Page 1


KINDERHOEKIE Help graag ouers in nood! Het eie dagsorg vir ouers wat nie baie kan bekostig met skoolgelde. Skakel Zandré 072 168 0194. Remediërende klasse. Sukkel u kind met lees of wisk, skakel my vir ekstra hulp. Gr. 1 tot 7. Rachel 082 560 3845 Wil jy graag jou kind tuisskool maar werk? Stuur jou kind vir my vir rustige, huislike onderwys. Gr. R tot 3. Rachel 082 560 3845. Voorgeboorte-, nageboorteklasse, voor- & nageboorte oefeninge, babasorg, borsvoeding, immunisering aangebied-Centurion. Geregistreerde Verpleegsuster-30 jr ondervinding as Vroedvrou. 082 880 0645 / ellacalitz@vodamail.co.za (Ella Calitz). Hannelie Naskool: Scouts Saal, Springbok Straat, Wierda Park. Vir Pesoonlike aandag aan u kind. Veilige omgewing. Hulpverlening met huiswerk. Vakansies oop behalwe gedurende Desember vakansie. Skakel 072 276 7531.

DIENSTE Werkverskaffingsburo: Lebone (Sanet) Werksklas. Swartvroue-Alle Kategorieë (Huiswerkers, Bejaardesorg, Kinderoppassers, ens) Volle Besonderhede Beskikbaar. Geen Kostes, Op Eie Risiko. Skakel Louise 012 654 3737/083 306 8269. Pumba “dogsitters”: Naweke weg, of met vakansie: Ek kyk na woef, woefels en kieter kat in die gemak van hulle eie omgewing teen R60/dag. Skakel Yolandé 083 557 7023. J.S Mobile carwash: Cars & bakkies: Wash & vacuum.Wash, vacuum, engine wash. Double cabs & SUV‟S: Wash & vacuum. Wash, vacuum, engine wash. Boats & Caravans: Wash & vacuum. Polish. Full valets. Contact Johan 074 558 1789 or Sandra 082 707 9108 /012 335 9952/ sandra.mobilecarwash@googlemail.com Absolutely dry: Carpet cleaning. Vir die droog skoon maak van matte en meubels. Skakel my gerus alle ure. Andre 073 339 7415. Strek en verstrek studio: As jy nie vir die Gym kans sien nie. Pilates gebaseerde oefenklasse (oggend en aand klasse). Baie bekostigbaar. Skakel Cindy 082 491 4694/012 654 3040. Huisverbeterings/Aanbouings: Teëlwerk, verfwerk, plaveisel, waterdigting van dakke. Skadunet, Geysers. Deeglike afwerking. Skakel Gerhard 082 932 0426/012 653 0120. Polyurethane Linings: Bakkies, Garage vloere, Dakke en nog vele meer. Smash & Grab - motors en geboue. Paint Protection Film motors, bakkies. Skakel 083 631 0960. Bejaardes en gestremdes – ons spesialiseer in die omskepping van badkamers en die res van die huis om dit so toeganklik moontlik te maak. Asook huisonderhoud, bouwerk, verfwerk, pleisterwerk, loodgieterwerk, enige dienste wat in en om die huis nodig is. Skakel 082 558 4019. Herstel en bouwerk: Ons doen bouwerk, pleisterwerk, loodgieterwerk, teëlwerk, carpentry, plaveisels, verfwerk en waterproofing. Enige aanbouings, badkamer verbeterings en omskepping van badkamers vir bejaardes en gestremdes. Skakel vir kwotasie werk word gewaarborg. Tel 084 433 3259 of 082 938 0455. M & F Treefelling. Skakel Francois 073 138 1420. Advertising space now available for business on Gospel Corner website. Proceeds to fund outreach programs. Skakel Francois 073 138 1420. Fotograaf: Kontak Mark vir enige geleentheid – 078 474 7699. Mari kan die grimering doen. Bou van teater/verhoogagtergronde. Kontak Mark 078 474 7699. Highveld/Irene omgewing: Ons sal na u huis, diere, swembad ens omsien in die skoolvakansie. Verwysings beskikbaar. Kontak Rina 083 452 9914. Boomsloping en snoei van bome en struike. Kontak Ernst by 083 656 4992.


Huisoppasser beskikbaar vanaf 20 Desember vir Centurion area. Goeie verwysings. R100 per dag. Skakel 072 277 6456. Dial-A-Pet-Carer: Ek sal na jou troeteldiere kyk terwyl jy nie tuis is nie. Baie Billike Tariewe. Skakel Henty du Toit 083 739 3726. Furniture restoration: For professional restoration of antique and contemporary furniture. Only high grade materials used during restoration process. References of previous projects available. Please contact Albany. Privaat kode 8 & 10 bestuurslesse teen billike tariewe. Vereistes geldige leerlingslisensie en eie voertuig. Kontak Ian 072 715 5500 na ure. Nail effect: Volstel Acrylic en Gel tone R300. Acrylic Overlay en Gel tone R230. Pedicure & Gel tone R150. Gel of Acrylic tone R120. Skakel Elouise 072 235 0848, www.thenaileffect.co.za Luscious Lashes: Volstel Eyelash Extensions R380. 2 Weke Lashes Vul R150. 3 Weke Lashes Vul R180. Boek 'n dames dag vir Volstel Lashes teen R350 per persoon.( 3 of meer ) Elouise 072 235 0848, www.thenaileffect.co.za Karavaan Dienste & Herstel werk: Meer as 36 jaar ondervinding van Karavaan Dienste, Herstel, Veranderings aanbring, asook hantering van Versekering Eise. Piet 082 928 4560 / caravan@lantic.net Vir u arbeidsreg oplossings, skakel Quentin by 079 742 9627,(dissiplinere verhore, kontrakte, afleggings, griewe, unie onderhandelinge, CCMA). Gaan jy trou? Kom kry jou trourok by ons om te huur of koop. Kom kyk net om die draai by Lenchen 180 vir jou droomrok. Brides@Lucilla Elsmaré Horn by 072 253 2460 http://www.bridesatlucilla.co.za of elsmare@bridesatlucilla.co.za Tikwerk - enigiets! (ook diktafoon) - netjies en vinnig. Skakel Babsie by 082 870 7093. Alle Vakansiegangers: Ek is beskikbaar vanaf 9 – 26 Desember om u huis en/of troeteldiere te versorg @ R50 pd Eldoraigne/ Wierdapark/ Zwartkop omgewing.. Skakel 076 8450 359 – Tiaan. Arbeidsake: Kontak Sonia by 082 554 4425 of 0861 101 828 vir al jou arbeidsake, dit sluit in jou dienskontrakte, disiplinere- asook kvba verhore en vele meer. Kombuiskaste: Enige kaste – insluitend slaapkamer-, badkamer-, gang-, kombuise, studeerkamer asook muureenhede/boekrakke of spesifieke vereistes. Soliede hout of melamien. Groot en klein werk. Skakel Louis by 083 726 1345. Reën jy nat in jou lapa? Ripstop canvas blinds, tent huise & canvas canopys. 072 101 5426. Rekeningkundige dienste. Kry jou besigheid se finansiele rekords op datum met ons professionele diens teen 'n billike maandelikse tarief. Kontak Hermien 084 724 4452. Gordyne, blinders en beddegoed. Skakel Dorothea by 082 822 0563. Besigheidkaartjies, Pamflette, Papier drukwerk, Professionele ontwerp en vriendelike diens. linda@innovtiongraphics.co.za / www.innovationgraphics.co.za Skakel Linda 082 927 6614. Vir enige tikwerk of administrasie van die huis af, kontak vir Daleen 083 650 5052. Oppassingsdiens: Ons kyk daagliks na u diere terwyl u op vakansie gaan. Skakel Adri 083 770 8374. R50 p/d.

GESOEK Ons is opsoek na „n industriële naaldwerkmasjien. Kontak Alida 072 818 2836. Au Pair benodig vir 2 dogters (Gr 1 en Gr 3). Vervoer middae tussen skool, huis en buitemuurse aktiwiteite, ook help met huiswerk. Kontak Ezanne 082 444 4684. Dame verlang dringend saamry geleentheid in die omgewing van Witstinkhoutstraat, Hennopspark / Leriba Lodge na enige naaste punt aan Centurion Meer Winkel Sentrum. Bereid om by te dra ten opsigte van brandstof. Skakel asb 073 203 2218


Onbruikbare CD's, en enige lint, oorskietwol, lee blikkies en toiletrolletjies gesoek vir vlytige bejaardes. Kan by Kerkkantoor ingehandig word - merk duidelik vir Matrone Magda by Rusoord. Alles word omskep in kunsartikels wat hulle verkoop. Rusoord 012 664 5835. Ons is opsoek na „n klimraam wat nog in „n goeie toestand is vir ons kleuters. (Billike prys). Skakel 083 472 9007. Dominee Henry verhuis en het dringend die volgende meubels nodig teen billike prys en in goeie kondisie: eetkamerstel, sitkamerstel, tv kas, slaapkamerstelle, Gordyne, Skakel hom asb by 083 229 1750. Ek is opsoek na iemand wat my meenthuis met my kan deel. R2 200 pm - gemeubileerde kamer, water en ligte asook n huishulp 1 keer n week wat skoonmaak en stryk. Skakel asb Adri 082 570 2274. Hulp gevra: Opsoek na skenking van die volgende, ek het my werk verloor. Dubbel bed, enkelbed, Yskas/vrieskas. Mans, vroue en kinderklere. Mikrogolf oond. Skakel Christo 073 648 8940/071 504 3318. Dringend opsoek na „n eetkamerstel, enkelbed met „n matras en „n sitkamermat maak nie saak van grootte teen „n billike prys asb. Skakel Janine/André 073 192 5371. Dringend verblyf nodig. Ek (Jaomie 076 577 4770) kan net R1000 bekostig (insluit kos ens.), het twee klein honde. Ek vra alleen in Jesus Naam. Ek is opsoek na „n laaikas en „n 3 plaat stoof ( Elektriese plug-in) teen „n goeie prys om te koop. Kontak Zelna by 073 399 9956.

VAKANSIE Paradysstrand (Jeffreysbaai): Seefronthuis vir perfekte wegbreek vakansie. 3 slp, (7 bed & sleeper vir kinders en 1 “Stack” bed vir groter gesinne, 2½ badkamer, sit/eetk, privaat braaigeriewe. Toegang tot alle huishoudelike toerusting. Skakel Tilla 082 578 7903. Colesberg: Meerkat Manor Gerieflike kamers, beste Linne. Dubbelbed, 2 enkelbeddens, Yskas, Braaipan, breekware, koffie en tee. Eie badkmr, kleutervriendelik. Selfdien. Gesin van 4 is R400 per nag. Skakel 083 644 0760. 3 slaapkamer woonstel by Uvongo. Puik uitsig sien www.uvongokzn.co.za Slaap 7 nagte en betaal vir 6.Skakel asb vir Dries 082 782 7106 of Cecile 082 325 3292. Umzumbe Vakansie Woonstelle – Hiberdene. Slaap 6 - Volledig toegerus, insluitend linne. Vanaf 01 Desember tot 8 Desember 2010. Skakel Fanie 082 774 8550. Vakansie akkommodasie – Plettenbergbaai. Goed toegeruste selfsorgeenhede. Langs Keurboomsrivier. Eienaars van bote welkom. Veilige oord vir kinders - groot grasperke vir speelplek. Stapafstand van see. Skakel Geo 083 525 8977 of Willa 083 987 6537. Margate Sands by Margate 8 mense kan daar slaap self catering unit op die hoofstrand van 1 January 2011 tot en met 8 Janaury 2011. Skakel Pieter 082 808 5946. Club Mykonos by Langebaan vir 8 mense daar slaap self catering unit op die strand vanaf 24 Desember 2010 tot en met 31 Desember 2010. Skakel Pieter 082 808 5946. Lieflike vakansiehuis in Sedgefield. Slaap 10. Teenaan Swartvleimeer. Ten volle toegerus met skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeër, ens. Skakel Christelle vir spesiale KSM-tariewe. Tel: 072 681 1562/ christelle.groenewald@resbank.co.za Te Huur / Te Koop: Mosselbaai – luukse woonstel met 180° see-uitsig. Volledig toegerus met DSTV fasiliteit, Jacuzzi, wasmasjien en skottelgoedwasser. Beskikbaar binne- en buite seisoen. Navrae: Marius 082 774 1740 of Jolene 072 125 7269.

HUISE/WOONSTELLE/ERWE TE KOOP Villa Chemika, 2 slaapkamer meenthuis, vol badkamer, oopplan kombuis, sit-/eetkamer, onderdak patio, motorhuis,lekker tuin. 24 huur sekuriteit. R680 000 ohb. Skakel Annetjie 082 825 7639. Erf te koop te Stone Ridge Estate. Grootte: 911m2. R430 000 onderhandelbaar. Minimum bouvereistes: 160 m2. Skakel 082 572 3574.


Hennopspark: 2 slpk dupleks meenthuis met eie tuin en motorafdak by L/skool en H/skool te koop. R700 000. Skakel 082 950 9413.

HUISE/WOONSTELLE TE HUUR Hennopspark: Netjiese, goed geleë, 3 slp kmr meenthuis, dubbel motorhuis in stil goedversorgte sekuriteitskompleks naby Hoër en laerskole. Beskikbaar 1 Feb 2011. R5 800 pm. Skakel 083 273 4522/012 654 3774 na 17:00. Kamer te huur in Hennopspark teen R2 000 pm, water, ligte en wasgoed ingesluit. Onmiddelik beskikbaar. Huurder moet diereliefhebber wees. Geen deposito verlang. Kontak Elna 083 594 5634. Lyttelton: Clean spacious 2 bedroom cottage to rent immediate occupation. R4 300 includes W&L, DSTV, pool, security, parking No smokers, no pets. Phone 012 664 2398 after hours. Centurion: 3slk te deel / huur vir dame. (saam met ander dame en man ) swembad, dstv, W&L ingesluit. R2000 - geen deposito, email kort opsomming oor jouself na artistinfo.sa@mtnloaded / Hein 082 715 1242. Klein 1 Slaapkamer Woonstel met afdak te huur by Retire @ Midstream @ R4900 pm (insluitend munisipale en landgoed-heffings – elektrisiteits gebruik vir eie rekening). 1 Slaapkamer, badkamer, leefkamer met kombuisie. Rolstoel-vriendelik. Deel in die unieke geriewe van hierdie aftree-oord. Kontak Gerhard 082 555 1352. Centurion: Studentebehuising: 2011. Gemeubileerde kamers, gebalanseerde etes, wasgoed, skoonmaakdienste, veilige parkering, sekuriteit, braai area en swembad. Internet konneksie. Vervoer na kampus (Ekstra koste). Skakel Mev Smit 082 440 3671 / 012 654 2927/ wilnasmit@telkomsa.net Meenthuis te huur oorkant Zwartkops Hoërskool. Netjiese twee slaapkamer dupleks, beskikbaar 1 Desember 2010. Veiligheidshekke sowel as alarmstelsel in eenheid. Onderdak parkering. Wag aan diens snags. Baie mooi lae onderhoud tuintjie. Geen troeteldiere toegelaat nie. Huur R4800 p/m. Skakel Julie 083 225 1804. Lyttleton Manor: Kantoorspasie binne woonhuis: 7 kantore beskikbaar 1 Februarie 2011. Kontak Adrie 083 456 6885.

TE KOOP Glutenvrye produkte gemaak van sojameel. Kontak Rina 083 452 9914. Glutenvrye muffinmengsel gereed om te bak. Ina 082 414 5292. Soetkoekies: Tuisgebakte romany creams, koffiekoekies, vlakoekies ens R30 per 500 gram. Brosbrood met regte botter R70 per kg. Vrugtekoeke R100 per kg. Rina 083 452 9914. Te Koop: JEEP CHEROKEE, 3.7 Petrol, 4x4, 108 000km, 5 Deur, Uitstekende toestand, Volledige Diensrekord, Sleepstang. R115 000. Kontak 082 880 1491 2x Groot Tente Met Grondseile/Toue/Tentpenne; 1x Stewige Opslaan Dubbel Bed + Matras; 2x Stewige Opslaan Enkel Beddens 1x Klein Vrieskas; 1x Elek Kabel / Ligte. Skakel Ben 083 601 3537. Motorhuis toerusting verkope, sluit die volgende in: rollem grassnyer(Professional), hedge cutter(R100), gereedskap box (R100), hout werkstafel met skroefbank (R300), kamp toerusting, ens. Hennopspark Skakel Rudi 083 659 9639 Swart hout TV/Hi Fi eenheid met glas deur en laai. Vervaardig deur Rensilfier, so goed soos nuut. R9 000, skakel Rudi 083 659 9639. Vuka Scooter, semi-outomaties – Heinrich Weich wil graag sy scooter verkoop. Uitstekende toestand met bykomstighede – grys van kleur. R4500. Skakel Hugo 082 711 5626. Yskas/Vrieskas te koop baie goeie toestand, metallic. R2 800 asook George Foreman Griller R450 groot en min gebruik of naaste aanbod. Skakel 074 262 7482. Gypsey Raven D 1997: Uitstekende toestand. Rally sowel as volledige sy-tent, mikrogolf, tando stabiliseerder. R53 000. Skakel Christo 012 664 2571/ 084 604 2571.


5 x 1 meter Vlekvrye staal reling (Vanderbijlpark) te koop aangebied vir slegs R2 500. Bel Abrie 083 236 8981 of 079 524 0301. Buitelewe (outdoor) televisie benodighede volledig in netjiese dra-tassie. Skakel Abrie 083 236 8981/082 564 1890. Droë geskilde A-graad perskes 2011: Hou asb die nommers en kyk uit vir Mei/Junie 2011. Skakel Abrie 083 236 8981/082 564 1890. Opsoek na oulike kerspersente. Kontak my gerus vir die nuutste Annique brosjure. Kontak Riette by 082 893 1639 of mariettehartzenberg@yahoo.co.uk vir verdere inligting. Oorspronlike reeds geraamde olieverf en akriel skilderye tussen R500 en R1 000 elk te koop. Tonele wissel tussen stil lewe, natuur en katte. Kontak Sonja by 082 090 3205. Pragtige Imboya kombuis kaste te koop. Slegs R3 700 vir al die kaste. Kontak: Anne 082 337 8471. Groot Yamaha met dubbel sleutelborde en voet pedale. R7 500 of naaste aanbod oorweeg. Skakel P Lombard 072 759 3861 of Rina 012 802 1583. Trojan Vector "Programmable Magnetic Cycle" oefen fiets - baie goeie toestand - R1 800. Kontak Hannes 072 679 5926/ Trudie 072 258 1774. Eikehout Slaapkamerstel - Konining grootte - kopstuk met bedkassies, eikehout bed basis, spieëltafel met stoeltjie. Baie goeie toestand. Kontak Hannes 072 679 5926/ Trudie 072 258 1774 Eikehout sitkamerstel met leebekleedsel - 3 sitplek bank, 2 sitplek bank, 1 stoel en 3 koffie tafeltjies. Baie goeie toestand. Kontak Hannes 072 679 5926/ Trudie 072 258 1774 Eikehout credenza kas (vir kantoor gebruik), 2 skuifdeurtjies. Baie goed opgepas. R600. Kontak Trudie 072 258 1774. Rooikoperplaat 1825m x 910mm x 1.2mm (6x3 x 1.65) Waarde R2 850. Prys R500. Skakel Nic 012 653 7067/082 429 4385. Stewige skuimrubbermatras 2200mm x 1520 mm x 120mm oorgetrek met ongebleikte linne. R400 ona. Skakel Nic 012 653 7067/082 429 4385. Items te koop: L-shape wit melamine lessenaar R800, Wit melamine kassie met laai en plek vir lêers. Skuif in onder lessenaar. R450, 3 x ontvangsstoele R200 elk, Swaaibankkussings x2 R500 onderhandelbaar. Skakel 072 129 4884.

Algemeen Ek soek dames wat sal belangstel om saam met my by „n huis scrapbooking te doen. Bring eie tools & papier en kom geniet dit. Ansie Kruger 072 063 1062.

Des Snuffelgids  
Des Snuffelgids  

Snuffelgids

Advertisement