Page 1

RDE04

Valentine’s edition

14●02●19

www.rekordmediafs.co.za

072 757 0514

@rekordmedianow


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

02

Broken-hearted this Valentine's Day? Rule No 1: Don't call your ex! You may be tempted to contact an ex this Valentine's Day. Don't make that call. SA relationship experts say exes are best left in the past.

"While it is very tempting to call your ex when you're feeling lonely, bear in mind the reasons why this relationship ended. These reasons are telling you that this person is not right for you so making that call means you are willing to settle for less than you really deserve," professional matchmaker Kas Naidoo said. Her tips to avoid contacting a ex on Thursday include getting physical. "No, not that – go for a walk. Exercise releases endorphins, which are a 'feelgood' hormone," she said. Phone a friend.

control over others, but you can control yourself and how you react to them. You can choose to be mature about it or you can choose to be irresponsible about it. Your choice will determine the quality of your experience." Thonnard's tips to avoid contacting an ex this Valentine's Day are:

Be with people who make you happy. "Tell them beforehand that when you call, Whether family or friends, surround it means you need a distraction fast. yourself with happy people and enjoy Whether it’s a trip to the mall, the gym or your time with them. just hanging out with a movie and some Be busy. Whether it is spending time in popcorn; it will help tremendously to have nature, catching a movie or rearranging some company and not give in to your home, keep yourself busy with temptation," Naidoo said. healthy alternatives. Switch off your phone! Yep. That simple. If Founder of the SA Divorce Support you do not trust yourself, disconnect Association, counsellor, and mediator completely. Allow yourself to grieve and if Nadia Thonnard said the end of a you need to be sad on that day, then be relationship is not the breakup point of sad. Give yourself permission to feel every one's life. feeling. Stock up on ice cream, settle in front of "It's a change of direction. Embrace your Netflix and nurture yourself with the journey. The future isn't written yet." understanding that the following day you will be ready to take on a new day, "It is what it is. Just accept it. You have no stronger, healthier and happier!


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

03


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

04


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

05


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

06


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

07


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

08


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

09


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

10

Easy Valentines Chocolate Fudge INGREDIENTS 300g dark chocolate 1 tin (385g) of condensed milk 2 tsp vanilla essence sprinkles (any of your choice) METHOD Place the chocolate, condensed milk and vanilla in a microwaveable bowl and mix until all the chocolate is coated. Microwave on high power for 12 minutes, removing it to stir every 30 seconds (as it burns easily). Pour into a lined dish and place in the fridge for +-40min to allow it to set. Cut into blocks and enjoy. Store in an airtight container in the fridge.


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

Uitgemis op ons vervolgverhaal? Ontspan hier’s jou kans om nou op te vang! Die pyn is duidelik sigbaar op sy gesig. Daar waar sy in die idioot van 'n Jacques se arms lê sal dit wat kon wees net nooit vir hulle wees nie. Daar waar hulle onder die boom buite die koshuis van Hoërskool Carpe Diem sit, staan, lê en vry en rook terwyl iemand pos vang dat ou Willemse hulle nie vang nie. Terug by Zani wie se tong diep in Jacques se keelgat wegraak. Hy's 'n vriend niks meer nie. Nie dat hy net 'n vriend wil wees nie. Zani Pieterse sal hom nooit die kans gee nie. Hy skrik toe hy sy naam hoor. "Paul-Ryk foon" Hy sug, kyk 'n slag weer in haar rigting voordat hy die stompie dood druk en 'n lyn maak om die foon te antwoord. Zani is in die sewende hemel. Sy sterk hande met are wat soos 'n padkaart oor sy arms loop, daai six pack lyf, daai package onder die stywe gilbert rugby broek..Jacques van Eck en Zani Pieterse 'n item. Vir jare was hy en sy eks die who's who van Carpe Diem. Danksy 'n haar hokkie talent het sy nie twee keer gedink om die beurs by Carpe Diem Hoër te aanvaar nie. Sy wonder vir 'n oomblik of hy nog aan sy eks Belinda dink. Sy's bly die cheater het uitgekom en hulle nou publicly 'n item kan wees. Die skelm gevryery agter die pawiljoene, in die skoolbus en sexting via whatsapp tot watter ure in die oggend was tog die

11

moeite werd gewees... Belinda staan by die Koshuis venster en hou die twee lovebirds dop. "Slet"... dink sy terwyl sy Zani se hande stip dophou waar die te gemaklik bo daardie broek raak. Sy raak naar as sy kyk hoe Jacques met haar hare speel...dis sy ding om sy hande so deur 'n girl se hare te trek. Net soos hy sy merrie roskam vir gymkhana...Oh well, sy't genoeg op Jacques om hom te laat suffer maar dis daai klein merrie wat regtig die payback van haar lewe gaan kry. Want jy sien Belinda de Klerk kry altyd haar sin. Dit wat pappie se geld nie kan koop nie, kan altyd op ander maniere bekom word. Zani het nie 'n idee wat op haar wag nie... Dit gaan nie goed met Caren Pieterse nie. Die pille lê weer die vloer vol en die pyn skiet deur haar lyf. Sy is al so gatvol vir die trane en pyn. Sy gaan sit op die bad se rand en sug. Die kinders is binnekort hier en die huis moet nog netjies gemaak word. Sy sak neer op die vloer en begin die pille een vir een optel... Terwyl die Nissan Hardbody by die plaaspad indraai luister Johan Pieterse met 'n halwe oor na wat sy dogter sê alwetend 'n herhaling sal binnekort volg sodra die by die huis is. In die spieëltjie gewaar hy sy seun se bekommerde frons en wonder wat nou fout is. Dis dalk liefde, of skool of die feit dat hy die Hoofseun is. Johan glimlag, sy dogter glimlag en straal by haar

nuwe skool. Hy is bly sy is gelukkig. Dit maak die skelm kyke en geskinder in die dorp oor jy ook nou een van daai is wat sy kind nie na die plaaslike Hoërskool toe stuur nie is. God het Zani 'n talent vir hokkie gegee, Dirk speel rugby en beide beurse het dit finansieël baie beter by die huis gemaak. Te hel met die wat hom nou beskinder. Dis in sy kinders se belang... Dirk was glad nie gelukkig dat sy sus nou saam in dieselfde skool is nie. Dit complicate dinge vir hom. Miskien moet hy net met alles uitkom. Whatever hy sal maar net om sus te werk moet gaan en wanneer die tyd reg is sal hy die nuus deel. Nie nou nie. Nie nou nie. Zani sou eerder in die Koshuis wou wees en vanaand iewers saam met Paul-Ryk die liggies wou gaan kyk. Dis al wat sleg is as jou ou in 'n ander dorp bly. Wel, sy vertrou hom 100%. Hy sal tog nie op haar cheat nie, soos wat hy met haar op Belinda gecheat het nie? Hy't so ver nog alles gekry wat hy by haar wou hê. Sy weet darem hoe om haar man gelukkig te hou... Lees volgende week verder aan CARPE DIEM.

Rekord is opsoek na die volgende vervolgverhaal en nooi aspirant skrywers om hul werk in te dien vir oorweging E.pos ons by editor@rekordmediafs.co.za


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

12

Profile for kestellrekordmedia

KESTELL REKORD  

NEWSPAPER

KESTELL REKORD  

NEWSPAPER

Advertisement