Junie 2018
Uit die gemeenskap, vir die gemeenskap! - Álet Erasmus
vol tydens die JAV.
word vir leerlinge van
Waar het Kleinfontein begin?
Ons het gegroei van ’n
Kleinfontein se CVO Skool.
Dit was eens ’n vooruitsig vir
koöperasie tot ’n aandele-
Die pale vir die tennis-baan is
’n plek waar ons ons taal,
blokskema waaroor u ook
besig om opgerig te word, die
kultuur en godsdiens kon
meer kan lees in hierdie
swembad het ablu-siegeriewe
uitleef, onverhinderd.
uitgawe.
gekry en ook deel van ons kultuur – die museum is in
Jaarliks is daar ’n
wording! Hoekom ’n mu-
kragmeting tussen
seum? Paul Kruger het gesê:
Orania en Kleinfon-
“Neem uit die verlede en bou
tein met rugby en
daarop jou toekoms.”
netbal. Vriende van
Die museum vorder
Kleinfontein is gestig
Kleinfontein het u elkeen no-
wat nie net inwoners
dig om ons gemeenskap
nie, maar veral ook
steeds uit te bou vir ons na-
mense van buite
geslag!
betrek wat wil deel in
In die begin jare is die Jaar-
ons kulturele ideaal.
likse Algemene Vergadering in
Een van die jong
die sitkamer (vandag die ver-
entrepreneurs ploeg
sorgingsvleuel) van die Klein-
van sy onderneming
fontein Sorgsentrum gehou.
terug in die gemeen-
Die koor het opgetree en daar
skap deurdat daar
is pannekoek gebak. Vandag
per geleentheid kos-
sit ons die gemeenskapsaal
pakkies uitgedeel
Die tennisbaan se pale is op 1
Uit die redakteur se pen -Álet Erasmus Dit is winter hier aan die soom
eie eetplek, die Bees Bistro
anders beteken nie, maar net
van die Hoëveld en hierdie
wat sy merk maak in elke
die regte plekkie in jou huis
jaar het die eerste koue ons
huishouding wat reeds van
kan vul.
sommer so vroeg in Meimaand
die heerlike geregte beproef
Ons leer meer oor die spek-
bereik! Daar was selfs ’n paar
het.
boompie. En om die winters-
druppels reën om die stof van
Dan is daar ons oulike haar-
dae mee warm te maak, is
die blare af te was.
kapster wat nie net die da-
hier ’n heerlike sopresep
Ons het vir u ’n vol uitgawe
mes en kinders nie, maar ook
vanuit die Kleinfontein Kom-
saamgestel met nuus in en om
die mans se hare versorg.
buis wat aangepas kan word
Kleinfontein, aangevul met ’n
Gaan maak gerus ook so af
na elkeen se smaak.
paar nuwe adverteerders as-
en toe ’n draai by die tweede-
Lekker lees … en ondersteun
ook ’n paar bestaande adver-
handse/hardeware winkel. Jy
ons adverteerders!
teerders.
kry dalk net daar ’n artikel
Vriendelike groete
So is ons opgewonde oor ons
wat nie meer iets vir iemand
Álet Erasmus
REDAKSIESPAN: REDAKTEUR: Álet Erasmus MEDEWERKERS: Marietjie Fourie ADVERTENSIES: Elisabeth Malan (083 486 5040/eamalan@kleinfontein.net) BLADUITLEG: Carine Joubert Foto’s: Álet Erasmus, Marietjie Fourie, Tobie Erasmus Die Redaksie behou die reg voor om artikels af te keur, te redigeer of te verkort. Stuur enige bydraes asseblief aan alete@kleinfontein.net
Advertensietariewe vir 2018 Volblad — R300 1/2 blad — R150 1/4 blad — R80 1/8 blad — R50
Jy kan Nuus vir die Kleinfonteiner in volkleur lees by www.issuu.com. Tik Kleinfontein in die soekvenster en kies die uitgawe. Volg ons ook op Facebook by Kleinfontein se Afrikaners en op Twitter by @Kleinfontein-KBK
Ondersteun ons adverteerders en maak melding daarvan dat u hul inligting in die Nuus vir die Kleinfonteiner gekry het.
2
Oordenking Die Evangelie van die leë grafdoeke.
Lees Johannes 20: 1 – 10
Teks: Johannes 20: 8 Ds Ben Smit
Verkondiging vanuit hierdie
van die liggaam aangeneem
se en angste ervaar word oor
verse kom gewoonlik daarop
het.
lewe of sterwe. Ons kan hier-
neer dat die opgevoude graf-
- Wat die dissipels daarom
die vrese aanpak met die krag
doeke die bewys sou wees
opgeval het, was nie netjies
van Jesus se oorwinning.
dat Jesus Christus werklik op-
opgevoude doeke nie, maar
Sy Koninklike oorwinning oor
gestaan het. Die netheid
dat Jesus se liggaam vanuit
die dood hou nog meer in.
waarmee die doeke opgevou
die grafdoeke opgestaan het,
Die dood slaan stukkend, dryf
is, is daarvoor bevestiging.
sonder om dit te versteur, of
uitmekaar, vervreem en bring
Noukeurige lees van die verse
uitmekaar te ruk. Die graf-
skeiding, ’n ontbinding van wat
maak egter selfs ’n groter
doeke waarmee sy liggaam
saamhoort.
diepte en rykdom in die evan-
toegedraai was, lê daar in die
Deur sy oorwinning oor die
gelie oop. Volgens die teksge-
graf, leeg agtergelaat.
dood, bring Jesus versoening
deelte blyk die volgende:
Maar wat is nou die beteke-
waar dit ontbreek het.
- Johannes kom tot geloof
nis van dit alles?
Hy herstel met sy oorwinning
wanneer hy die graf binne-
Daar was duidelik geen moei-
die gebroke verhouding tus-
gaan en die doek wat om Je-
same worsteling om die dood
sen God en sy kinders; dit is
sus se hoof gerol was, een-
te oorwin nie.
die geregtigheid wat Hy aan
kant sien lê.
Dit was eerder ’n magtige
ons skenk.
- Die woord wat gebruik word
uitgaan uit die verbreekte
Hy herstel ons lewe waar die
ten opsigte van hierdie hoof-
mag van die dood. ’n Konin-
sonde geweldige slae geslaan
doek is opgerol en nie netjies
klike opstanding, deur die
en letsels gelaat het. Hy laat
opgevou nie. Hierdie hoof-
oorwinning oor die dood wat
deur die afsterwing van die ou
bedekking lê eenkant, inme-
reeds aan die kruis verseker
mens, die nuwe mens in ons
kaar gerol, nog in die vorm
is. Die opstanding van Hom
opstaan.
wat Josef se hande daaraan
wat heers oor lewe en dood.
Sy oorwinning verseker ook
gegee het.
Die Here het opgestaan!
die volkome oorwinning wat
- Dit sou stellig nie moontlik
Kragtig! Seëvierend!
ons deel word na hierdie lewe.
gewees het om die doeke
Hy wat Koninklik seëvierend
Ons het in sy opstanding uit
waarmee Jesus toegedraai
opstaan uit die dood en die
die dood ’n pand vir ons eie
was, netjies op te vou nie. Ni-
graf, is daarom Heerser oor
salige opstanding op die
kodemus het immers mirre en
lewe en dood. Hy heers Ko-
laaste dag.
aalwyn van 100 pond na Josef
ninklik ook oor ons lewe en
Dood, waar is jou angel?
toe gebring. Die doeke om die
sterwe. Daarom kan ons ons
Doderyk waar is jou oorwin-
liggaam sou eerder die vorm
na Hom wend, wanneer vre-
ning? 3
Ter Nagedagtenis Alta Joynt - Marietjie Fourie Alta het op Sondag 4 Maart 2018 na ’n kort siekbed na die Vaderhuis gegaan. Sy het in Kareepark gewoon. Dit was ’n voorreg om haar te kon ken. Haar sorgelose lag en groot liefde vir die lewe was vir
almal ’n inspirasie. Sy het nie net haar geliefdes nie, maar ook almal om haar se lewens verryk.
Kareepark gewoon en daar-
Pretoria. In 1988 het hy dis-
na in Wag ’n Bietjie. Attie en
triksverteenwoordiger in
Fransien het die gawe gehad
Smithfield geword. Toe hy
om die humor in die lewe
aftree het hulle in Van Der
raak te sien. Hulle kon teë-
Kloof (die dorpie by die
slae trotseer omdat hul die
Gariepdam) gaan vestig.
goue rand om elke wolk ge-
In 2016 het hulle weens
vind het. Geloof en ’n fyn humorsin het hulle staande
gehou. Attie se gesondheid het gaandeweg verswak. Op 10 Mei laat in die nag het hy skielik stilweg “huistoe” gegaan. Na veertig jaar is Fransien skielik alleen; moet sy
gesondheidsredes na Klein-
die pad vorentoe alleen aan-
fontein verhuis. Wag ’n Bietjie
durf. Fransien, mag jy steeds
28 het hul tuiste geword. Hoe-
die goue rand om elke wolk
wel sy gesondheid verswak
vind en mag elke dag vir jou
het, het sy liefde vir Duitse
’n ruim porsie son bring.
musiek gebly. Nou is hy waar hy hom in Hemelse musiek
Pierre van der Westhuizen Attie Nel
- Marietjie Fourie Pierre is op 10 September
- Marietjie Fourie
1933 gebore en het op SaAttie en Fransien het vyf jaar
terdag 7 April 2018 heenge-
gelede na Kleinfontein
gaan. Hy was personeel-
verhuis. Hulle het eers in
bestuurder by die WNNR in
kan verlustig. Bettie, sterkte vir jou! Ons dink aan jou. Oom Abé Beneke - Álet Erasmus Op 26 Maart het Abé Beneke
sy taak hier op aarde afge-
Dinsdae gesluit
4
handel na ’n relatief kort siek-
trum, of om deel te neem
skuif na Abé en Jeanette se
bed. Oom Abé het diep spore
aan ons eie loslitdag tydens
huis. Oom Abé ons gaan jou
getrap hier in Kleinfontein
ons gereelde Vrydagmiddag
joviale geselskap mis, maar
waar hy oral hand bygesit het.
stoepsitaksie by die restau-
berus ons ook daarin dat jy
Hy kon ook die mooiste kerse
rantjie op die hoek. In die
verlos is van jou siekte. Ons
maak, was altyd gereed om ’n
laaste deel van sy ongesteld-
innige meegevoel met
worsie te braai by ’n geleent-
heid, het die Stoepsitters hul
Jeanette, kinders en
heid by die Uit en Tuis sen-
koffiedrink geselligheid ge-
kleinkinders!
Oom Abé en die Stoepsitters
5
Ons groet vir Erika Nel - Marietjie Fourie
Briewe Aan al die Kleinfonteiners, ’n Opregte en groot dankie vir die bystand en liefde wat ons van julle ontvang het met Abé se siekte en afsterwe. Dit was verblydend om te hoor hoeveel hy vir so baie mense beteken het en om hom weer-
eens deur julle oë te waardeer. ’n Mens sal ver moet gaan om ’n gemeenskap soos Kleinfontein te kry. Dankie aan elkeen wat bygedra het om die hartseer vir ons ligter te maak. Ons sal dit altyd koester. Jeanette Beneke, kinders en
kleinkinders Desember 2003 het Doppie
wat voltooi moet word vir nog
huis se sang, en die bokke
en Erika in Bergwagterlaan
’n arm lyfie wat toegedek
digby in die veld, en die
no. 11 ingetrek. Na Doppie se
moet word. Vir Kleinfontein
gestreepte muishondjies wat
afsterwe het Erika alleen agter
het sy alles feil gehad. Sy en
die lewe geniet. Meeste gaan
gebly. Maar steeds het haar
Doppie was ’n gedugte span
sy haar buurvrou Dina en die
huis oopgestaan vir elkeen
met pannekoekbak vir Ge-
ander vriende wat haar omring
wat wou inloer. Steeds het sy
meenskapsorg; hard gewerk
het mis. Maar as dit tyd is, is
klokslag elke dag haar koerant
vir ons jaarvergaderings!
dit tyd! ’n Tyd om sagkens
gekry en so op hoogte gebly
En haar Kaapse hart klop
hierdie nuwe lewensfase te
met politiek en ander gebeur-
steeds warm vir die Stor-
betree. Erika, jy wat altyd so ’n
likhede. Steeds was sy bedry-
mers! Nou op 82 jaar het die
omgee mens is kan verseker
wig met goeddoen en werk en
tyd aangebreek dat sy nader
weet dat jy nie alleen sal wees
woel. Klere vir die “armes” het
aan die kinders in Boksburg
in die nuwe omgewing nie.
steeds hul weg na haar huis
moet trek. Sy gaan byder-
Met jou mooi sagte hart sal jy
gevind vanwaar sy dit na die
hand in ’n aftreeoord aldaar
weldra nuwe vriende maak,
regte kanale deurgestuur het.
woon. Ja, sy gaan haar huis
nuwe bande smee en so ook
Haar hande is nooit stil nie.
mis en die voëltjies om haar
daar jou plek volstaan. Alles
Altyd is daar ’n stuk breiwerk
wat mooi is vir jou! 6
Volksplanting, 6 April - Marietjie Fourie Die volksplanting aan die Kaap was geen toevalligheid nie! Dit was ‘n Godgewilde daad om hier aan die Suidpunt van Afrika ‘n protestantse vesting te skep vanwaar die Christelike geloof voortgeplant en uitgedra kon word tot vandag toe. Gelofte van Jan van Riebeek 6 April 1654: Aangesien dit vandag twee jaar gelede is dat ons met
God’s hulp en leiding met die
Die Drommedaris
skepe Drommedaris, Reijger en Goede Hoop veilig hier geland het, om hierdie fort en
inge, goed en na wens laat
vir altyd as ’n dank- en biddag
kolonie in opdrag van ons
verloop het, het ons besluit,
in te stel, sodat ons
here en meesters op te bou,
en ook vanjaar daarmee
nakomelinge nooit die wel-
en ons gemerk het dat God
begin, om hierdie dag, 6
dade wat God aan ons bewys
die Here al die sake tot
April, tot God’s eer met
het, vergeet nie, maar dit altyd
vandag toe met baie seën-
danksegging te vier, en dit
in gedagte mag hou.
Die Salon
Vervoer / Transport
Haarsalon nou oop in Kleinfontein!
Meubels - Rommel - Tuinvullis Skoonmaak van Persele. Eienaar, drywer en toesig. Skakel 072 989 3680 vir 'n kwotasie
Langs die kitsbank, Uit&Tuis Sentrum Sny, kleur, blaas en meer! Mans
R50 p sny
Dames
R100 p sny
Kinders
R50 p sny
Binnekort ook naels en waks.
Zelda: 082 5641866 7
CVO Skool Kleinfontein presteer met atletiek Atlete het gaan deelneem aan
Medaljes wat verwerf is tydens Streeksbyeenkoms
die SA Atletiek op 23 en 24
3 Maart 2018
Maart 2018 te Sasolburg.
Agter: Ruben Vorster, Morné Brand, Dihann von Stade Ruben Vorster verwerf ’n
Voor: Katé Putter en Josua Kotzé
goue medalje in gewigstoot.
CVO Skool Kleinfontein se liefdevolle personeel Voorste ry van links na regs: Melinde Jooste, Dorothea Steenberg en Louisa Jooste
Agterste ry van links na
regs: Pieter Pretorius, Tronel Bekker, Trudie Breytenbach, Miems Smal en Theuns de Wet.
8
Verdryf die koue met ’n kommetjie sop stalling waarvan van die produkte te koop aangebied is. Die Kleinfontein Orkes het gesorg vir ’n mooi musiekuitvoering en daar is ook ’n paar artikels opgeveil. Daarna het die lekkerte
- Álet Erasmus Op Vrydag 11 Mei, het CVO Skool Kleinfontein hul jaarlikse Sop en Sjerrie-geselligheid gehou. Soos in die verlede is die tafels pragtig versier. Hierdie jaar was daar pragtige proteas op elke tafel. In die middel tussen die mooi
gedekte tafels, was ’n ry tafels getooi met ’n stokperdjieuit-
van die aand begin met die heerlikste brood, vetkoek, klein verpakte bottertjies, konfyt, kaas, patee en natuurlik heerlike warm sop. Die ete is afgerond met ’n bakkie malvanagereg en tuisgemaakte vla! Baie dankie vir almal
teenwoordig en ook vir CVO Kleinfontein se ouers, kinders en personeel wat die aand moontlik gemaak het.
9
Die
Paasherinnering met Bybelse Ete -Betsie Steyn Vir die bykans 160 mense wat
was ryklik
die geleentheid bygewoon het,
opgetooi
was die Bybelete tydens die
en versier
afgelope Paasfees ’n belewe-
om daarby
nis. Die AP Kerk het onder
te pas. Die
leiding van Ds Marius Hart-
moeite en
zenberg en sy span, ’n aan-
oorspronk-
grypende en baie geslaagde
likheid was
program aangebied – die hele
treffend!
organisasie, verrigtinge en opkoms getuig daarvan. Sommiges het met kleredrag uit die Bybelse tyd opgedaag. Die Bybelse ete met vers, sang en teks was toegespits om op Jesus se voetspore te loop en by verskillende dorpies aan te doen en gebeure in herinnering te roep. Verskeie gasvroue het ’n stads- of dorpstema gehad,
Daarby is die geregte ook by die tema aangepas.
tekenis gegee het en solis Johan Coertzen en sy be-
Die eetgoed was gegrond op
geleier, Kobus Groenewald,
Bybeltekste wat onder meer
het ekstra diepte aan die
vis, komkommer, lensiesop,
atmosfeer gegee. Almal was
brood, lamsvleis, koring, vye,
verryk deur hulle optrede.
neute en rosyne ingesluit het – selfs die nagereg en drinkgoed was toepaslik.
bv. Jerusalem, Galilea,
Verskeie deelnemers het aan
Kapernaum, Betanië en
die program meegedoen wat
Cesaréa-Filippi en die saal
dit ’n diep en besondere be-
Dank aan die mense wat dit gereël en gedoen het – dit was voorwaar ’n besondere geleentheid en groot sukses!
10
Bybelete Op die voetspore van Jesus
-Marietjie Fourie
By die deur het twee vroue
Betlehem; verneem jy van die
sprekinge; hoor ons van
blinkoog en glimlaggend met
engelekoor, van Herodus se
vissers en van mense.
waslap en water gereed gesit
donker plan, van die
om jou “voete te was” (of jou
wyse manne... dan
skoene af te poets). Hier sou
volg die aan-
Die Bovertrek... Die brood het Hy
niemand kon sê “jy het ons
grypende gedig
gebreek, die wyn geskink, en God
genooi, maar nie ons voete
Maria, waar mis-
gedank... Verlossingsmaaltyd word
gewas nie”.
terie en wonder
geëet... en word Sy swaardra
en lyding mekaar
kruishoutpad my huistoegaan se
afwissel tot by die
tuiskoms, want die voorhangsel
slotstrofe: Maria,
word oopgeskeur en ek stap
God seën jou met
daardie Diep Rivier ook eendag...
hierdie waarheid
eendag droogvoets deur.
oneindig groot. Die
Die verwelkomingskomitee stort ’n hartlike welkomsgroet
kind,wat jy kon voed, kon
By Betanië vertoef ons saam
troos, kon sus, sal dood
met Sy volgelinge en hul
oorwin en hel... en ’n groter
wederstrewigheid en Sy
land, ’n nuwe dag kom gee
genadewerk.
wat heerlik, ewig en vir alle vrygekooptes is.”
Cesaréa-Filippi bring ons by die groot belydenis: “U is die
mildadig oor jou uit. Papirus-
Johan Coertzen se lied “Via
Christus, die Seun van die
bakkies met neute en dadels
de la Rosa” gryp jou as “vry-
Lewende God.”
en kelkies wyn of druiwesap
gekoopte” aan die hart. Ds.
word aangebied. Vis- en vrug-
Marius vra die seën op die
tesosaties wag jou by die tafel
maaltyd en die ou bekende
in as voorgereg.
“U het die brood gebreek eens by die meer” val soet op
Openb 21 vers 1 - 5 “Kyk die tabernakel is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees.” Johan Coertzen open met sing van Die Onse Vader by
die gemoed. Lensiesop en broodjies word genuttig.
By Kapernaum volg ons Sy wonderwerke, die Salig-
Hierna eet ons die hoofdis, lamsbredie met koring. Nagereg van heuningkoek met vye en rosyne word bedien. Johan Coertzen sing Jerusalem. Ds. Marius sluit af met ‘n gebed waarna Johan ’n seënbede sing. Dit was ’n onvergeetlike Paasnaweek op Kleinfontein.
11
Rickus en Bernadette Nel van die Bees Bistro! altyd ’n prioriteit. Dus het ons
tente slegs goed is vir vakan-
gereeld by Orania gaan
sie.
vakansie hou om die vryheid te geniet. Ek was behep met Orania, en het daagliks deur internetblaaie geloer en
gesoek na nuwe artikels. Ek het enige vordering met 'n valkoog dopgehou. Ek het deur interaksie op sosiale media en die internet elke verwikkeling gevolg en daardeur van Kleinfontein Ek en Bernadette het ontmoet in 1999 toe ons nog op skool
was. Sy het die pragtigste blonde hare en ligte vel gehad. Ek was dadelik vasgevang. Mettertyd het ek besef hoe sterk sy is, en dat sy die rede sal wees vir enige sukses in my lewe. Agtien jaar later is sy steeds aan my sy, en ek wonder soms hoe verdien ek
so goeie vrou en beste vriend!
gehoor.
Daar was nog altyd een van ons twee wat “geswot” het. Bernadette het deeltyds onderwys en kindersielkunde bestudeer en oorweeg nou ’n toekoms in die regte. Ek het ook alles deeltyds aangepak en tussendeur gewerk. My studievelde sluit elektronika, meganiese ingenieurswese, bemarking en besigheidsbestuur in. Daar word tans
Aangesien my onderneming
steeds vorentoe gekyk na
en kliënte in die noorde ge-
geleenthede in ander studie-
vestig is, was Kleinfontein die
terreine. Kennis kan nie van ’n
logiese keuse. Ons het da-
mens weggeneem word nie.
delik begin werk aan planne om hier te kom woon. Nou, twee jaar later, staan ek in ’n oop stuk grond op hoewe T 79, waar ek my vroulief beloof het om haar droomhuis te bou. Ek het met groot
Ons albei is gebore en getoë
geluk dit reggekry om haar te
Pretorianers; ons het nog al-
oortuig dat ’n "lodge tent" ’n
tyd hard gewerk, en dit met
goeie tydelike huisvesting
eie hande. Volkseie arbeid
sal wees. Dis wel lekker om
was nog altyd ons reël, nog
met sonsondergang op die
voordat ons 'n naam daarvoor
houtstoep te sit, maar Klein-
gehad het.
fontein kan bitter koud raak.
My kultuur is vir my onge-
Almal moet kennis neem dat
Bernadette werk tans in Groenkloof by ’n prokureursfirma waar sy ’n groot impak maak. Ek het tans paar klein ondernemings wat kos op die
tafel sit. Airbrake World verkoop lugremonderdele deur ’n winkel in Wonderboom. Ons verskaf ook uitroepdienste aan die bedryf. NetBrake is ons nuwe onderneming wat toetsgereedskap invoer en aan die mynbedryf verskaf. Hier het Bernadette weer bewys dat sy enigiets
looflik belangrik, en was nog 12
kan doen. Sy het deur eie
hede te leer vir ’n beter toe-
het na Kleinfontein gekom,
navorsing self die invoere
koms. Viking Testing is ons
want ons verlang na 'n leef-
hanteer en doen dit nou
toetsafdeling waar ons die
ruimte wat klop met ons waar-
sonder probleme.
remkapasiteit toets op kom-
des. Ons glo aan die toekoms
mersiële- en mynvoertuie.
van die Afrikanervolk. As ons
The Airbrake Academy is ons leersentrum, waar my kennis
Maar, al dié moes terugstaan
aan die bedryf en werkloses
toe ons Bees Bistro open op
gebied word. Ek bied self die
Kleinfontein. Bees Bistro is ’n
kursusse aan, en hoop om die
droom van my en my vrou
manne (en dames) op Klein-
deel al my drome. Dankie vir
fontein te help om die vaardig-
almal se ondersteuning. Ons
almal glo en werk aan dieselfde ideaal gaan niks ons keer nie. Wees trots op jou taal, jou geskiedenis en leef jou kultuur uit!
Boeregroete
Bees Bistro skenk kospakkies aan CVO Skool Kleinfontein Rickus Nel, die eienaar van die
skyfies en 'n sappie.
Bees Bistro en hoewe-inwoner
Baie van die kinders van
het sy hart en sy besigheid se
CVO Skool Kleinfontein
kombuis vir CVO Skool Klein-
kom uit behoeftige ge-
fontein oopgemaak. Vir elkeen
sinne, van hulle kom
van die 43 kinders is daar met
honger skool toe en het
liefde 'n kospakkie voorberei
gesmul aan die lekker-
van hoenderrepies, jogurt,
nye.
- Dannie de Beer
Philip en Rickus oorhandig die kospakkies aan Mev Dorothea Steenberg By die geleentheid het buitelandse vriende van Kleinfontein uit Vlaandere, Ruben Rosiers en gesin die projek geloods. As vriende van Kleinfontein wil hulle fondse in Europa bymekaarmaak om steun vir CVO Kleinfontein te werf. Die skoolkinders smul lekker aan die kospakkies
Foto’s - Álet Erasmus 13
Lekker nuwe produkte op die spyskaart
300g T-Been
Garnale
Spek bedekte boerewors
Wegneem- & Kuieretes Hou dop vir ons nuwe opwindende SUPER KOMBOS en MELKSKOMMELS
SUPER KOMBOS (Kom met skyfies of slaai) T-been en garnale T-been en calamari T-been en haloumi happies
Weskus bordjie Vis, garnale, calamari, krapstokkies met skyfies en slaai
Melkskommels Sjokolade Grondboontjiebotter Kougom Aarbei Piesang
Bel & Bestel 012 534 3151
14
Ontmoet Gert en Adrie Botha van hoewe T 79 - Marietjie Fourie
Hoe het hulle op Kleinfontein
Gert en Adrie, mag julle op
Gert is ’n tegnikus wat vakuum
beland? Ag, dis eintlik ’n
Kleinfontein nog baie ge-
en seëlmasjiene verskaf en
maklike vraag met ’n voor
lukkige jare met ons deel!
instand hou. Hulle woon op
die handliggende antwoord.
hoewe T 79 by hulle kinders,
Die kinders!
Bernadette en Rickus Nel.
Húlle wou Kleinfontein toe
Adrie was werksaam as
kom. As so baie van ons met
ontvangsdame by die ad-
leë hande en seer harte met
vokatekamers, maar nou
Skype tevrede moet wees om
gooi sy met ’n helder glim-
met die kinders oorsee te kui-
lag en ’n vonkel in die oog
er klink dit na ’n luukse om so
haar gewig by die Bees Bistro
naby jou kinders te wees.
in.
072 243 4297 012 940 8187
Koot Burger: 012 734 4633 / 083 672 3752 No. 17, h/v Prinsloo– en Jennerstraat 15
Majuba 2018 - Marietjie Fourie
Dinsdag 27 Februarie In hierdie onstuimige dae mag ons mekaar toeroep: “Onthou Majuba!” Die dag toe ’n handjievol gelowiges, nadat hulle gebid het, die “onmoontlike” aangedurf en oorwin het. Kleinfontein het dit in herinnering geroep. So dien sulke dae om ons opnuut ‘water te laat skep uit
Boeredansers by die Majuba-vieringe
Psalm 31:1 “By U Here skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie.”
Die Kleinfontein Boere-orkes helder fonteine’ en ons te herinner waar ons vandaan kom en uit watter rots ons gekap is. Mooi was die meesleurende musiek van ons eie orkes en die grasie van die groepie Boeredansers.
16
Ontmoet Martiens en Marie Pelser van hoewe 92
- Marietjie Fourie
Martiens werk by ’n siviele
vye, kwepers, granate
ingenieursfirma en doen ook
en tot druiwe. In die
sy eie siviele konstruksiewerk
kombuis verwerk sy al
wat te doen het met paaie-
wat ’n groente of vrugte
bou, grondverskuiwingswerke,
is. Sy lê in, maak blat-
stormwater- en rioolaanlegte,
jang, of kook konfyt. Al
plaveisel, beton en bouwerk.
gehoor van ingelegde
Hy is ook knap met ystersmee
perskeslaai of ingelegde
werk; maak die mooiste en
pynappelslaai? Dis iets uit
interessantste houers om
die ander wêreld! Of het jy
ruikers in te plaas bv. driewiel-
al ingelegde groenvye met
fietsies, en wat Marie ook al
kersies en kersielikeur, of
as blomhouers vir haar
met amandels en portwyn
Tuisgemaakte produkte hede. By dit alles het sy nog groen vingers ook en vertroetel die interessantste plante in potte. Digby in die aangrensende woonstel woon hulle seun Theuns Pelser wat by KBK
werksaam is en sy vroutjie Ilse wat in Pretoria werk en heen en weer pendel. Die siersteenhuis wat in aanbou is wag op voltooiing. Soos Marie sê: “As mens eers aan Kleinfontein se rustigheid gewoond geraak het, kan jy jou nie op enige plek elders in die land indink rangskikkings mag bedink
probeer? Dis regtig spesiaal!
maak hy netjies en presies.
Haar flessie aartappel-
Hy en Marie woon alreeds
suurdeeg sorg gereeld vir
agttien jaar op hoewe 92.
uithaler brood en beskuit.
Marie was voorheen ’n bank-
Hierdie begaafde vrou se
klerk maar op hoewe 92 woe-
kreatiwiteit hou nie hier op
ker sy met oorgawe met alles
nie. Sy skilder ook en doen
wat haar hand vind om te
kerspit, hekel en breiwerk.
doen. In hulle vrugteboord is
Dan doen sy ook ruikers vir
perskes, appelkose, pruime,
troues en spesiale geleent-
nie.”
Theuns en Ilse 17
18
Leserskring
— Marietjie Fourie
Woensdag 28 Maart
lewe lei? Kan twee gebroke
Mozart uit die boek “Die A
individue saam heelheid vind?
tot Z van Klassieke Musiek”
Met Christus is alles moontlik,
geskryf deur Koos Human
maar wat gebeur as daar
aangebied deur Silja van der
geen geloof is nie?
Merwe. Silja het hoogtepunte uit Mozart se lewe uitgelig. Daarna het sy die gaste
verras met ’n paar uittreksels
Woesdag 25 April
uit sy musiekskat nl.: Sonata
“Die Meesterstuk” deur
no. 11, ’n tema met ses vari-
Francine Rivers behandel
asies; uit Sonata no. 10, die
deur Marietjie Fourie.
stadige gedeelte; Minuet no.1
Dit handel oor hoe trauma in
en Minuet in D; toe Romanza
die kinderjare ’n volwassene
uit Klavierkonsert in D mineur.
se lewe kan beïnvloed. Kan
So het ’n genoeglike uurtjie
stukkende mense uit gebroke
verby gesnel.
verhoudings/huise ’n normale
Baie dankie aan ’n anonieme weldoener! Sorgsentrum kom aflaai son-
en Blackie Swart wat die am-
der die medewete van die
bulans beman, het ’n aanpas-
personeel! Dit is egter tot
sing gemaak sodat die ambu-
groot hulp van Kleinfontein
lansbed maklik in Kleinfontein
se ambulans wat soms van
se ambulans gelaai kan word.
die inwoners na ’n hospitaal
Nogmaals baie dankie!
moet vervoer. Mnr Chris Els
Chris Els en Blackie Swart se nuwe aanpassings vir die geskenkte ambulansbed - Álet Erasmus Vroeg in Meimaand het ’n weldoener ’n opvoubare ambu-
lansbed by die Kleinfontein 19
Lewensvreugde! - Marietjie Fourie
Die diepste lewensvreugde en
vernuwe te word.
vervulling vind ’n mens as jy
Sy het ingespring
iets mooi en goed gemaak het
en eiehandig ge-
en dit deel met mense wat
spit en geskoffel
omgee. Meisie het op die
en geplant.
hoek van Kleinfonteinweg en
Vriende en bure
Bokmakierrielaan in Wag ’n
het plante aan-
Bietjie
gedra, gehelp en
no. 18
bemoedig en
beland.
saam uitgesien
Die hui-
na die eindresultaat.
heid is daar vir elkeen wat
sie was
Blymoedig het Meisie stukkie
verby ry om te geniet. Ons is
gaaf en
vir stukkie die wildernis ge-
dankbaar vir elke ‘omgee’
goed
tem en herskep totdat dit nou
inwoner wat op so ’n mooi
maar die
’n lus vir die oog is. Haar by-
manier Kleinfontein se beeld
drae in kleureprag en skoon-
uitdra. Baie dankie Meisie!
straathoek het gesoebat om
20
- Ds. Lood v.d.Merwe
REËNVALVERSLAG
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
Jan.
184
90
78
95
105
150
130
93
Feb.
29
31
51
141
25
34
112
96
Mrt.
117
70
50
276
89
142
15
249
Apr.
66
100
96
10
58
18
107
50
Mei
0
0
28
0
0
70
29
Jun.
8
0
0
2
0
20
0
Jul.
0
0
0
0
6
4
0
Aug.
22
0
4
2
0
2
0
Sep.
2
118
11
1
78
2
16
Okt.
114
138
146
65
16
100
59
Nov.
76
112
128
139
87
293
80
Des.
192
208
156
256
94
107
115
810
867
748
987
565
942
663
TOT.
21
22
Aandeleblokskema oorskakeling afgehandel – Uit Leivoor In minder as 9 maande nie-
van die Kleinfontein Afrikaner
Lede sal binnekort ingelig
teenstaande gewroeg, baie
Kultuurdorp hetsy Nederset-
word met 'n tyd en datum
getwyfel en gestoei met ower-
ting, Wildpark of Hoewes, is
waneer hulle hul aandele-
hede, is die koöperasie be-
in die aktekantoor geregisteer
sertifikate moet inbring na
kend as Kleinfontein Boere-
onder die naam van die
die maatskappy kantoor om
belange Koöperatief Beperk
Kleinfontein Aandeleblok
gestempel te word met die be-
op 16 Maart 2018 oorgeskakel
(Eiendoms) Beperk, registra-
sonderhede van die nuwe
na 'n aandeleblokskema. Dit
sienommer 2018/209461/07.
aandeleblokmaatskappy.
plaas Kleinfontein nou in die-
Dit beteken dat op laaste
Die Direksie van KA (Edms)
selfde suksesvolle en beken-
telling 472 aandeelhouers
Bpk het voorts besluit om vir
de aandeleblokskemas.
Kleinfontein gesamentlik
Prokureurs Hurter Spies Ing
Voorbeelde hiervan is die
besit.
aan te stel om die maatskappy
Dikhololo Wildsplaas en
Natuurlik ontvang elke aan-
sekretariële werk te doen en
natuurlik ook Kleinfontein se
deelhouer ook 'n kaart wat
ons by te staan met die vol-
sustersdorp, Orania.
deur 'n geregistreerde land-
doening aan maatskappywet-
Die burgerregte organisasie
meter uitgereik word wat die
vereistes.
Afriforum, het op KBK se ver-
lid se eksklusiewe gebruik
Alle verpligtinge van lede van
soek ingewillig om Hurter
van sy erf aandui. Dit sluit
die voormalige KBK het oor-
Spies se professionele hulp te
ook uiteraard al die lid se
gegaan op KA (Edms) Bpk.
verleen om KBK by te staan
regte in om die eiendom te
Die verpligtinge sluit in: hef-
en die krisis te bestuur en af
verkoop of te laat vererf.
fings, nakoming van boureëls,
te weer.
Volgens wet moet daar 'n
ens.; kortom alles wat in die
Kleinfontein is met die hulp en
volledige register gehou word
toepaslike wette, Akte van
aandrang van die registrateur
van al die aandeelhouers van
Oprigting en Interne Reëls
van koöperasies oorgeskakel
'n aandeleblok maatskappy.
vervat is.
na 'n maatskappy. Veral in die lig van die onlangse dreigemente van grondgrype in Suid-Afrika is die omskakeling van Kleinfontein in 'n aandeleblokskema 'n gerusstelling vir almal wat op Kleinfontein woon. Anders as wanneer jy voltitel op jou plaas in die Vrystaat het, staan Kleinfonteiners nie alleen nie. Al die grond wat deelmaak 23
Kleinfontein Buurtwag uit die gemeenskap! -Álet Erasmus
verskillende tye van die nag.
Inwoners wat wil deel uitmaak
Op 15 Junie 2017 vind die
Intussen is die eerste kamera
van die buurtwaggroep wat
eerste vergadering plaas vir
opgerig aan die wesgrens en
patrollie ry, kan gerus vir
die stigting van ’n buurtwag
daar word nog ’n paar strate-
Madeleen Scheepers skakel
vir Kleinfontein. Roelie en
gies geplaasde kameras be-
vir meer inligting by
Madeleen Scheepers neem
plan vir die toekoms. Langs
0825952922.
die voortou nadat daar ’n paar
hierdie weg wil die Kleinfon-
Baie dankie aan almal wat
voorvalle van inbrake was in
tein buurtwag baie dankie sê
reeds help met die
besonder by en in die omge-
aan Dinamika wat die eerste
patrolliediens.
wing van die wesgrens van
kamera geborg het.
Kleinfontein. Na vele samesprekings en ’n paar vergaderings gedurende die daaropvolgende elf maan-
de, begin die buurtwag uiteindelik vorm aanneem. ’n Paar vrywilligers tree na vore om veral gedurende naweke in die nag patrollies te ry en te sorg vir sigbaarheid. Gedurende die eerste week in April was daar vier groepe van twee wat mekaar af-
gewissel het met patrollieritte gedurende die nag. Tans staan die buurtwag op 14 groepe wat mekaar afwissel
PROFESSIONELE REGSDIENSTE Advokaat Andries du Plessis is ʼn toegelate Advokaat met dertig jaar ondervinding. Hy bied die volgende konsultasiedienste teen billike pryse vir kliënte binne en buite Kleinfontein: • Entiteit en voldoeningsvereistes • Indiensneming • Kontrakte • Familie aangeleenthede Algemene Regsaangeleenthede Skakel 060 607 8686 om ’n konsultasie te reël of stuur ʼn e-pos na dries30@global.co.za. 24
Dankie Die gemeenskap van Klein-
die Here Sy Hand
fontein het Woensdag 28
oor ons hou.
Maart kom dankie sê:
Saam met Dawid
Dankie vir die reënt wat so
van ouds kon ons
mildelik oor Kleinfontein
in die woorde van
uitgesak het.
Psalm 103 in ootmoed getuig:
Dankie vir die Aandeleblokskema wat na lang onder-
“Loof die Here o my
handeling, nou ’n werklikheid
siel, en alles wat
geword het. So word Klein-
binne in my is om
fontein steeds herinner dat
Sy heilige Naam!”
Rou Heuning Uit Rayton omgewing
Tel: 071 474 8767
25
Plant ’n spekboom... En haal asem -Betsie Steyn Die opskrif hierbo is nie som-
Die gevolge
mer net ’n stelling nie... dis ’n
van die ver-
feit! en dit word gebaseer op
hoogde vry-
die volgende interessanthede:
stelling van
Eers die negatiewe: elke jaar
CO² in die at-
word daar in Suiderlike Afrika
mosfeer is die
ongeveer 511 miljoen ton
volgende: die
koolstofdioksied (CO²) in die
aarde word al
atmosfeer vrygestel en die
hoe warmer as
koolstofvrystellingspoor hier
gevolg van die
per kop is 9,18 ton teenoor die
uitermate hoë
wêreldgemiddelde van onge-
koolstofdiok-
veer 4,49 ton per kop. ’n On-
siedvrystelling
rusbarende feit verder is dat,
sedert 1950.
sedert 1996, het die koolstof-
Koolstofdiok-
dioksiedvrystelling hier by ons
sied vang die
met meer as 24% toegeneem!
Die fynblaartjie-soort energie van die son vas en negatiewe uitgeskakel kan verhit die aarde teen ‘n baie erge tempo.
word. Dit bring ons by die spekboom – ook genoem die Wonder-
Die negatiewe
plant – die Engelse naam is
kan deur die
“Elephant’s Food”, want ‘n oli-
volgende toe-
fant eet tot 200 kg blare (spe-
passing na
sifiek spekboomblare) per dag
positief omge-
– bygesê, in gebiede waar dit
skakel word...
volop is. Maar, gelukkig, die
bome en plante
boom vrek nie en loop weer
skei – met die
uit en groei voort... baie voor-
hulp van die
delig! ’n Spekboom kan 200
son – suurstof
jaar oud word, kan so hoog as
af... Dus is dit
4,5 m groei met ’n stam van
‘n baie goeie
20 cm in deursnee. Die blom-
en praktiese
me lewer weer goeie heuning.
manier om te
Al die genoemde merkwaar-
help dat die
dighede vind plaas in koue, 26
droë en nat toestande, met
en help so dat ons hier op
Plant ’n spekboom en haal
ander woorde: spekbome kan
aarde (en veral in ons
asem.
enige plek, oral in Suid-Afrika,
omgewing) kan asemhaal!
(Foto’s: Helena Coetzee)
aard.
*Die drie foto’s hierby toon drie soorte wat hier op Kleinfontein opgemerk is: die klein, fyn blaartjiesoort; dan een met ’n groter blaar (dié
twee kom baie en oral in tuine voor) en dan een met groot blare – nie so volop nie, maar tog ’n besondere plant wat regtig mooi in ’n tuin vertoon. Die grootblaar-soort
Nou wat spesifiek van belang is van die spekboom (Portu-
NUTSMAN — JAN RUYTENBERG
lacaria afra): dis 10 maal meer doeltreffend om koolstofdioksied uit die aarde se atmosfeer te verwyder as ’n tropiese reënwoudboom! Slegs één hektaar spekbome kan ongeveer 4,2 ton koolstofdioksied per jaar uit die atmosfeer verwyder. Dus: hierdie “eenvoudige” plant dien ’n baie groot doel en daarom kan elkeen van ons dit aanplant en so ons deel bydra om kool-
Algemene herstel- en instandhoudingswerk in en om die huis en tuin.
stofdioksied teen te werk... en aardverwarming probeer teenstaan of help beheer. Vandaar
Rayton/Cullinan/Kleinfontein
die opskrif – plant spekbome
SEL NR.: 076 670 6291 27
28
Ons neem afskeid - Ă let Erasmus Kleinfontein se Werkedepartement het afskeid geneem van Phlip Coetzer wat afgetree het. Baie
dankie Phlip vir jou jarelange bydrae aan Kleinfontein!
Regs: Marietjie Nell en Phlip Coetzer
29
KSK Finansiële Koöperatief Beperk bied aan sy lede die volgende rentekoerse op Vaste Deposito’s: Bedrag Vaste termyn 3 tot 11 maande Effektiewe opbrengs 12 tot 23 maande Effektiewe opbrengs 24 tot 35 maande Effektiewe opbrengs 36 tot 47 maande Effektiewe opbrengs 48 tot 59 maande Effektiewe opbrengs 60 maande Effektiewe opbrengs
R0 – R99,999 5.54 5.68 6.15 6.49 6.66 6.87 7.18 7.42 7.79 8.07 8.82 9.19
% % % % % % % % % % % %
R100,000 + 6.66 6.87 7.69 8.17 8.30 8.62 9.12 9.51 9.64 10.08 10.25 10.75
% % % % % % % % % % % %
Die Effektiewe opbrengs word verdien indien rente maandeliks gekapitaliseer word
Koerse op Spaar Rekenings:
Kapitaal Belegging
60 Maande
R50,000 +11.25%
Gewone Spaar
3.588%
Beperkte Spaar
4.100%
Minimum saldo: R500
Teiken Spaar
6.663%
24 maande
Alle koerse is gekoppel aan die prima uitleenkoers van ABSA Prima koers tans 10.25% 30
Uit Álet se Kleinfontein Kombuis Aangesien dit winter is, het ek
wig moet verloor voor ’n
lekker is van die sop, is dat u
heelwat versoeke gekry vir ’n
operasie. Die sop word dan
dit in liter pakkies kan vries en
warm sopresep. Die volgende
aangevul met groente, vleis
dan ’n sop daarmee maak wat
resep is eintlik ’n resep saam-
en stysel vir ’n week. Die sop
bietjie meer lyf het deurdat u
gestel deur ’n dieetkundige
op sy eie is egter geurig,
sopvleis of selfs bone byvoeg.
span vir hartpasiënte wat ge-
vetvry en veselryk. Wat so
Geniet dit, en bly warm!
Groentesop bestanddele:
1 kg tamaties
2 blikke groenbone
1,5 kg wortels
1 soetrissie
1 pakkie seldery, stingels en blare
2 blokkies groente of vleisaftreksel
gesnipper
1 pakkie wit of bruin uiesoppoeier
6 groot uie
Metode: - Skil die wortels en sny in dun
- Maak effens fyn indien
blikkie bone in tamatiesous.
skyfies of rasper grof. Kap die
verkies, verdik die sop met
- Bedien hiermee saam
uie grof en sny die seldery se
die pakkie wit of bruin uie-
varsgebakte brood!
stingels en blare ook op. Sny
soppoeier aangemaak met
die tamaties ook in blokkies.
500ml water. Laat weer
- Verwyder die pitte en wit
deurkook.
dele van die soetrissie en
- Laat afkoel,
sny in repies. Groen en rooi
skep uit in
soetrissie kan gemeng word
literbakkies
vir ekstra kleur.
en vries.
- Voeg die groenbone met hul
- U kan die sop
water by asook die groente/
net so eet, of
vleis ekstrakblokkies.
dit aanvul met
- Voeg water by sodat die
oorskiet maal-
groente amper bedek is en
vleis of ander
laat prut tot gaar.
vleis of met ’n 31
32