28 Junie / June 2012 Jr / Yr 10 No: 21

Page 13

8 28 JulieJunie 2010 // 8June July 2010 2012

Nuus / News

13

IS jy op soek na enige huistoebehore of meubels? Wou jy al lankal jou kreatiewe kant laat blom en so bietjie verandering in jou huis aanbring, maar die koste aspek was soos 'n doring in jou vlees? Hier is jou antwoord! Kom na Home Improvement Furnishers op die hoek van Voortrekker- en Langestr. in Lydenburg, vir kundige raad, voortreflike diens en bekostigbare pryse wat jou gou in 'n skeppende genie gaan verander! Hul ou staatmaker, Fanie Olivier, is weer van die 1ste Julie af bestuurder en hy nooi al sy ou kliënte hartlik uit om weer by hom die beste diens en waarde vir geld te kom ontvang! Hy daag ook nuwe kliënte uit om hom ’n kans te gee om vir hulle tot diens te wees. Hy waarborg geen teleurstelling! Home Improvement Furnishers (Voorheen Lydenburg Furnishers) is ’n familie besigheid wat al vir die afgelope 17 jaar aan vele tevrede kliënte in en om Lydenburg en ook nou die hele Mpumalanga, nuwe meubels en huis toebehore voorsien. Hul eerste tak het in Lydenburg ontstaan, Fanie Olivier. en het sedertdien gegroei to 11 takke wat oor die hele Mpumalanga versprei is. goeie kliëntediens twee van die Hulle glo dat vertroue en volgehoue sleutelfaktore is vir hul sukses. Hul kliënte is nie net ’n nommer nie, maar vriende. Stel hulle gerus op die proef, u sal nie spyt wees nie. Kontak hulle by 013 235 2179.

TYRE BOYZ We OFFER you:

Mnre. Edson Zivanai (wenner) en Jan Taljaard (eienaar).

Op Donderdag, 21 Julie, het Talrad Engineering ’n gelukkige trekking gehou vir kliënte wat hulle gereeld ondersteun. Die wenner, mnr. Edson Zivanai, het met ’n koniningsgrootte kombers weggestap wat definitief handig te pas sal kom in die winter. Baie geluk Edson!

24 Joubert Street, Lydenburg, Tel: 013 235 4454 Email: pietp@burbande.co.za

F x battery check fiting R xx battery battery rate test E x battery service E x battery advice Take the

power

into your own hands

All Raylite Batteries have a nationwide guarantee.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.