Page 1

e nis a g r Or you

News/Nuus

Ask us about our personalised diary covers

www.4uofficenational.co.za

24 November 2011 Jr / Yr 9 No: 45 Tel / Faks: 013 235 2287 / 013 235 3076 Faks: 086 518 7221 P.B. 4418, Lydenburg 1120 e-mail: info@highlandspanorama.co.za

After a year of hard work the Festive Season is upon us and it is a time of rest and taking it a step slower. This is a photo of Two Rivers Platinum Mine that epitomizes the heart of the mining industry. It is truly a picture perfect scene when night falls over the Steelpoort area and all the mines turn on their lights. This is the last issue of the Mining and Industry 2011, it appeared every last week of the month. Thank you to every contributor to these pages may you all have a Blessed Festive Season. - Editor Michelle Boshoff (Photo provided by Two Rivers Platinum Mine).


02

24 November 2011

Nuus / News

Riool ‘pomp’ by verkeerde plek uit DIE rioolpompstasie naby die hoek van Jansen- en Rivierstrate is steeds buite werking. ’n Dik stroom riool vloei vanaf die pomstasie na die aansluiting van die Sterkspruit met die Dorpsrivier, waar dit die water direk besoedel. Die stank in die area is ondraaglik en die gemors is nou so gevestig dat dit al ’n moeras gevorm het, waardeur geen mens of gewone voertuig by die pompstasie kan uitkom nie. Die digte plantegroei dui ook daarop dat hierdie probleem al jare voortduur. Die Highlands Panorama Nuus het gereeld met die Stadraad oor die probleem gepraat, so lank terug as wat wyle Quintus Loots (wat al bykans twee jaar oorlede is) nog geleef het. Daar is elke keer ’n ander probleem of kombinasie van probleme by hierdie pompstasie, van elektriese kabels wat gesteel word, tot die mangat / opvangput voor die pompstasie wat blokkeer. Ons doen ’n beroep op die TCM om hierdie probleem aan te spreek asseblief. Andre Coetzee.

Lodger a survivor - shot 5 times Michelle Boshoff

T

he beautiful and loving cat of Mrs Sandra Gregory of Lydenburg was shot five times by a pellet gun. As if that was not enough the criminals / scum of the earth (editorial comment) kicked off Lodger’s shoulder. Lodger - the unique name for the cat literally lodged a ride with the Gregory’s when they moved to a new home in Lydenburg. When they arrived they found Lodger on top of the furniture truck. Lodger quickly became one of the family. It goes beyond comprehension for people to shoot any harmless animal point blank. If the shooter reads this, please be advised that it is against the law. If you weren’t caught now, you will be caught next time. Lodger is a real trooper and with the help of the vet and the Gregory Family he will be up and running in no time at all.

‘Gentle giant’ se dood laat verlies vir almal JP Snyman is op 17 November skielik oorlede. Hy laat vrou Hannelie en drie dogters, Laurenda, Bianca en Latitia agter. JP was die eienaar van Thuli Construction en die Voorsitter van Lydenburg Hengelklub. Lohann van der Merwe noem dat JP ’n “gentle giant” was. Ludick Maritz se JP het ’n manier gehad om diep in mense se harte te klim, niks was vir hom ontmoontlik nie. JP het ons verlaat en laat ’n groot leemte agter, nie net op visvang gebied nie, maar op alle gebiede. Frik Rousseau het gesè day JP baie van sy kennis van visspesies met hom gedeel het en hom baie gehelp het. Die gemeenskap het ’n groot leier verloor.


Nuus / News

8 24 JulieNovember 2010 / 8 July 2010 2011

03

Bykans 100mm binne ’n uur DIE baie en swaar reën wat op Donderdagaand 17 November geval het, was welkom om die droogte te breek, maar dit het ook groot skade gebring. By ’n private weerstasie naby die waterwerke is 98mm aangeteken en by die Highlands Panorama Nuus kantore 47.7mm, toe spoel die water die nuwe sement om die sensorpaal uit en val die reënmeter om! In die middel van die dorp is 102mm gemeet en op ander plekke tot soveel as 130mm. Oral is waterafvoerpype oorstroom en in Pretoriusstraat het riool sentimeters diep uit die mangat op die hoek van Pretorius en Ruiter geloop. Buitemure het omgeval by Manor Guesthouse (Potgieterstraat kant), by die woonstelle op die hoek van Rensburg- en Potgieterstrate en die muur by klein Kowynspas (Eeufees- en Lydenburgstrate) het ook gedeeltelik omgeval. Meer as 20 besighede in totaal is oorstroom en by Lewis meubelwinkel het gedeeltes van die plafon onder die watermassa uitgeval en waterskade is aan nuwe meubels aangerig. By die kruising van Brown- en Prellerstrate het ’n boom omgeval en die straat versper. By Rooikat Rugbypark was groot dele om die veld onder water. Vrydagoggend was talle besighede besig met opruimingswerk. Party mense se huise het hordes lekplekke gehad en moes selfs beddens wegskuif om te kon slaap. Die krag en watertoevoer was soos gewoonlik in groot dele van die dorp af, na die storm. Die Sterkspruit het Vrydagoggend bietjie sterker gevloei, maar was nog ver van vloedtoestande af. Die publiek word gemaan om veral in laagliggende dele op hulle hoede te wees en mense met plat dakke moet versigtig wees dat balke nie meegee onder die massa van so baie water of hael nie. Maak seker dat stormwater inlope in die straat voor jou huis oop en skoon is en dat vullis nie die vloei van water belemmer nie. As jy tuinmure het, maak seker dat daar gate of pype deur die mure op laagliggende dele is, sodat die water nie opdam en die mure omstoot nie. Andre Coetzee.

Verskillende dele van Lydenburg en die omgewing het erge skade opgedoen met die swaar reën Donderdag.


04

Rubrieke / Columns

24 November 2011

Highlands Panorama News holds accredited membership ofthe following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Kontaknommers / Contact Numbers: Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor/ Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi Boshoff 013 235 2287 Webtuiste: Dewald Visser Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Paarl Coldset (Pty) Ltd, 83 Heidelberg Road, City Deep Production Park, City Deep.

Die afgelope tyd was die AGS Steelpoort Welsyn aksie betrokke by die volgende instansies:Van links bo (kloksgewys is) Vigs weeshuis in Bothashoek, Eerste Geluk Primary School, Thabong Creche in Moroke. Onlangs het hulle Kersfees geskenke en lekkernye uitgedeel aan die kindertjies. Vir enige navrae, kontak asb Sunlie by 076 525 9819

Jaco van Straaten en Trinette Schoeman is op 15 Oktober in die huwelik bevestig te Stellenrust Wylandgoed in Stellenbosch. Trinette is die dogter van Tinus en Annette Schoeman van Lydenburg, sy is hier gebore en getoë. Sy het in 2005 aan die Hoërskool Lydenburg gematrikuleer. Hulle vestig hulle in Somerset-Wes. Hulle bedank graag soveel van hul Lydenburg-vriende wat hul troue bygewoon het.

Andre Coetzee sê dankie Ek wil graag die persone of instansies wat betrokke was by die opvul / herstel van die sloot oor Brownstraat, naby die Prellerstraat kruising bedank vir hulle werk. Hierdie uitgeryde sloot was werklik ’n kopseer. Nou kan ons weer rustig hier ry, sonder om uit te swaai of feitlik stil te hou. Ek weet ongelukkig nie wie die werk gedoen het nie, maar nogmaals baie dankie!

1 Petrus 1:25: maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is. Here gee dat ons sal terugkeer na U woord en daarop ag sal slaan - Amen.

DIE OUTOPPIE SE KOMMENTAAR

Winskopie MOOI man! Nou kan ons in hierdie vrot, korrupte land ’n “egte” matrieksertifikaat koop wat by Umalusi geregistreer is, vir die winskopie van slegs R2 000! Aldus die nuus. So, mammies en pappies, haal dadelik julle hardwerkende kinders uit die skool en gaan koop vir hulle matrieksertifikate. En waarom nie? Die vervalsers is so goed en so in met die Departement dat daar geen verskil tussen die sertifikaat is waarvoor jy jou watsenaam af werk en die een wat jy kan koop nie. Jy kan nie eers laat toest of een vervals is nie, want die dokumentasie is selfs

Photo’s of donkeys with Venter trailer by Neels Bothma - taken in Dullstroom. What an unusual sight to see a Venter trailer being used as a cart.

op die departement se rekenaars geregistreer as eg. En hoekom is dit nie snaaks dat daar weer Nigeriërs betrokke is nie? Geen wonder die staatsdiens stel “matrikulante” aan wat glad nie kan lees of skryf nie. Soos die padmakers op Lydenburg wat die bordjies na De Kuilen (by die Visserye) as Dukeillen skryf. Na 17 jaar kon hulle nog nie eenkeer die regte bord opsit nie. So, as jy in die nuwe jaar matrikulante in diens wil neem, moenie eers bodder om hulle “kwalifikasie” na te gaan nie. Dit beteken niks. Maak soos ek: Gee hulle ’n basiese spel, syfer en skryftoets. As hulle nie die ABC ken of sewe maal ses hoofrekene kan doen nie, jaag dadelik weg! Dit is soos bestuurderslisensies. Jy kan sukkel en dae in die rye gaan staan, jou toets driekeer dop voor jy regkom en duisende betaal, of jy ry gou Praktiseer se

kant toe en koop een vir enige klas voertuig vir R750. En dan wonder die stupid regering hoekom daar so baie padongelukke is. “Maaind you”, as jy in Lydenburg rondry en kyk hoe bestuur mense met egte lisensies, dan is daar ook maar weinig verskil in die vaardigheidsvlak. En ek praat nie van “voorheen benadeeldes” nie. Ek praat van huidiglik benadeeldes. Blondines in SUV’s, wat soos p*%p#*&&e bestuur. Lekker plek die nuwe Azanië. Jy kan ’n luukse voertuig, wat jy met ’n korrupte tender losgeslaan het, met ’n vervalsde lisensie bestuur en jy is ’n middelvlak bestuurder in die staatsdiens wat jy met jou gekoopte matrieksertifikaat en affirmative action gekry het. Suid Afrika het onder ANC bewind so ver in die moeras ingesak, dat die idiote nie eers weet wat verkeerd is nie, want hulle weet regtig nie, wat staan nog om iets reg te maak! Maar dis reg so, wat jy saai sal jy maai. Dit staan in die Bybel, maar watwou, hulle kan nie eers Bybel lees nie, so wat is die punt?


Nuus / News

24 November 2011 DIE bestuurder van hierdie bakkie en sleepwa, het v e r l e d e Donderdag langs d i e B a r k o ontwikkeling bo in die dorp, in Voortrekkerstraat s t i l g e h o u , uitgeklim en padaanwysings gevra. Terwyl hy met die werkers op die toneel gepraat het, h e t d i e To y o t a bakkie teen die afdraende begin weghol. Die bestuurder het dit agterna gesit maar tevergeefs. Gelukkig het die bakkie links geswaai en deur die nuwe muur om die Barko ontwikkeling gebars, waar groot grondhope dit tot stilstand gebring het. Indien dit padlangs bly weghol het, kon dit ander motors of ’n huis getref het, met tragiese gevolge. Die erg geskokte bestuurder meen hy het dalk in sy haas vergeet om die handrem op te trek. Andre Coetzee

Kobus Bekker, werksaam by Khumbulane Mining, is op 13 November oorlede sowat 20km buite Polokwane. Hy is Saterdag 19 November 2011 in Riebeeckstad begrawe. Christo en Marietjie Bekker sê dankie aan almal in Lydenburg vir die boodskappies van bemoediging. Indien iemand meer wil weet kan hulle Marietjie se Facebook blad besoek. 'n Baie groot en spesiale dankie aan Ann en Louw , Louise en Steve en Charmaine en Osie. Die familie sê hulle weet nie hoe hulle hierdeur sou kom en die groot hartseer sonder hulle gedurige bemoedinging nie. Die familie bedank Gustie en sy span vir hul hulp en liefde. Ook Baie spesiale dankie vir Gustie vir die finansiële hulp.

05


06

Nuus / News

24 November 2011

NG Suid hou basaar El Shaddai Mini Mark op 3 Desember Op 3 Desember hou die El Shaddai Gemeente ’n minimark. Daar is musiek, warmbrakke, koek, witolifanttafel, tombola, boerebeskuit, gesigte word geverf, hangertjies te koop, kuier en vele meer. Die kerk is in Rensburgstraat. Vir meer inligting skakel past. Neels by 079 814 483\45.

Op 25, 26 en 27 November hou die NG Suid Kerk Lydenburg ’n basaar wat oud-en-jonk gaan geniet. Dit skop reeds Vrydagaand af en Sondag is daar ’n osbraai. Natuurlik is Saterdag gelaai met pret en eetgoed. Alles wat mens net by ’n basaar kan kry teen billikke pryse. Vir meer inligting skakel die Kerkkantoor by 013 235 2504.

aie dankie aan al die borge van die Hoërskool Lydenburg wat gedurende 2011 op talle terreine die skool ondersteun het.

an elke onderwyser, ouer, leerder en vriend van ons trotse skool, 'n besondere woord van dank.

Die samewerking tussen alle rolspelers in die Lydenburg-gemeenskap sal ten alle tye die kwaliteit van onderrig en ontwikkeling in ons skool bepaal. 'n eseënde Kersfees en 'nVoorspoedige Nuwe Jaar word u toegewens. Mag u en u gesin heerlik rus gedurende hierdie feestyd en met nuwe krag en ywer in 2012 terugkeer. Groete Johan Loots Skoolhoof

Die Kersmark by Toeka tot Nou in Viljoenstraat, Lydenburg, beloof om presente op te tower vir elke smaak en iets vir almal. Toeka tot Nou is voorwaar ’n lushof van elke interressante item onder die son. Diegene wat dit kom bywoon bring asseblief ’n blikkie hondekos, sak hondekos en hondekomberse saam vir die behoeftige diere in die dorp. Koop sommer nou al ietsie en bring dit saam na die Kersmark. Dit vind op 3 Desember plaas. Vir meer inligting skakel Louise by 082 569 0847 of 082 330 8605.

Argeologiese Fees met bekende Kruiskykaanbieder by die Methodiste Kerk hierdie naweek Francois du Plessis, die bekende plaaslike en internasionele spreker oor Bybelse Argeologie tree eerskomende naweek in Lydenburg op. Kykers van sy reeks op Kruiskyk op Vrydagaande om 18:30 het die geleentheid om Francois persoonlik te ontmoet. Verlede jaar het hy sy navorsing in Kanada aangebied. Belangstellendes kan op die web amazingdiscoveries.org ingaan en net sy naam Francois intik. Die reeks handel oor die antieke beskawings en hoe die opgrawings die betroubaarheid van die Bybel bevestig. Dieself navorsing is vroeër vanjaar in Amerika aangebied en verlede maand ook in Duitsland. Vir meer inligting kontak Lynette by onderstaande inligting. Francois praat Vrydagaand in die Metodiste Kerk, Burgerstraat 13, Lydenburg om 1900. Sy lesing wat met skryfies toegelig word, handel oor die jongste Egiptiese ontdekkings oor die eksodus. Kom kyk wat die spreker in die grafkelder van farao Tutmosis III in die valley van die konings in Luxor ontdek het. SATERDAG Om 1100 stap hy op die spoor van die magtige Nebukadnesar van Babilon. Kom kyk wat alles in Libanon ontdek is. Om 14:30 stap ons verder op die spoor van hierdie koning. Francois was op vier verskillende geleenthede in Babilon waar Saddam Hussein die suidelike paleis van Nebukadnesar gerestoureer het. Kom geniet 'n gratis argeologiese fees en bring jou vriende saam. Vir verdere inligting of toekomstige versoeke van aanbiedings vir kerkgenootskappe, kontak vir Lynette Victor by lynette@alientribe.co.za of 0790641832.

Antieke beskawings


News

24 November 2011

07

Mashishing en Lelievlei kry huise

S

aterdag is twee huise in Mashishing en ses wooneenhede in Lelievlei oorhandig deur die Burgemeester, mnr. Moses Marobela en mnr. Temba Sgudla van Vipcon. Die inwoners van Lelievlei was baie dankbaar vir die nuwe wooneenhede en hulle het met groot vreugde ingetrek. Nog wooneenhede sal in die toekoms gebou word. Na die oorhandiging van die wooneenhede en huise is daar in Mashishing Stadsaal ’n formele funksie gehou. Me. Linkie Strydom, die Burgemeester mnr. Moses Marobela, ’n verteenwoordiger van die Departement van Sosiale Ontwikkelling en mnr. Frik Rousseau, Beheerraadslid van Lelievlei, by die oorhandiging van die wooneenhede by Lelievlei.

Challenges of growth and job creation discussed A local economic development (LED) strategy workshop for Thaba Chweu was held at the Municipal Chambers on 17 November. This workshop was facilitated by Urban Econ and although poorly attended, the challenges and opportunities for growth and job creation in our area were evident. At this workshop were from left Pierre van Jaarsveld from Urban Econ, Cinderella Cave from Thaba Chweu Municipality, Mike Ncongwane from Lydenburg / Mashishing Business Chamber and Mahlatse Mankge from Urban Econ.

Mnr. Frik Rousseau, beheerraadslid van Lelievlei, het in sy toespraak die Burgermeester en mnr. Temba Sgudla bedank vir al die bystand en hulp wat hulle aan Lelievlei verskaf en daarop gefokus dat die skenking van wooneenhede en die huise ’n goeie voorbeeld is van hoe die privaatsektor en die staat kan saamwerk. Me. Lynette Duvenhage bestuurder van Lelievlei het aan die Burgemeester en Mnr Temba Sgudla sertifikate van Afrika Lelie Projekte oorhandig vir hul volgehoue bydraes aan Lelievlei.


08

Nuus / News

24 November 2011

Me. Baby Jacobs saam met Kersvader

Kersvader, mnr. Nico Cross, me. Jeanetta en mnr. At Kruger.

DIE Lydenburg Rusoord vir Bejaardes en Woonstelle het Vrydagaand hul Kersete geniet. Die tafels het gekreun onder die kos en die inwoners het almal persente ontvang. Met mnr. Nico Cross as die seremoniemeester kon dié partytjie nie anders as om vol lewe te wees nie. Me. Jeannetta Kruger, die Bestuurder van Rusoord, het saam met haar span en komitee groot hoogtes bereik hierdie jaar. Sy en haar man mnr. At Kruger het hul lewens gewei daaraan om van Rusoord ’n spoginstansie te maak. Hulle is leiers in die gemeenskap en sorg altyd dat die lewenskwaliteit van die bejaardes verbeter. Die voorsitter van die Beheerraad mnr. Andre Coetzee, het gesê dat daar baie nuwe verbeteringe hierdie jaar aan die gebou en perseël gedoen is. Boonop word daar daar nuwe wooneenhede gebou. ’n Skyfievertoning is gebou met foto’s van wildtuinbesoeke,

Me. Bets Joubert saam met Kersvader. Sy het pas haar 90ste verjaardag gevier. Die inwoners kuier te heerlik saam met hulle vriende.

die kermis en die borge se name het heeltyd geflits. Die volgende persone en instansies word bedank: Albert Winterbach, Wenakker, Xstrata, Gemeentes van Lydenburg, Gemeenskappe van Lydenburg, Burgersfort, Ohrigstad en Hoedspruit, Lotto, S&N Vleishandel, Bokkie se Slaghuis, Kruger Konstruksie (Haashok), House of Weddings, Piet Maritz, Chris van Vuuren (perde), Johan van Staden, Lybasol, R&P Paneelkloppers, Rietfontein Verpakking, St Pie, Sterkspruit Dierekliniek, Joubert Apteek, Steelburger, Salie Joubert, Westvaal Mashishing, Kornsteel, Gert van Antwerpen, Casper le Grange, Collen Floyd, Lydenburg Toyota, Longtom Super Spar, Landini Trekkers, Naranja Pakkers (Collen), Otees, Overburg Boerdery (Phillip), Pick ’n Pay, McGee’s, PL Potgieter Boerdery (Johan Palm), PNA, Elmarie Beneke, Robbie Moldenhauer, Jan Ferreira, The Sign Shop, Sakkie Breitenbach, C&F Drukkers, Cheap

Van die personeel wat spesiaal vir die gaste gesing het. Dit was moeilik om nie ’n traan weg te pik met hul spesiale vertoning nie. Dankie dat hulle ook so mooi na die oumensies kyk.

Cheap Slaghuis, De Graaf Undercar, Gert & Andre Elektries, Highlands Panorama Nuus, Rodney Cooper Estate, Horison Apteek, Adel en Maartin Meyer, Willie Burghoffer, Lydenburg Apteek, Imbali, Ria en Dawie Kruger, Janke Muller, Lieb Niemand, Marie Breitenbach, Vryheidsfront Plus, Fraser Alexander Bulkmec, Towline Trading (Henk), Jenny Viljoen (ossewaens), PJ Loots Konstruksie (haashok), Piet Rabie, “Ek bedank elke kombuiswerker, skoonmaker, mediese staf, inwoner, die bestuurkomitee, die gemeenskap, borge en diegene wat vrywillig hier uithelp. Dankie aan almal wat ons so mooi in 2011 ondersteun het. Die kostes om Rusoord te bedryf regverdig elke moontlike brokkie hulp wat ons ontvang,” het me. Kruger gesê. ~ Michelle Boshoff.


Mining & Industrial

24 November 2011

09


10

Mining and Industry

24 November 2011

Mining Mining 2011 & & Industry Industry

Madibeng Classroom before the donation.

New Parkhome at Madibeng Primary School, donated by TRP.

TRP creates a brighter future for school children T

wo Rivers Platinum believes that caring for young children, using the proper facilities and educational tools, enables them to make a greater success of their educational future. Hence the extra drive and energy on establishing this part of our education system, which will benefit both the local youth and community in the long-term.The children of Mmabana

Day Care Centre and Madibeng Primary School in the local community of Steelpoort Park, have been given this opportunity by Two Rivers Platinum. Both these facilities currently accommodate 139 learners in total and it has the opportunity to grow even bigger, due to the developments in this area. The growing pressure on the

schools' infrastructure, and a lack thereof, definitely has a negative influence on the learner's educational experience. TRP donated Parkhomes that will be utilized as classroom facilities in order to ensure a more conducive environment for learners to be educated and developed.


Mining & Industrial

24 November 2011

11

Mining Mining 2011 & & Industry Industry Volkswagen Highlands oorhandig nuwe Crafter aan Estralita Skool

Volkswagen Highlands Lydenburg, het die nuwe 23 sitplek Crafter bus oorhandig aan Estralita Skool. Mag hierdie nuwe bus net positiewe kilometers gee en julle kinders veilig vervoer. Van links is Charles Ueckermann (Volkswagen Highlands), Johan du Toit (Estralita opsigter), me. Jean Basson (Estralita FinansiĂŤle klerk) en me. Magda Badenhorst (Estralita Hoof)

Employee Wellness a priority In today's fast-paced, rapidly changing society, unprecedented pressures, heavier workloads, family commitments, all of which have to be dealt with at a personal level, it is inevitable that these pressures will impact on our employees and the organisation. Two Rivers Platinum subscribes to the definition of health as a state of complete physical, mental, and social well-being. We recognise that both the internal and external problems interfere with an employee's concentration, endurance and motivation and that a definite link exists between the personal and work sphere of every employee. We embarked on a structured Employee Wellness Programme in collaboration with the Careways Group. The programme was launched during the month of October in an attempt to improve the employee's quality of life and performance by helping employees solve their personal problems. Furthermore, TRP hosted a Wellness Day on the 19th of October in collaboration with various stakeholders, such as CANSA, Careways, Connection Health, Ferndale Optical, etc. to create additional awareness of the importance of emotional, An Employee having his blood sugar tested. physical and social wellbeing. Employees had the opportunity to participate in many wellness-related activities, such as undergoing voluntary and confidential counseling and testing for HIV/Aids, checking their blood pressure and glucose as well as getting their eyes tested. Information booths on breast cancer, diets, BMI and medical aid information were also available. TRP recognises that our employees are Two Employees are our most valuable resource and that their excited to be part of the total well-being adds to the value of TRP!

Wellness Day.


12

Mining & Industrial

24 November 2011

Mining Mining 2011 & & Industry Industry

Dwarsrivier mine nominated for best employer 2011/12 D

warsrivier Chrome Mine, in conjunction with ARM took part in the CRF Institutes research survey in search for the Best Employer 2011/2012. Dwarsrivier is proud to announce that they have been certified as one of the Best Employer's for the year 2011/2012. A total of 69 organizations were listed this year – which is a 20% increase from 2010. The Certification Index identifies choice employers through administrating the International HR policy and practice research survey; proprietary of the CRF Institute. The Index is the culmination of months of rigorous research with findings independently audited by Grant Thornton South Africa. Organizations are rated in the following areas: organization strategy; the HR function; communication; diversity management; corporate social responsibility; knowledge management; talent management and engagement; performance management; and rewards and recognition. According to Samantha Crous, the CRF Institute's Country Manager, the importance of the Best Employers campaign is that it recognises that in a competitive labour market like South Africa, success lies more than ever in an organisations ability to distinguish itself by establishing and promoting excellent HR strategies and practices that can attract, retain and engage the right talent.


Mining & Industrial

24 November 2011

13

Mining Mining 2011 & & Industry Industry Empowerment of entrepreneurs

T

B

litz Plumbing se eienaars, mnr. Gerrie Labuschagne en mnr. PJ Kotze wil loodgieterdiens 24 uur, sewe dae per week aan Lydenburg, Burgersfort, Steelpoort en Dullstroom bied. Hul werk is SABS goedgekeur en met al hul nodige ondervinding wil hulle die publiek laat weet dat hulle nie Desember sluit nie. Geen werk is te groot of te klein vir hierdie manne nie maar hulle weet dat bekostigbaarheid ook 'n groot rol speel. Vir die inwoners wat nie Desember weggaan nie kontak hulle gerus by 072 197 5264 of 072 577 8689 of kry hulle elektronies by blitzplumbing@gmail.com en begin die Nuwe Jaar probleem vry!

he search for gainful and rewarding employment is an all-too-real preoccupation for thousands of unemployed youth in South Africa today. Of the many that leave their homes each day in search of work, with unemployment soaring to more than 40% nationally, the hard fact of the matter is that the majority will return home unsuccessful. Studies have shown that this is one of the contributory factors towards high crime levels. The alternative is to engage and enable South African youth to become self-employed. “We need to skill and encourage our youth to start their own businesses - a core competency of the private sector, because this can be a daunting prospect for those with little training or experience” added Mr. Adriaan de Beer, the Business Leader. Two Rivers Platinum, through its SED Programme and in partnership with Kagiso Business Consultants (KBC) have initiated the TRP Youth Entrepreneurship Development Programme. Training provided through this 3 month programme is meant to empower the participants with business and financial skills to either start their own businesses or contribute meaningfully in the private and public sectors. All the participants were also given the opportunity to participate in the Best Business Plan competition. A credible panel of adjudicators comprising of independent and experienced business consultants, bankers, and procurement specialists with no vested interest in the process, helped choose the finalists and the winning business plans. Among the winners was Bophelo Bo Botle, a garden service and landscaping entity, which subsequently also secured themselves a lucrative contract with Two Rivers Platinum. “Two Rivers Platinum Mine's business is not just about mining and processing PGMs, it is about being a catalyst

for change and driving up-liftment in needy communities. It is about establishing partnerships to facilitate social transformation. It is also about meeting the needs of the local communities in the areas of education, with strong bias towards early-childhood development, infrastructure development, community development and sustainable wealth and job creation through entrepreneurship development as well as enterprise development” said Bethrum Dzonzi, the Public and Corporate Affairs Manager for Two Rivers Platinum. “Corporate Citizenship requires much more than a shortterm cheque book charity. TRP's philosophy is to fund and develop sustainable social and economic projects that guarantees improved standards of living within previously disadvantaged communities in the region and in South Africa. It is a model that encourages empowerment and job creation. It uplifts, e d u c a t e s a n d acknowledges the need for community self-sufficiency and ownership” said Mr. Roland Dressels, HR Leader for Two Rivers Platinum. Over 40 participants have benefited through skills acquisitions and over 24 permanent jobs for youth will be created as a result of this initiative.

Bethrum Dzonzi with Refilwe Monyatje and Nicolas Maboko from Bophelo bo Botle


14

Mining & Industrial

24 November 2011

Mining Mining 2011 & & Industry Industry

Safety Performance of Babohlale Mining at Dilokong Chrome Mine

From left to right (back): Sam Zikilala, Ezequel Sigauque and Lenord Hlatshawyo; (front): Mandla Kunene, Attie Nhanombe, Rudi van den Berg, Robinson Lushaba, Micheal Sebeble and Simon Malivhoho.

B

abohlale has worked two months in a row without a Disabling Injury. During the last eight months they have worked four months without a single DI. This is an exceptional achievement, taking their difficult ground conditions into consideration. The Manager, Mr Johann Kotzè, the Mine Overseers, Mr Rudi van den Berg and Mr Leonard Hlatswayo, together with their whole team maintain their zero tolerance towards sub standard safety standards. Frequent safety meetings are being held to discuss safety issues, and to increase safety performance. The ASA Metals / Dilokong Chrome Mine Management Team would like to congratulate Babohlale for their dedication towards the safety of their employees.

Mining Mining 2011 && Industry Industry


18

Mining & Industrial

24 November 2011

Mining Mining 2011 & & Industry Industry Welcome to Ga Kgoshi Masha Three young people at Ga-Masha Village in Steelpoort welcomed the installation of directional signage donated by Two Rivers Platinum in partnership with the Greater Tubatse Municipality (GTM). This will promote tourism in the area. “We have always struggled to direct visitors to our various communities from either Steelpoort or Jane Furse side. Today we can confidently invite people to the area without any fear of them getting lost as Ngwaabe is much bigger though, comprising of the various villages and Traditional Councils, thanks to Two Rivers Platinum,” said Sekgobela, a local resident. The Mine has committed sponsorship of similar signage at all the 18 villages as well as at the new GTM offices in Burgersfort. The Mine have also offered, after being approached by the Executive Mayor of Greater Tubatse Municipality (GTM), Counsellor Mr Mahlathe Nkosi for assistance, to provide professional name plates at each of the 200 offices in the GTM building. These offices are currently only marked with papers. “This is our contribution towards service delivery and an effort to assist the Executive Mayor during his term of office in his various campaigns aimed at providing what the people of Burgersfort and Tubatse are asking for” said Mr. Adriaan de Beer, the Business Leader at Two Rivers Platinum.

Xstrata Lion help N3 FIRE & RESCUE

Local residents from Ga-Masha at the newly erected sign board.

Professional Chef caters with mouthwatering dishes

Mouthwatering to say the least S E RV I M AT E , a P ro f e s s i o n a l C a t e r i n g C o m p a n y b a s e d i n M p umalanga, Graskop. Their food is mouthwatering, tasty and the chef M e r v i n Pillay has authentic curry recipes that will make every one’s mouth water. He is professionally trained and worked in the hotel and catering industry for years. T h e y o ff e r c o r p o r a t e c a t e r i n g a n d p r i v a t e c a t e r i n g a n d are passionate about their service, and aim to offer each and every client the very best. Their staff are regularly trained throughout the year and their Chef and Catering Manager is expected to go out of his way to ensure that a successful and hassle free function is

achieved for each and every client. Catering services are varied and range from casual to formal in style. As an added benefit and convenience, Servimate 89 (t/a MC Fine Food & Catering Services) offer a 360 degree function service for our clients, these include; Event Co-ordination, Decor and Private Chef Hire, It is our mission to satisfy our clients with great food, highest standard, best quality, at affordable prices. Servimate 89 CC has recently partnered with The Christian Outreach Church in Graskop to feed the Hungry and Old Aged communities on a Fun Day Outreach program to the community to give back to their people. For more information phone 073 668 9074 / 013 767 1724.

Op die foto’s van links na regs is Roelf Castelyn, Ockert De Lange, Andre Blignaut en Deon Broekman. N3 FIRE & RESCUE het pas nog ’n groot noodvoertuig in gebruik geneem, nadat Xstrata Lion se opleidingsafdeling ’n Chevrolet bakkie aan hulle geskenk het. Tesame met die groot GMC, die Mahindra, die toneelbeveiligingsvoertuig en die nood reaksievoertuig, bring dit N3 Fire & Rescue se vloot (uitgesluit insleepvoertuie) nou op vyf voertuie te staan. Twee van hierdie voertuie kan met water en skuim op brande reageer en die Mahindra met die hoëdrukspuit is geskik vir veldbrande. Die span is toegerus met al die belangrikste toerusting om noodsituasies te kan hanteer. Dit sluit in die sogenaamde “jaws of life”, waarmee beseerde mense uit motorwrakke gesny kan word. Die twee brandbestrydingsvoertuie kan op enige werkende brandkraan in die dorp gekoppel word, indien nodig. Lydenburg beskik dus nou oor ’n volwaardige brand en ongeluksreaksiespan, wat gemoedsrus oor die vakansietyd sal verskaf. N3 Fire & Rescue word bedryf onder die Lydenburg Outreach Project en is gebaseer by R&P Paneelkloppers, waar die eienaar, mnr. Roelf Castelyn ’n gedeelte van sy perseel aan hulle beskikbaar gestel het. Die span wat betrokke is, is van links na regs op die foto: Roelf Castelyn, Ockert De Lange, Andre Blignaut en Deon Broekman. N3 Fire & Rescue maak uitsluitlik op die goeie gesindheid en hulp van die publiek staat en doen ’n beroep op alle sektore in Lydenburg om hulle te ondersteun. Dit sluit in geldelike bydraes vir die aankoop, diens en gebruik van toerusting, skenkings van nooduitrusting en selfs die diens van hulle voertuie. In ander dorpe maak die motorhawe eienaars byvoorbeeld beurte om die reddingvoertuie vol brandstof te maak en dit sal wonderlik wees as die manne in Lydenburg hiermee kan help. Die groot GMC en die Chev is nogal dors met hulle gewig en groot V8 enjins. Kom Lydenburgers, as julle met enigiets kan help, kontak vir Andre Blignaut by N3 Fire & Rescue (by R& P Paneelkloppers) en bied jou hulp aan of skenk toerusting, brandstof of brandblussers. Enigiets sal help, bv. lang lere, beskermende oorklere, kragsae of kragopwekkers, “angle grinders” ens. Andre Coetzee.


Motoring

We buy & sell new or used vehicles for CASH

(Top prices paid) 083 778 6430/ 083 778 6499

Roof of Africa not for sissies! S TA R T I N G t o d a y, t h e 4 4 t h running of the Roof of Africa acknowledged as Southern Africa's most gruelling off-road motorcycle race in the Mountain Kingdom of Lesotho, will take place from 24 to 26 November. Final preparations are in place and the entry list has closed at 234, including 26 international riders from Australia, New Zealand, Germany, the UK and Portugal. A group of experienced riders none of whom will be competing - went out this past weekend in hot conditions to plot the route, which convenor Mike Glover described as “epic”. He said: “We really wanted to create a route that would not only challenge all of the competitors in the Bronze, Silver and Gold Classes, but also expose them to awesome new areas and some of the most beautiful riding scenery anyone could hope for.”

24 November 2011

19

Motoring Editor / Motor Redakteur: Andre Coetzee andrec@intekom.co.za 083 626 6305 The first change to the traditional Roof of Africa format will hit the riders on Thursday, November 24, with the traditional Round the Houses street race running in reverse, with an additional Romaniacs-style section where riders will have to tackle some man-made obstacles before continuing on tar. The riders will then continue immediately to the Thaba Bosiu a rea a bout 2 0km o utside Maseru to tackle a new Time Trial section - and aggregate times will determine the starting order for Friday's racing section. Racing Section Two will start at 6am (we said it was tough) on Friday from Molangoane Lodge and will take riders over Black Neck Pass (in reverse), Spiderman, Hijack and Mad Cow Pass - to name but a few - to Nyakosoba and Two Bridges with a “red carpet” finish for competitors in the Bronze and Silver Classes at ULI Forest. Gold Class riders, however, will still have to get through a new section near Roma officially known as Free Fall; Hell Hill would probably be more appropriate. Local businessman Seamus McCarthy, a veteran of many Roof adventures and who laid out the 2010 route, describes it as “extreme”, with a spectacular finish on a 55-degree rocky gradient. The survivors will line up at 6am on Saturday at Molangoane Lodge knowing that the worst is still to come the final day will be by far the toughest. Bronze Class competitors will finish at Free Fall, but will have all day to get there while the Silver and Gold Class riders will face a six-kilometre climb to the Mankaluba Pass, almost 3000m above sea level, which has never before been ridden competitively. After that will come the aptlynamed Seamus' Slide, a new version of Poponyane, then Belokomo, Cannibal Bridge and finally, for the Gold Class riders, the dreaded Bushman's Pass. Race fans are welcome to join the festivities each night at the new Roof Fan Zone at the Lesotho Sun where the day's action will be featured on the big screen and the route for the next day explained. Shuttle busses will run continually on Saturday between Free Fall and B u s h m a n ' s P a s s . iol.motoring.


22

24 November 2011

We test the new Kia Rio 1.4 TEC THIS week we tested the new Kia Rio 1.4 TEC. This is the top spec model in the new Rio range and comes fully loaded. Instrumentation includes fuel, temp, speedo, revcounter and trip computer that gives info on fuel consumption, average speed, two trip meters, outside temp, gearshift indicator and distance to empty. The radio/CD is MP3 compatible, with iPod and Aux in and with a good six-speaker system. Sound quality is very good. The automatic aircon (climate control) on the 1.4 TEC works very well and we were particularly impressed with the control layout below the aircon screen. Nice, high quality feel switchgear! Electric control on all four side windows with one touch for the driver sits in the driver’s door, together with the switches for adjusting the side mirrors. These can also be folded electrically to prevent damage when parked, especially in small garages or public parking spaces. Headlights have an auto function, are adjustable from inside and the 1.4 TEC features daytime running lights, fog lights and indicators in the mirrors. There are leather seats, a huge, cooled glovebox, additional 12V power point, cigarette lighter, removable ashtray, centre console storage and drink holders in all the doors. You also get rain sensing wipers and alloy pedals on 1.4 TEC. On the road, the Kia Rio is very quiet. The six-speed gearbox shifts very smoothly and the engine turns at just over 3 000 rpm at 120 in sixth. At 140 the engine turns at only 3 600 rpm, meaning that on level roads at legal speeds, the car should return excellent fuel consumption with little harmful emissions. Fuel tank capacity is 43 litres. The disc/drum brakes are good and the car handles very well. We took her up to 180 in order to check high speed stability and everything was fine. All the usual safety features such as ABS and EBD, together with six airbags are available. Park distance control when reversing is standard on the 1.4 TEC. Acceleration and overtaking ability are OK for a 1400, but not exceptional. The 1.4 Gamma engine makes 79 kW and 135 Nm of torque. The car comes with beautiful 17 inch mag rims (1.4 TEC) and the spare is a full sized mag wheel as well - a great plus! The boot is fairly large for a hatchback and is larger than on the previous Rio. The electric power steering is light to operate, comes with full satelite controls including Bluetooth for your phone and the steering is adjustable for rake and depth. The wheel is thick, leather covered and with a small sportscar like diameter. Ten body colours are available and the car’s design by Peter Schreier is beautiful. There are a lot of visual similarities with new Opel Astra / Corsa. All things considered, you get excellent value for your R168 000. The car is nice to drive and the build quality is excellent. There is a 5-year / 100 000 km warranty and a 4-year / 60 000 km service plan. I cannot criticise anything on the new Kia Rio 1.4 TEC. Personally however, I would have liked a bigger (1600 or even bigger) engine. Well done Kia! Andre Coetzee

Properties / Eiendomme


Nuus/ News

24 November 2011

Die ongelooflike vyfster gastehuis Villa Afriq in De Beerstraat Lydenburg was die gashere van die VLU Strelitzia-tak se eindjaarete. Wimpie en Mariëtte Norval het die dames trakteer en ’n tafel met ongelooflike dekordetail en styl voorberei. Die dames het gesellig saamgekuier, hoe dan anders met ’n vyfstergastehuis as agtergrond.

25

Billy Daniels entered this gorgeous photo into the Highlands Panorama News Photo Competition of the Year.

VLU Lydenburg sluit af vir die jaar DIE VLU Lydenburgtak het vroeër die maand hul laaste vergadering van die jaar gehad. Dit was groot pret een aan huis van me. Elsabé Brits. Die tak wens almal ’n Voorspoedige Nuwe Jaar en Geseënde Kerstyd toe.

Nog foto’s vir die fotokompetisie deur Heather Aspeling.

Enter NOW Foto geneem deur Christo Taljaard by Mabalingwe van 'n Neushoringvoël. Canon Kamera.

Photo’s above by Billy Daniels.

Die borge vir die Highlands Panorama Nuus Fotokompetisie is Longtom Super SPAR, PNA, Konica Photo Express asook die HPN. Stuur asseblief jul foto’s in michelleboshoff@yahoo.com of info@highlandspanorama.co.za

One week left for the Photo Competition!


Slimkopies / Classifieds

DIENSTE/ SERVICES

K W A G G A VERVOER. Vir enige vervoerwerk, 4 ton trok. Kontak Nico: 082 563 4592, Charlotte: 072 865 6424. A1 DROOGSKOONMAKERS & wassery. 013 235 3976. A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976. AK JEWELS - 013 235 1075 R O N I Q U E UPHOLSTERERS Battery Tech - reconditioning of car & motorcycle batteries + purchase of reconditioned batteries. 013 235 1109 SECURE STORAGE AVAILABLE Rezak Storage now open. Dirk 076 660 1389 L A W N P R O weed/pest/disease c o n t r o l & landscaping. 079 519 6061 GRADE 10 – 12 FET college and support centre. Contact Erika 082 5168566 or em a i l : erikaeng@lantic.net CRAFTY KIDS: Ons maak speelgoed, g e s k e n k i e s , kunswerke met verf, pastelle en klei. Kom deel in die kreatiewe prêt. 013 235 2598/ 082 893 5056

AUTOMATISERING/ AUTOMATION

24 November 2011

G e a k k r e d i t e e r . yummychicks@gmail Kontak: 013 235 .com 3423/ 082 454 8382 W I Z A R D ’ S AUTOHAUSEN B O O K S H O P : SMART-REPAIRS: A f r i k a a n s L o u i s Minor Body, Paint & L’Amour & James Hail Damage. Stone Hadley Chase boeke Chips & Polish. Poly beskikbaar. 072 273 Rubberise. Smash & 2834

ALL GARAGE DOORS, Centurion gate motors, electric fencing. Fanie Grobler. Preferred, Accredited Installer. G r a b Ti n t . P a i n t 072 774 4339/ 013 Protect Film. Neels B R A A I K U I K E N S : 235 4521 013 235 2721/ 082 geslag of lewendig. 082 404 0379/ 083 334 3596 613 0143 SKOONHEID/ B U D D Y ’ S BEAUTY AUTOLEC: services TROETELDIERE/ on all vehicles, PETS CREATIVE NAILS diagnostic test, all TRAINING 084 860 auto electrical. 073 882 6808 LY D E N B U R G 7714 HONDESALON - 072 NAILS, LASHES, B D S F O R K L I F T 320 9203. Makeup 076 677 REPAIRS: Forklift . repairs, service, re- PETS CORNER - 013 6002/ 013 235 4947 conditioning, spares, 235 2658 S 4 S L I M M I N G yearly & quarterly Tablets 076 677 6002 inspection, roadtests, TE HUUR/ 22 years experience. TO LET S A L O N H A I R & Appointed 292 in I E T S I E N I C E compliance with LINGERIE 074 887 industrial act on lifting 6950 machinery. 073 882 6808 BEAUTY BOX sonbed 013 235 4986 MOTORS TE KOOP/ P E R M A N E N T CARS FOR SALE MAKEUP 082 650 4987 EK KOOP BYNA ALLE tweedehandse FOTOGRAFIE/ motors, bakkies, PHOTOGRAPHY combi’s en dubbel cabs vir kontant. Ek is TREASURE TIME bereid om op te tel. F O T O G R A F I E : Skakel Unis 082 959 troues, studio, alle 9120/ 072 203 1614 geleentheede. Tania 0 8 2 3 3 1 4 8 1 4 ISUZU BAKKIE www.treasuretime.co 2006. a/c, c/l, p/s. Excellent condition. .za 076 675 3060 SKOONMAAK/ CLEANING

TA F E L D O E K E Overlays, glase en eetgerei. Skakel Rina: 082 751 0432 WEDDING & evening dresses for hire. Elizabeth 084 988 7413 LAPA TE HUUR vir al u funksies. R20p/p. 082 466 4785/ 013 235 2215 EIENDOM VERKOPE/ PROPERTY SALES BARGAIN BUY house for sale. Contact 082 496 4312

VOLVO TLB 2006 4 x 4 , w o r k i n g 3 SLK WOONHUIS in condition. R280 000. Voortrekkerstraat. Groot stoep, buite073 882 6808 kamers, palisade. 082 406 7830 MOTORHUUR/ CAR HIRE EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT LY D E N B U R G

SKOONMAAK VAN MATTE, meubels, H U U R K O O P motors en droogsuig PROBLEME Het jou v a n o o r s t r o o m d e terugbetaling op jou matte. Martie 082 951 voertuig 'n nagmerrie 7494 geword, of is jou aflos te hoog. Skakel ons VEHICLE HIRE- car gerus vir 'n oplossing. & van rentals. 013 REKENAARS/ WOONSTEL: 2 073 830 8637 235 1780 slaapkamer, teenvolle COMPUTERS toegerus, 15km vanaf Lydenburg. 084 922 SEWERAGE TE KOOP/ FOR 4444 I.T.@Large for all pc REMOVAL SALE r e p a i r s & TE HUUR: 3 slk, 2 maintenance, badk, sitk, eetk, D C S E W E R updating hardware S U P E R W O R M S : w o o n k , R E M O V A L S & and software, virus 50c each. 082 403 d u b b e l m o t o r h u i s . R8000. 1 Des. T R A N S P O R T removals, networks, 1786 L y d e n b u r g Pumping & removal of callouts etc. Jacques r a w s e w e r a g e + 071 268 9211 / Pierre H E E R L I K E Eiendomme 013 235 1986 transport. Building of 079 881 1932 PLAASHOENDERS septic tanks. Cingent TE KOOP Heel LOSIES/ 079 116 0577/ Dean R24p/kg, porsies ook LODGING MOTOR DIENSTE/ 079 251 3827 b e s k i k b a a r. AUTO SERVICES Aflewering vanaf 12 L O S I E S LY D E N Desember. 072 624 B U R G . 0 7 3 5 5 5 AT L A S PA N E E L - 8221/ 017 358 7272 4840 KLOPPERS -

KERKE/ CHURCHES •Anglican Church Ly d e n b u r g . S u n . 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerde-kerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. • Hervormdekerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg:Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • N G M o e d e r gemeente Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101. • NGkerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangelie-kerk. S o n d a e : Oggenddiens met kinders 10:00, aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. P a s t . A n d r e Hanekom. • El Shaddai Gemeente R e n s b u r g s t r. 4 1 , Ly d e n b u r g . Wo e . 19:00 Bid uur,Vry. 1 9 : 0 0 j e u g . Sondagskool 09:00, diens Sondae 10:00 en 18:00. Pastoor Neels Barnardo en Pastoor Jaco Tomsen 079 814 4845 • New Apostolic Church. Sun. 09:00. Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934. • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:30 (kinderkerk), 18:00 (Engelse diens) Di.

jeugsel 19:00 Woens. sel 19:00, jeugby kerk 18:30. Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 0 9 : 3 0 . Burgersentrum. Liana Esterhuysen: 013 235 2463.• Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo. 10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 928 5075 l y d e n b u r g baptiste@isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. • Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 a n d c h u r c h service 11:00. Pastor J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S S t e e l p o o r t . Sondagoggende 09:00, aande 18:00, Woensdaeselgroep 18:30. Past Beukes: 083 291 8005/ kerkkantoor:087 808 5604. • Sewedag Adventiste Kerk Saterdagoggende, Methodiste Kerk, Burgerstraat L y d e n b u r g . Bybelstudie 09:15, e r e d i e n s 11 : 0 0 . Navrae 082 466 5946/ 013 235 4049. • Volle Evangelie Kerk

B u r g e r s f o r t ( L a e r s k o o l Burgersfort) oggend: Sondag 9 am aand: Sondag 5 pm. Woensdag: 7 pm Bid l y d e n b u r g baptiste@isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. Vergadering. Pastoor Antonie Nortje - 084 8 1 8 0 9 2 0 . • Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. Pastoor Leon Labuschagne 084 5 1 2 9 0 4 6 Kerkkantoor 087 808 5604.

26

Highlands Panorama kantore is van 15 Desember 2011 tot 6 Januarie 2012 toe. Highlands Panorama offices are closed from 15 December 2011 until 6 January 2012

BECP BETON PRODUKTE •Sement Boustene; •Interlock en Bevel plaveistene; •Vloer- en Muurteëls; •Tuinsirkels; •Klippies; •Steppingstones en vele meer!! Vertoonlokaal by Kuns vir Afrika Padstal 4km uit Lydenburg op Dullstroompad.

Ben: 082 408 2798 Maria: 082 446 2277


24 November 2011 Jr / Yr 9 No: 45  
24 November 2011 Jr / Yr 9 No: 45  

24 November 2011 Jr / Yr 9 No: 45

Advertisement