoudens foute en weglatings.

WILLIAMS HUNT HUMANSDORP Safferystraat 3, Humansdorp, Tel. 042 295 2336

FOR THE BEST IN DIESEL, PARAFFIN & GAS

1BSP9Q08A-041012-KG-hs-whunt

1BSN3BF8A-041012-KG-hs-diesel

1st Grade Cheddar Cheese

R49.99

62 0$1< /,)(67</(6 62 0$1< 1(('6 21(  +285 '(67,1$7,21

per kg

COMBO FOR ONLY

R10

Clover Krush 500ml & Tasty Treats Creams 100g

Cinnamon Swirl

2forR10

2 R10

Buy ONE 4kg Sudwest Briquettes & get a FREE Pepsi 2L (Full Range Incl Mirinda 2L)

for

Golden Delicious Apple Econopacks 1.5kg

9.99

4forR10

Potatoes 2kg

9.99

each

Golden Delight Sugar 2kg

2forR10 17.99

each

Onions 2kg

9.99

R5.99 each

Freshers Chicken or Cheese Wisps 150g

each

Cocktail Doughnuts

Croissants

COMBO FOR ONLY

R29.99

Carrot Thriftpacks 1kg

each

NestlĂŠ Bar One 55g, NestlĂŠ Bar One Peanut 50g, Kit Kat Chunky 45g, Kit Kat 4 Finger 45g, Kit Kat 4 Finger Dark 45g, Kit Kat 4 Finger White 45g, NestlĂŠ Smarties 40g, NestlĂŠ Tex 40g

2forR10

Freshers Sparkling Flavoured Water 500ml

4forR15

Open 24 hours for your convenience

Freshers Flavoured Milk 350ml

Freshers Soft Drinks 500ml

Monster Energy Drink 473ml

2forR10 3forR10 2forR30

)UHVKVWRS :DYHODQGV  6W )UDQFLV 5RDG -HIIUH\V %D\ 7HO   

Specials Valid: Wednesday 03 - Sunday 14 October 2012 Like us on

HAMILTONS 270912 â&#x20AC;˘ NO HAWKERS â&#x20AC;˘ NO TRADERS â&#x20AC;˘ WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES â&#x20AC;˘ E&OE â&#x20AC;˘ ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN â&#x20AC;˘ WHILE STOCKS LAST


KougaExpress 04-10-12