15 02 2018

Page 2

02

15 Februarie / February 2018 Roads Agency Limpopo (RAL) will, on February 16, host a stakeholder engagement and fundraising session with the mining industry in the Sekhukhune district municipality. The session is aimed at building cofunding relationships between RAL, the mines and local communities, RAL CEO Maselaganye Matji explains. Since adopting this strategic partnership approach, RAL has raised more than R380million and continues to secure more partnerships. It is aiming to raise R100-million for the current financial year.

“Thank you to Dr Bugatcha, Dr Van der Merwe and the staff and nurses of Lydenburg Hospital. You gave us good medical assistance and helped to save my baby,” said Mrs Adeline Cronje.

A

•Natural Stone Flooring •Cement Finishes •Pool Coatings •Waterproofing •Licensed Gas *Torch-On Installations *Rubaro •Wood Treatment •Custom Blinds •Industrial Coatings

delinke (een jaar) is in Desember met baie hoë koors opgeneem in die Lydenburg Hospitaal. Die dokters kon eers nie bepaal wat die rede daarvoor was nie maar sy het stuiptrekkings gekry. Haar ma het haar dadelik vanaf Burgersfort na die Lydenburg Hospitaal gebring aangesien die gesin nie ‘n mediesefonds het nie. Haar ma, me. Adeline Cronje het gesê die ongevalle het hulle dadelik begin help maar Adelinke se rooibloedselle was heeltemal te laag. Toe kom daar nog 'n gesin met malaria aan. Toe die hospitaal besef beide gesinne is vanaf Burgersfort het hulle dadelik vir malaria begin behandel. “Ek wil dit noem, want almal het altyd iets negatiefs van die Lydenburg Hospitaal te sê en ek aanvaar daar is probleme. Maar ek moet hulle bedank vir die goeie sorg, kos, lakens en baie aandag wat die personeel vir my en my baba gegee het. Dit is belangrik om ook die goeie dinge wat hulle doen te sê. Hulle het Adelinke mooi gemonitor deur die dag en nag vir weke,” het me. Cronje vertel. Dankie aan dr’s Bugatcha en Van der Merwe, die personeel en almal wat soveel vir die gesin gedoen het want dit is bloot ‘n wonderwerk dat hierdie klein babadogtertjie dit oorleef het. ~ Michelle Boshoff


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.