Nongqai Vol 6 no 6

Page 34

Vic McPherson [RS 309]

RS 407 AKTUEEL AGENT RS407 Tussen leuens en die waarheid Deur Marga Ley Woensdag 09 September 2015 05:30 Meer as 25 jaar gelede het lt. Olivia Forsyth, alias Agent RS407, kodenaam Lara, aan Marga Ley vertel hoe sy vir die veiligheidspolisie op die ANC gespioeneer het. Verlede week het sy aan Ley gesê dit was alles leuens. Beeld het dit in Februarie 1989 beskryf as ’n verhaal van moed en uithouvermoë, van ’n fyn uitgewerkte plan om die ANC te infiltreer. Beeld haal haar onder meer in die hoofberig aan op 4 Februarie 1989: “Al wat my behoue deur alles gekry het, is die wete dat ek nie alleen staan nie. Tuis was ’n span mense wat na my omgesien het en alles vir my sou doen.” Genl.maj. Basie Smit, destyds hoof van die veiligheidspolisie, het gesê: Sy het “in buitengewoon gevaarlike omstandighede besondere diens aan Suid-Afrika gelewer”. 34


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.