eNONGQAI

Page 46

o

Sarie Van Niekerk Dit is so lekker om nou 'n stem by die foto te sit. Dankie mense vir die heerlike kuier, ons maak weer so.

o

Johan Jacobs Bly ek kon jou en Marie ontmoet Koos Brits!

o

Koos Brits More Johan, die gevoel is wederkerig, het regtig die dag geniet. Mooi loop.

o

Johan Jacobs More buurman Koos Brits! Geniet jou dag ook!

Pottie Potgieter van Port Edward skryf: Pottie Potgieter : Hoe meer ek na die foto’s van die geselligheid kyk hoe

groener raak my oe van jaloesie. Ek wens die donnerse wetenskaplikes met die min hare en die dik brille kom nou uit met so 'n Star Trek transporteerder wat almal van ons, sommer so in die knip van 'n oog, op een plek bymekaar kan trek ten spyte van die afstande wat ons van mekaar skei. Dink met hoe wonderlik dat sal wees om al die vriende van FB op een plek bymekaar te kan kry, en dan sommer so op die koop toe, tyd vir so 24 uur lank kan laat stilstaan. Ek glo ons sal dan nog nie klaar gekuier wees nie. Ek beny die wat by die geselligheid was vreeslik. •

Johan Jacobs, Malinda Lensing, Mickey Van Vuuren and 3 others like this. •

o

Isabel Kruger toemaar Pottie.....ons het julle nie uitgeslluit nie...ons het van almal geskinder......lol Ja, dis soos familie...net beter.

o

Thys de Jager Pottie smaak my ons het sleg uit gemis op n lekker party

o

o

Gawie Botha ,,,,,en toe se julle wat van my en Pottie! Isabel Kruger en toe se ek dat as Gawie nou hier was het ek hom n drukkie gegee.......

46


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.