Page 1

Í2)È-A-EMS-FG01sÎ

1

8

0

9

-

A

-

E

M

S

-

F

G

0

1

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE FASILITEERDERSGIDS

Graad 9

A member of the FUTURELEARN group


Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fasiliteerdersgids

1809-A-EMS-FG01

Í2)È-A-EMS-FG01sÎ

Graad 9

Aangepas vir KABV

JVW Earle SM Earle


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

INHOUDSOPGAWE Bladsy

LESELEMENTE ROOSTER EN TYDSBESTUUR ASSESSERINGSVEREISTES STUDIEWENKE EN -METODES VOORWOORD HOE OM DIE FASILITEERDERSGIDS TE GEBRUIK JAARPLAN

3 5 7 8 9 10 11

EENHEID 1

13

Hersiening van graad 8-werk FINANSIËLE GELETTERDHEID: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL EN KONTANTBETALINGSJOERNAAL Kontanttransaksies van ʼn handelsonderneming Les 1 − 2 Aktiwiteit 1 Les 3 Effek van kontanttransaksies op die rekeningkundige vergelyking Aktiwiteit 2 Aktiwiteit 3 DIE EKONOMIE: EKONOMIESE STELSELS Les 6 Voordele, nadele en kenmerke van ‘n ekonomiese stelsel Aktiwiteit 4 Aktiwiteit 5 Aktiwiteit 6 FINANSIËLE GELETTERDHEID: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS (ALLEENHANDELAAR) Oorboeking van kontanttransaksies Les 7 − 10 Aktiwiteit 7 Voorbereiding van ʼn proefbalans van ʼn handelsonderneming Les 11 − 12 Aktiwiteit 8 DIE EKONOMIE: DIE EKONOMIESE KRINGLOOP Die deelnemers in die ekonomiese kringloop van ʼn Les 13 − 14 geslote ekonomie Aktiwiteit 9 Vloeidiagram van ʼn ekonomiese kringloop Les 17 − 18 Aktiwiteit 10

EENHEID 2

18 18 20 20

20 21 24 24 28 28 29 29 30

Hersiening van die werk in die eerste kwartaal en ʼn oorsig van wat in die tweede kwartaal gedoen gaan word. FINANSIËLE GELETTERDHEID: KREDIETTRANSAKSIES – DEBITEURE Les 23 Optekening van transaksies na die Debiteurejoernaal Aktiwiteit 11 Aanteken van ontvangste van debiteure in die Les 24 Kontantontvangstejoernaal (KOJ) Aktiwiteit 12 DIE EKONOMIE: PRYSTEORIE Les 25 Die Wet van Vraag en grafiese voorstelling van die vraagkurwe Aktiwiteit 13 Aktiwiteit 14 Les 26 Die Wet van Aanbod, aanbodskedule en grafiese

© Impaq

14 14 15 15 17

1

31 31 32 32 34 34 35 35


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

voorstelling van die aanbodkurwe Aktiwiteit 15 Les 27 Ewewigsprys en -hoeveelheid Aktiwiteit 16 ENTREPRENEURSKAP: SEKTORE IN DIE EKONOMIE Les 32 Volhoubare gebruik van hulpbronne in die drie sektore Aktiwiteit 17 Aktiwiteit 18

EENHEID 3 Hersiening van die werk in die tweede kwartaal en ʼn oorsig van wat in die derde kwartaal gedoen word. DIE EKONOMIE: VAKBONDE Les 33 Begrip van vakbonde en hul historiese ontwikkeling Aktiwiteit 19 Les 36 Bydrae van vakbonde tot volhoubare groei en ontwikkeling Aktiwiteit 20 FINANSIËLE GELETTERDHEID: KREDIETTRANSAKSIES – DEBITEURE Les 40 Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Aktiwiteit 21 KREDIETTRANSAKSIES: KREDITEURE Les 42 Effek van krediteure op die rekeningkundige siklus Aktiwiteit 22 Les 43 Aantekening van transaksies in die Krediteurejoernaal (KJ) en Krediteure-afslagjoernaal (KAJ) Aktiwiteit 23 ENTREPRENEURSKAP: FUNKSIES VAN ’N ONDERNEMING Les 45 – 46 Algemene bestuur Aktiwiteit 24 Aktiwiteit 25 FINANSIËLE GELETTERDHEID: KREDIETTRANSAKSIES – KREDITEURE (BETALINGS) Les 48 Plasing in die Krediteuregrootboek en die Algemene Grootboek en die uitwerking van krediettransaksies op die rekeningkundige vergelyking. Aktiwiteit 26

EENHEID 4 Hersiening van die werk in die derde kwartaal en ʼn oorsig van wat in die vierde kwartaal gedoen word. FINANSIËLE GELETTERDHEIDTRANSAKSIES: KONTANT EN KREDIET Les 52 – 54 Voorbereiding van ʼn proefbalans Aktiwiteit 27 ENTREPRENEURSKAP: SAKEPLAN Les 55 Konsep van ʼn sakeplan Aktiwiteit 28 Les 56 Komponente van ʼn sakeplan Aktiwiteit 29 Les 57 Formaat van ʼn sakeplan Aktiwiteit 30 Les 58 Produksieplan, bemarkingsplan, bestuursplan Aktiwiteit 31 Les 59 SWOT-analise en samevatting Aktiwiteit 32

© Impaq

2

35 36 36 37 37 38 40 46 46 46 46 46 47 47 50 50 51 51 52 52 53 54 55 60 60

62 63 70 72 72 72 73 73 73 73 75 75


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

LESELEMENTE LEERDOELWITTE: Wat die leerder aan die einde van die les moet weet. Geneem uit die KABV BELANGRIKE TERMINOLOGIE Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei. DEFINIEER: Definisies van konsepte om die leerder te help om die inhoud te verstaan. BELANGRIK: ’n Opsomming of verduideliking van kernbegrippe in die les.

WENKE: Inligting bo en behalwe die inhoud om die leerder deur die leerproses te begelei.

© Impaq

3


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

VIR DIE NUUSKIERIGES: Aansporing vir die leerder om die inhoud self verder in diepte na te vors. AKTIWITEIT: Aansporing vir die leerder om die inhoud self verder in diepte na te vors. OEFENING: Formatiewe assessering om die leerder se vordering en kennis aan die einde van elke eenheid te toets. KERNINHOUD: Vaslegging van kerninhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les. STUDEER/HERSIENING: Afbakening of opsomming van werk wat vir toetse en eksamens hersien moet word.

Š Impaq

4


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

ROOSTER EN TYDSBESTUUR Die onderrigtyd vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is twee ure per week. Aangesien hierdie vak die ontwikkeling van rekeningkundige vaardighede van leerders in graad 8 en graad 9 insluit, moet een uur per week gebruik word vir finansiële geletterdheid in terme van die jaarlikse onderrigplan. Die onderstaande tabel wys per kwartaal hoeveel weke aan elke tema spandeer moet word. (Geneem uit die Nasionale Kurrikulumverklaring [NKV].) Kwartaal 1 Onderwerp

Week (2 ure per week)

Hersiening

Week 1

Finansiële geletterdheid: KOJ, KBJ

Week 2 – 4

Die ekonomie: Ekonomiese stelsels

Week 2 – 4

Finansiële geletterdheid: Algemene Grootboek en Proefbalans

Week 5 – 10

Die ekonomie: Die ekonomiese kringloop

Week 5 – 10

Kwartaal 2 Onderwerp

Week (2 ure per week)

Hersiening

Week 1

Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – debiteure Die ekonomie: Prysteorie

Week 2 – 7

Entrepreneurskap: Sektore in die ekonomie

Week 8, 9

Junie-eksamen

Week 10

© Impaq

Week 2 – 7

5


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Kwartaal 3 Onderwerp

Week (2 ure per week)

Hersiening

Week 1

Die ekonomie: Vakbonde

Week 2 – 5

Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – Debiteure Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – Krediteure Entrepreneurskap: Funksies van ʼn onderneming Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – krediteure

Week 2 – 5 Week 6 – 8 Week 6 – 8 Week 9 – 10

Kwartaal 4 Onderwerp

Week (2 ure per week)

Hersiening

Week 1

Finansiële geletterdheid: Transaksies: kontant en krediet Entrepreneurskap: Sakeplan

Week 2 – 7 Week 2 – 7 Week 8, 9

Eksamenvoorbereiding Novembereksamen

Week 10

• Daar word ʼn voorgestelde jaarplan ingesluit. Hou daarby of verander dit soos dit jou pas.

• Moenie die leerders toelaat om agter te raak met die werk nie, want dan gaan hulle sukkel om alles in te haal.

• Maak seker dat die leerders elke week twee ure aan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe spandeer.

© Impaq

6


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

ASSESSERINGSVEREISTES Assessering is ʼn deurlopende, beplande proses om inligting oor leerderprestasie te identifiseer, te versamel en te vertolk deur die gebruik van ʼn verskeidenheid assesseringsvorme. Assessering in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe fokus op kennis, vaardighede en waardes nodig om ingeligte, etiese, produktiewe en verantwoordelike deelname in die ekonomiese sektore te verseker.

Ekonomiese

en

Bestuurswetenskappe

dek

waardevolle

ekonomiese,

entrepreneurskap-, finansiële en bestuursvaardighede wat die leerders voorberei vir sukses in verskillende ekonomiese en sake-omgewings. Die fasiliteerder moet al hierdie vaardighede in ag neem wanneer onderrig, leer en assessering plaasvind.

Leerders word op twee wyses geassesseer: 1) Informele assessering •

Dit vind plaas tydens die onderrig en leerproses.

Dit is gewoonlik die aktiwiteite wat voltooi word tydens lesse, asook besprekings en waarnemings.

Die uitslae van informele assessering word nie opgeteken.

2) Formele assessering •

Alle assesseringstake wat deel vorm van die formele assesseringsprogram vir die jaar word beskou as formele assessering.

Die assessering word formeel nagesien deur ʼn nasiener.

Voorbeelde van formele assessering sluit in toetse, eksamens en projekte.

Verwys na die portefeuljeboek vir volledige inligting oor assesserings.

© Impaq

7


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

STUDIEWENKE Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bestaan hoofsaaklik uit drie afdelings naamlik die ekonomie, entrepreneurskap en finansiële geletterdheid. Die leerders moet duidelik onderskeid kan tref tussen die drie afdelings. Dit is ʼn groot hoeveelheid werk wat die leerders deur die jaar moet deur werk. Dit is belangrik dat hulle die regte studiemetodes gebruik om voor te berei vir toetse en eksamens. Hier volg ʼn paar studiewenke wat die leerders kan gebruik: •

Vluglees elke hoofstuk reeds voordat die werk verduidelik word.

Luister altyd aandagtig: 70% tot 80% van leer en verstaan vind plaas terwyl die werk verduidelik word.

Maak seker dat die leerders elke woord of term van die les of leesstuk goed verstaan. Gebruik die woordelys in die handleiding of ʼn woordeboek.

Fokus en konsentreer op elke stap van die gedeelte wat onderrig word. Moenie toelaat dat die leerders se gedagtes afdwaal nie.

Neem aktief deel en wees betrokke by die les deur vrae te vra of te antwoord. Maak dit vir die leerders interaktief en interessant.

Hersien elke dag die werk wat behandel is.

Poog om elke dag verskillende soorte vrae te identifiseer en maak aantekeninge daaroor.

Dit is belangrik dat die leerders alle werk verstaan voordat hulle met die volgende afdeling begin.

© Impaq

8


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

VOORWOORD Die leerders benodig die volgende •

Die handleiding is noodsaaklik.

ʼn Sakrekenaar om die leerders te help met die finansiële geletterdheid gedeeltes in die handleiding.

Die gegewe werkboek om die finansiële geletterdheidsaktiwiteite te voltooi.

Dit is belangrik dat jy tydskrifte en koerante lees oor verskillende onderwerpe wat behandel word in die handleiding om sodoende ʼn meer in-diepte kennis oor die onderwerpe op te bou.

Die leerders moet ook weet wat in die ekonomie en finansies van die land gebeur.

INLEIDING Beste fasiliteerder Baie welkom by die vak Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bestaan uit drie komponente, naamlik die ekonomie, entrepreneurskap en finansiële geletterdheid. Die fasiliteerdersgids dien as hulp vir die fasiliteerder. Die fasiliteerder moet die antwoorde wat in die fasiliteerdersgids is gebruik om die leerders se aktiwiteite en oefeninge na te sien. As fasiliteerder wat die vakinhoud aan die leerders gaan aanbied, moet jy in gedate hou dat die vak net so nuut vir jou as fasiliteerder is as vir die leerders. Elke les moet deeglik aan die leerders verduidelik word, besprekings moet gehou word oor al die aktiwiteite in die les. Dit is altyd goed om die vrae en antwoorde saam met die leerders deur te gaan om vir die leerders terugvoer te kan gee oor moontlike foute of oor goeie antwoorde. Die fasiliteerdersgids sal jou begelei deur die jaar en moet saam die handleiding gebruik word.

© Impaq

9


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

HOE OM DIE FASILITEERDERSGIDS TE GEBRUIK

1.

Al die inhoud in die handleiding moet met die leerders behandel word.

2.

Jy as fasiliteerder is verantwoordelik om toe te sien dat die leerders ʼn 72-bladsy skrif aanskaf vir die beantwoording van aktiwiteite in die handleiding.

3.

Hersieningsaktiwiteite en aktiwiteite binne ʼn eenheid vorm deel van die inhoud en die leerders moet dit voltooi en beantwoord om die inhoud van die vak beter te kan verstaan.

4.

In die finansiële geletterdheidaktiwiteite moet die leerders en die fasiliteerder oplet na watter aktiwiteite in die leerders se werkboek voltooi moet word. Dit word bo aan die aktiwiteit aangedui.

5.

Gee aan die leerders ʼn sperdatum wanneer die aktiwiteit voltooi moet wees. Probeer om by die datums te hou om te verseker dat al die werk gedoen word.

6.

Wanneer die werk klaar nagesien is, moet die antwoorde met die leerders bespreek word.

7.

Dit is goeie oefening vir die leerders om die regte antwoorde in die antwoordboek in te vul vir verdere verwysing en om te leer vir die toetse en eksamens.

8.

Indien die fasiliteerder die antwoorde verskaf het sonder om vir die leerders die geleentheid te gee om dit self te doen, kry die leerders ʼn goeie punt maar onthou hulle niks van die inhoud nie.

9.

Alle antwoorde van alle aktiwiteite, oopboektoetse, hersieningsaktiwiteite en toetse word in die fasiliteerdersgids voorsien.

10. Elke les is so saamgestel dat die leerders rustig daardeur kan werk. Daar is ʼn aktiwiteit aan die einde van elke les. Die lesse het elkeen ʼn tydstoedeling soos deur KABV vereis. 11. Indien jy enige navrae het oor die vak, kan jy gerus die vakdeskundige by Impaq kontak.

© Impaq

10


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

JAARPLAN KWARTAAL 1

ONDERWERP

DATUM BEGIN

1 Hersiening 2 Finansiële geletterdheid: Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal 3 Die ekonomie: Ekonomiese stelsels 4 Finansiële geletterdheid: Algemene Grootboek en Proefbalans 5 Die ekonomie: Die ekonomiese kringloop

2

6 Hersiening 7 Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – debiteure 8 Die ekonomie: Prysteorie 9 Entrepreneurskap: Sektore in die ekonomie 10 Junie-eksamen

3

11 Hersiening 12 Die ekonomie en vakbonde 13 Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – debiteure 14 Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – krediteure 15 Entrepreneurskap: Funksies van onderneming ʼn 16 Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies – krediteure

© Impaq

11

DATUM VOLTOOI


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

4

17 Hersiening 18 FinansiÍle geletterdheid: Transaksies – kontant en krediet 19 Entrepreneurskap: Sakeplan 20 Eksamenvoorbereiding 21 Novembereksamen

Š Impaq

12


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

EENHEID 1 Hersiening Aan die begin van elke les is daar ʼn hersieningsgedeelte. Die doel van die hersiening is om die leerder ʼn oorsig te gee van wat in die vorige eenheid behandel is. Hierdie hersieningsgedeelte gee die leerder ʼn oorsig van wat in graad 8 behandel is. Die leerder kan vlugtig daardeur lees om sy geheue te verfris oor wat in die vorige eenheid behandel is.

Daar is tien waar- of onwaarvrae wat deur die leerder voltooi moet word. Die fasiliteerder en leerder moet nie baie tyd spandeer aan die hersiening nie. Die fasiliteerder kan mondelings die vrae aan die leerder vra of die leerder kan sy antwoorde neerskryf.

HERSIENINGSAKTIWITEIT: WAAR OF ONWAAR 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Onwaar Waar Waar Waar Waar Waar Waar Waar Waar Onwaar

Die aktiwiteit tel geen punte nie en is slegs vir hersieningsdoeleindes.

© Impaq

13


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

FINANSIËLE GELETTERDHEID: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL EN KONTANTBETALINGSJOERNAAL

LEERDOELWITTE Nadat die leerder hierdie les voltooi het, moet hy in staat wees om die volgende te doen: Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal Effek van kontanttransaksies op die rekeningkundige vergelyking Les 1 – 2 AKTIWITEIT 1: Kosprys (R) 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.

Winsopslag%

200 500 (c) R300 (d) R2 000 800 1 750 4 450 3 000 (i) R1 600 2 800

25% 30% 40% 20% (e) 50% (f) 50% 60% (h) 35% 25% (j) 22,5%

Verkoopprys (R) (a) R250 (b) R650 420 2 400 1 200 2 625 (g) R7 120 4 050 2 000 3 430

Berekeninge a)

VP = KP x (100 + %wins)

f)

= 210 x (100 + 25) 100 = R250

b)

© Impaq

VP = 500 x 130 100 = R650

WINS = R2 625 – R1 750 = R875 WINSGRENS = 875 x 100 1 750 = 50%

g)

VP = 4 450 x 160 100 = R7 120

h)

WINS = R4 050 – R3 000 = R1 050 WINSGRENS = 1 050 x 100 3 000 = 35%

14


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

c) KP = VP x 100 (100 + % wins)

Eenheid

1

i) KP = 2 000 x 100 (100 + 25)

= 420 x 100 (100 + 40)

= R1 600

= R300

d) KP = 2 400 x 100 120 = R2 000

e)

j)

WINS = R3 430 – R2 800 = R630 WINSGRENS = 630 x 100 2 800

WINS = R1 200 – R800 = R400

= 22,5%

WINSGRENS = Wins x 100 KP = 400 x 100 800 = 50% Les 3 AKTIWITEIT 2 Invloed op bates en eienaarsbelang: Bates = Eienaarsbelang Datum Effek Rede Effek Rede Eienaar se 1. + 90 000 Kontant vermeerder + 90 000 kapitaalbydrae + – 35 000

Kontant verminder

+ 35 000

Voertuie vermeerder

– 28 000

Kontant verminder

+ 28 000

Toerusting vermeerder

– 17 500

Kontant verminder

+ 17 500

Handelsvoorraad vermeerder

5.

– 1 000

Kontant verminder

– 1 000

Handelslisensie is ’n uitgawe

6.

– 500

Kontant verminder

– 500

Lone – uitgawe

2.

3.

4.

© Impaq

15

+ Laste Effek

Rede


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

+ 5 600

Kontant vermeerder

– 3 500

Handelsvoorraad verminder

7. 90 600

Š Impaq

Eenheid

+ 2 100 90 600

16

Wins op verkope

1


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

AKTIWITEIT 3 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN CHIVA HANDELAARS VIR JULIE 20.3 Dok. Nr. 101 KRR KRR 102 KRR 103 KRR

Dag 1 5 9 16 18 30

Besonderhede S. Chiva Verkope Verkope S. Chiva Verkope J. Pillay Verkope

Ontleding van ontvangste

Bank 120 000 8 600 11 200 12 000

8 600 11 200 12 000 12 600 4 500 25 800

17 100 25 800 194 700

Verkope

Koste van verkope

8 600 11 200

6 880 8 960

12 600

10 080

25 800 58 200

20 640 46 560

Bedrag

01 02 03 04 05 06 07 08 09 10 11 B/S 12 13

© Impaq

Dag 2 4 7 11 12 14 15 17 20 21 23 28 31

Naam van begunstigde Makro Mac Motors Stadsraad Kontant Makro ANP Skryfbehoefttes Kontant Flora Verskaffers Stadsraad Mac Motors Kontant ABC Bank Kontant ANP Skryfbehoeftes

Bank 16 500 65 000 900 2 100 22 500 650 2 100 750 1 900 3 100 2 100 185 2 100 725 120 610

Handelsvoorraad

Skryfbehoeftes

Besonderhede Kapitaal

12 000

Kapitaal

4 500

Lone

Fol

120 000

Huurinkomste

136 500

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN CHIVA HANDELAARS VIR JULIE 20.3 Dok. Nr.

KOJ 01 Diverse rekeninge

KBJ 01

Bedrag

Diverse rekeninge Fol. Besonderhede

16 500 65 000 900

Voertuie Handelslisensie

2 100 22 500 650 2 100 750 1 900 3 100

Verpakkingsmateriaal Water en elektrisiteit Onttrekkings

2 100 185 2 100 39 000

8 400

17

725 1 375

71 835

Bankkoste

1


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

DIE EKONOMIE: EKONOMIESE STELSELS LEERDOELWITTE In hierdie les gaan die leerder oor DIE EKONOMIE leer. Ons gaan die volgende ondersoek: Die drie belangrikste ekonomiese stelsels: • beplande ekonomie • markekonomie • gemengde ekonomie Oorsprong van elke ekonomiese stelsel. Voordele en nadele van elke ekonomiese stelsel. Kenmerke van elke ekonomiese stelsel. Die globale (wêreld-)ekonomie. Les 6 DIE EKONOMIE: AKTIWITEIT 4 4.1.

a) Markekonomie b) Beplande ekonomie c) Gemengde ekonomie

4.2. a) Beplande ekonomie

b) Mark ekonomie

c) Gemengde ekonomie

Kenmerke: (enige 3)

Kenmerke:

Kenmerke:

• Die regering neem al die besluite rakende die produksie en verbruik van goedere en dienste. • Die regering beheer al die ondernemings en neem dus ook al die winste. • Min mense is ryk terwyl die meerderheid arm is. • Hulpbronne is die eiendom van die regering.

• Produksiefaktore behoort aan individue. • Die regering is nie aktief betrokke in die voorsiening van goedere en dienste nie (meestal entrepreneurs).

© Impaq

18

Die regering vervul ʼn belangrike rol in die oplossing van ekonomiese probleme. Dienste (verwydering van afval, water en elektrisiteit) word deur die regering voorsien. Sommige ondernemings/instan sies word deur die regering besit, terwyl ander deur individue besit word.


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

Voordele:

Voordele:

• Die regering het volle beheer oor die ekonomie, wat ʼn stabiele ekonomie tot gevolg het. • Eweredige verspreiding van goedere en dienste asook hulpbronne. • Die regering besit en beheer die produksiefaktore. • Pryse word deur die regering vasgestel. • Ly nie onder ekonomiese siklusse nie.

• Entrepreneurskap en innovering word aangemoedig en beloon. • Verhoging van mededinging tussen ondernemings. • Individue kan hulle lewenstandaard verbeter deur hulle eie onderneming te begin. • Produktiwiteit is hoog. • Individue het vryheid van keuse. • Verhoging om vaardigheidsontwikkeling • Innovering word aangemoedig om nuwe en beter produkte te ontwerp met mededingende pryse. Nadele:

Nadele: • • • •

© Impaq

Entrepreneurskap word ontmoedig. Die regering beheer die beskikbaarheid van hulpbronne. Oneweredige verspreiding van hulpbronne. Die regering het moontlik nie die tyd óf kennis om al die staatseiendom te bestuur nie, m.a.w. as banke genasionaliseer word, sal die regering in staat wees om dit teen ʼn wins te bestuur? Werkers word uitgebuit.

1

Voordele:

• Nie almal kan die verskeidenheid goedere en dienste bekostig nie. • Werksverlies van ongeskooldes a.g.v. meganisasie. • Werkers word uitgebuit • Groot ondernemings het ʼn onregverdige voordeel bo dié van kleiner ondernemings met minder kapitaal.

19

Die regering verleen aan individue toegang tot die land se infrastruktuur. Innovering word aangemoedig en entrepreneurskap word beloon.

Nadele: • Inkomstebelastingkoerse is redelik hoog. • Ekonomiese groei kan beperk word omdat die regering baie hulpbronne aan landsburgers se welsyn toeken. • Groot regeringsbetrokkenheid in die ekonomie d.m.v. regulering maak die regering burokraties en vatbaar vir korrupsie.


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

Mense het nie die vryheid om hul ekonomiese posisie te verbeter nie, daar is min of geen aansporing om harder te werk nie. Die regering as vervaardiger, kan nie ʼn akkurate vooruitskatting van verbruikersgedrag maak nie. AKTIWITEIT 5

5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 5.1.5

Markekonomie Gemengde ekonomie Beplande ekonomie Beplande ekonomie Beplande ekonomie AKTIWITEIT 6

6.1

Ja, enige persoon moet sy eie onderneming kan begin en goedere en dienste verskaf om verbruikers se behoeftes en begeertes te bevredig en sodoende lewenstandaarde te verhoog. (Kyk na voorbeelde van ʼn gemengde ekonomie.)

6.2

Nee, want entrepreneurskap word ontmoedig. Die regering beheer die ekonomie ten volle wat tot gevolg het dat hulpbronne oneweredig versprei word. (Kyk na nadele van beplande ekonomie.)

FINANSIËLE GELETTERDHEID: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS (ALLEENHANDELAAR) Les 7 – 10 LEERDOELWITTE Nadat die leerder hierdie les voltooi het, moet hy in staat wees om die volgende te doen: Oorboeking van die kontanttransaksies van ʼn onderneming vanuit die Kontantontvangstejoernaal (KOJ) en Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) na die Algemene Grootboek. Voorbereiding van ʼn proefbalans van ʼn handelsonderneming.

© Impaq

20


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

AKTIWITEIT 7 ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS (ALLEENHANDELAAR) KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN BANIE HANDELAARS VIR MEI 20.3 Dok. Nr. 001 KRR KRR KRR

Dag 1 8 9 17

Besonderhede L. Banie Verkope Verkope Verkope

Ontleding van ontvangste 225 000 480 2 560 2 880

Bank

Verkope

225 000 480 2 560 2 880 230 920 B5

480 2 560 2 880 5 920 N1

Koste van verkope

KOJ 01 Diverse rekeninge

Bedrag

Fol

225 000 300 1 600 1 800 3 700 N2/B4

Kapitaal

225 000

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN BANIE HANDELAARS VIR MEI 20.3 Dok. Nr. 001 002 003 004 005 006 007 008 009 010 011 012 013 014

© Impaq

Dag 2

5 12 16 19 23 26 29 30

Naam van Begunstigde JJ Bouers Munisipaliteit Super Rent Makro ANP Kontant Kontant Makro Kontant Caxton Munisipaliteit Kontant N. Jordaan L. Banie

Bank 100 000 280 1 700 20 000 1 240 420 420 1 500 420 320 195 420 3 500 5 000 135 415 B5

Skryfbehoeftes

Handelsvoorraad

Lone

Besonderhede

Bedrag

KBJ 01 Diverse rekeninge Fol Besonderhede

100 000 280 1 700

B3 N5 N6

Geboue Handelslisensie Huuruitgawe

320 195

N7 N8

Advertensies Water & Elektrisiteit

3 500 5 000 110 995

N9 B2

Salarisse Onttrekkings

20 000 1 240 420 420 1 500 420

420

1 240 N3

1 680 N4

21 500 B4

21

1


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

ALGEMENE GROOTBOEK VAN BANIE HANDELAARS BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING KAPITAAL Maand

Dag

Besonderhede

Fol

Bedrag

B1

Maand

Dag

Besonderhede

Fol

20.1 Mei

1

Bank

KOJ 1

ONTTREKKINGS 20.1 Mei

30

Bank

KBJ 1

2

Bank

KBJ 1

5 000

B3

100 000

HANDELSVOORRAAD 20.1 Mei

31

Bank

31

Diverse rekeninge

KBJ 1

20.1 21 500 Mei

B4

31

Koste van verkope

31

Diverse rekeninge

BANK 20.1 Mei

KOJ 1

225 000

B2

GEBOUE 20.1 Mei

Bedrag

20.1 230 290 Mei

KOJ 1

3 700

B5 KBJ 1

135 415

NOMINALE REKENINGE-AFDELING VERKOPE Maand

Dag

Besonderhede

Fol

Bedrag

N1

Maand

Dag

Besonderhede

Fol

20.1 Mei

31

Bank

KOJ 1

KOSTE VAN VERKOPE 20.1 Mei

31

Handelsvoorraad

KOJ 1

3 700

SKRYFBEHOEFTES 20.1 Mei

31

Bank

KBJ 1

31

Bank

KBJ 1

2

Bank

KBJ 1

2

© Impaq

Bank

KBJ 1

N5

280

HUURUITGAWE 20.1 Mei

N4

1 680

HANDELSLISENSIE 20.1 Mei

N3

1 240

LONE 20.1 Mei

N2

1 700

22

N6

Bedrag

5 920


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

ADVERTENSIES 20.1 Mei

23

Bank

KBJ 1

26

Bank

KBJ 1

29

Bank

N8

195

SALARISSE 20.1 Mei

N7

320

WATER EN ELEKTRISITEIT 20.1 Mei

1

KBJ 1

N9

3 500

LET WEL: Die kontrolering van optelwerk is noodsaaklik. Kontantontvangstejoernaal: Verkope (R5 920) + Diverse rekeninge (R225 000) = Bank (R230 920) Die totaal van koste van die verkopekolom is nie deel van die voorafgaande kontrole nie, omdat die totaal van koste van verkope nie ʼn bedrag ontvang verteenwoordig nie. Kontantbetalingsjoernaal: Skryfbehoeftes (R1 240) + Lone (R1 680) + Handelsvoorraad (R21 500) + Diverse rekeninge (R110 995) = Bank (R135 415) Die dubbelinskrywingstelsel is toegepas en wel soos volg: Kontantontvangstejoernaal: Rekeninge gedebiteer Bank R230 920 Koste van verkope R3 700 Totaal debiete

Rekeninge gekrediteer Kapitaal R225 000 Handelsvoorraad R3 700 Verkope R5 920 Totaal krediete R234 620

R234 620

Kontantbetalingsjoernaal: Rekeninge gedebiteer Rekeninge gekrediteer Geboue R100 000 Bank Handelsvoorraad R21 500 Skryfbehoeftes R1 240 Lone R1 680 Handelslisensie R280 Huuruitgawe R1 700 Advertensies R320 Water & Elektrisiteit R195 Salarisse R3 500 Onttrekkings R5 000 Totaal debiete R135 415 Totaal krediete

Š Impaq

23

R135 415

R135 415


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

Les 11 – 12 AKTIWITEIT 8 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN RAIDER HANDELAARS VIR APRIL 20.2 Dok. Nr. 23 KRR KRR KRR KRR

Dag 1 2 10 24 28

Besonderhede

Ontleding van ontvangste

Bank

S. Raider Verkope Verkope Verkope Verkope

(70 000 – 63 309) = 6 691 6 416 4 904 6 328 8 008

6 691 6 416 4 904 6 328 8 008 32 347 B6

00 00 00 00 00

Verkope 00 00 00 00 00 00

6 416 4 904 6 328 8 008 25 656 N1

00 00 00 00 00

4 010 3 065 3 955 5 005 16 035 N2/B5

KOJ 02

Diverse rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede

Koste van verkope 00 00 00 00 00

6 691

00

6 691

00

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN RAIDER HANDELAARS VIR APRIL 20.2 Dok. Nr. 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174

© Impaq

Dag 7 8 14 15 17 21 26 27 28 30

Naam van begunstigde JJ Voorsieners Kontant Makro Kontant Fine Skryfbehoeftes Telkom Kontant ABC Handelaars S. Raider Kontant Y. Young Kees Eiendomme

Skryfbehoeftes

Bank 13 580 530 6 100 495 318 243 525 2 655 500 538 3 900 1 420

00 00 00 00 00 00 00 00 00 00 00 00

30 804 B6

00

Lone

Handelsvoorraad

530

00

495

00

525

00

6 100 318

Bedrag

B1

Kapitaal

KBJ 02 Diverse rekeninge Fol. Besonderhede

13 580

00

B3

Toerusting

243

00

N8

Telefoon

500

00

B2

Onttrekkings

3 900 1 420

00 00

N5 N3

Salarisse Huuruitgawe

19 643

00

00

00

2 655 538

318 00 N4

00

00

2 088 00 N6

24

8 755

00 B5


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

ALGEMENE GROOTBOEK VAN RAIDER HANDELAARS BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING KAPITAAL Maand

Dag

Besonderhede

Fol

Bedrag

B1

Maand

Dag

Besonderhede

Fol

20.2 Apr

1

Saldo Bank

a/b KOJ 2

Bedrag

63 309 6 691 70 000

ONTTREKKINGS 20.2 Apr

27

Bank

KBJ 2

B2

500

TOERUSTING 20.2 Apr

1 7

Saldo Bank

a/b KBJ 2

B3

12 050 13 580 25 630

VOERTUIE 20.2 Apr

1

Saldo

a/b

B4

26 700

HANDELSVOORRAAD 20.2 Apr

Mei

1

Saldo

a/b

30

Bank

KBJ 2

1

Saldo

a/b

20.2 15 850 Apr

30

8 755

B5 Koste van verkope Saldo

24 605 8 570

Mei

1

Saldo

30

Diverse rekeninge

1

Saldo

a/b

KOJ 2 a/b

20.2 780 Apr

1

© Impaq

Saldo

a/b

30

32 347

Diverse rekeninge

Saldo

KBJ 2

30 804

o/b

2 323

33 127 2 323

150

25

8 570

B6

WISSELGELD 20.2 Apr

16 035

24 605

BANK 20.2 Apr

KOJ 2 o/b

33 127

B7


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

NOMINALE REKENINGE-AFDELING VERKOPE Maand

Dag

Besonderhede

Fol

Maand

Bedrag

20.2 Apr

N1 Dag

Besonderhede

Fol

1 30

Saldo Bank

a/b KOJ 2

Bedrag

23 680 25 656 49 336

KOSTE VAN VERKOPE 20.2 Apr

1 30

Saldo Handelsvoorraad

a/b

14 800

KOJ 2

16 035

N2

30 835

HUURUITGAWE 20.2 Apr

1 30

Saldo Bank

a/b KBJ 2

N3

2 050 1 420 3 470

SKRYFBEHOEFTES 20.2 Apr

1 30

Saldo Bank

a/b KBJ 2

N4

416 318 734

SALARISSE 20.2 Apr

1 28

Saldo Bank

a/b KBJ 2

N5

10 400 3 900 14 300

LONE 20.2 Apr

1 30

Saldo Bank

a/b KBJ 2

N6

3 075 2 088 5 163

HERSTELWERK 20.2 Apr

1

Saldo

a/b

289

TELEFOON 20.2 Apr

1 17

Saldo Bank

a/b KBJ 2

429 243 672

© Impaq

N7

26

N8


Fasiliteerdersgids G09 ~ Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Eenheid

1

PROEFBALANS VAN RAIDER HANDELAARS OP 30 APRIL 2012 Balansstaatrekeninge-afdeling Kapitaal Onttrekkings Toerusting Voertuie Handelsvoorraad Bank Wisselgeld

Fol. B1 B2 B3 B4 B5 B6 B7

500 25 630 26 700 8 570 2 323 150

00 00 00

Nominale rekeninge-afdeling Verkope Koste van verkope Huuruitgawe Skryfbehoeftes Salarisse Lone Herstelwerk Telefoon

N1 N2 N3 N4 N5 N6 N7 N8

30 835 3 470 734 14 300 5 163 289 672

00 00 00 00 00 00 00

119 336

00

Š Impaq

27

Debiet

Krediet 70 000

00

49 336

00

119 336

00

00 00

Gr 9 ekonomiese en bestuurswetenskappe fasiliteerdersgids  
Gr 9 ekonomiese en bestuurswetenskappe fasiliteerdersgids