Nongqai Vol 10 No 4 A (2)

Page 96

Nongqai Vol 10 No 4A (2)

In 2010 was Kobus opgeknap deur Naledi Rail op opdrag van PRASA, om gebruik te word om die spoorlyne gedurende die Voetbal WĂŞreldbeker te patrolleer indien nodig. Alles het goed afgeloop, en Kobus was toe nie gebruik nie. Daarna was Kobus opgelĂŞ in die Braamfontein Spooropleidingsentrum, waar dit nog steeds bevind kan word. Op die skakel kan jy die foto's wat Naledi Rail geneem het gedurende Kobus se opknapping in 2010: http\://www.naledirail.co.za/portfolio-item/in-fringilla-suscipit/

96


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.