Hier is hy ou, ons 1 jaar uitgawe mét die pragtige aktrise, fenomenale mens en inspirasie-vrou- Erica Wessels op die voorblad.
Sy kleur die Johannesburgse agtergrond in met elegansie.
Pols is trots om te sê dat ons met meer as 100% gegroei het in ’n jaar van uitgawe 1 tot 8. Wel, gedaan aan die Pols span.
Die uitgawe is die tydskrif vol leesgenot:
* Erica Wessels kleur in buite die lyne
* Aspoestertjie - Onderhoud met Karlien van Jaarsveld & Izak Davel
* 50 Shades of you - Fall looks for 2015 * What's on & Entertainment news * Feel better in one month * 3-in-1 Lipo massering & Verslanking
* Geniet die klein dingetjies in die lewe
*Re-Invent your interior – 6 Pages of Counter Point Furnishers
www.facebook.com/PolsMedia
Download Pols App FREE on Apple & Android