Page 1

Skoolkoerant van Hoërskool Labori – 13 Augustus 2019

Wie het gesê AFSKEID neem is maklik? BL. 2

#TROTS

TALENT uit

Labori se eerstespanne

die boonste rakke...

BL. 13 - 18

BL. 5

www.hslabori.co.za

TWEE SKOLE… TWEE SPANNE… EEN BEKER! Dis die Bossies! Dis die Vikings! Dis ‘n titaniese stryd!

Die Bossies en die Vikings gaan arm druk op die

Dis vlae wat wapper, dreunsang wat weergalm, lywe

netbalbaan, hokkie- en rugbyveld. Selfs skaakborde

wat ritmies swaai op die pawiljoene. Dis bloed, sweet

raak skielik ‘n oorlogsveld soos pionne strategies

en trane. Ouens, interskole is hier!

rondgeskuif word om die opponent uit te oorlê. Die

Saterdag, 17 Augustus 2019, gaan die blou en rooi,

koning en koningin ontmoet. Dis skaakmat tussen

die geel en swart ontmoet op die grasgroen velde van

Labori en Bosmansdam.

Bethel omring deur die pragtige Bolandse berge.

Moenie vergeet van ons redenaarspanne nie… Dit is amper soos Johan Stemmet van Noot vir Noot faam se “vyf in ‘n ry”. In hierdie geval is dit egter drie in ‘n ry vir die Vikings wat sedert 2016 die Redenaars Interskole Beker kaap. Gaan ons dit ‘n vierde jaar reg kry? ‘n Lyn is in die sand getrek. Tot hier toe en nie verder nie. Vanjaar sal ure se oefening, fiksheid, voor-af wedstryde en spanpraatjies ophoop en oorloop tot een finale kragmeting. Wat hierdie interskole ekstra spesiaal maak is die feit dat dit ons feesjaar is. F E E S jaar! Ons vier fees omdat Labori 30 jaar oud is! Ons vier fees omdat kinders aan sport deelneem in goeie sportmangees. Ons vier fees omdat rasieleiers ons herinner aan wie ons is: Vikings wat nie gaan lê nie. Vikings wat swaarde slyp en veg. Kom ons vier fees hierdie interskole! Ons vier fees, omdat ons jonk en energiek en gereed is. Op jul merke … gereed… veg! - Juffrou Smit


2

Omnia 13 Augustus 2019

Redaksioneel

HOEKOM IS GROET SO MOEILIK? Sjoe! Die Omnia

Dit is moeilik om iemand

redaksie moet afskeid

uit te sonder, maar wil

neem van TIEN

graag ook van die

lede!!! Elkeen van

geleentheid gebruik maak

julle is staatmakers

om vir Nicholas Hanse

en het ‘n ongelooflike

ook dankie te sê vir SO

groot bydra gelewer

baie tyd wat hy aan

tot die sukses van die

sportdae en funksies

skoolkoerantjie.

spandeer het om seker te

Onder leiding van

maak die Omnia kan spog

Johan Tredoux het ek

met pragtige kiekies. My

bitter min gewonder

BESTE wense vergesel

waar die lede se

julle elkeen vir die pad

artikels is. Kon altyd

vorentoe. Ons sien uit om

op sy knoppie druk en

julle laaste artikels te lees

weet hy sal vir my

in die uitgawe van die Omnia. #voorspoed

uitvind. Hy is so waar ‘n ADMIN MONSTER.

Foto: Juffrou Grunder

SPOTPRENT... Is die Bossie reg vir die Vikings die Interskole? Kyk gerus hierna...

Deur: Anke Louw

- Groete Juf G 


3

Aktueel

Omnia 13 Augustus 2019

VEELS GELUK LIEWE LABORI! die onderwysers hul bes probeer om

veral interessant om te hoor hoe

die dag so spesiaal moontlik te

baie pret die oudstudente gehad het

Stigtingsdag… die

maak. Elke klas het n plaatkoek

op skool sonder tegnologie! Die

belangrikste

gekry wat hul moes versier met alles

kattekwaad het wel tog nie veel

verjaardag van die

wat Labori simboliseer. Leerders het

verander nie. Dit lyk asof leerders al

jaar vir almal wie

hul idees en kreatiwiteit laat gaan en

van die begin af daarvan hou om

se harte vir

met uitstekende eindprodukte

onderwysers se geduld te toets.

Hoërskool Labori bloei. Hierdie jaar

gekompeteer vir die eersteprys.

Almal het lekker gelag vir die

was egter meer spesiaal as ander.

Verder in die dag was daar ‘n lang

grappies en stories en het ons

Hoekom? FEESJAAR!

saalperiode waarin oud leerders en

opgewonde gemaak oor interskole

Dis reg, op die 29ste Junie het

onderwysers van Labori Handelskool

wat net om die draai is. Wat gaan

Labori sy 30ste (Feesjaar)

stories vertel het vanuit hul dae by

ons eendag sê wanneer ons daardie

verjaardag gevier. Die gebou staan

die skool. Dit was ongelooflik om die

ouderdomme bereik? Gaan ons

inteendeel al 90 jaar aangesien dit

verskeie generasies Vikings te sien

terug kyk en trots wees op ons

destyds die Hoër Handelskool Paarl

en om te weet ons gaan ook eendag

verlede? Wie weet, dalk is jy die

was. Op hierdie groot verjaardag het

terug kyk na ons ‘glorie-dae’. Dit was

gasspreker oor 30 jaar!

Deur: Bianca Bailey

ONS EIE VIKING “STELLA” Deur: Kuschka Lombard

Soos elke leerder

voor die kamera lyk, of hy gemaklik is, ens. Daarna het

van ons skool hul

hul dadelik in Augustus 2017 begin skiet.

eie talente besit, besit hierdie viking

Alles Malan

maar ‘n baie besonderse talent en is

“Corné van Burger het voorgestel dat ek die rol van

glad nie skaam om te pronk nie!

Freek Malan – ‘n sagte seun aanneem deur Frik en

Waar het dit als begin?

Tessa Malan- moet vertolk”, sê Mateo aan ons. Hy vertel

Mateo Olivier (15) is oorspronklik

hoe wonderlik dit is om saam met mense te werk wat al

van St. Albans Primêr, Wellington. Hy het groot geword

jare se ervaring het en enigiets wat vir hom geadviseer

in die “Wax”, maar weens ‘n werkgeleentheid vir sy ma

word, gryp hy met albei hande net om beter te word in

het hulle na die Kaap verhuis, waar hy Laerskool Paul

wat hy doen.

Greyling bygewoon het tot en met graad 7. Hy het

Waarna sien ons uit vir die

deelgeneem aan een van die drama optredes by sy

toekoms?

laerskool en sy drama onderwyser het hom

Mateo is op die oomblik

aangemoedig om wel te oudisie vir Fiela se kind -premiér

besig met die rol van Boeta,

13 September 2019-. Aan die begin was hy wel onseker,

‘n boelie op Rooilig en wag

maar op die ou einde het hy besluit dis iets waaraan hy

tans om terug te hoor van

sou wou deelneem en selfs nuwe ervaring in wil opdoen.

Suidooster n sepie op

Die oudisie was 1½ uur lank, en deur sy moeder het hy

kanaal 144.

die nuus ontvang dat hy dit reg gekry het vir die tweede

Ons wens jou al die beste vir die toekoms TOLLIE!!

oudisie vir AFDA, waar hulle basies net gekyk het hoe hy


4

Ondersoek

Omnia 13 Augustus 2019

IN THE NEWS... The passing of legends

Dogs are more and more becoming life savers

South Africa says goodbye to three legends,

Training dogs to warn their owners of any blood

namely;

changes are getting more and more specialized.

James Small who played on the wing for the

Dogs are now trained to detect Type 1 diabetes,

Springboks.

epilepsy and mental illness like Alzheimer. This

Marc Batchelor a former Kaizer Chiefs and

can be a real-life saver as the owner can take

Orlando Pirats striker.

immediate precaution.

Johnny Clegg a musician who influenced

Run! Forest run!

South African apartheid era.

Do you want to be the top runner? Than save

Death Penalty will prevail!

some money as the ultimate Nike running shoes was

The United States of America has confirmed that they

recently auctioned in New York for R6 million. What

will resume capital punishment for Federal inmates on

made the running shoes so valuable, was the fact that

death row.

it was the only pair out of 12 pairs that was not used

Laser Tag World Championships

for testing on athletes during the Olympic Games in

Who would have thought that your social Laser tag

1972. I guess it will be the ultimate spend in sport

game can also bring you a World Championship

shoes.

medal? Teams can now compete around the world to

A Fact about alcohol overdose

win a place in one of 8 to compete in this once a year

Some people laugh at the behaviour of others who are

Laser Tag World Championship.

drunk. Some think it's even funnier when they pass

Siblings from Bloemfontein has recently been

out. But there is nothing funny about the aspiration of

privileged to win a place in competing in the Laser Tag

vomit leading to asphyxiation or the poisoning of the

Championship taking place in Budapest, Hungary on 9

respiratory centre in the brain, both of which can result

September 2019.

in death. Alcohol depresses nerves that control

Nature Reserves help the spread of endangered

involuntary actions such as breathing and the gag

species gene pool

reflex. A fatal dose of alcohol will eventually stop these

Dinokeng Game Reserve located 50km north of

functions. It is common for someone who drank

Pretoria are breeding leopards for the purpose of

excessive alcohol to vomit since alcohol is an irritant to

conserving strong gene pools. This conserving form

the stomach. There is then the danger of choking on

part of the Trust for Endangered Nature Life program

vomit, which could cause death by asphyxiation in a

which supports the natural spread of gene pools

person who is not conscious because of intoxication.

especially among carnivores.

You should also know that a person's blood alcohol

Nominated male animals will be send off to other

concentration can continue to rise even while he or

reserves where they can spread their gene pool in a

she is passed out. Even after a person stops drinking,

natural way. Some of the reserves might be across

alcohol in the stomach and intestine continues to enter

borders like Malawi. This program started due to

the bloodstream and circulate throughout the body. It

limitation on natural spreading due to human

is dangerous to assume the person will be fine by

population growth.

sleeping it off, as some of Stellenbosch students found

Die Omnia redaksie het Mev. Botha (internskap-student) gevra om vir ons ‘n voorsmaakie te gee wat als in vandag se nuus is. Van dit mag dalk vir jou nuus wees, jy weet nooit...

out, after a first year died recently.


5

Aktueel

Omnia 13 Augustus 2019

DIE VERHOOG WAS OMTRENT GEVUL MET TALENT... Deur: Danielle Olivier

Op Donderdag 1

met haar goue stem het eerste plek behaal. Logan en

Augustus was die

Keisha se duet wat almal ‘n ligte traantjie laat pik het,

nuwe maand sommer op ‘n hoë

het tweede plek behaal en ons eie wêreldkampioen in

noot geopen, waar almal verras

Clash, Dihan Huisamen het derde plek behaal.

was met die nuwe stemme wat

Labori’s Got Talent wys ons elke jaar hoe die Vikings

hulle gehoor het. Karla Rossouw

groei in hulle talente.

ENIGE IEMAND VIR MEDIESE INLIGTING? Frikke: Snaaks, baie profesioneel en

Ontvangsdame, modes, sy is op

goed ge”direct” en goed geskryf en

haar pos.

Labori se

ek hoop dat daar weer so iets sal

Fabiaan, baie snobbisties werks

Feesjaar jaar

wees.

geörienteerd, nie so erg kuier luier

raak net al hoe

Kh broeder: Beste toneel lewer, dat

nie.

lekkerder...

ons dit sal geniet.

Fabian , professor is dronk,

Hoekom? Wel vir

Gedurende die toneel... Ons loer so

professor bakleierig as dronk kuierig,

die eerste keer in dekades het die

vinnig in by van die toneelstukke...

hulle is weer uit en is meer as dronk.

Vikings hul eie toneelstuk opgevoer.

Mense sit en wag vir begin, klokke

Gevolgtrekking:

Met mnr. Le Roux in beheer het ons

lui aantreklik netjies aangetrek

Tannie Paulette: Al die mense is

geweet ons gaan lekker lag en ook

DJ eet in overall uitnodiging, morning

totally anders as wat ek hulle geken

dat dit pryk van hoë gehalte. Kom

koffie vergeet, geheime verklikker.

het en die karakters is flippen anders

ons hoor wat het die gehoor te sê

Die mense sit rustig en geniet die

in gekleur

gehad oor die aand van Die

show.

Mienke en JP: Karakters is snaaks.

Kongres.

Fabian pak uit. DJ is “house maid” ,

Wel Vikings daar het julle dit.

Mnr le Roux: Nervous, ek het gevra

Ainden soek ‘n tandeborsel. DJ

Snaaks, aksiepak en vetpret was dit

hoe hy voel? Hy voel met sy hand,

bietjie “retardet”.

verseker. Dankie vir elke deelnemer,

maar hy is baie opgewonde, die

Professor, vergeetagtig, dramaties,

al julle ure en oefentye. Dit is

leerders moet voordrag doen wat

joller, kuier luier, babalas.

verseker lekker om julle in ‘n ander

hulle geleer het.

Dr. Delary, modes, snobbies baie

lig te sien as akademie of sport. Ons

Juf. Louw: Eerlik stres. Baie

snobbisties, obstripperis in bad,

sien uit na die volgende een!!

opgewonde om te sien wat mnr . Le

fimies, baie selfversekerd.

Deur: Nicholas Hanse

Roux doen. Sy ken hom nog nie op daardie manier nie. Juf Maritz: Opgewonde, ek wil sien watter talente het die leerders versteek. Schalk: Goeie toneel lewer, snaaks, les in wees.


6

Omnia 13 Augustus 2019

Fotoblad


7

Omnia 13 Augustus 2019

Advertensies

VIR AS JY VERGEET HET...

Jy sal nie spyt wees nie! Kontak me. Grunder vir verdere inligting. Onthou ons is net EENKEER 30 jaar oud.

VIR ONS DAMES...


8

Omnia 13 Augustus 2019

Fotoblad


9

Omnia 13 Augustus 2019

Ietsie vir almal

DIE VIKINGBOM, HY KOM, HY KOM!!! Interskole 2019 is hier!!! Vind die program vir die week en waar jy orals die oud en jonk sal sien deelneem.

Heel links: Redenaars-span Links: Debat-span Links onder: Skaak-span Onder: Landloop-span


10

Boeties en Sussies

Omnia 13 Augustus 2019

VERSEKER ‘N LABORI FAMILIE So baie keer praat ons net van die Labori-Familie. Ons is een GROOT familie, want ons gee om en kyk na mekaar. Die Omnia deel graag al ons bloed-familielede, al ons boeties en sussies.

Anisa & Carita-Mari

Zaundi-Lee & Donique

Marcel & Simoné

Natalie & Abigail

Henri & Mia

Thaakier & Raa-iq

Luan & Moné

Leonard & Kaylin

Leo & Michanne


11

Boetie en Sussies

Omnia 13 Augustus 2019

Ryan & Neal

Laboux & Dirk

Danae & Zach

Willie & Merlize

Links: Pieter-Theo & Scott

Regs: Stephan & Paul

Links: George & Eckart

Regs: Hein & Ruan

Owen & Johanthan

Hein & Wyand


12

Kapteine

Omnia 13 Augustus 2019

AGTER ELKE SPAN IS DAAR ‘N LEIER Dit is lekker om die titel van ‘n kaptein te dra, maar dit kan partykeer ‘n baie moeilike titel ook wees. Te alle tye moet jy ‘n voorbeeld wees en jou span lei met trots en passie. Of die telling in jou span se guns is of nie, deur altyd te motiveer en sterk te staan. Dankie vir die volgende leerders wat die belangrike rol vervul het die seisoen.

Skaak

Landloop

ANDER SPANNE

Redenaars: Fabian en David

Stephan (K) en Henri

Eben

NETBAL

O.14C: Greer

O.14B: Jané

O.14A: Cassidy

O.15B: Tameka

O.19B: Bronwyn

O.16A: Zhander

O.16A: Keisha

O.15A: Witney

HOKKIE

O.19B: Tiaan

RUGBY

O.15A: Jonathan

O.16A: Ludwe

O.19C: Eben

O.19B: Angus

O.19B: Claudia


13

Eerste Netbalspan

Omnia 13 Augustus 2019

D Don-Marie Harney

HD Anisa Dell

Onder-Kaptein AV Zaundi-Lee de Klerk

S Rozadia Lewies

VV Marhelene Goosen

Kaptein HV Tasha Ras

V Elaine van Zyl VV Carita-Mari Dell

S Harmony Williams


14

Eerste Hokkiedogters

Omnia 13 Augustus 2019

1. ChanellĂŠ Reze Goalie

2. Thandi Madlebe Sweeper

3. Rizaan Maree (o/K) Left back

4. Chelsea Julius Center back

6. Danelle Steyn Left link

5. Nuraan Isaacs Right back

Kaptein 7. Zeta Smith Center link

9. Michaela Kluyts Left wing

8. Bianca Franken Right link

10. Kayla Bos Center Forward

11. Muneebah Kermis Right wing


15

Eerste Hokkieseuns

Omnia 13 Augustus 2019

1. Marco de Villiers Goalie

2. Eckart Wolfaardt Sweeper

3. Pieter van Renen Left back

4. Tinus de Bruyn Center back

6. Ian Mouton Left link

5. Paul Joubert Right back

Kaptein 11. Armand Botes Right wing

8. Bertus de Villiers Right link

7. Daniel Jannasch (o/K) Center link

9. Kyle Jacobs Left wing

10. Ryan Pietersen Center forward


16

Reserwes en Afrigters

Omnia 13 Augustus 2019

HOKKIE SEUNS

12. Eckart Wolfaardt

13. Brithan Brown

14. JP du Toit

15. Raa-iq Abrahams

HOKKIE DOGTERS

12. Lindré Augustyn

13. Leané Nortjé

14. Marli de Beer

EERSTESPAN AFRIGTERS Die Omnia wil graag die volgende afrigters bedank vir al hul tyd en moeite met die eerste spanne. Dit is harde werk en baie beplanning. Dankie dat julle die liefde vir die sport uitleef en julle absolute bes gee vir Labori en elk Viking. Mag die harde werk beloon word dat die seisoen op ‘n hoë noot sal eindig.

O.19A - Hokkie seuns Me. Grunder

O.19A - Hokkie dogters Mej. Van Zyl en Mnr. Theron

O.19A - Netbal Mev. Coetzee

O.19A - Rugby Mnr. Pfister


17

Eerste Rugby

Omnia 13 Augustus 2019

1. Stephan Nel

2. Dylen Victor

4. Matthew Herbert

3. Stefan Roworth

5. Gerrit Oosthuizen (o/K)

Kaptein 10. Juandré Marais

6. Charl Westraadt

7. Marnó Lourens

8. Jp van Wyk


18

Eerste Rugby

Omnia 13 Augustus 2019

9. Gareth Sauls

13. Valentino Wonderlik

11. Neal Prinsloo

12. Keenan Paul

14. Hanru Smith

15. Esa Willemse

RESERWES

16. DJ Smit

20. Tristan Williams

17. Ryan Prinsloo

18. Curtley Morrie

19. Logan van Neel

Hulp-afrigters: Mnr. Kershoff en Mnr. Dreyer


19

Sport Uitslae

Omnia 13 Augustus 2019

WAS DIT VORENTOE MENEER REF? Deur: Juandré Marais

“Rugby is a game all about teamwork and support. To go forward you have to go backwards.”

Ek hoop die Bossies is reg vir die manne in BLOU#Vikings. Hier is die tellings van die afgelope paar weke: "Rugby is like war; easy to start, difficult to stop...and impossible to forget"

HOPEFIELD:  0/15B 0-24 (L)  0/15A 0-12 (L)  0/16A 0-49 (L)  0/19C 12-12(D)  0/19B 24-7 (W)  0/19A 13-19 (L) HTS BELVILLE:  0/15B 0-45 (L)  0/15A 20-22 (L)  0/16A 0-38 (L)  0/19C 22-5 (W)

 0/19B 12-22 (L)  0/19A 3-12 (L) MONTANA  0/15A 5-5 (D)  0/16A 28-10 (W)  0/19A 48-3 (W) PAROW:  0/15B 0-5 (L)  0/15A 7-5 (W)  0/16A 14-8 (W)  0/19B 40-0 (W)  0/19A 30-7 (W)

MAAK SEKER JY IS DRIE VOET WEG! Deur: Anneri van Rhyn

Ons netbal dames gee hul absolute beste week in en week uit. Dankie meisies vir goeie gees en dat ophou nie in julle woordeskat is nie.


Skoolkoerant van Hoërskool Labori – 13 Augustus 2019

Belangrike INLIGTING!

Bloed is dikker

Lekker verjaar Frikkie!

as water...

#Laboriis30!

BL. 10 - 11

BL. 3

BL. 9

www.hslabori.co.za

REËN OF GEEN? interkole. Die kwartaal was daar baie vir interskole. Ons kan nie meer wag “ups” en “downs” gewees, maar nie!!! definitief baie meer “ups”. Daar was Met die laaste baie reën, maar dit het nie die spanne kwartaal wat gestop om te oefen nie, ‘n paar afgeskop het is trappe, ‘n draffie rondom die skool of daar baie ‘n paar “sets” se “push-ups”. Al is dit opgewondenheid nie vir die spanne die lekkerste ding in die spanne, met nie, waardeer ons dit veral na ‘n die oog op tawwe wedstryd. Ons spanne is reg

Deur: Daniel Jannasch

MAAK REG VIR SKAAKMAT... Die veldslag lê voor en ons is slaggereed vir die weerwraak (hulle het ons vermorsel in 2018) op die Bossies! Met matriekmanne soos Stephan Joubert, Henri Schoeman, Ryan Pietersen en George Wolfaardt wat super uitgehonger en lus is vir hulle, gaan daar aan ons geen keer wees nie. Deur: Neillen Jantjies

Ook ons nuwe graad 8 manne is tot die tande toe gewapen (al is dit meestal draadjies) en die Bossies het geen idee wat op hulle wag nie! Man vir man, gaan ons hulle in 2019 uitoorlê en die louere- wat soveel jaar ons deel was – in hierdie Feesjaar terugneem om vir altyd te behou. Ons het geen ander keuse nie, want ons weet die rugby, netbal, hokkie, landloop, redenaars en Old Boys en Old Girls gaan almal vanjaar die knoop deurhaak. Ons is VASBERADE. Mag ons nederig seëvier.

HOE GOED IS JOU MIK? Deur: Anneri van Rhyn

In die vakansie op die 22 Junie 2019 het vyf van ons leerders (Anneri Van Rhyn, Reece

Julius, Angus Stuart, Jonathan Pretorius en Gabrielle Hugo) deel geneem aan Jukskei proewe vir die IG spele wat in die September vakansie sal plaasvind in Polokwane. Ons as Hoërskool Labori kan met trots sê dat twee van ons leerders is gekies om deel te neem aan die IG

BOSSIES IN DIE STOF... Kilometer na kilometer het ons voort gesit. Gesigte sop nat gesweet min wetend waar die einde is, maar ons is vêr van opgee. Die Viking gees hou ons aan die gang en soos hulle sê, “Harde werk betaal af”. Ek kan met trots sê ons manne wat fiks is, is Pieter Joubert, Pieter van Renen. Dankie vir julle toewyding en baie dankie aan almal wat deelneem. Ons sien uit na interskole.

spele, Gabrielle Hugo (14) en Angus Stuart (17). Die twee leerders vertrek die 21ste September en sal weer terug wees die 29ste September. Ons wens alle sterkte toe aan die twee leerders. Maak Labori trots!

Deur:

Daniel Jannasch Die Bossies moet weet hulle gaan in ons stof hardloop Woensdag 14 Augustus.

Profile for Hoërskool Labori

Interskole - uitgawe  

Interskole is hier!!!

Interskole - uitgawe  

Interskole is hier!!!

Profile for hslabori
Advertisement