Page 1

Longtom

Dierekliniek / Vet Clinic

• Dr Marietjie Malan • Dr Debbie English Mon-Fri 8:00 - 17:00 Sat 8:00 - 12:00

Buy your ticket for the Longtom Plaasfees before end October and pay R80 p/ adult instead of R100! Only at Longtom Vet Clinic! Tel: 013 235 1224 / 071 285 8122 8 Viljoen Street, Lydenburg

12 September 2019 Jr/Yr 16 No. 36 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

Boekeweek by die Hoërskool Lydenburg. Sarel Seemonster het gesê “Stories is my lewe” en duidelik het hierdie kinders ook so gevoel. Geen steen is onaangeroer gelaat om hul gunsteling karakters te vertolk nie. Mens kan jouself in boeke ‘verloor’ en ’n geheime wêreld ontdek - dit is duidelik.


02

12 September 2019

Trio crime syndicate dismantled T

he multi-disciplinary approach by the SAPS Ohrigstad crime prevention (Limpopo), SAPS Lydenburg crime prevention and the Lydenburg crime office (Mpumalanga) members have dismantled a trio crime syndicate soon after they committed an armed robbery on the R36 Ohrigstad-Hoedspruit road. During the operation, two suspects between 27 and 30 years old were nabbed. During the arrest one motor vehicle which was stolen at Acornhoek policing area (Mpumalanga) a few days ago, one 9mm firearm, ammunition, car radio, car speakers and cellphones stolen at Ohrigstad were recovered. It is alleged that the two armed suspects robbed two victims who were travelling with a white Isuzu bakkie who had a mechanical breakdown on the Ohrigstad R36 road. A car radio, car speakers, car keys and an undisclosed amount of cash was stolen. They assaulted one of them with a firearm. This occurred on Wednesday 4 September, before they fled the scene with a silver Toyota bakkie with unknown registration number. The police were immediately notified and reacted swiftly. The manhunt by the members ensued around the clock. The suspect's vehicle was spotted in Lydenburg and a chase ensued until the suspects lost control of the vehicle between Church and De Clerq Street and collided with a road sign. The suspects jumped out of the vehicle and fled on foot. As the operation continued, on 5 September, the two suspects were cornered and arrested at Lydenburg CBD next to the stadium, but the firearm was nowhere to be found. In the relentless effort to recover all the stolen items, the police continued to interrogate the suspects until the early morning when the suspects took the police to the place where they had hidden the firearm. Upon arrival at the scene just close to where the suspects were

SGT Phokane and CST Mokoena with the recovered dagga

initially arrested, the police recovered a 9mm firearm and three live rounds. The preliminary police investigation has revealed that these suspects may be linked to a series of hijackings, armed robberies and house breakings in the Limpopo and Mpumalanga provinces. The suspects will appear before the magistrate's court in the Burgersfort cluster and Acornhoek cluster. The station commander of the SAPS in Ohrigstad Capt. Jeanette Nape, has commended this team of operational members for a no nonsense approach in cracking down this criminal syndicate within 24 hours, which was terrorizing members of the community. In the other successes, the Ohrigstad crime prevention members have arrested a 41 year old African male for dealing in dagga. The arrest which took place on Wednesday the 4 September on the R36 Ohrigstad road next to the Caltex garage at around 19:00. The arrest was made after the police were busy conducting a stop and search operation and they pulled over a silver grey Toyota bakkie without a canopy. During the thorough search of the vehicle at the back, the police recovered seven black refuse plastic bags containing dagga stashed inside two speakers. The 41 years old suspect was immediately arrested and charged with dealing in dagga, and the dagga weighing 14.66 kg with an estimated street value of R35,000 was confiscated. The suspect will appear at Praktiseer magistrate court. The station commander of the SAPS in Ohrigstad Capt. Jeanette Nape has reiterated that the police will leave no stone unturned in ensuring that Ohrigstad policing area is a drug free zone.

Firearms

Now in Lydenburg

Contact Kruger 082 781 6599 or Marietjie 072 184 1994 Please note that September is Rabies Awareness Month and that there are free Rabies vaccinations at the State Veterinary Offices and most of t h e p r i v a t e veterinary clinics. Rabies is a viral disease that causes inflammation of the brain in humans and other mammals. Early symptoms can include fever and tingling at the site of exposure. The State Vet in Graskop will be administering injections on September 10, Sabie on 11 and 12 S e p t e m b e r , Lydenburg on 18, 19 and 20 September. The vaccinations are free and mandatory. For any information please phone 013 235 2071/2


12 September 2019

ONTHOU om vir jou gunsteling besigheid te stem. Die Lydenburg / Mashishing Sakekamer bied soos gebruiklik hierdie kompetisie aan en sal die wenner tydens sy gala aand in November aankondig. Kyk na aspekte soos sakekamer lidmaatskap, goeie en flink diens, beskikbaarheid van produkte of dienste, gemeenskapsbetrokkenheid, netheid om die besigheid, wat die besigheid vir die dorp beteken, vriendelikheid ens. Dit moet verkieslik ’n besigheid wees waarmee of waarby die algemene publiek sake kan doen, of as dit ’n

Op 16 en 17 Augtustus het Platorand Uithourit Klub hul jaarlikse uithourit by Elandskloof aangebied. Dit was 'n heerlike familie en vriende naweek met die mees fantastiese weer, wat selde die geval is vir daardie tyd van die jaar in Dullstroom. Jakkie Mellet en sy kroos het op die 16de elk hul 80 km Nuweling ritte suksesvol voltooi en op die 17de het Jakkie Mellet die 120 km swaargewig kategorie op Yentl Makaz gewen. Ewen Mellet die 120 km Junior afdeling op Hakim gewen en Lirie Mellet die 120 km kinder ruiter op Kasumi gewen. Baie geluk Mellette, julle maak Platorand trots!

VERWANT aan die kameel, is die Chileense alpakka hoogs intelligent. Met uitstekende sig kan hulle indringers kilometers ver sien. En as die gevaar dreig, huiwer hulle nie om te skop en te spoeg om hul veetroppe te beskerm nie. As een van vier lede van Suid-Amerikaanse kameelspesies, het die alpakka ’n sterk kuddedrang. Die ramme en ooie tree baie beskermend teenoor mekaar en hul klientjies op. Ook die veetroppe waarna hulle omsien, word beskerm. Hoewel hulle normaalweg sagte bromgeluide maak om met mekaar te kommunikeer, verander dit in ’n deurdringende gebler sodra gevaar dreig. Wanneer jakkalse en rooikatte egter by die veetroppe pla, sal hulle die ongediertes onderstebo stamp en met hul voorpote trap.” As ’n mens met skape kan boer, is dit glad nie so moeilik om ook met alpakkas sukses te behaal nie, aangesien hulle ook grasvreters is”. Alpakkas word geskeer in die lente. Tot 3kg wol met ’n lengte van tussen 80 en 150 mm kan jaarliks van die diere geskeer word. Alpakkas urineer en mis op bepaalde plekke in die veld en wei nie daar naby nie. Dit verminder dus die oordra van parasiete. Hulle is redelik bestand teen dieresiektes. Dieselfde gifplante wat vee sal siek of doodmaak, sal hulle egter ook aantas. Daar is tans sowat 30 alpakkatelers in die land. ’n Ooi kom op hitte sodra hulle by ’n ram

kom. Indien sy bevrug is en die ram twee weke later weer by haar gebring word, sal sy op hom spoeg. As dit nie gebeur nie, sal sy op die grond gaan lê om weer gedek te word. Jakkie Mellet, ’n Skaapboer in L y d e n b u r g omgewing gebruik ook drie Alpakka ooie om sy skape en lammers teen veral jakkalse te beskerm. Kom besigtig die besonderse diere by die Longtom Plaasfees op S a t e r d a g 2 November 2019 by H o ë r s k o o l Ly d e n b u rg s e Sportgronde. Vir meer inligting oor die fees wat deur L o n g t o m Dierekliniek en H i n t e r l a n d Lydenburg gehou word, skakel asb 013 235 1224 / 071 285 8122

spesialisbesigheid is met een kliënt in die mynbedryf of elders, dan moet ons kyk na wat daardie besigheid o p s o s i a a l maatskaplike of infrastruktuur gebied vir die hele dorp en sy mense doen. Maak jou keuse en SMS die besigheid se naam na 33789. SMS kos R 1.50 Please vote for the

local business in Lydenburg which you think tick all the boxes for friendly, excellent service, product range and involvement in the local community and town affairs. SMS the business name to 33789 and it will cost you only R 1.50 There is a lucky draw prize for the person who votes on the system. Come on, this is a positive, fun competition, which aim is to recognize excellent customer service and to inspire local business to strive for optimal customer satisfaction. Andre Coetzee

39 Rensburgstr, Lydenburg, 013 235 2429 / 082 898 0563

15% on all cash & card sales 12-14 September 2019


12 September 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit

KUL jou hier, kul jou daar en siedaar KUL jou hier, kul jou daar en siedaar. Pens en pootjies in 'n verbeeldingswêreld waar hongerpyne jou nie eers daaruit gaan kry nie. En dit te danke aan 'n boek. Iemand het my onlangs gevra wat is die goue les as mens wil skryf. Wel, dis om te lees. Lees, lees, Lees. “Stories is my lewe,” het Sarel Seemonster gesê van Wielie-Walie. Enige iets wat ek lees is vir my interessant... al sit ek die boek of artikel neer en lees weer oor 'n paar dae verder. Maar lees gaan ek dit lees. Daarom kan ek party boeke nie eers begin nie, want ek sal dit nie neersit voor ek klaar is nie. Ek is nou maar een van daardie kinders / mense wat vroeër opstaan om 'n uur of twee te lees voor die dag begin. Vir dié wat nou al die boeke gelees het hoef ek nie te oortuig hoe wonderlik dit is nie. Vir die ander moet ek skryf wat Nataniël lank gelede in 'n advertensie kwytgeraak het: “Koop net die blêrrie ding.” Hoog geskok was ek om te hoor dat sekere kollegas hulle steeds nie aan die magiese wêreld van boeke blootgestel het nie. Ek is egter 'n groot genoeg aanhanger vir almal. Die feit dat boeke wonderlik is, het ek 'n paar keer in die Hoorhiersô-rubrieke kwytgeraak. Die plesier wat 'n boek verskaf mag nooit onderskat word nie. Ongekende vreugde. Daarom moet ek net my gunsteling digter, Ernst van Heerden, ook inbring by my 'kwellings en kwinkslae' hierdie week. Hy het 'n gedig geskryf, Boek: As al die goue dae herinneringe word, die vreugde met 'n ou vergeelde boek wat ek al peinsend oopslaan om 'n glansende woord of sin te soek, sal dit selfontfermend wees, as die skemer om my mure daal, om al gereelder voor die vuurherd saans die ou boek van die rak te haal.

Me. Chrismari Aucamp, Waarnemende Hoof, Hoërskool Lydenburg skryf: ’n Mens sou reken dat goeie buurmanskap tussen skole en selfs hegte vriendskappe tussen hoofde ’n gegewe sou wees, maar die werklikheid is dat daar van tyd tot tyd geen integriteit bestaan nie. Geweldige uitdagings word uit verskeie oorde, die Departement van Onderwys, die media en sosiale media, maar veral die ouergemeenskap soos verteenwoordig deur die Beheerliggaam, aan skole gestel. Gesonde wedywering het nog altyd die beste uit mense en instansies gehaal, maar dit is ’n gegewe dat dit van tyd-tot-tyd net te oordrewe is en dat, veral t.o.v. sport, die opvoedkundige oogmerk al te dikwels uit die oog verloor word. Dit is kommerwekkend om te sien dat, nadat ons bergfietsryers wéér eerste in Mpumalanga is, ons Landsdiens die dorp se papiere en rommel help optel saam met die P.R.I.D.E. projek, die “kinderdiewe” 'n allesoorheersende doel het: Kom bemark in Lydenburg! Die rooiligte flikker vir my as ouer, maar ook as waarnemende hoof. Behalwe vir ons onmiddellike voerskole, watter besighede wat binne ’n radius van 150km van Lydenburg af is, adverteer in ons plaaslike koerante? Wie van daardie dorpe se inwoners ry hiernatoe om ons besighede te ondersteun? Wie van daardie skole noem in hul werwingsproses dat Hoërskool Lydenburg die BESTE multi-kulturele skool in Mpumalanga is? Skole werf leerlinge vir hul sportprestasies, maar sodra

daardie leerder ’n besering opdoen, kom soveel van hulle terug na ons toe. Dít weet die oningeligtes nie. Dan tel Hoërskool Lydenburg weer die stukkende kind op, gee hom weer gesonde waardes en norme en herstel die selfbeeld. Dis ’n gegewe dat elke skool sy eie heil moet uitwerk om te probeer oorleef, maar wanneer geldsake tot ’n selfsugtige ingesteldheid by meer gegoede skole lei, kan dit op die langtermyn tot niemand se voordeel wees nie. Die pleidooi is dat elkeen in Lydenburg die gevolge van besluite weer in oënskou neem, hulle in ander skoene plaas en só na die groter prentjie kyk. Gun elke skoolgemeenskap (Lydenburg) 'n billike leefruimte. Bestee elke sent met net een doel voor oë, naamlik wat uit ’n opvoedkundige perspektief in die belang van elke leerling in die skool is, ongeag sy of haar talente. Ouers en gemeenskap, ons doen ’n dringende beroep op u om ONS gemeeskap en ONS plaaslike skole te dien en te ondersteun. Ons kinders sal deel wees van ’n omgee-skool, waar hulle nie net “gebruik” sal word tot voordeel van prestasie en as hul nie meer presteer, eenkant toe gestoot word nie. LHS was nog altyd ’n trotse skool wat hier is om Lydenburg se kinders en ouers te dien. Daarvan getuig ons talle prestasies. Die feit dat ons 98 jaar oud is, dat mense soos onder andere Andre. P. Brink, Wynand Strydom en vele andere uit ons skool kom, is bewys hiervan. Moenie ons skool verloën en verraai nie.

In Memoriam: Doreece Goldsmith

Doreece and Peter with their beautiful family.

IT is with great sadness that we family. The Highlands Panorama have been told of the passing of team and all their friends. Doreece Goldsmith, wife of Peter Goldsmith. Doreece and Peter were the owners of AA Morgan hardware and later of Imbali, before they emigrated to Britain. They had a wide circle of friends in Lydenburg and were loved by all. Doreece battled cancer for a long time with varying success. Her beautiful smile and genuine friendliness will be missed by all. Our condolences go out to the Doreece as we all knew and loved her.

Me. Adelaide van Staden, Lydenburg, skryf: N.A.V Andre Marais se skrywe verlede week in die Highlands Panorama Nuus oor die artikel in die Rapport van

18 Augustus: “So verloor DA sy kiesers,”. Baie kiesers stem vir ’n leier. Ek dink die VF+ het sy steun verdubbel want hulle het ’n sterk leier in Dr Pieter Groenewald. Hy stel sy standpunte vreesloos en hy redeneer goed. Ander leiers van die VF+ in die parlement soos Advokaat Anton Alberts en Dr Corné Mulder se debatvoering is van hoë gehalte en goed deurdink.

*Ps. 'n Boek sal 'n welkome geskenk wees. Julle weet waar om my in die hande te kry! ~ Michelle Boshoff

KOLOSSENSE 3:21: Vaders, moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie. Ons Vader, hierdie vermaning geld vir ons almal. Gee dat ons sal ophou fout soek by ander en dat ons die daaglikse tekens van hoop van U af sal herken en sal uitleef - Amen.

SPUR MTB League Penryn. Weer eens het die fantastiese groep van 52 ryers die Hoërskool Lydenburg verteenwoordig en die koue aangepak. Dit het die voorsprong van die skool met 1000 punte gebreek in die Spur MTB Liga. Top 10 plekke Jnr dogters: Simone van Wyk tweede, Rochelle Woest sewende, Junior seuns: Reinhardt Viljoen eerste, Rikus Booyens derde, Bastian Holtzhausen

Ongelukkigheid EK praat nie hier oor jy ongelukkig is oor hoe jou nuwe haarkleur uitgekom het nie. Ek praat van diepe ongelukkigheid oor wat oral om jou aangaan en wat jou laat dink aan emigrasie. (Met ’n “e”). Goed wat regtig saak maak en ’n negatiewe impak, nie net op jou nie, maar op almal het. Ongelukkigheid lei tot pessimisme. Pessimisme lei tot stres. Dit lei tot die afskeep van ou en goeie vriendskappe. In my geval het dit gelei tot diabetes, maar by ander manifesteer dit in ander siektetoestande en depressie. Dit lei tot moedeloosheid, argumente en ’n

bakleiery. Die swak ekonomie verniel almal van ons. Nou koop ons ’n nuwe duur voertuig met ’n residuwaarde. Ons kan steeds spog met ’n beter voertuig as die van ons “vriende”, maar ons raak net dieper in die moeilikheid. Die motor is ’n pleistertjie. Dit is al. Ek was jare in natuurbewaring en die vernietiging van die omgewing het meeste van ons erg depressief gemaak. Die egskeiding- en selfmoordsyfers was van die hoogste in ’n bepaalde beroepsgroep. Dit was omdat ons, ons werk baie ernstig opgeneem het en verantwoordelikheid vir natuurbewaring op ons eie skouers geplaas het. Net om die daaglikse besoedeling en verval waar te neem en op te teken. Ek kan my indink hoe moeilik die lewe vir ’n eerlike en

negende, Jeug dogters: Bernice van Wyk eerste, Zanri Hanekom vyfde, Jolize Botha sewende, Zanke Louw agtste; Jeug seuns: Neo Sibiya vierde, Ru-Han Dreyer vyfde DJ Knoesen sewende, Estohan Swanepoel agtste; Sub-junior meisies: Mikaela Broekman vyfde, Mikayla Delport sesde; Sub junior seuns James Floyd: derde. Baie geluk aan al die fietsryers en ook aan hul ouers vir die bystand. verantwoordelike polisieman moet wees. Ek het ontvlugting gevind in my geloof, my gesin en landwye toere op ’n motorfiets. Ek leef my liefde vir skiet op ’n skietbaan uit en as ek moedeloos is, verdiep ek myself in my herlaai stokperdjie. Dit is medisyne. Dit vat nie die moeilikheid om ons weg nie, ek is nie so naïef nie, maar dit lei my verstand vir kort periodes na aangename tydverdrywe. Vergeet emigrasie. Die probleme is wêreldwyd. Waar dit nie so erg is nie, is dit wel daarheen op pad. Bestuur jou en jou gesin se lewe. Vind troos in die Woord van God. Doen iets wat vir jou lekker is en nie te veel kos nie. Geniet jou etes. Drink minder alkohol, want die verligting wat dit bring is van uiters korte duur. Kuier by en gesels met vriende. Dit is nie altyd nodig om “paartie” te hou nie. Raak betrokke in jou gemeenskap, al is dit net om ’n positiewe eier te lê. Beplan aangename dinge. Moenie beplan vir armageddon nie, want jy gaan dit nie ontkom nie. Gaan dit tegemoet met ’n lied in die hart en ’n vaste geloof.


12 September 2019

Ten spyte van die ysige weer Saterdag is die Soli Deo Gloria Sentrum se Lentefees goed ondersteun. Dankie aan almal wat skenkings gebring het. Die Sentrum wou graag met trots aan die dorp wys wat hulle al alles bereik het ~ Michelle Boshoff

Old Swimming Pool Centre Potgieter Street, Lydenbrug 013 235 1539 www.jjsgym.co.za


12 September 2019

Me. Rina Smith en ander vrywilligers bied mosaïek klasse aan by die Rusoord Tehuis vir Bejaardes Maandagoggende. Dit is die mooiste teëlwerk en ander stokperdjies waarmee hulle besig is.

Tingeling was chosen to compete in the KleuterZone National Champs

TINGELING Preschool was chosen by a panel of judges to compete at the KleuterZone National Championships on 24 August in Roodepoort, based on their concert performances at the school. This was their first performance at the KleuterZone National Championships, where they won four trophies and ended up in second position overall. They were the only preschool in Limpopo to take part in the championship. “We firmly believe we will be chosen to compete again next year and then we will take the first place trophy” said Mrs Lu-ann Heyl.

Mrs Heyl was also chosen to help judge the Cape National Championships on 7 September. Mrs Lu-ann Heyl, the principal and owner of Tingeling gives thanks to God for His strength and mercy as well as the children, staff and parents for all their effort and perseverance. “Thank you to all the children who participated, I am super proud of all of you” says Mrs Heyl. Last but not least she thanks her husband Arrie Heyl, her children and mother, Magda, who have faithfully supported her for the past 12 years with Tingeling Preschool.

OP 5 Oktober vind die Joy Konferensie plaas by die AGS Rehobot Kerk, Lydenburg. Dit begin om 08:00 en die R150 sluit middagete in. Die gassprekers is Pastore Eunice, Hennie, Ilze, Jenna-Leigh en vele ander. Dit is die konferensie se vyfde herdenking. Vir meer inligting skakel Lavon van Niekerk by 072 219 3704.


12 September 2019

Dwergieland Kleuterskool se tema vir hul jaarkonsert was ‘Candy Land’. En met so ’n klomp soet kleuters kon dit nie anders as ’n lip-lek-lekker konsert wees nie.

Romans pizza vir lentedag

Dankie aan Romans Pizza wat aan Dwergieland 50 pizzas vir Lentedag geborg het. Dit was ’n heerlike partytjie.

Die Hibiscus-tak geniet die Hazyview Kongres. Die geel eendjies is gebruik ter bewusmaking van orgaan- en weefselskenking. Agter: Ansie Botes, Marina Good, Annatjie Stoltz, Erica J v Vuuren, Christie Havenga, Charmaine Briel, Heather Aspeling en Petro Botha; (middel): Heleen de Bruyn, Stella Sephton, Elzebe Brits (voor): Lorraine Myburgh, Elsie Coetzee en Rita van Wyk.

“With the Lydenburg Heritage MTB race this year, High School Lydenburg won the School Trophy for most children entered on the day. They used the prize money, sponsored by Montes Insurance, to make 12 new MTB cycling shirts. On the photo is Ntiyiso Nkanyani Tielman Niewoudt of Montes Insurance, Anelda van Deventer High School MTB organiser, Mieke Grobler, Alex Fourie, Head of Sport & Charlene Coetzee, organiser of the Heritage Race. To make sure your school wins next year, mark the date 14 March 2020 on your calendar and come support local Sport!"


12 September 2019

WIELE WHEELS

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

Ford introduces new Camper FORD has taken the covers off its new "Big Nugget" concept, a camper van based on the largest version of the Transit. Revealed at the 2019 Caravan Salon in Düsseldorf, the Blue Oval brand says the concept was created in partnership with camper specialist Westfalia. The Big Nugget is based on Ford’s long-wheelbase, high-roof Transit,

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

013 235 1086 / 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za

TYRE SPECIALS

We are stockholders of the following tyre brands

Buy any vehicle from us & stand a chance to win a signed Springbok Rugby Jersey signed by Kwagga Smith only at McGee Lydenburg & Burgersfort.

1st Draw - 30 September 2019 2nd Draw - 31 October 2019

FSP 10677

Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg mcgeesales@mcgee.co.za McGee's Burgersfort Tubatse Mall 0132317274

An Authorised Financial Services Provider

with the automaker claiming it offers 13 cubic metres of interior space with more than two metres of indoor standing height. The Dearborn-based firm says the Big Nugget concept features four “clearly defined, functional areas”. At the front, the driver and front passenger seats can be rotated towards the dining area, while a separate bathroom area (featuring a fully integrated toilet, washbasin and shower) is found in the middle of the vehicle. There’s also a kitchenette (complete with two-burner gas stove, a basin and a 70-litre refrigerator), while the bedroom area at the rear features a twometre-long bed arranged across the vehicle. Ford says the concept “explores possible features for a Transitbased camper van being considered by Ford for future introduction in European markets”. carmag.co.za


12 September 2019

09

New Nissan Juke revealed Will we see the new “Pug” bakkie? THE covers have finally come off the new Nissan Juke, with the second-generation version of the Japanese firm’s crossover growing in size and adopting fresh technology. Set to make its official debut at the Frankfurt motor show, the new Juke offers what Nissan describes as “new levels of performance and technology”, within a “striking yet roomier” crossover body. The automaker says the new Juke boasts larger dimensions, fresh 19-inch alloy wheels and a “coupé-style floating roof design”. Equipped in Europe with LED technology as standard, the latest Juke retains its circular headlamps but adds a new Y-shaped signature to the lenses. The Juke now measures 4 210 mm long (up 85 mm), 1 800 mm wide (up 35 mm) and 1 595 mm tall (up 25 mm), while also weighing some 23 kg less on average, according to the firm. Inside, Nissan claims rear knee-room has been increased by 58 mm and rear headroom by some 11 mm. Boot capacity, meanwhile, is now a claimed 422 litres (up some 20 percent). In Europe, power comes from a turbocharged 1,0-litre three-cylinder petrol engine

offering 86 kW and available with either a six-speed manual gearbox or a seven-speed dual-clutch transmission (the latter with paddle shifters). The firm says the new model is the “most connected Nissan ever”, available with ProPilot technology (offering electronically assisted steering, acceleration and braking), intelligent emergency braking (with pedestrian and cyclist recognition), traffic sign recognition, intelligent lane intervention, rear cross traffic alert and blind spot intervention. The latest version of the NissanConnect infotainment system, meanwhile, includes Apple CarPlay and Android Auto functionality, and is run through an eight-inch touchscreen display. carmag.co.za

Lydenburg,CNR Voortrekker & Viljoen Str, 013 235 2381 / 076 200 4893 www.Longtomnissan.co.za

THE head of Peugeot says the French brand is “very interested” in the bakkie segment, confirming a new model will be revealed in the “coming months”. Jean-Philippe Imparato, CEO of the Peugeot brand, broke the news when speaking to Australian media. “Peugeot is very interested in pick-ups,” Imparato said, according to CarAdvice. “We will have a pick-up [offering] in the coming months to cover certain markets, especially Latin America and the Middle East,” he added. Imparato pointed out the firm had a history of building bakkies. “In 1946, a pick-up was launched by Peugeot and 60 years after I’m not any more in this market,” he told the Australian publication. “If we learn in the right way, if we have the right result, perhaps we will see. But first we must learn because this is a specific product. I want to be humble. Let’s start with something that is affordable for some destinations. Having learned, we will see,” he said. While the French automaker and Toyota build small commercial vans together, Imparato suggested the agreement would not be extended to cover bakkies, effectively quashing earlier rumours Peugeot could offer a Hilux-based pick-up. “I don’t have any specific information on this side, but the fact is we don’t have any link on this,” he added, according to motoring.com.au. Back in mid-2017, Peugeot returned to the bakkie segment with the rather unimaginatively named Peugeot Pick Up. That model is based on a Dongfeng pick-up (known in China as the "Rich"), which itself is based on the D22-generation Nissan NP300. The Chinese automaker, of course, has had significant dealings with the French brand (Dongfeng actually owns Peugeot shares, while the two run a joint venture in China). carmag.co.za


12 September 2019

Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00

Skakel vir afspraak/ Phone for appointment

DIENSTE/ SERVICES LAUNDRY / WASSERY A1 For all your washing & dry cleaning. 013 235 3976 G.A PIENAAR & KIE Boekhouers en Pastel agent 013 235 4774 AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS Upholstery, carpets, curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 JOVEL AUTOM AT I S E R I N G Accessories for gates & garage doors. 39 Burger street. 079 490 9183 GESONDHEID/ HEALTH DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927 SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VA N M AT T E , meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all PC repairs, maintenance, updating or purchasing new hardware and software, virus r e m o v a l s , networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932

ingesluit. R5500 Y V E T T E LABUSCHAGNE MOTOR DIENSTE/ p/m. 079 546 4303 AUTO SERVICES (EXECUTOR) 48 VOORTREKKER O A D AKKOMODASIE/ R ATLAS PANEELLYDENBURG 1120 ACCOMMOKLOPPERSE - m a i l : DATION G e a k k r e d i t e e r. ylprok@vodamail. Kontak: 013 235 co.za Tel : 083 602 3423/ 082 454 8382 6354 KLITZ-GRAS AUTOHAUSEN C H A L E T S SMART 013 235 Accommodation, 2721/ 082 554 8293 KERKE/ chapel & Venue CHURCHES f a c i l i t i e s , boma/braai MOTORS TE Spitbraai for hire KOOP/ CARS Anglican Church 013 235 2758 FOR SALE Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • I BUY VEHICLES KENNISGEWINGS Gereformeerde/ NOTICES for cash. 082 646 kerk Lydenburg. 6735 Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. L I Q U I D AT I O N MOTORHUUR/ •Hervormde-kerk A N D Lydenburg. Son. CAR HIRE D I S T R I B U T I O N 09:30 en 18:00. Tel. A C C O U N T I N 013 235 3554 • LY D E N B U R G D E C E A S E D Methodist Church VEHICLE HIRE- E S TAT E LY I N G Lydenburg: Sunday car & van rentals. FOR INSPECTION s e r v i c e 0 8 : 3 0 , In terms of section S u n d a y S c h o o l 013 235 1780 3 5 ( 5 ) o f t h e 08:30 Tel. 013 235 Administration of 2936 • NG MoederEstates Act, No. 66 g e m e e n t e TROETELDIERE/ of 1965, notice is Lydenburg. Sondae PETS hereby given that 09:30. Tel. 013 235 copies of the first 3101.• NG-kerk DOGGY IN THE and final liquidation Lydenburg Suid. WINDOW parlour. and distribution Sondag 09:00. Tel. 5 3 V i l j o e n S t . a c c o u n t i n t h e 013 235 3329. • Rowena 083 326 estate specified Volle Evangeliebelow will be open k e r k . S o n d a e : 0941 for the inspection of Oggenddiens met all persons with an k i n d e r s 1 0 : 0 0 , interest therein for a Aanddiens 18:00. TE HUUR/ TO period of 21 days Woensdae 19:00 RENT from the date of m i d w e e k d i e n s , publication hereof J e u g d i e n s Saterdae 18:00. at the offices of the Tel. 013 235 2711/ 3 BEDROOM Master of the High 084 688 5007. TOWNHOUSE Court, Nelspruit and P a s t . A n d r e Burgersfort. R8000 M a g i s t r a t e , Hanekom. • New p/m 082 803 9291 Lydenburg. Should Apostolic Church. no objection thereto Sun. 09:00 Wed. 3 SLK HUIS R5000 be lodged with the 19:30. Grant Roode p/m. Krugerspost, Master concerned 082 886 2934 • 2 0 k m b u i t e during the specified R e h o b o t Lydenburg op period, the executor Gemeente (AGS Ohrigstadpad+ 2 slk will proceed to van SA). Sondae woonstel R3500 make payments in 09:00 (kinder-kerk), p/m Skakel 082 253 accordance with the D i n s d a g B i d u u r 4525 account. Estate 19:00 Woens. sel n u m b e r : 19:00, Vry. Jeug 240m² HUIS in 0 0 4 1 6 4 / 2 0 1 8 18:30. Kerkkantoor: s e k u r i t e i t s LABUSCHAGNE, 013 235 4905. • kompleks, dubbel J O H A N N A Lewende Woord motorhuis, 2.5 M A G D A L E N A Lydenburg. Sondae badk, 3 slk, sit, eet Divorced Born on 2 0 9 : 0 0 , E n g l i s h en tv kamers, January 1943 with service Sundays at kombuis & opwas. Identity number: 1 1 : 0 0 . R9000 p/m. Kontak 4301020019087 Nuwekerkgebou vir Hannerie 082 who was residing at langs Laske Nakke 464 6348 H a d e d a F l a t s 013 235 2463. • Mooi Hawens Jansen Street Evangelisasie 2 SLAAPKAMER 2 Ly d e n b u r g . Sentrum (PPK). badkamer cottage Mpumalanga and W o . 1 0 : 0 0 te huur. Prepaid who died on 13 vrouediens, biduur krag, water August 2018. 1 9 : 0 0 .

Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Jaco van Wyk 082 837 4508 jacovanwyk@ronel co.co.za English Service: Sunday at 08:00 Afrikaanse d i e n s Sondagoggend om 10:00 • Shalom Church Centre. S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church s e r v i c e 11 : 0 0 . Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 4 2 0 7 9 5 4 . •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00

- Erediens. #Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens in Engels - 18:00/ Evening service in English at 18:00 Kontak - Pastoor Pieter Grundlingh 082 788 7641 • AGS Bethesda S t e e l p o o r t dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1 Gedeelte 14 Plaas Goudmyn, Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r B e d i e n i n g . Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by Wenakker, K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294

3878. • Harvester Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. C.S Linde 083 302 4926.

AFFORDABLE ADVERTISING ON THIS PAGE! ASK US FOR A QUOTE

(Reg No: NCRDC 487)

Registered Debt Counsellor

ONS KOOP, VERKOOP & LAY-BUY MEUBELS, ELEKTRIESE TOERUSTING & ENIGE HUISHOUDELIKE ITEMS!

082 924 9292 Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054

Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla

Would you like to grow your business? Contact BNI President Brian Coetsee on 079 976 9112

DIPPENAAR PLUMBERS/ • All plumbing work PROJECTS

• Solar Geysers • Water purification systems • Building, painting, tiling, maintenance

Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com

Wil jy graag jou besigheid laat groei? Kontak die plaaslike BNI President Brian Coetsee by 079 976 9112

VACANT POST HOËRSKOOL LYDENBURG Debtors Clerk - SGB Post Qualifications required: • Grade 12 • At least five years' relevant work experience • Experience using Microsoft Office (Word, Excel, Outlook, Power Point) • Advanced working knowledge of Pastel • Annuity billing used to invoice school fees • Experience in maintaining a debtor's ledger is advantageous Application must include the following: • Comprehensive CV with references • Certified copy of Grade 12 certificate and other relevant certificates • Certified copy of ID document Applications and enquiries: Mrs. C Aucamp at chrismari@lydenburghs.co.za Closing date for applications is Monday 30 September 2019.


Nuus / News

Uncompromising Quality And Position A home with timeless elegance, nestled in a lush indigenous garden and comprising of five spacious bedrooms, three and a half bathrooms, two studies, formal lounge, and open plan dining room flowing into the living area and kitchen area with gas stove. Separate scullery with ample built in cupboards. The architecture, landscaping and contemporary interior design are seamlessly fused with style and finesse.

12 September 2019

A large patio leads from the entertainment / braai area onto the garden. Luscious garden of 5 000m² with view over the maintainable size swimming pool. Domestic quarters, storage room, domestic toilet and three garages completes the picture. Electrical fence, Water tank included. Yvette Labuschagne Property Management. Stephanie 072 155 0761 / 013 235 4575, Prop24 link: P24107881792, Price: R3 500 000, Like us on Facebook!

VOLENTE DEO The Property Shop 3 slk meenthuis 2 bdk en 1 garage met klein erf R7200 3 slk huis 2 bdk 1 garage met buite kamer, loop afstand vanaf skool R9400 2 slk woonstel 2 bdk met afdak parkering R4000 Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: RENE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


12 September 2019

Wenakker vier hierdie jaar hulle 50ste bestaansjaar en die jaarlikse Wenakker Gholfdag het op Saterdag, 7 September 2019 hierdie feesvieringe afgeskop. Dankie aan Lydenburg Gholfklub en die personeel met die hulp en ondersteuning om die dag 'n sukses te maak. Die baan was soos gewoonlik in 'n baie goeie kondisie. Daar is 'n baie goeie bedrag ingesamel, wat aangewend word vir die versorging van die inwoners van Wenakker. Maar natuurlik sou dit nie moontlik gewees het sonder die ondersteuning van al ons borge en donateurs nie. Elkeen se bydrae, hoe groot of klein ookal, word opreg waardeer en daar kan weereens gesien word dat ons gemeenskap se harte oop is vir die gestremdes in Lydenburg. 'n Spesiale woord van dank aan ons hoofborge Remax en Seymore, du Toit en Basson Prokureurs, wat gesorg het vir heerlike pret en versnapperinge op die baan. Jacques van Balen en sy span het die spelers vermaak met prettige speletjies waar verdere donasies ook weer gegenereer is en aan Wenakker oorbetaal is. Dankie aan Glencore, Toyota en McGee wat die spelers verder bederf het met eetgoed en geskenke op die baan. Die wenspan vir die dag was Paul en Clarissa Kruger. In die tweede plek was Christiaan Willemse & Johan Labuschagne en derde was Spyker de Beer & Wynand Ferreira. Tydens die prysuitdeling is daar 'n veiling gehou en 'n spesiale woord van dank aan elkeen wat so vrygewig bygedra het. Amani Boutique Hotel, Aqua Terra Guesthouse, Beauty Box, Beauty by Far, Bebels, Cranbrook Estates (Pty) Ltd, De Juffrauens Coffee Shop, DN Makelaars, Dr G De Kock,

Zizwe span Porra Hennery, Pieter Brits, Kobie Pruis & Kobus Grobler Duet Spa, EC Blaauw Transport, GHH Mining, Glencore, Hanas Mica, Hoërskool Lydenburg, Imbali, Jaco Coetser, Jam Jar, Jam-Elicious, Johan Combrink, Kaltire, Burgersfort, Kromklip, Lieb Niemand, Limpopo Ready Mix, Lydenburg Meubelvervoer, Maliflora, Martin Mulder, McGee Ford Lydenburg, Mokobulaan, Naranja, Nomakanjani, Ocean Basket, Pick n Pay, Postnet, Remax, Retha Botha, River Rose Salon, SA Wine Sale, Samancor, ECM, Sepedisani, Seymore, Du Toit & Basson, SMS Mining, Obaro, Burgersfort, Spaar-ORama, Spur, Sylvania, The Kingfisher Lodge, Top Carpet, Tops Lydenburg, Toyota, Tubatse, Two Rivers, Verlorenkloof, Villa Afriq Guesthouse, Westvaal Mashishing, Wildevy, Wimpy, Yankee, en Zizwe. Vir enige navrae in verband met Wenakker of indien u wil betrokke raak by Wenakker, skakel gerus vir Neeltjé Brits by 083 456 8328.

Die langste drywe Bianca Wirths & Paul Jaco Fourie het 'n reuse put gesink vir Kruger 'n Arend op 18

Let’s Talk

Samsung Galaxy

ALL NEW Note10 R899PMx24

R

Smart Data 1GB + +20GB Data Once - Off

4G

A30

Samsung Galaxy

4G

1ste Plek Clarissa & Paul Kruger

Clifford McGee, Nico Mulder, Pieter du Plessis & Bert Griesel van die McGee span

JB Bezuidenhout, Sam de Beer, Solly Vaid, Wicus du Preez en voor is Yusuf Vaid

Mariette Laas, Pieter Van Vuuren, Nadia Venter & Jaco Potgieter in die Toyota span

Muhammed Vaid, Jakes Vally, Frans Grobler en Quinten de Jong

Seymore, Du Toit & Basson Prokureurs se

299PMx24

Smart XS+ + 20GB Data Once - Off

Samsung Galaxy

Note10+ R999PMx24 Smart Data 1GB + +20GB Data Once - Off

R

359PMx24

Smart Data 1GB + 20GB Data once-off

Huawei Y9 Prime 2019

Samsung Galaxy S10e

4G

+R500 Off Samsung Galaxy

S10e Original Cover

R

R

699PMx24

Smart XS+ +20GB Data Once - Off

Smart XS + 20GB Data once-off

R

299PMx24

759PMx24

R

359PMx24

Smart Data 1GB+ +20GB Data Once - Off

Smart Data 1GB + +20GB Data Once - Off

Samsung Galaxy A20 + Samsung Galaxy A10

Huawei R218h Mobile Wi-Fi or ZTE R218 Mobile Wi-Fi

4G

4G

R R

399PMx24

uChoose Flexi 175 + 10GB Data once-off

R

459PMx24

stalletjie

Thys Cronje, Kerneels Mulder, CP Willemse & Johan Labuschagne

229PMx24

Willem Montgomery wat die skottelgoedwasser deur Pick n Pay geskenk opveil

10GB Data 5GB anytime + 5GB Night Owl

OR

Smart Data 1GB + +20GB Data Once - Off

+ FREE 5GB Night Owl

R

329PMx24

20GB Data 10GB anytime + 10GB Night Owl

+ FREE 10GB Night Owl Standard terms and conditions apply. Offers valid from 9 September - 6 October 2019. Contract deals are subject to signing a new 24-month Vodacom and once off SIM and connection fee of R202 on all new Contracts, unless otherwise stated. *As rated by SACSI 2017. **Customrs can get a 2-year free uChoose Flexi 55 Contract on the second free device. VAT inclusive. E&OE. All deals subject to stock availability. Please visit vodacom.co.za for full details.

LYDENBURG Down Town Centre 013 235 4406

LYDENBURG The Heads Centre 013 235 1636

BURGERSFORT Tubatse Mall 013 231 7979

JC, Morne, Corne & Johan Combrink

Remax se stalletjie met heerlike pret

Profile for Highlands Panorama News

12 September 2019 Jr/Yr 16 No. 36  

12 September 2019 Jr/Yr 16 No. 36

12 September 2019 Jr/Yr 16 No. 36  

12 September 2019 Jr/Yr 16 No. 36

Advertisement