Issuu on Google+

9:00 – Doop Ds. Werner Schroeders

04 Mei 2014

Geen LOFTJOKKERS Geen

Geen

Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop vandag: Izeldi Kruger babadogtertjie en HendrĂŠ Kruger babaseuntjie van Jaco en Antoinette Kruger.

Kerkraadsake: Op die Kerkraadsvergadering van 22 April 2014 is die volgende ouderling herkies vir 'n volgende dienstermyn: H Barnard (mev.) Ouderling moet antwoord voor of op 11 Mei 2014 om bevestig te word 18 Mei 2014.


Vergaderings: Raad van Ouderling en Diakens: Maandag 5 Mei om 19h00 in die Raadsaal. FBK vergadering: Maandag 12 Mei om 18h30 in die Raadsaal. Kerkraad: Maandag 19 Mei om 19h00 in die Raadsaal. Familietuisblad – Teken in gratis! Die Familietuisblad is riglyne op een A4 bladsy om jou en jou gesin te help om gedurende die week vir Jesus al beter te volg na aanleiding van die week se fokusteks waaroor op Sondag gepreek is. Kry jou kopie in die voorportaal, of nog beter, teken in en kry dit weekliks in jou e-pos. Stuur ’n e-pos aan corneil@albertonsuid.com met “Familie Tuisblad” in die opskriflyn.

Doopvoorbereiding: Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ’n eersteling wil laat doop verwag word om ’n Doopvoorbereidingkursus by te woon, verkieslik voor die doopgeleentheid. Die kursus strek oor drie sessies wat op Dinsdagaande gehou sal word. Die volgende kursus se datums is 6 Mei, 13 Mei en 27 Mei. Kontak asseblief die kerkkantoor om aan te meld.

JAHWE RAPHA Beradingsentrum Kantoorure elke Woensdag 10h00 tot 12h00 in ons kantoor in Die Dak. U is welkom om te kom gesels, want almal het 'n behoefte om soms gehoor te word. FONDSINSAMELING PROJEK Vleis, wors, patties, ens.!! Een van die dae gaan jy van die beste vleissnitte, wors en so meer hier by die kerk kan aankoop. Ons gaan ’n koelkamer oprig daarvoor. Bydraes tot die oprigtingkoste sal verwelkom word. Indien jy een maal per maand kan kom help met die vleisbewerking, laat weet asb. die kerkkantoor.


Datum 05 Mei Maandag

Tyd 19:00

11 Mei Sondag

Raad van Ouderlinge en Diakens Verkiesingsdag

07 Mei Woensdag 08 Mei Donderdag

Gebeurtenis

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes – Ds. Werner Schroeder

08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:00

Moedersdag Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens – Ds. Corneil du Plessis Lofland Loftjokkers Pelgroep Byeenkoms Teeskink – Marina en Jacques du Plooy en Vernon en Emmeliette Carr

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072, Lynette Harman 082 544 0980, Jacinda van Zyl. 

Hettie le Roux is oorlede haar roudiens was Vrydag vanuit ons gemeente. Ons innige meegevoel met Nel en sy gesin. Tel No.: 082 926 7248

Retha Kers is oorlede haar gedenkdiens was Woensdag vanuit ons gemeente. Ons innige meegevoel met Gerrit en sy gesin. Tel No.: 082 415 7957

Oom Fanie Buys is in die hospitaal in die hoë sorg eenheid met Longinfeksie. Ons bid dat hy gou sal beter word. Marianne, sy dogter, sterk self nog aan na haar handoperasies. Tel No.: Tel No.: 083 730 9120.

Ardele Wessels se broer se dogter wat in die slegte motorongeluk was is gedurende die week geopereer. Ons wens hulle familie sterkte toe in hierdie moeilike tyd. Tel No.: 082 601 9886

Annetjie Niemandt het kneukelvervangings gehad en sien eers oor twee weke weer die dokter om te hoor. Dusver lyk dit goed. Tel No.: 011 907-7587

Tannie Bettie Baker is Donderdag oorlede. Ons innige meegevoel met haar familie in die hierdie tyd.


04 Mei

Johanna Bosman.

Sondag 05 Mei Maandag 06 Mei Dinsdag 07 Mei Woensdag 08 Mei

Helena Hattingh, Ivan Hinds, Nita Maritz, Esme Moss, Gaye-Melody Robbertse, Andre van Helden. Engela Corbett, Dup du Plessis, Adri Fourie, Ruben Hattingh, Amanda Louw, Madelein Moolman, Arnold Myburgh, Stefan Oosthuizen, Leni van Helsdingen, Francois van Tonder. Blackie Bester, Landi Bezuidenhout, Florence Malan, Mathys Piek, Alma Pienaar, Michelle Pienaar, Freek Pretorius, Diniel Vorster, Roxanne Williams. Christelle Pienaar, Johan Pieterse, Esther Steyn.

Donderdag 09 Mei

Juan Crous, Brendon Fourie, Kasper Rooseboom, Chantel Victor, Elmarie Victor,

Vrydag

Lettie Vorster.

10 Mei

Naomi Bester, Flip Botha, Jana Coetzer, Riona Labuschagne, Pierre Lotter, Jan

Saterdag

Myburgh, Mike Snyman, Erika van Zyl.


Afkondiging 04 Mei 2014