I Love Yzer Darling Magazine, Issue 7

Page 3

Editorial Team

CONTENTS The Snoek Issue

D

ie eerste ding wat ek geleer het toe ons na Yzerfontein verhuis het, is dat jy snoek vang in die maande waar daar nie ‘n ‘R’ in die naam is nie. So na regte moet ons nou kan lekker snoek eet! Indien jy een van ons bekwame vissermanne is wat snoek het om te smous, laat weet ons asb, want daar is niks so lekker soos ‘n snoek op die kole nie. Ons voorbladnooi is een van my beste vriendinne, Dawn Matthews. In 1999 het sy oor my pad gestap by Bellville treinstasie. Sy en Henré Pretorius het verhuis na Jhb nadat hulle gekies was as van die eerste kykNET aanbieders. Ek het daardie dag snot en trane gehuil toe ek afskeid van my kêrel moes neem, so het nie veel aandag gegee aan my toekomstige vriendin nie. Min wetend dat ons nog ‘n lang pad sou stap en dat sy daar vir ons sou wees deur van die wonderlikste en hartseerste oomblikke in ons lewens. Nou groet ons haar, Charlie en ons peetkind, Jesse, met ‘n swaar hart soos hulle die volgende hoofstuk in hulle lewens aandurf. We would like to welcome Sylvia Neumeister to I Love Yzer. The bubbly blonde is a great addition to our team and we are looking forward working with her in the a crazy season ahead. In die volgende 3 maande is ons hard besig met beplanning, want vanaf middel Augustus gaan daar baie te doen wees in Yzerfontein en Darling! Onthou ook om ons Facebook blad dop te hou vir meer inligting oor gebeurtenisse. So skink ‘n wyntjie, maak ‘n kaggelvuurtjie en kruip onder ‘n kombers en geniet die tydskrif! Weskus Groete! j Publisher: Content: Layout & Design: Advertising, Marketing Distribution: Contributors: Alfie von Litzenburg Annette Richards Sanet Lategan Wally Croome Charles Withington Gil Ferreira Milani Schonken Hennie Richter Natasha Pieterse Dr Stephen Smith Tracy Bartlett

06 08 09 11 12 13 14 15 16 18 19 21 22 23 25 26 27 28 29 30

DAWN MATTHEWS New Beginnings WHERE HAS THE SNOEK GONE? Wally Croome PROFILE Johan Basson MARKET Darling Pomegranates j Sonneblom HOME Blikaspaai GARDEN Die Labirint op Yzerfontein HISTORY Yzerfontein Boat Angling Club FINANCE To File or not to File BUSINESS DIRECTORY COOK Snoek & Feta Samoosas WINE The ABC of Fine Snoek & Great Wine DINE Beulah Farm Deli HEALTH Hou jou Kleuter gesond hierdie Winter BEAUTY Slender Wonder KIDS Klouter Kabouter PETS Sassy Cecil has a Historic op WE CARE The Darling Trust SLEEP La Petite Grange TO DO West Coast Way j VoorkamerFest EVENTS CALENDAR

6

I Love Yzer Nadine le Roux, Eldré Strydom Nadine le Roux, Lauren Burger Nadine le Roux, Eldré Strydom Sylvia Neumeister Dawn Matthews Ormonde Vineyards Dr Dalize Willemse Tash St John-Reid Johan Basson Antoinette Versfeld Estelle le Roux Catherine Kriel Eduardo Pereira Dr Lindie Walters Nicky Bruwer Darling & Yzerfontein Tourism

11 21

12

Competition Terms & Conditions The winners will be the first entries drawn after the closing date. Winners will be notified within 6 weeks after the competition closing date. The judges’ decision is final and no correspondence will be entered into. The prize is not transferable and may not be converted into cash. I Love Yzer Darling magazine is published quaterly by I Love Yzer. © Copyright 2015. All rights reserved. Reproduction in whole or in part without written permission is stricltly prohibited. While every care is taken in preparation of this magazine, the publisher cannot be held responsible for the accuracy of the information herein, or any consequence arising from it. The views and opinions expressed in this publication are not necessarily those of I Love Yzer.

Nadine Eldré Sylvia Office

084 677 0077 nadine@iloveyzer.co.za 082 877 6677 eldre@iloveyzer.co.za 072 282 5271 sylvia@iloveyzer.co.za 022 451 2202 Shop 5, Yzerfontein Business Centre, Buitekant Street, Yzerfontein

@ILoveYzer

ILoveYzer.co.za

27 ILoveYzer

ILoveYzer


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.