Page 1

Skoolkoerant van Hoërskool Labori – 15 Maart 2019

KRAG PROBLEEM?

ONNIES MAAK

HSL WEN

HUL STEM DIK!

INTERSKOLE

GEEN PROBLEEM... BL. 4

BL. 9

KRIEKET!! BL. 11

www.hslabori.co.za

‘N DRUPPEL IN TYD “Drie aande in die week, vir twee-uur elke aand, word daar lesse gegee in Gimnasium Hoërskool se koshuis. Die koste beloop ‘n geringe 15s per kwartaal.” Kan jy glo dat dìt is hoe Hoërskool Labori ontstaan het? Geel en groen skoolklere. Opslaanklasse. ‘n Ander naam en skoolwapen. ‘n Strafregisterboek! Dit is alles deel van Labori se ryke geskiedenis. Vanjaar, in ons feesjaar, gee Labori ‘n prag koffietafelboek uit waarin ons saam stap vanaf Labori se ontstaan in nederige aandklasse tot die aankondiging van die Handelskool in 1929 en uiteindelik die geboorte van Labori soos ons die skool vandag ken. Ons stap saam deur kattekwaadstories, onderhoude met prominente figure, kleurvolle fotobeelde wat Labori se geskiedenis boekstaaf van toeka tot nou. Ons stof die argiewe af om ‘n fees vir die oog en verbeelding te skep. Ons word as te ware terug geruk in tyd… Net om agter te kom... Ons is maar ‘n druppel in tyd. Wat ons vandag doen het ‘n rimpel effek in die toekoms. Die oorwinnnings van vandag is die boustene van môre. Die lesse vandag geleer is die wysheid van môre… Deur hierdie feesjaarblad poog ons dus ook om hulde te bring aan hulle op wie se skouers ons staan. Labori is nie ‘n entiteit op sy eie nie. Dit is ‘n skool wat bestaan en ontstaan het as gevolg van die drome en

visie van sy voorgangers. Mense wat ander se belange op die hart gedra het. ‘n Beperkte aantal van hierdie boeke is beskikbaar teen R250 hardeband en R150 sagteband. Skakel gerus ons finansiële kantoor indien u ’n bestellings wil plaas.

Groete Juf. Smit


2

Redaksioneel

Omnia 15 Maart 2019

UIT DIE MOND VAN ONS VOORSITTER... Deur: Johan Tredoux

“In a world where everyone

24/7 in ander mense se

nie. Wees ferm en hou by alles

wears a mask,

teenwoordigheid nie en wanneer

waarvoor JY staan. Ignoreer

it’s a privilege to see a soul.”

jy dan saans jou ‘voorgee-

skinderstories wat voorgee om

M

enigte male vra ek

masker’ moet afhaal, is jy regtig

jou beter te ken as wat jy jouself

myself waarom

gelukkig? Of gaan jy vir jouself

ken. Ek meen jy weet mos wat

voorgee? Waarom

ook voorgee dat jy gelukkig is?

die waarheid is… berus daarmee!

iemand probeer wees wie jy nie is

Die enigste mens wat jou nooit

In ‘n wêreld waar jy enige iets kan

nie? Dan reflekteer die euwels

fisies, emosioneel of geestelik

wees is om jouself te wees uit

van ons tyd die antwoord

kan verlaat nie, is jy jouself. My

enige oogpunt die maklikste,

kristalhelder voor my gesig:

raad is dus: Wees jouself.

maar deesdae is opregtheid ‘n

Verwerping, groepsdruk en die

Beïndruk jouself. Leer ken jouself.

kuns en ek is een van die min

behoefte om in te pas…

Aanvaar jouself en doen alles wat

aanhangers van hierdie tipe

Daar is een ding volgens my wat

jy moet doen ten gunste van

kuns…

mense dikwels vergeet: Jy is nie

jouself – nie ten koste van jouself

GESIGGIES OM TE ONTHOU #REDAKSIE2019 Maak seker jy GLIMLAG vir Nicholas, vertel ‘n goeie GRAPPIE vir Anke en KOOP jou Omnia by Paul!!!

Fotograaf: Nicholas Hanse

Bemarking: Paul Joubert

Spotprent: Anke Louw

Spotprent: Anke Louw


3

Aktueel

Omnia 15 Maart 2019

DIE TANDE HET BEHOORLIK GEKLAP! Deur: Daniel Jannasch

Tanne van die

sou dit ooit verruil nie. “Ek hoop dat daar volgende jaar

baai, baai van die

‘n reunie sal wees vir die matrieks.” Die naweek het

tanne, nee dis Tannebaai. Die

die manne geleer dat dit is ons jaar om uit staan.

eerste span hokkieseuns het die

#willehonde

Foto: Juffrou Redelinghuys

naweek van die 15de Februarie hul self gaan geniet in Veldrift op ‘n lekker fiksheid naweek. Die manne het die Vrydag hulle tente opgeslaan. Kort daarna het hulle ’n draf sessie deurgewerk en toe hul self geniet met tube ry en ski op die water. Saterdag het bestaan uit draf, water fiksheid, spanbou en sommer net ontspan. Sondag moes ons ongelukkig vir Tannebaai groet nadat ons die naweek regtig bederf was deur juffrou Grunder se ouers. Armand Botes is aangewys as kaptein, en Daniel Jannasch as onderkaptein. Die naweek was regtig onvergeetlik en nie een van ons

SOUS OF SOUT? Het jy al van ons Viking speserye probeer? Indien nie moet jy verseker ‘n plan maak! Die Omnia herinner u graag wat is als beskikbaar...

Bestellings: kultuurkomitee of kultuur@hslabori.co.za

Western

Boepens Braai

Allerlei


Ondersoek

Omnia

4

15 Maart 2019

LOADSHEDING!!! HOE OM TE OORLEEF? Deur: Bianca Bailey

Ongelukkig is beurtkrag ‘n realiteit vir ons Suid-Afrikaners. Gedurende hierdie verskriklike tydperke word ons gelaat met 2 keuses:

Opsie 1: Sit in ‘n hoekie en top oor die geval, of

Opsie 2: Wees goed voorbereid en maak iets interessant van die aand.

In hierdie berig gaan ek dus vir jou ‘n paar vinnige tips gee sodat jy opsie 2 voluit kan geniet!

PIEKNIEK ONDER DIE STERRE. WENK 1

ROOSTERBROOD EN SPOOKSTORIES. Niks is

Indien die beurtkrag op n naweek WENK

val, gebruik die geleentheid om

3

saam met vriende of ‘n geliefde

roosterbrood en spookstories by

die aand onder die sterre te

n vuurtjie nie. Lig word voorsien,

spandeer. Berei voor deur eetgoed te

die kos is maklik en die spookstories

maak of te gaan koop, n kombers in die agterplaas

maak is goeie vermaak. STUDIES? HOE NOU? Hou ‘n battery

oop te sprei en battery gedrewe ‘fairy lights’ om alles te rangskik.

gedrewe lamp in die huis sodat jy

PRET MET WAATLEMOEN. WENK 2

lekkerder as outydse

Warm dag sonder lugverkoeling

WENK

genoeg lig het om te studeer.

4

Kerse voorsien min lig en sit dus

of waaiers? Raak ontslae van

baie druk op jou oë. Hierdie lampe

die hitte deur min of meer 2 ure

kan by enige buitelug winkels asook

voor die tyd waatlemoen ysies te

hardeware winkels gekoop word. ONTSPAN MET KERSLIG. Indien jy

maak. Begin deur suiker, waatlemoen blokkies, suurlemoensap en en n bietjie water saam te klits.

soos ek is en van jou alleen tyd WENK

Gooi die mengsel in ‘n ‘ice-lolly-mould’ (beskikbaar by

5

‘n plastiekwinkel of supermark) en druk in die vrieskas om te stol. Hou n bietjie waatlemoen oor vir n

hou, tap vir jou n warm skuim-bad en verlig die badkamer met fairylights en/of kerse. Maak seker

waatlemoen geveg in die agterplaas.

jou foon is gelaai en jy het rustige musiek sodat jy ekstra ontspanne voel.

En so kom my ‘loadshedding-tips’ op ‘n einde. Onthou, as al die bogenoemde opsies faal is dit nooit te laat om te braai nie!

Het jy geweet? Eskom is ‘n BAIE unieke besigheid. Dit is die enigste besigheid wat jou sal aanraai om nie hul diens te gebruik nie.


5

Aktueel

Omnia 15 Maart 2019

DIE VAKANSIE IS HIER!!! Deur: Rizaan Maree

en baie herinneringe maak.

wil hê, en moet nooit in jouself

Onthou jy gaan nooit weer ‘n

twyfel nie.

My wens vir

Maart 2019 vakansie hê nie.

elke Laboriër

Education is our passport to the

is om tyd vir

future, for tomorow belongs to the

jouself te

people who prepare for it today.

SIEN JULLE VOLGENDE KWARTAAL!

maak en lekker uit te rus. Om ‘n

Wees lief vir die mense om jou en

As julle op die pad is, kom maak

lekker vakansie saam met jou

waardeer die kosbare geskenk

‘n draai in Hartenbos waar al ons

familie en vriende te geniet. Dat

van die liefde van God. Doen aan

almal veilig op die paaie sal wees

ander wat jy aan jouself gedoen

Deur: Danielle Olivier

eerste spanne aan die AJ Sportweek by HS Punt deelneem.

WHAT HAPPENS IN

SUTHERLAND, STAYS IN SUTHERLAND

R

eik na die maan… al bereik jy nie die maan, het

scramble eggs en ‘n koppie tee op ‘n vroeë Saterdag

jy ten minste tussen die sterre geland!!

oggend met ‘n vars briesie lug. Hierdie 14 lede wat op

Met kameras en teleskope gepak en reg vir die

8 – 10 Febuarie die sterre bietjie gaan kyk het sal dit

naweek. Gevul met baie liefde, laat aande van die

enige tyd weer oor wou doen.

melkweg bestudeer. Asook met juf. Hancock se

Moenie vergeet nie... Die 90/30 items SO SCORE NOU !!! Dagboek -R140 Notaboek –R70 “Twist pen” –R20 “Mouse pad” –R30 Bottelverkoeler mou –R30 Termiese beker –R55 Selfoon kaart houer –R25 Beskikbaar by Hoёrskool Labori -algemene kantoor. “Ons lewer nie n produk nie maar n diens”.


6

Omnia 15 Maart 2019

Foto: Nicholas Hanse en Johan Tredoux Fotoblad ontwerp: MonĂŠ Rossouw

Fotoblad


7

Aktueel

Omnia 15 Maart 2019

‘N KOEKIE VIR MY DARLING Deur: Kuschka Lombard

ʼn Soete

12 dogters om met mekaar te kommunikeer en vir

dingetjie vir ʼn soete dametjie, dis

hulle te bederf. Die gesegde dat kos ʼn vrou se beste

ons nuwe “motto” vir ons nuwe

vriend is, was sekerlik reg bewys. Die dames het

tradisie!!

ongelooflik pragtig gelyk en die almal se asem was

Maandag 11 Februarie 2019 was ʼn

weggeslaan met die versierings, kos en plek. ʼn

nuwe tradisie ontskep, ons Senior

Spesiale dank aan almal wat gehelp het met ons

Dogters Tee. Nee, daar word nie tee gegee soos almal

nuutste tradisie, dit was ʼn dag om te onthou.

vermoed nie, dis ʼn rustige byeenkoms vir ons gr.11 en

Foto: Juffrou Grunder

VIKING SCOOP...


8

Omnia 15 Maart 2019

Fotoblad

Foto: Nicholas Hanse en Johan Tredoux Fotoblad ontwerp: MonĂŠ Rossouw


9

Kommentaar

Omnia 15 Maart 2019

WATTER LIEDJIE OF WYSIE BESKRYF MY DIE BESTE...?

Mnr. Batt – “Thunderstruck” Is daar ‘n paar klap skote in die kantoor of is daar lig in die tonnel vir ‘n paar leerders se dissiplinêre situasies...

HSL onnies maak hul stem dik met ‘n liedjie wat hulle beskryf of pas by ‘n gepaste kiekie...

Mnr. Kershoff – “Leeuloop” Geen te kort aan sport kennis nie. “Tennisballe, krieketballe of snookerballe as jy wil...”

Me. Smit – “I will walk 500 miles” Baie lief vir ‘n stukkie langpad draf.

Mev. Breytenbach – “Don’t worry be happy” Moenie bekommer nie, hou vas aan Geloof.

Mnr. Swart – “The Lion sleeps tonight” Lyk meer of die cheetha slaap by atletiek... Mev. Koegelenberg – “Ruiter van die windjie” Perdry! ‘n Groot liefde!

WEES VERSIGTIG VIR DAAI 30CM... Die maand van liefde agter die rug, kom ons kyk waar die liefde nog mooi blom. #skool-liefdes

Curtley en Loren

Valentino en Jessé

Raa-iq en Tara-lee

Kan jy die taal van liefde praat...? Deur: Kuschka Lombard

Elmarie en Ruben

Don-Marie en DJ


10

Omnia 15 Maart 2019

Foto: Nicholas Hanse en juffrou Grunder

Fotoblad


11

Sport

Omnia 15 Maart 2019

VIR ‘N 6 GESLAAN IN DIE SKARE OF IN DIE BOS? Deur: Neillen Jantjies

Hiermee die uitslae van die krieket-manne:

HS Labori vs Bosmansdam : Bosmandamm 29 almal uit Valentino Wonderlik: 7 paaltjies, 8 lopies Labori 30/3 Labori wen met 7 paaltjies HS Labori vs Dirkie Uys:

Geen resultaat (wedstryd uit gereën)

HS Labori vs Swartland:

HS Swartland 230/5 Labori 100 almal uit Labori verloor met 130 lopies

HS Labori vs Vredenburg:

Vredenburg 214 almal uit Labori 141 almal uit Labori verloor met 73 lopies

HS Labori vs Bosmansdam: (T20)

Labori 184/3 Gareth Sauls 69 lopies Juandré Marais 60 lopies Bosmansdam 54 almal uit Ivan van Staden en Joshua Williams 3 paaltjies Labori wen met 130 lopies Foto: Juffrou Grunder

VIKING VEERTIG STROOP! onoorwonne en hy en Stephan

Deur: Neillen Jantjies

Nel is ervare dubbelmaats. Ons betreklike jong span het baie talent en kan van krag tot krag gaan in die jare wat kom as hul gereeld die oefensessies van ons

A

l ons tennisspanne het

tennisafrigter, Coach Derrick,

die afgelope kwartaal

bywoon. Groot dank ook aan al

wedstryde gespeel teen

seuns 1ste span het sterk

die sosiale spelers vir hul ywer en

Gimnasuim, Boishaai, Landbou,

weerstand gebied en ons dogters

goeie sportmangees. Julle is die

Bridge House, Hoër Meisieskool,

het al hoe beter gevaar in die

stukrag agter die spanspelers en

La Rochelle en Parel-Vallei. Ons

seisoen. Keanu Driver was

waarborg ons toekoms.


Skoolkoerant van Hoërskool Labori – 15 Maart 2019

DAMESTEE, ‘N

30cm...?

JOU LEKKER

REUSE

REGTIG?

TANNEBAAI PLEK!

SUKSES!!! BL. 9

BL. 7

BL. 3

www.hslabori.co.za

WATTER KLEUR HET SY VOLLE GEWIG GEGOOI? Deur: Juandré Marais

voer. Rooi was ons brandweermanne en blou was Labori se eie M&M's. Daar was hope en hope talent regdeur die dag gewys. Van vinnige spoedbomme tot hemelreikende hoogspringers, was daar orals gewys dat Labori ook '' Olympians'' kan vervaardig.

O

p Vrydag 1 Februarie was ons jaarlikse

Baie geluk aan Neethlingshof(ROOI) wat op die einde

Interhuis Atletiek tussen Bethel en

van die dag gekroon was as die wenners met 780

Neethlingshof op Bethel. Dit was die

punte teenoor Bethel(BLOU) se 731 punte. Baie geluk

amptelike afskop van ons feesjaar interhuis kompetisie

ook aan die volgende wenners:

tussen Blou en Rooi en het op 'n baie opwindende

Junior Victrix Ludorum: Anika Fleming

manier begin. Albei spanne het die kans gekry om

Junior Victor Ludorum: Marlon Abrahamse

hulle spanne se gees op te bou en hulle KREET uit te

Senior Victrix Ludorum: Abigail Stoffels Senior Victor Ludorum: Dihan Huisamen

BOLAND ATLETIEK

Links: Hein Schoeman oppad om oor die lat te spring. Regs: JP en Abrie ook reg vir ses van die bestes (rondtes vir gewigstoot).

Foto: Juffrou Grunder

Profile for Hoërskool Labori

Omnia - 15 Maart 2019  

Eerste kwartaal van die Feesjaar is alweer op sy rug.

Omnia - 15 Maart 2019  

Eerste kwartaal van die Feesjaar is alweer op sy rug.

Profile for hslabori
Advertisement