Page 1

Waardes Koördineerder : Rita Barnes E-pos netwerk@ksm.co.za Tel (012) 663-1610 Faks 086-617-5669 SMS 083-489-0180 www.ksm.co.za

Verhoudings, Volgelinge, Vernuwing, Verskeidenheid Vervulling

Visie Hier verander lewens...

Projekleier : Inge Nel Tel. (012) 664 0545 / 084-621-7670 beroepe@ksm.co.za

Alle navrae moet asb direk aan die projekleier gerig word. Let asb daarop dat die Netwerk vir Lewe Sentrum nie 'n Personeelagentskap is nie. Ons doelstelling met hierdie projek is om 'n helpende hand uit te reik na die Gemeenskap en bid dat elke betrokke persoon die Onvoorwaardelike Liefde, Genade en Vrede van Jesus Christus sal ervaar. Kerksondermure aanvaar geen aanspreeklikheid vir die integriteit van enige aansoeker of werkgewer en waarborg geen suksesvolle plasing nie. Ons vra ook om verskoning, maar neem geen verantwoordelikheid daarvoor, indien daar enige tikfoute ingesluip het nie.

31 JANUARIE 2010

WERKSGELEENTHEDE KERKLIKE SKAKELBEAMPTE Pos in die bemarkingsafdeling vir ‘n ervare persoon eie vervoer en bereid wees om in die Gauteng omgewing te reis. Verpligtinge moet op Sondae uitgevoer word. Fondswerwing; skakeling met die NG Kerk se bestuurstrukture en gemeentes; Vergoedingspakket is onderhandelbaar. Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: ‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie Ten volle rekenaarvaardig. Uitstekende skryfvermoë in Afrikaans en goed Engels vaardig. Bewese vaardigheid as openbare optreder Organiseerder Kode 08 bestuurslisensie Sy/haar eie inisiatief kan gebruik en selfgemotiveerd en entoesiasties wees. Navrae: Aansoekvorms kan verkry word vanaf Hoofkantoor op weeksdae tussen 8:00 en 16:00. Aansoekvorms moet vergesel wees van ʼn CV, afskrifte van kwalifikasies en ’n getuigskrif van u plaaslike leraar. Kontak: Hilda du Toit (011) 839 3058, E-pos adres: hdt@abrahamkriel.org Of Seipati Sebitlo (011) 839 3058. E-pos adres: ss@abrahamkriel.org Sluitingsdatum: 1 Februarie 2010 STOCK CONTROLLER R6500.00 basic per month + medical aid + pension fund -Experience in stock control 2yrs min - Afrikaans and English a must Finance and Insurance Consultant - R7000.00 per month basic + commission + medical aid + provident fund - 2yrs minimum experience, preferably from dealership Send CV's to: laurindamarx@gmail.com

1


BOUERS OF PROJEK BESTUURDERS Ek wonder of jul so gaaf sal wees om my besonderhede op jul eposse aan die Time Out familie te stuur en vra dat bouers of projek bestuurders my kontak sodat ek n kwotasie by hul kan kry. Stefan Heiberg Investment Specialist - Fairbairn Capital l Old Mutual South Africa. (e-mail) sheiberg2@oldmutual.com (tel)0825603814 (fax) 0215047920 PERSONAL ASSISTANT/FINANCIAL CLERK Secretarial duties Prepare documents for Presentations. Setup and coordinate meetings and conferences Create, transcribe and distribute meeting agendas and minutes Answer telephones general clerical duties photocopying, faxing, mailing and filing filing of invoices, petty cash, record keeping of expenditure and income, follow up of payments Assisting with invitations, RSVP's, meeting of guests organising of functions should be a good communicator in speech and writing of Afrikaans and English IT and organisational skills National Secretarial Diploma or similar Experience as a P A to a Senior Manager Applications with full CV and qualifications can be directed to: The Managing Director Lefra Productions EMail: mailto:info@lefra.co.za info@lefra.co.za Fax: (011)3625233 NB: Please indicate the minimum salary required. Closing Date: 27 January 2010 at 12:00 DIE VERENIGENDE CHRISTEN-STUDENTEVERENIGING Hoofkantoor: Stellenbosch) Nasionale organiseerder: Studentebediening Organisering van jaarlikse vakansiedienste/ stranddienste Koördinering van die VCSV se MXP-Diensjaarprogram Stigting en ondersteuning van VCSV-takke by tersiêre instellings Vereistes Toepaslike tersiêre kwalifikasie (onderwys, jeugwerk of teologie) Roepingsbewustheid en passie vir Christelike jeugwerk Vermoë leiding te gee Vermoë om onafhanklik te werk Organisasievermoë Rekenaargeletterdheid Bewese aanbiedings- en fasiliteringsvaardighede Kennis en ervaring van Christelike jeugwerk, bestuur en administrasie, en die VCSV-struktuur. Bereidheid om te reis. Betrokkenheid by vakansiedienste, diensjaarprogramme of kampusbediening sal ’n aanbeveling wees. Vergoeding ondelhandelbaar Stuur u aansoekbrief met 'n CV voor 29 Jan 2010 aan: Die Adjunk-Uitvoerende Hoof: VCSV, Posbus 25, STELLENBOSCH 7599 of Navrae: (021) 887 0212 Epos: dawn@vcsv.co.za CHILD MINDER Young energetic Christian to help with my two kids. The primary duties - Picking them up at school and bringing them home (school closes at 13h35) - Taking them to extramural activities - Helping with homework and projects - Lunch after school Daughter (7) in grade 2 son (11) and going to grade 5. I am registered on facebook if that would make things easier. Arthur Kershaw TENNIS AFRIGTERS VIR KINDERS Jong dames word benodig. Tennis vaardighede nie nodig. Voldag. Eie vervoer. Stuur CV aan admin@tekkitennis.co.za Kontak Stefan 0715241686 webblad www.tekkitennis.co.za P.A. Dame word benodig as PA in Lyttelton. Moet dadelik kan begin. Moet rekenaarvaardig wees, oor eie vervoer beskik. Salaris R3000 pm + kommissie. Moet dadelik kan begin. Vir meer besonderhede Kontak Peter 0769071700 of 0126643572 of e-pos peterremax@absamail.co.za MEGANIESE WERTUIGKUNDIGE Pos beskikbaar in Lyttelton, Centurion. Het jy dalk iemand op jou lys vir so 'n pos. Pos moet sonder versuim gevul moet word. Kontak Danielle Steyn danielle@marce.co.za 0834585207

2


BOEKHOUER Ons is dringend opsoek na ‘n Boekhouer vir een van ons Filiale in die groep van Maatskappye. Ondervinding in Pastel Evolution sal voorkeur geniet. Stuur CV’s aan Ben Ludik by ben@stratcorp.co.za – die persoon moet ASAP kan begin. Rig alle navrae moet direk aan Ben WERK IN FILLIPYNE -MANS Single mans wat in Fillipyne sal wil werk vir R30 000 per maand. Hulle kry gratis medies, ‘n gratis retoer vliegtuig kaartjie per jaarVerkieslik iemand wat nie ‘n “heavy” drinker is nie (Muslem gebied). Mans wat tans dringend na ‘n inkomste soek en vir ‘n jaar of twee oorsee wil gaan. Rope Access Technician wat ‘n “Level 3” IRRATA kwalifikasie het. Vir meer besonderhede Kontak amorita@urcareer.co.za P.A. Makelaars maatskappy. Kontak Stian de Witt Financial Planner & Advisor Tel: 012 804 1824 Cell: 082 569 7799 Fax: 086 669 7382 Email: stian@sablefs.co.za RECEPTIONIST WANTED Garsfontein, Pretoria East Salary: R6000 - R8 000 The ideal candidate will be friendly, professional, efficient, well-groomed, calm and organised. Excellent verbal and written communication skills as well as superb customer service skills are vital in this position. Answer telephone calls and take messages Receive and welcome clients Answer enquiries Fax, photocopy, sort and process mail. Perform word processing and general clerical work. Forward your brief CV to info@opsa.org.za. Closing date 2 February 2010. RECEPTIONIST/TYPIST Urgent Position available in Bramley JHB for. Salary R8000pm. Contact Caroline @ 011 8821000 JONG BLANKE MAN TUSSEN 18 EN 35 Geldige rybewys het in die glas bedryf faks asb u cv aan 086 556 0568 of epos africonglasscc@vodamail.co.za hannes africonglasscc@vodamail.co.za 0123799972 JONG MAN wat handig is met sy hande om te werk in `n ELEKTRIESE BESIGHEID. Elektriese kennis nie nodig, maar as jy kan werk met boor, grinder en skroewedraaier sal dit werk. Bestuurslisensie `n vereiste, of as jy elektriese ondervinding het, nog beter. Salaris nie te groot nie, maar jy kan baie leer en jouself opwerk. Lorraine volkakademie@mweb.co.za 072.824.7371, H

THE FOLLOWING JOBS ARE AVAILABLE AT WWW.IMPACTRADIO.CO.ZA IT TECHNICIAN SILVER SQUARE MEDIA Closing Date 2010-01-31 PERSONAL ASSISTANT – NATIONAL DIRECTOR Campus Crusade For Christ - South Africa 2010-01-29 JUNIOR SALES CONSULTANT IMPACT RADIO Closing Date 2010-01-31 INTERNAL SALES PERSON TILES 4 U Closing Date 2010-01-24

3


DEBT COUNCELLOR CLERK / ADMIN PERSON GET - DEBT- FREE Closing Date 2010-01-31 RELIEF WORKER - POSITION AVAILABLE IMMEDIATELY CHILD WELFARE TSHWANE - BRAMLEY CHILDRENS HOME - Closing Date 282010-01-31 MANAGER TSIDKENU CHATTERED ACCOUNTANTS INC Closing Date 2010-02-28 ASSISTANT MANAGER TSIDKENU CHATTERED ACCOUNTANTS INC Closing Date 2010-02-28 MENTOR FOR IT, MATHS LITRACY SBM INTERNATIONAL Closing Date 2010-02-01 MENTOR FOR GENERAL SUBJECTS SBM INTERNATIONAL Closing Date 2010-02-01 POSITION FOR FARMWORKER ON FARM - 60KM OUTSIDE PRETORIA, NEAR DELMAS VAN WYK FARM ATTORNEY OR LEGAL PERSON GET- DEBT- FREE Closing Date 2010-01-31 FULL TIME MARKETER GET- DEBT- FREE Closing Date 2010-01-31 AUDIT CLERKS TAG INCORPORATED Closing Date 2010-01-31 ENGINEER DFR ENGINEERS Closing date 2010-02-28 RECEPTIONIST JCAF GENERAL TRADING Closing date 2010-02-28 OUTREACH WORKER ACTION LABOURERS FOR THE HARVEST Closing date 2010-02-28 NAIL TECHNICIAN - FAERIE GLEN NELE NATURALE Closing date 2010-02-28 VIDEO EDITOR AND CAMERA PERSON MEGAPHONE MEDIA Closing date 2010-03-01

DINAMIESE ONTVANGSDAME WORD BENODIG Een van die besigste haarsalonne in Centurion het 'n pos beskikbaar vir 'n energieke, elegante dame. Hierdie is 'n werksgeleentheid wat jy nie wil mis nie! 'n Baie goeie salaris!! Kontak Veronica by 0824676208 of (012)6568989

4


WERKSOEKERS Sonja (47) Soek werk in Admin. Het 12 jaar ondervinding in die meubelbedryf, 5 boubedryf. Klientediens, Aankope, Verkope, Algemene Admin Kontak 0798741073 Cindi (24) is looking for a job at a call centre or as cashier. She completed a Call Centre course at Hitec College Contact no 0787870131 Theo (54) soek werk as Bemarker, toesighouer. Kontak no 0794173374 Clarese (24) soek werk in Krediteure, Debiteure, Sekretarieel. Kontak 0832253887 Ewoud (28) soek voltyds werk in die “Retail” sektor as ”Storeman, Ordering Clerk” Kontak no 0824409902 Rina soek ‘n halfdag pos as organiseerder of funksies te reël. Bak ook koeke Kontak 0126652007 Sonet (54) soek werk in Admin of as Ontvangsdame. Kontak 0723141572 Alina (31) soek voltydse werk as Invorderingsklerk, Admin, od “Call Centre Kontak 0828464618 Bertie (44) soek voltydse werk Menslike Hulpbronbestuurder Kontak 0729018408 Essie (52) Soek voltydse werk by ‘n gastehuis, Admin en Data verwerker Kontak 0828480785 Sandra (57) is looking for a full time job as Receptionist or in General Admin Contact 0826761155 Johan (39) soek voltydse werk as Aankoper, Projekkoordineerder, Motorbestuurder Kontak 0836909611 Anet (24) Soek voltydse werk by ‘n gastehuis, of Admin Kontak 0828910192 Thea (55) Soek voltydse werk as PA of Ontvangsdame Kontak 0768902266 Mignon (43) Soek werk as fotograaf, is beskikbaar vir Spesiale geleenthede troues ens Kontak 0825597827 Ilse (47) soek deeltydse skakelwerk of as skryfster Kontak 0823307596 Anje (26) soek ‘n voltydse pos in Admin of Ontvangs Kontak 0832687687

5


Linda (42) Soek voltydse werk in Admin Kontak 0829943709 Charles (40) Soek ‘n voltydse pos in Produksiebestuur, Autocad, of as Toesighouer Kontak 0822456482 Philip (29) soek werk as loodgieter, Pakhuisbestuurder, doen DSTV installasies, het FAGASA opleiding as veldgids. Diploma in Christelike Berading Kontak 0711728886 Louis (62) Soek voltydse Admin werk, aankoper of Logistiek Kontak 0829440528 Danie (50) Soek voltydse werk in Admin, Motorbestuurder, Verkeersbeampte, Sekuriteit Kontak 0845532054 Beverley (48) Soek voltydse of deeltydse werk in Admin Kontak 0833176871 Pieter (56) Soek voltydse of deeltydse werk as jeugmentor / Berader Kontak 0827721819 Lizette (52) soek voltydse werk in Admin of Ontvangs Kontak 0836907932 Peter (60) soek voltydse of deeltydse werk in Produksie of Verkope Kontak 0825740693 Janco (23) soek voltydse werk as motorwerktuigkundige. Kontak 0733682737 Stephen (27) is looking for a full time job in HR and Admin Contact 0822975358 or Angelique (18) Soek voltydse werk in Ontvangs, Admin, Au-pair Kontak 0795117626 of Billy is op soek na ‘n pos as opsigter / instandhouding Kontak 0823355006 Stephanie (42) soek werk as sekretaresse, of Ontvangsdame Kontak 0785021255 Anton (40) Soek pos wat Personnel Management, Client Relations behels Contact 0829270540 Susan Podges (52) Soek pos in Admin Kontak 0713181451 Erna (60) soek ’n voltydse pos as PA of Girl Friday Kontak 0834291884 of 0126642879 Marinda (44) soek werk as verpleegster. 0827190813

Tuisverpleging of by ouetehuise.

Kontak

Paul (31) soek werk as handyman is bereid om enigiets te doen. Kontak 0826953864 Werner (28) soek werk as handyman is bereid om enigiets te doen Kontak 0728275383 Marie-Louise (46) 0832738483

soek werk as bemarkings bestuurder of iets soortgelyk Kontak

Andre (42) soek ‘n voltydse werk as handyman Kontak 0733397415 Annecha (50) soek hulp met haar eie besighede. Vir verdere besonderhede kontak haar by 0763645176

6


Zandré (24) soek voltyds of deeltydse werk met kinders of ou mense (ouetehuis) Kontak 0721680194 Shaun (27) soek hulp met sy eie besighede. Vir verdere besonderhede kontak haar by 0763645176 Neil (47) soek werk in die restaurant bedryf Kontak 0833488243 Anel (31) soek werk as ontvangsdame, dataverwerker, kan Boekhou doen Kontak 0737819936 Karel (52) soek werk as Sekuriteitsbestuurder Kontak 0836310174 CASHIER OR OFFICE CLEANER Nompie (26) is looking for a full time job as office cleaner, or cashier Contact 0733415946 CALL CENTRE OR CASHIER Cindi (24) is looking for a job as cashier or at a Call Centre Contact 0787870131 OFFICE CLEANER Cynthia (25) is looking for a job as office cleaner Contact 0763329404 RECEPTIONIST OR OFFICE CLEANER Trudy(22) is looking for a job as receptionist or office cleaner Contact 0823598265 or 0796689309 HAIRSTYLIST OR THERAPIST Angelina (27) is looking for a job as therapist or hairstylist Contact 0737292703

HUISHULPE/TUINWERKER VOLTYDS – UITSLAAP Elsie soek werk. Is baie goed met kinders, baie betroubaar. Vir verwysing Kontak Annelize 0823410443 of Elsie 0715796288 STUKWERK Maria soek werk op Vrydae. Kontak Adri 0837708374 STUKWERK Betty soek werk op Dinsdae in Irene of Centurion. Kontak 0765996748

Sy is betroubaar en hardwerkend.

PIECE JOB Elizabeth is looking for a part time job on Wednesdays in the Highveld area. 07968330522

Contact

STUKWERK

7


Christina soek stukwerk vir Woensdae. Sy werk al 2 jaar by my en 14 Jaar by my vriendin. Vir verwysings Kontak Inge by 0846217670 of Christina 0711316890 STUKWERK Sofie soek werk op Dinsdae in Lyttelton omgewing. verwysing Merinda 0825552232

Kontak Sofie 0732139393 of vir

VOLTYDSE WERK Paulina (43) soek werk van Maandag – Vrydag in Centurion. Kontak 0719604587 VOLTYDSE WERK Sylvia soek werk van Maandag – Vrydag Kontak 0829743814 STUKWERK Rachel se bediende soek werk op Woensdae en Vrydae Kontak 0825603845 STUKWERK/VOLTYDS Sofie (30) soek voltydse of stuk werk in die Centurion omgewing. Kontak 0827523997 VOLDAG VERK Elsie is Opsoek na voldag uitslaap werk en sy het ook goeie ondervinding in kinders ppas. Sy is baie betroubaar en volle verwysings is beskikbaar. Kontak Annelize 0823410443 of Elsie 0715796288.

HANDYMAN Jack (40) soek verk as handyman, Hy kan verf, teëls lê, pleister, bou en plumbing doen. Kontak 0820946984 Of vir verwysing Thea 0768902266

Die Netwerk vir Lewe Sentrum bestaan uit 'n netwerk van Christen beraders, terapeute, sielkundiges, professionele persone en vrywilligers wat die gemeente en gemeenskap wil ondersteun, bystaan en bedien vanuit die volgende fokusareas:

Emosionele welstand; Gesondheid; Gesinne; Huwelike; Beroepe en Loopbane; Maatskaplike Sorg en Persoonlike Verryking Neem asb die vrymoedigheid om ons te skakel indien ons u van hulp kan wees. Ds Donnie vd Westhuizen (Pastorale Berader) (012) 663-3460 / 082-711-6745 Carl du Preez (Bestuurder/Sielkundige) (012) 663-1610

Mariki vd Westhuyzen (Maatskaplike Werker/Berader) (012) 663-1610 / 083-381-6230

8


Ds Hennie Yzelle (Pastorale Berader vir Sieke- en Hospitaalbesoeke asook Berading rondom die verlies van geliefdes) (012) 663-1610 of E-pos netwerk@ksm.co.za

9

Beroepeblaadjie 31 Januarie  

Beroepeblaadjie - hier verander lewens