Issuu on Google+

This pole fell over two weeks ago, TCM arrived with a short pole which is being used to support the old one and it is busy falling again! This is inside someone’s property.

T

Transformer replaced 6 months ago, box almost resting on wooden supports and whole structure busy falling towards the tar road.

he electricity and water problems in Lydenburg are blamed on the weather and bad infrastructure. But on the Sterkspruit Plotte road this has become a case of life and death. A few years ago one of the wellknown residents lost all her horses when a live pole fell into their paddock. For Dr Marietjie Malan, veterinarian, and her husband Jako de Klerk it was a devastating loss.

On inspection on Tuesday morning with Jako De Klerk, the Highlands Panorama News saw yet again how the poles are half way to the ground, transformers are resting on wooden supports. The whole infrastructure of nearly 3km’s long is in danger of falling onto the tar road. Traffic and pedestrians use this road constantly. Due to the fact that there has already been livestock losses here - this is an urgent matter than can not be ignored.

This pole is busy falling over and is supported near the base by the wire fence which will soon snap under the strain, causing the pole to fall into the tar road.


Kersete vir bejaardes ’n fees THE Mpumalanga Government has set aside more than half of available funds for the 2016 Adjustment budget towards the provision of basic services in the Province. This was revealed by the MEC for Finance, Economic Development and Tourism Mr Sikhumbuzo Kholwane when tabling the Provincial Adjustments Budget for the 2016/17 financial year. MEC Kholwane said the objective of the adjustments appropriation was to transform the economy and change the social circumstances of the people, especially the needy. At least R211 138 million of R403,205 that was available to be adjusted was allocated for the

electrification programme and water and sanitation interventions in various municipalities of the Province. According to the 2016 Community Survey of the Statistics SA, Mpumalanga is one of the four provinces with the largest proportion of people with access to electricity of more than 90 per cent. “We have approved an additional budget amounting to R55 500 million for the electrification programme in Madala and Nkanini settlement (Emakhazeni); Sakhile Ext 8 (Lekwa), Mashishing (Thaba Chweu); Phosaville settlement (Nkomazi), and to restore stormdamaged electricity services in Victor Khanye Municipality,” said MEC Kholwane.

RATA Lydenburg, 'n welsynsorganisasie geleë te Viljoenstraat 28 Lydenburg in samewerking met die Kellysville bidgroep het op 25 November 'n ete vir 30 bejaardes gegee. Die Kersete was 'n reuse sukses. Te danke aan dames in die Lydenburg gemeenskap, individue, instansies, te veel name om uit te sonder en op te noem (julle weet wie julle is) het hulle genoeg kos gekry om almal kos te gee en was dit met soveel liefde gedoen. Die bejaardes het dit so geniet, nadat almal geëet het, was daar nog genoeg oor om 10 borde kos huistoe te stuur vir bejaardes wat nie daar kon wees nie. Daar was genoeg om nog 15 kinders in die straat ook kos gegee. Die gebedsgroep se dames wat help kook het aan die lekkerste kerriehoender kon ook elk 'n bord kos eet.

En die pleegmoeder wie se huis aangrendsend van die saal is se huisgesin kon ook smul. Almal se slaaie was 'n treffer, daar was geopen met gebed en geestelike musiek het in die agtergrond gespeel terwyl die bejaardes by mooi gedekte tafels (opgemaak deur ons pleegmoeder en haar gebedsspan) kon aansit. Koeldrank en gemmerbier was daar genoeg om van te drink. Na die tyd was daar gesmul aan koekstruif en gemmerdoek poeding met vla. Elke bejaarde het ook 'n geskenkpakkie met toiletware ontvang en 'n heerlike Kersboksie vol Kerskoekies en beskuit. 'n Hartlike dank van RATA Lydenburg af aan elkeen wat sy hart en beursie oopgemaak het. Sonder julle hulp en bystand sou hierdie dag vir die bejaardes nie moontlik gewees het nie.

’n Muur op pad na die Visserye het omgeval na al die reën en storms in Lydenburg verlede week. Die druk van die water en wind was net te veel om die muur regop te hou.

Elke bejaarde het ’n geskenkpakkie ontvang.

Spraakprobleme • Gehoortoetse • Gehoorapparate Speech Problems • Hearing Tests • Hearing Aids Tel: 013 235 3855 Cell: 071 316 2466 pieterse.zelna@gmail.com lydenburg-audiologist.co.za Opposite Medical Centre - Lydenburg

Where Memories are Made!


S

top abuse is a new song by local Reggae artist Jafta Bestenbier. He wants to promote it now as it is the 16 days of Activism Against Women and Child Abuse Campaign. Jafta grew up in Lydenburg and become a musician in 2010. He thought that spreading the word to people is easier through music and they can relate to the music easier.

“Women and children are defenceless and are the people that should be protected. Applying violence against them is just uncalled for and unethical,” said Jafta Bestenbier. Jafta has recorded two CD's and is performing regularly in front of local and national music lovers. He also performed at the Johannesburg State Theatre recently. People that want to contact him about this are welcome to phone 060 465 7044.

“Vars produkte” ~ “Naaldwerk” ~ “Kunswerk ens.” Jafta Bestenbier with the two Cd’s he has recorded.

Gratis uitstal - bring jou tafel, stoel en gazebo Vir meer inligting skakel Linda 083 954 7799


Goue Jare Konsert van Dienssentrum DIE Lydenburg Rusoord se Aandmark vir Kersfees vind plaas op Vrydag 2 Desember. Dit begin om 14:00 en jaffels en pannekoek is beskikbaar. Teen 17:00 is daar ’n biertuin pap-en-kaiings en braaivleis. Daar gaan hope stalletjies wees om geskenke te koop vir Kerstyd. Kom koop lekker braaivleis en ander eetgoed om weg te neem ook.

Saterdag 3 Desember: Somerfees te Yellowwood Venue en Okus verskaf die etes. Baie groot verskeidenheid stalletjies met 'n dans die aand wat kunstenaars soos Joe-F, JP Meyer, Len Muller, JP Meyer, Mari Bosman en Music Shop insluit. Verdere navrae: Natasha 082 856 2996 of Rachel 082 393 3934.

DIE Senior Burgers van die Lydenburg Dienssentrum is baie opgewonde oor hulle “Goue Jare Konsert”. Dit vind op 2 Desember om 6:30 n m b y d i e N G Moedergemeente Kerksaal plaas. Ligte verversings sal te koop wees. Kaartjies is beskikbaar by die Dienssentrumkantoor en sal ook die aand by die saal te koop wees. Kontak asb die Dienssentrum by 013 235 3875 vir verdere navrae.

Altyd lekker om rond te snuffel by ’n Kersmark Die Lydenburg Dienssentrum en baie ander stalletjies het goedere, geskenke en eetgoed verkoop op Vrydag 25 November. Daar was tot perde wat kom inloer het by die straatmark. Van links is Shaunette Erasmus (bestuurder van die Lydenburg Dienssentrum) en Chané van der Schyff (sekretaresse by die Dienssentrum).

Geloftefees vir 16 Desember BADFONTEIN: Plek: Alwyn Beetge se Wildsplaas by die Kapel. Prediker: Egbert Hiemstra: Erediens begin: 09:00. Kontakpersoon: Gerrie van der Merwe, tel. 083 488 1248. LYDENBURG: Plek: N.G. Kerk Moedergemeente Lydenburg. Erediens begin: 09:00. Prediker: Ds. Jan Prinsloo, tel. 013 235 3101 – Ina. Kollekte vir die Voortrekker Monument. STEENKAMPSBERG: Plek: Steenkampsberg Boeresaal. Erediens begin: 10:00 gelei deur Ds. Frans Conradie. Kontakpersoon: Andre van der Wal, tel. 076 072 2000 OHRIGSTAD: Plek: NG Kerk Ohrigstad. Kranslegging: 08:00. Erediens begin: 09:00. Kontakpersoon: Magda Pienaar, tel. 013 238 0280. WATERVALSRIVIER: Plek: Geloftesaal. Erediens

begin: 09:00. Kontakpersoon: Lodewyk de Jager, tel. 083 236 5870 of Dirk Winterbach tel. 072 031 0198. Perdekomando Perdekommando: 15 Des 2016. Ruiters kom bymekaar 07:00 by slagpale area. Gelofteparade by Ouetehuis om 08:30. Ruiters ry uit na Steenkampsberg Boeresaal en kamp op die terrein. Daar is badkamers met stortgeriewe, almal welkom. Kampvuurkonsert (sing met kitaarbegeleiding). Kontakpersone: Ernst Lategan 082 898 1825 (voorsitter), Andre van der Wal 076 072 2000, (reëlingsmeester), Chris van Vuuren 082 8163677 (Perdekommando). Vir enige verdere navrae skakel Fanus en Thea Potgieter (Lydenburg en Distrik Geloftefees Koördineerder Sel: 083 454 1167 of 083 454 2489.


Anne Wait en dr. Jakkie Swanepoel maak gereed om te skink.

Fanie en Christelle Grobler, Jakkie en Louné Mellet

DIE Lydenburg Wyngilde is ’n gesellige en jolige gilde wat elke maand meer van die kuns agter wyn leer. Die Wyngilde se gesellige afsluitingsfunksie het by die Crust Café plaasgevind. Dave Hyslop het lede verras met 'n "blinde proe" van 'n sestal "groen" wyne wat deel uitgemaak het van die Nedbank Green Wine Awards. Kom sluit gerus aan by die Wyngilde in die nuwe jaar en kom leer meer van Suid-Afrika se h e e r l i k s t e tydverdryf: lydwyngilde @gmail.com Foto’s en berig deur Gerda Whitehorn.


Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Francesca Ward 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit

Niks doen maak jou gelukkig. Daar is vir my min dinge so sleg as om gelukkig te wees as jy niks doen nie. Voel julle nie ook skuldig nie? Wie het nie kriewelrig begin raak oor hierdie klomp langnaweke nie? Die probleem is net dat party mense dan nog na die langnaweke steeds niks wil doen nie. Veral as dit by pligte aanskuif kom. Die Hoorhierso-rubriek het onmiddellik spoed gekry vir hierdie week toe ek die volgende navorsing op die internet raaklees: Dit lyk of wetenskaplikes uiteindelik saamstem met wat lui mense nog heeltyd sê: Niksdoen maak jou gelukkiger. Die navorsing se uitslag is 'n paar maande gelede bekend gemaak. Ek was amper te lui om dit te lees. Want lees het hierdie naweek ook as werk getel. Die berig oor die navorsing het as volg gelui: “Twee nuwe studies wat vandeesweek by 'n Behavioural Medicine-konferensie in Amerika voorgelê is, toon dat transendentale meditasie (TM) kan help in die stryd teen depressie. Mense wat ouer as 55 is en 'n risiko van hartsiektes het, het aan die studie deelgeneem. Hulle is in twee groepe opgedeel. Die een groep het TM beoefen en die ander konvensionele gesondheids-tegnieke. Die TM-groep het minder tekens van depressie getoon.” Ek dink die mense was net eenvoudig te lui om nog depressief ook te raak. Hulle het net nie die energie gehad daarvoor nie. Gelukkig het ek teen Maandagmiddag my kop-se-newels afgeskud en suurstof begin terugpomp in my brein. My liewe Ruby-hondekind was werklik bly vir die teken van lewe in die huis. 'n Mens kan dan nou seker in dieselfde asem vra, hoe dit dan in elk geval moontlik is om waarlik gelukkig te wees as jy sit en niks doen nie? Lui is tog die duiwel se oorkussing... Ten laaste na die boonste relaas. Kom kyk maar na my nuwe stoelkussings, gordyne en die bossies wat ek uit die tuin getrek het. Niks doen werk nie - ek is te bang vir die duiwel. Michelle Boshoff

MET sy boek Vlakfontein het mnr. Sakkie Breitenbach 'n juweel vir sy nageslag geskryf. 'n Kosbare deel van die Breitenbach's se geskiedenis, stories, kwinkslae en staaltjies is vervat. Maar ook van die plaas Vlakfontein, tussen Lydenburg en Ohrigstad. Daar het al generasies mense in die area gewoon. En hy was gelukkig genoeg om van baie mense stories in te samel. Sakkie en sy vrou Marie bly deesdae in Witrivier maar is Lydenburgers in murg-en-been. Hy skryf van hul skooldae op Krugerspost en die goeie ou dae. Boonop het al sy vriende en ou bure Donderdagaand die publisering van Vlakfontein saam met hom gevier by De Ark Gastehuis. Vir hom was dit 'n riem onder die hart om almal te sien, want baie van hulle het ook 'n plekkie in die boek gekry. 'n Meer bekende verhaal is die drom wat in 1961 geplant is met ou koerante en tydskrifte. Dit was veronderstel om eers in 2061 oopgemaak te word. 'n Honderd jaar later. Maar vandale het snuf in die neus gekry dat daar dalk ou tiekkies en halfkrone in was en het om die drom begin grou. Die drom is toe oopgemaak en Sakkie het nou van Die Transvaler en Die Vaderland koerante van 1961. Baie van dit het hy al weggegee. Soos hy vertel die boek het hom een jaar en 11 maande geneem om te skryf. En drie jaar later het hy die voltooide produk in sy hande gehad. Toe het hy na 'n uitgewer begin soek. Publishing World SA het sy boek aanvaar en die lang proses van proeflees en finale

Geliefde oud-Lydenburgers, maar steeds deel van die dorp me. Marie en mnr. Sakkie Breitenbach. Oom Sakkie het sy boek Vlakfontein bekendgestel verlede week.

samestelling het begin. Diegene wat self al 'n boek gepubliseer het weet dat dit nie kinderspeletjies is nie. Om die boek dus uiteindelik aan jou geliefdes te kan wys is voorwaar 'n groot prestasie. Die boek kan in Lydenburg gekoop word by De Ark Gastehuis en Lybasol of skakel Sakkie direk by 083 285 3575. Die geskiedenis van Vlakfontein is 'n guns aangedoen met so 'n pragtige vertolking.

’n 13 jaar pad met Alzheimers

1 Johannes 5:1: Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ’n kind van God; en elkeen wat die Vader lief het, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is. Ons Vader, help ons om hierdie waarheid te verstaan en uit te leef - Amen.

Ek weet regtig nou nie meer nie. Miskien word ek oud. Miskien is ek uit pas met die nuwe wêreld - ’n grotman. ’n Regte “Grumpy Old Man” Vat nou maar die “Black Friday” ding. Waar is die logika? Hoekom sal ordentik opgevoede mense in geweldige lang rye gaan stamp en stoot en sweet en vloek en skel en soos barbare optree om R 20 op twee blikke koffie te bespaar? Moet my regtig nie

Mnr. Billy du Preez, die skrywer van die boek Die Groot Hartseer, mee. Gerda Whitehorn en Jeanetta Kruger (bestuurder Rusoord).

vertel dat jy heerlik rustig jou hele maand se kruideniersware kon gaan koop en selfs ’n paar honderd rand gespaar het nie. Die siedende massa stotende, drukkende lywe en gespartel was vir jou aangenaam? En dit was lekker en die moeite werd? Het jy na die gesigsuitdrukkings van die skare om jou gekyk? Waansinnig soos ’n klomp hyenas! Al die stress vir ’n paar Rand? Regtig? Daar is ander goed wat ek ook nie verstaan nie. Ons het ’n tegniese komitee wat die munisipaliteit help, maar wat doen die munisipaliteit? Elke buitjie reën wat nou oor die dorp

DIE lang en hartseer pad wat mnr. Billy du Preez gestap het saam met sy vrou Marthie het hy in die boek “Die groot hartseer” vervat. Soos wat haar Alzheimer na verskillende fases beweeg en vererger het, het hy dagboek gehou. Na haar dood het hy ’n boek geskryf om ook ander Alzheimer pasiënte se families te help deur sy ondervinding. Hy is van ’n aftree-oord in Pretoria en het spesiaal Vrydag ’n groep by Rusoord Tehuis vir Bejaardes toegespreek. “Dit is nie ‘n wetenskaplike boek nie maar na soveel jaar kan my ondervinding mense dalk net help,” het hy gesê. Hy het bv. later eers besef dat die Alzheimersimptome al ’n geruime tyd teenwoordig was, maar hy het van die tekens misgekyk. Aan die einde kon sy ook nie meer sluk nie. Hy kon slegs haar lippe met ’n oorstokkie natmaak die laaste twee weke van haar lewe. Hy het ook genoem hoe belangrik dit is om ’n lewende testament (om bv. kunsmatig aan die lewe gehou te word) en ander dokumente te finaliseer terwyl die persoon nog by hul volle positiewe is. Dit is so ’n aangrypende verhaal maar waardevol vir diegene wat daardeur gaan en hul versorgers. ~ Michelle Boshoff

trek en die krag is in sekere dele vir ure af. Sekerlik is dit ’n lyn of skakel wat altyd op dieselfde plek pla? Indien wel, kan iemand nie ’n plan maak nie? En as dit reën is die water vir dae (of is dit weke) bruin. Die filtrering van water en die gebruik van flokuleermiddels is ’n konsep uit die Romeinse tydperk. Kan TCM dit nie in 2016 regkry nie? Hier waar ek sit en skryf op die Maandag môre wanneer die ekonomie se wiele moet draai, ons besigheid moet doen en werk moet verskaf, is daar geen water in die kantore nie en die Internet is af. Jy kan drinkwater gaan koop, maar die kleedkamers? My oorlê pa sou dit ’n $#@spul genoem het. Hy was geneig om reguit te praat. Ai Tog!


‘In die Vonke van ’n Koue Vuur’ vibreer met energie

Johan Olivier van The Music Shop en plaaslike sangeres Nicolene Breytenbach.

Me. Carina Venter het tussen die musiek voorgelees.

Die pennevrug van Vickey de Jager was Vrydagaand op die planke by De Ark Gastehuis. Die produksie ‘In die Vonke van ’n Koue Vuur’ het musiek- en kultuurliefhebbers gaande gehad. Daar was heimwee na wat Suid-Afrika so mooi maak en hulde gebring deur musiek van die Fouriebroers, The Music Shop en Die Laevelders. Tussen die sielvolle musiek het me. Carina Venter voorgelees en almal weggevoer na hul Patria. Dit was die ideale produksie om die gehoor van die koue en reën buite te laat vergeet. ~ Michelle Boshoff

Francois Fourie, Vickey de Jager en Louis Fourie tydens die produksie In die Vonke van ‘n Koue Vuur. Dit is die pennevrug van Vickey de Jager.


This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

WIELE WHEELS This car not for sale

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

DIE span van Longtom Nissan Lydenburg het deelgeneem aan die “Black Friday” koopkoors van die publiek. ’n Geweldige aantal mense het winskopies gesoek in die dorp. Nissan het twee baie mooi, pikswart bakkies voor die besigheid geparkeer om kliënte te laat nader staan en dié twee voertuie het baie aandag getrek. Andre Coetzee.

Dié pikswart NP 200 en NP300 bakkies voor Longtom Nissan het baie aandag getrek.

Foto regs middel: Longtom Nissan Lydenburg se “Black Friday” span op Vrydag die 25ste. Van links na regs agter is Dawie, Annemarie en Carel. Middel: Vusi, Henry, en Donald. Voor: Patricia, Jenny, Michelle, Maretha en Christoffel.

Hier wys Tiaan Willemse van die werkwinkel ook Longtom Nissan se netjiese en deftige nuwe korporatiewe uniform.


LENNART Ribring has been a Ford Mustang fan for half a century, and he's probably the world's oldest Pony Car driver. He was born in 1919, which makes him 97 years old, and he's been driving since 1937. Ribring is a retired businessman who still works part-time as an accountant, and was one of the first people in Sweden to buy an original Mustang when they came out in 1965 - and now he's just bought himself a brand-new one! "My name is Lennart Ribring, I'm 97 years old; I drive a five-litre V8 Ford Mustang fastback and I'm really happy," he says. "I fell in love with the first Mustangs that came out," he said, "and I've hardly thought about another car since; it was like being king of the road. "I may not have long to live now, so I want to grab the chance to have a little fun - and the Mustang is the real thing." His advice to younger drivers who want to be still driving in their nineties? "Let your porridge cool down first," he said. "Learn about a car properly before you drive it - and always think about safety.” Motoring.co.za

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

Two weeks ago iol ran a story on the record prices single-digit number plates are fetching in the Middle East, and now it seems the personalised plates bug has bitten South Africa too. Earlier this week the Stephan Welz & Co auction house put a collection of Gauteng number plates (1 GP through 8 GP) under the hammer, and the lot sold for an astounding R1.89-million. And, to top it off, the missing 9 GP plate, which was owned by Springbok Rugby Player Joost van der Westhuizen (9 was his

013 235 1086 degraaflydenburg@webmail.co.za

Sensor Headlamp

Freezer

Rooftop Tent

Thermometer

• Tyres • Exhausts • Shocks • CV Joints • Batteries • Suspensions • Towbars • Rollbars • Bullbars • Free Flow Systems • Branches jersey number), sold separately for an additional R167 000. The winning bid from an unknown buyer for the 1 through 8 collection came close to matching its estimated auction price of R2million, while number 9 exceeded pre-auction estimates of between R120 000 and R150 000. Another plate, Mandela GP, sold at the same event for R66 000. While these vanity plates can easily lay claim to the most valuable number plates sold in the country to date, they still pale in comparison to the $9-million (R120-million) ‘5’ brought at a state-run auction in Dubai just weeks ago. And even that is short of the single digit ‘1’ registered in Abu Dhabi, which snapped up $14.5-million (R199-million) in 2008. Stephan Welz & Co says that over 500 000 personalised plates have been sold in South Africa to date, far exceeding the most optimistic projections by the Department of Transport, which has raked in over R500-million in revenue from those willing to pay for custom letter and number sequences. iol motoring

Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg mcgeesales@mcgee.co.za

An Authorised Financial Services Provider

FSP 10677


STERKSPRUIT Veterinary Clinic Dierekliniek

57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 082 883 5342 After Hours: 076 053 7178

Termiete Kokkerotte Miere Rotte

Dr. David Huchzermeyer; Dr. Philippa Colly; Dr. Anthony Davis; Dr. Jac Brink; Dr. Brian Chester -Browne www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za

DIENSTE/ SERVICES L A U N D R Y / WASSERY A1 - for all your washing & dry cleaning. 013 235 3976 GA PIENAAR EN KIE Boekhouers en PASTEL agent. 013 235 4774 AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS Upholstery, carpets, curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 4U TRAILER HIRE Lydenburg. Call 076 448 9814 / 060 482 9002 SOLAR/ INDUSTRIAL electricians 083 372 3355 or 072 271 3839 HAND GUN & RIFLE AMMUNITION RELOADING: Staying at home these holidays? Talk to me about a comprehensive course to get started in this fulfilling hobby. 083 626 6305 GESONDHEID/ HEALTH AND FITNESS DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 LY D E N B U R G TENNISKLUB 083 391 4287 SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VAN M AT T E , m e u b e l s , motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 NO 1 CLEANING SERVICES 072 610 5105

REKENAARS/ COMPUTERS

NODIG? Kontak LDR Pawn SHOP 074 897 9768 / 078 467 0954 / 076 483 1234 / 013 235 4843

I.T.@Large - for all pc r e p a i r s & maintenance, TROETELDIERE/ updating hardware PETS and software, virus removals, networks, L Y D E N B U R G call outs etc. Jacques HONDESALON 072 071 268 9211 / Pierre 320 9203 079 881 1932 PETS CORNER - 013 235 2658 MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES DOGGY IN THE WINDOW Parlour Rowena 083 326 0941 AT L A S PA N E E L K L O P P E R S G e a k k r e d i t e e r . EIENDOM TE KOOP/ Kontak: 013 235 3423/ PROPERTY FOR 082 454 8382 SALE

natuurreservaat, motorhuis vir 4 motors, dep + huur betaalbaar R13 000 p/m. 083 227 4625 3 SLK HUIS te huur. Lydenburg. R8000 p/m by Laerskool. O n m i d d e l i k beskikbaar. 082 966 0565

AKKOMMODASIE/ ACCOMMODATION & VENUES

KLITZ GRAS C H A L E T S Accommodation, Chapel & venue A U T O H A U S E N 3 SLK huis - R880 000. facilities, Boma/braai. SMART 013 235 2721/ 079 624 9486 013 235 2758

082 554 8293

BIG BOMA GUEST GS AUTO Electrical & EIENDOM TE Mechanical repairs. HUUR/ PROPERTY L O D G E p a r t y & social venue. Repairs of diffs. 013 TO RENT Accommodation 235 3086/ 082 457 R500 p/n per room. 5727 B A C H E L O R MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE I BUY VEHICLES for cash. 082 646 6735 2004 VOLKSWAGEN GOLF Chico 1400. 219511km. R45000 neg. 071 720 7795

MOTORHUUR/ CAR HIRE

woonstel. R2350p/m. 079 624 9486

082 496 4312

LAST NEWSPAPER 3 SLK huis - R6700 IS 15 DECEMBER! p/m. 079 624 9486 BOOK YOUR ADVERTS NOW! 2 S L K WOONSTELLE R3500 p/m, water en ligte ingesluit, direkte Eskom krag. Krugerspos, 20km vanaf Lydenburg op Ohrigstadpad. Herstelwerk op alle huishoudlike Rustige omgewing. toestelle, soos Skakel 082 253 4525

FLATS TO RENT 3 L Y D E N B U R G bedroom, Lydenburg. VEHICLE HIRE- car & Contact 082 460 van rentals. 013 235 3000 1780

4 SLK 3 BADK HUIS KOOP EN TE KOOP / i n T h e H e a d s . Aangrensend met BUY AND SELL

yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. verkope van elektriese goedere.

39 Rensburgstr Lydenburg Gerrie 082 898 0563

E N I G E K O N TA N T

Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla

SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTEËLS MUURTEËLS STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362

www.ganda.co.za e-pos: gertandreelek@lantic.net

Pallet Wendy’s 3m x 3m=5000 3m x 4m=5500

For more info contact: Joe: 072 155 3949

joe.log.homes@gmail.com www.jjwendyhouses.co.za

We deliver everywhere

Tel : 013 235 1711 * Faks: 013 235 3107 Posbus 1159 Kantoorstraat 24 Lydenburg

Installering, Instandhouding, Herstel van Huishoudelikeware, Huisbedrading, Pompe en Elektriese groothandelaar


VOLENTE DEO The Property Shop

Huizemark Properties. For more information contact: Lydenburg Burgersfort/Steelpoort Louis 082 496 4312, Susan 079 894 2944, Rothea 071 641 6747, Maryna 063 790 6457, Daphne 079 111 0646, office 013 235 1335, Colette 061 999 7996. Venue: Ikhanda Guesthouse, Lydenburg.

Lydenburg, Tel: 013 235 1335 Burgersfort, h/v Kerk & Johannes Coetzer str Tel: 079 894 2944 (’n blok van Lydenburg Hoërskool se hoof ingang) Burgersfort lydenburg@huizemark.co.za burgersfort@huizemark.co.za

AMAZING bargains available. Don't delay. Simply reply with a YES and your email address and we will send you the registration form. Registration costs: Purchaser: R500. Seller: R1 500. Various Properties in Lydenburg, Burgersfort, and Steelpoort area will be auctioned off by

www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Photo left Estralita learners with teachers, School Governing Body and ladies from Bernina Lydenburg who embroidered the towels and wash cloths. In no specific order. Rut Viljoen, Carita van Zyl, Ina Pieterse, Petro Botha, Ria van der Westhuizen, Popeye Botha, Marie Fourie, Mabel Mabelane, Thabitha Myalungu, (front) Nicky Klingbiël, Hanlie Swanepoel (Headmaster Estralita) and Louise Kruger.

By Michelle Boshoff

embroidering the names of the learners in the hostel. With the donation of the towels and wash cloths and hours behind the embroidery machines the project was completed over more than a year. The last group of children received their washcloths and towels with their names on last week. Mrs Hanlie Swanepoel, Estralita Headmaster, said: “People don't realise how important it is for these children to have something of their own and with their name on. They treasure this.” The smiles and happy attitudes showed sincere gratefulness from the children.

W

hen Mrs Ria van der Westhuizen was diagnosed with cancer she knew that something good had to come out of her battle. An idea formed to help the children from Estralita School when she met headmaster Hanlie Swanepoel with some of the Estralita Children. Bernina and its owner Petro Botha became involved with the machine embroidery class. The ladies started

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5

Contact: Office 013 235 2653

RE/MAX - 013 235 2653 DEWALD: 081 318 5802

RENTALS

LYDENBURG R1 390 200 000 LYDENBURG LYDENBURG POR R640 000

VERHURINGS - SONE: 082 898 5272

RE/MAX - 013 235 2653 MONIQUE: 082 086 4773

074 589 0204

VERKOPE : HENRY

Louis 082 496 4312 Rothea 071 641 6747 Daphne 079 111 0646

• Flats • We Townhouses have a wide variety of • Houses flats, townhouses and houses for rent. • Office or Retail Contact: Office space 013 235 2653

3 Bedroom, 2 bathroom apartments to rent: Starting from R4400 per month.

Anchen : 082 708 0105 Anchen: 082 235 708 0999 0105 Bianca : 078 Bianca: Marietjie : 078 083 235 922 0999 0675 Marietjie: 083 922 0675


Die Lydenburg span wat Precrete verteenwoordig het by die Wine2 Whales. Van links na regs Pine Pienaar - Precrete Mining, Andre Nagel - Glencore Mototolo, Neil van Rooyen - Glencore Mototolo, Ernest Coetzee - Aqua Terra Guest House en Johan van Deventer - Glencore Mototolo. Ernest Coetzee en sy spanmaat, Japie Fullard was eerste van die Precrete spanne en 88ste algemeen van 600 spanne.

D

ie Wine2Whales Bergfietstoer het Estate (Elgin-Grabouw). Deel twee is 64km. Die hele bergfietstoer vat plaasgevind in die mooie Kaap. die fietsryers deur 13 wynlandgoede, 26 Die eerste deel noem hulle die ysbreker, privaat plase, ses berge, historiese paaie, bergfietsryers spring weg van Lourensford bergpasse, natuurreservate (insluitende die Wine Estate in Somerset West, en ry 'n 68km Kogelberg Biosphere) en eindig binne sig van die bekende walvisse van Hermanus. roete wat 'n 1420 m klim insluit. Die riller Gantouw Pass seksie is ook deel Veels geluk aan die plaaslike deelnemers met die groot avontuur. van dag een tot by die Oak Valley Wine

Obaro vier 2016 met Gholfdag

S

pelers van regoor Obaro se bedieningsgebied het behoorlik hul gholfvaardighede afgewys. “Om die boer se besigheid op elke plaas te wees, is wat Obaro elke dag dryf. Obaro stap elke dag saam met die boer deur die plaashek en boer saam, dag-virdag en jaar-op-jaar. Die Obaro Gholfdag is om dankie te sê vir Van links na regs is Nic Bronkhorst (Besturende Direkteur: Obaro), Cobus Beetge, Cor Cross en Fritz Marx. ons boere, wat ons help om elke dag ons voete-op-die-plaas te kry en saam te boer en bedank vir hul bydraes: Claas, BBM, Cape saam te droom,” het Nic Bronkhorst, Gate, Bafana Petroleum, KRM, BB Cement, Besturende Direkteur van die Obaro Groep Engen, TurfAg, Avidan, RapTech, Agrinet, Irrigation Unlimited en Mpumalanga Discount gesê. Wire and Fence. Obaro wil graag die volgende verskaffers


01 Desember / December 2016 Jr/Yr 13 No.46