Gr 3 afrikaans eerste addisionele taal werkboek

Page 16

Werkboek Graad 3 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Aktiwiteit 10 Weet jy hoe om tee te maak? Skryf die volgende sinne in die regte volgorde. Nommer die sinne van 1 tot 6.

Laat die teesakkie trek. Gooi kookwater in die koppie. Voeg suiker by en roer. Kook ’n bietjie water. Geniet jou koppie tee. Sit ’n teesakkie in die koppie.

15

© Impaq


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.