Issuu on Google+

9:00 – Erediens, Ds. Willem Strauss

22 Junie 2014

09h00 LOFTJOKKERS 09h00

10h15

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 17 Junie 2014 is volgende ouderlinge herkies/verkies. Herkies SC Lindeque AJM van der Westhuizen(mev.) HJS Botha(mev.) Verkies T de Ridder Ouderlinge moet antwoord voor of op 06 Junie om bevestig te word 13 Julie 2014 om te dien tot 14 Julie 2018.


Vergaderings: FBK: 14 Julie 2014 om 18h30 in die Raadsaal Kerkraad: 28 Julie 2014 om 19h00 in die Raadsaal. Ringsitting: 26 Julie 2014 – Alberton-Oos gemeente Lidmaatskap ontvang: Belydende lidmaat Theunis de Ridder vanaf NG Lydenburg-Suid.

Dis weer tyd vir KidsGames komende Junie/Julie skoolvakansie Alle laerskool leerlinge welkom! 1ste week NGK Alberton-Suid, 2de week Brackendal. Kostes: R350 vir een week, R650 vir twee weke. Leiers vir KidsGames benodig. R650 per leier. Alle hoërskoolleerlinge welkom. Gemeente Verjaardagviering en Pretveiling Die gemeente verjaardag vind plaas op 26 September 2014. Die aand word beplan met fyn-proe kosstalletjies en wynproe, musiekoptredes met kinderdeelname en deel van die aand is ‘n pretveiling.(Sien pamflet in afkondiging oor hierdie Verjaardagviering). Verlof Leraars Neem asseblief kennis van die verlofreëlings van ons leraars: Ds. Corneil du Plessis – 19 Junie tot 12 Julie 2014. Ds. Willem Strauss – 27 Junie tot 20 Julie 2014. Ds. Werner Schroeder sal beskikbaar wees 082 688 1562. Kerkkantoor Die Kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 30 Junie tor 11 Julie 2014. Ds. Werner Schroeder sal beskikbaar wees 082 688 1562.

Doopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor vier sessies wat op Dinsdagaande gehou word. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld. Datums volgende kursus: 22 en 29 Julie en 5 en 19 Aug.

JAHWE RAPHA Beradingsentrum Kantoorure elke Woensdag 10h00 tot 12h00 in ons kantoor in Die Dak. U is welkom om te kom gesels, want almal het 'n behoefte om soms gehoor te word. Teaformance Performing Arts Winterskool 30 Junie-3 Julie, alle Hoerskool student welkom. R800 per person. Kom leer oor die vermaaklikheidsbedryf! Kontak Karen 083 776 0639 of Tjom 082 343 8027 vir bespreking.

Jong dame op soek na Administraie/ontvangs werk. Baie rekenaarvaardig. Kontak Marlize 072 173 7984.


Datum

Tyd

26 Junie Donderdag

10:00

Senior Selgroep SKOLE SLUIT

27 Junie Vrydag

29 Junie Sondag

Gebeurtenis

08:00 09:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens – Prop Theunis de Ridder

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Lynette Harman 082 544 0980, Jacinda van Zyl, Rina Süpra. Maria Coetzee was in die hospitaal en is ontslaan. Ons is bly dit gaan beter met haar. Sampie Pienaar se vader is baie skielik oorlede – Ons innige meegevoel met hom en sy familie. Theunis de Ridder se ouma en oupa is aangeval by hulle plot, Sy ouma het baie seergekry en moes kakebeen operasie ondergaan – Dit gaan darem beter met haar.


22 Junie

Rudi De Wet, Juliana Fouche, Anthony Jansen van Vuuren, Org Jonker, Marie-

Sondag

Anne Kleynhans, Hennie La Grange, Janes Pool, Lena Swart, Pieter Wilken.

23 Junie

Bianca Botha, George Botha, Driekus de Klerk, Madelaine du Preez, Elmarie

Maandag

Lindeque, Salomie Niemann, Caroline Potgieter, Emile van Niekerk.

24 Junie

Andre Beyers, Denise Harmse, Marie LĂśtter, Ena Matthysen, Annelize Smith,

Dinsdag

Marie van Aswegen, Jaco Victor.

25 Junie Woensdag 26 Junie Donderdag

Magda Beukes, Juan-Marcell Bokhorst, Dennis Leibach, Lida Luther, Jaco Pretorius, Susan Schroeder, Ernest Thompson, Flip Venter, Ambrenschir Wienecke(jr.). Zandra Coetzee, Wilna du Toit, Willem Els, Ria Graham, Jana Klut, Janet Riley, Babs Taljaard, Talita van Huyssteen, Jason Viljoen.

27 Junie

Magda Coetzee, Willie de Beer, Nadia Ferreira, Naude Hattingh, Marinette

Vrydag

Lok.

28 Junie

Melissa Barlow, Jaco Coertze, Frederick du Toit, Zanae Jooste, Marco KĂźhn,

Saterdag

Kotie van Heerden.


Afkondiging 22 Junie 2014