Issuu on Google+

THE e-NONGQAI Un-official Police Gazette for VETERANS of the former South African Police Force and for those interested in the history of our Police, Defence and South Africa’s National Security

20 September 2012; Vol 3 no 9.2 DIE e-NONGQAI Nie-amptelike Polisiekoerant vir VETERANE van die ou Suid-Afrikaanse Polisiemag en vir diegene wat belangstel in die geskiedenis van ons polisie, ons verdediging en ons nasionale veiligheid

Gert en Erika Wessels Vision To impartially publish the Police History relating to Southern Africa from 1652 to 1994

Mission To build an objective historical picture of the South African Police and our antecedent police forces in Southern Africa To build up a bibliography of police related literature To collect and archive information, reports, photographs and recollections of police officers especially those who were eyewitnesses of historical events To publish short memoirs or accounts of members To collect personal data, photographs of members and their biographies To, where relevant, record contemporary (post 1994) police history

1


Contents Vuller: Oud-reservis Eric van der Venter en mev Lynette van der Venter ......................................... 2 ‘n Woord van Dank ............................................................................................................................. 3 Foto’s deur Hennie Heymans .............................................................................................................. 3 Foto’s deur Isabel Kruger .................................................................................................................. 35 Foto’s deur ........................................................................................................................................ 38 Johan Jacobs – David Botha .............................................................................................................. 40 Foto’s van Isabel Kruger .................................................................................................................... 41 Robert Brand skryf uit die VSA .......................................................................................................... 42 Skrywe van genl André L du Toit ....................................................................................................... 43 ‘n Woord van Dank deur Koos Brits .................................................................................................. 45 Pottie Potgieter van Port Edward skryf: ........................................................................................... 46 Voorstel: Hennie Heymans .............................................................................................................. 47 Belangrike nuus: Ons het 'n baie liewe ou op die blad wat aangebied het om die skaap te borg!!!! – Neelsie Borea ................................................................................................................................. 50 Oppi-kole: Spesiale berig: Oud-SAP-Lede se Liefdadigheidstrust se Skaapbraai: Johan Jacobs ....... 51 Wat ‘n lekker dag was dit nie! .......................................................................................................... 52 Slot .................................................................................................................................................... 52

Vuller: Oud-reservis Eric van der Venter en mev Lynette van der Venter

2


‘n Woord van Dank Die oud-SAP-lede se Liefdadigheidstrust het weereens ‘n wonderlike skaapbraai by Hoffanheim gereël; waar ou vriende weer gesellig kon verkeer. Dankie aan die reëlingskomitee vir al die onbaatsugtige werk! Ons plaas talle foto’s wat die dag geneem is en verstrek ook kommentaar deur die lede van die Facebook-groep:

Suid-Afrikaanse

Polisie

Afgetrede

Lede.

Die redakteur is nie egter verantwoordelik vir al die uiteenlopende menings hier uitgespreek nie! Genl Mike Geldenhuys was bly oor twee dinge: Hulle kon daarin slaag om makatane te kry en Annatjie kon haar konfyt verkoop. Hy is ook bly dat sy boek voltooi is en by die skaapbraai bekend gestel kon word. Dit is ‘n boek oor ‘n polisieman en deur gewone polisiemanne vir polisiemanne geskryf.

Foto’s deur Hennie Heymans Hier verskyn die verskillende foto’s wat die dag geneem is. Elke foto vertel sy eie storie tesame met kollegas en vriende se kommentaar:

Gawie Botha, Tiny Nortje, Piet Kierie Fourie and 8 others like this. 3


o

Hennie Heymans Die glanspaar en Tiny Nortje met sy skone dame!

o

Marius Morland Hier het Tiny sy moses tee gekom, met die lengte.

o

Frik Bruwer Janee Dana is oor ‘n langnaweek gebore.

o

Koos Diedericks Baie, baie lang-naweek.

o

Koot van Schalkwyk ek wou so graag die twee grotes bymekaar sien. Ek was onder die indruk dat Tiny langer was as Dana. Hoop julle het die braai geniet. Groete uit die Wes-Kaap.!!!

o

Tiny Nortje NEE DANA IS MY BAAS, MAAR SO GROOT AS WAT HY ENE JINTELMAN, EN LIEWE HEKSIE IS SO PRAGTIG AS OP HAAR FOTOS.

o

Neelsie Borea Dana ... met permissie en respekte gesê: jou pa en ma was tydsaam tydens ......... nou ja, nou-nou word die jintelman de m$%^&r in vir my ....... eindproduk ... GOED! Was ook lekker om jou en Estie te ontmoet Tiny!! ;-)

o

Tiny Nortje en Neelsie, ek het jou nie vergeet nie, jy is regtig `n dierbare mensie, wat ‘n voorreg om julle te ontmoet. En Sarie dit was ook my voorreg om jou drukkie te ontvang.

o

Koot van Schalkwyk Ek sal; al die Heksies baie mis ek het julle nog nie eers ontmoet nie toe verhuis ek Kaap-toe. Ek wou ook vir julle 'n lekker ou drukkie gee voordat ek verhuis het. Ek sien julle darem gereeld op facebook. Groete.!!!

o

o

o

o

Billy Cox Tiny lyk klein langs Dana.... Saluut!! Kyk in my oë.... Neelsie Borea Billy .... daai ouens beter gaan sit as ons twee kiekies saam hulle geneem wil hê....;-) Billy Cox Yub Yub.... Op klein stoele..... Johan Jacobs Nee kyk ou Tiny is groot,ek het voor hom gestaan en het opgekyk na hom, dink net ek en hy in die springbok skrum! 4


o

o

Koos Brits Tiny, ek't jou gemis toe ek gery het, sorry hoor, en Billy het jou totaal gemis en ek wou jou graag in die oë gekyk het, next time. Isabel Kruger ja ons het lekker gekuier......

o

Tiny Nortje Koos, ja maar ons sal mekaar weer raakloop en dan moet ons bietjie gesels. Was bietjie besig Saterdag. Billy loop ek gereeld raak.

o

Nico Frylinck Hierdie lyk vir my na die volmaakte Springbok voorry as ek so na die "game" Saterdagaand gekyk het !!!!!! Nee kyk Dana en Tiny se ouers moet trotse ouers wees want party is so Klein dat die PA nie eers sy saad teruggekry het nie......

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Thys Lourens en Katmuis Conradie

5


• Gawie Botha, Piet Kierie Fourie, Isabel Kruger and 4 others like this.

Hennie Heymans Genl JJ Viktor en Willie du Plessis - hulle het vinnig familie uitgelê oor die ou dae (1950's) op die Jhb Flying Squad!

Koot van Schalkwyk Willie ons stuur groete hier uit die Wes-Kaap Jy lyk

goed.!!!

Johan Jacobs Bly ek kon Willie du Plessis,'n mede Walvisbaaier ontmoet! Neelsie Borea & Marie Brits (van Benoni). Marie is Koos Brits se goeie gade!

6


• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Tattie van Rooyen (ek wys hom in die boek waar sy foto is) met Vissie. (Kan iemand asb Vissie se besonderhede verskaf......? Nico Frylinck kan jy asb help?

Chris Fires Van Vuuren FC Visser....van Finansies...en marathon atleet. TB Arlow sal info hê.

7


Dave Baker, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Mev en genl Herman Grobler - ou OVS Veiligheid!

Nico Frylinck Was bevoorreg om so paar jaar saam met die jintelman te werk en n ware heer gewees. Altyd my sportgoedkeurings geteken en ons was ewe bly om mekaar weer te sien. Sal beslis n koffietjie by hom gaan drink as ek weer Ellisras toe gaan ,,,,,,

Pottie Potgieter Was ook op 'n kol ons Baas by Gedesentraliseerde Opleiding. AN OFFICER AND A GENTLEMAN.

Chris Fires Van Vuuren One Amazing man......with one amazing wife !

8


• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Adv Louis Visser en genl Gerrit Erasmus

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this. 9


Hennie Heymans Kompol & Sakkie Minnaar.

Dr Elsona Malan en mev Ans van der Merwe

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

10


Hennie Heymans Genl Gerrit Erasmus en kompol!

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans mev Visser, Louis Visser en Gerrit Erasmus

11


• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Sakkie Minnaar en Colin Steyn - ek sou graag daai storie wou hoor!

• Piet Kierie Fourie and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Johan Jacobs - waterpolisie Wemmerpan en Nico Freylinck.

12


Neelsie Borea, Piet Kierie Fourie, Isabel Kruger and 2 others like this.

Hennie Heymans Koos Brits en Eric & gade

Neelsie Borea Hennie, Koos se vrou se naam is Marie en Eric se gade is Lynette.

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

13


Hennie Heymans Johan Jacobs & Nico Freylinck

• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Tokkie Nienaber – Ou Zoeloelander!

14


Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Wolf Pelser

Brig Theunis Steyn en mev Maritha Steyn

15


Isabel Kruger, Neelsie Borea and 2 others like this.

Hennie Heymans Bertus Steyn en skoolvriend van Evaton! Het vriend se naam vergeet!!

Koos Brits : Gedurende die jare '60 het ek saam met ‘n kst Steyn te Benoni uniform tak gewerk, so ‘n netjiese polisieman. Hy is later oor na die speurders toe net toe genl de la Rosa bevorder was na luit, kan bietjie voor die tyd ook wees maar in die tyd van Oom Thys van Tonder, Pappa Brits, Jovner, Six de Korte, Lucky Zaaiman, ens. Saterdag wou ek bietjie meer uitvind maar hy was te besig en wou nie pla nie, ek weet die Steyn het in die range opgegaan maar het sy vordering verloor. Nou wonder ek , sou dit dieselfde Steyntjie van Benoni wees?

16


• Loraine Terblans, Koot Swanepoel, Dorothy Bell and 7 others like this.

Hennie Heymans “Moord en Roof”.

Koot van Schalkwyk Billy...Greetings from the Western Cape.!!!

Billy Cox Hi Koot - wish you could have been there....

Billy Cox HH Moet asb nie ons suster tak vergeet nie VT/IJ...... Hennie Heymans Billy Cox - that’s all hush-hush!!! wink-wink and in the

past!

Chris Fires Van Vuuren Billy, did you ever participate in soccer during College training? In what year were you in the College?

17


Billy Cox Chris - I was in the College in 1965 - could have played soccer once or twice.. Basil Young in my Troop - Later at Ballistics played for ISCOR.... There was a COX in Durban who later shot himself Don COX? (Funny someone else asked me the very same question on Saturday.)

Chris Fires Van Vuuren Basil “Crazy man” Young! Old friend of mine and still working at Johnny's Liquor Store in Pretoria. Haven’t seen him in years! Yea......it could be Don Cox I’m thinking off.

Billy Cox Yes, him and Wollie - Terrible Twins...... Great to have around....

• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Die Truters - ek soek hulle name asb - Margaret Truter in die VSA soek hulle name - kan iemand dit glo!!!

18


• Tom van Rensburg, Piet Kierie Fourie and 2 others like this.

Hennie Heymans Brigg Harmse en “Hans-Plaas” du Plessis en gade

Jacques Lombard Het brig Hans weer 'n toespraak afgesteek? Genade maar hy kon 'n behoorlike een hou. Horlosie af, nota kaartjies uitgehaal, en daar begin hy ! En as ek reg onthou is dit Mev Amy du Plessis.

19


• Piet Kierie Fourie, Frik Bruwer and Billy Cox like this.

Hennie Heymans Zirk Gous en sy gade (haar naam vergeet).

• Erika Erasmus, Piet Kierie Fourie, Isabel Kruger and 4 others like this. • Hennie Heymans Thys Lourens, Katmuis en Radiobeheer se kolonel - sy naam en van vergeet!!! 20


Fritz Rost Dink dis Len Schubach.

• Hennie Heymans Dankie Fritz Rost!

• Fritz Rost Plesier Brigadier....

Koos Brits Ja dit is Len, het lang en ver paaie saam geloop.

Neelsie Borea Ja man, dit IS Len .... sy siviele eis teen die polisie begin (DV) more in die hof en my geloof is dat sapd & seuns sal moet uithaal en wys. Len het beloof hy borg dan die vleis en drank!!! Koos .... daai een sal g'n mens moet mis nie!! hehe Len ... op 'n ernstiger noot ... STEKTE!!

Nico Frylinck Nou waar was jy mnr Rost ????? Alle sterkte Len en looi hulle my maat !!!! Ou Katta nog net so spraaksaam en ons het ver paaie en groot kuiers gekuier in die Rugbylosie op Loftus !!!!

Johan Deyzel Katte sal nooit rustig kan raak nie..dat sy mond nog nie gemaak het dat hy slae kry ne sal net hy weet.. jong manne by Bobbies het hom altyd gespot en gesê die enigste rede hoekom hy n wit skrumpet gedra het toe hy nog rugby gespeel het, was sodat oom Buurman van Zyl hom moet raak sien...sy taal in reaksie daarop het n matroos laat bloos....

Sarie Van Niekerk Johan ek soek asseblief jou magnommer vir die webblad.

Sarie Van Niekerk Sterkte Len wikkel hulle ou maat.

21


• Johan Jacobs, Piet Kierie Fourie, Isabel Kruger and 3 others like this.

Hennie Heymans Willie du Plessis en Marietjie.

Koot van Schalkwyk Willie bly julle het dit geniet...Groete van die WesKaap.!!!

• Johan Jacobs, Piet Kierie Fourie, Dana Kruger and 2 others like this.

Hennie Heymans Marietjie en Petro

22


Neelsie Borea hey man! Brigadier Heymans ..... nou't ek nie eers 'n kiekie met my en mevrou Heymans saam nie ..... en dis die eerste keer wat ons albei bietjie opgedress was .... gemake-up; die toetie ... maar nou ja, ek was self 'n baie besige vrou gister!! ;-)) Isabel Kruger ...en ons het net nie genoeg tyg gehad om met almal te kuier

nie..

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Barrie Badenhorst (1974 Boskursus) en onbekend.

23


• Piet Kierie Fourie, Isabel Kruger and 2 others like this.

Hennie Heymans Louis van Rensburg, sy gade en mev Conradie.

• Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

Hennie Heymans Mevv Van Rensburg, Conradie en Juliette Neethling. 24


• Johan Jacobs, Piet Kierie Fourie and 2 others like this.

Hennie Heymans Jakes, Heleen en "Ou-Durban hondeman" Stan Gillham!!!

• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this.

25


Hennie Heymans Stan met die SAAF - die chopper pilot het orals gevlieg!!!

• Koot van Schalkwyk, Johan Jacobs, Piet Kierie Fourie and 5 others like this.

Hennie Heymans Gert en Erika Wessels

Chris Fires Van Vuuren Goed om hulle weer te sien! Groetnis!

Nico Frylinck Hom self so 12 jaar laas gesien en hom net altyd gaan geld vra as ons sporttoere gehad het !!!! Assupol was ons baie goedhartig gewees !!!!! Dankie Gert !!!!

Johan Deyzel Lang paaie saam met Gert geloop die tyd wat ek in Pretoria was en by Bobbies betrokke was.

26


• Frik Bruwer, Neelsie Borea, Piet Kierie Fourie and 6 others like this.

Chris Fires Van Vuuren Mooi foto van die Kommissaris met die 2 manne langs haar !

Daandre Jansen van Vuuren Stem.....

Isabel Kruger hehehe..... Julle is manne so na my hart...Chris en Daandre....lol

Chris Fires Van Vuuren Hier in die Noorde bloei my hart vanaand weens die feit dat ons nie die geleentheid het of sal he om al hierdie fantastiese mense te kan ontmoet nie......ouch !

Isabel Kruger Chris, jyt het baie gemis......ek het sommer nog so paar generale aan my kant gekry.....lol

Hennie Heymans Chris Fires Van Vuuren: Kom ons dink buite die boksie! Waarom reël ons nie die skaapbraai in Jedda nie? Maklik. Prins Faisal stuur net 'n 27


groot 767 Boeing en siedaar! Weg is ons - julle voer 'n paar skape in uit Texel in Ndl en wallah! Onsbring die braai na julle toe! Groete!

Isabel Kruger kllink na besigheid...ek sit by die pilot...lol

Hennie Heymans Nee Isabel Kruger - jy is die Sky Pilot - jy moet fokus!

Isabel Kruger agge neeeeeeee...ekt gedink ek kan op die pilot se skoot sit....lol

Hennie Heymans Dis uit! Regulasies verbied dit ten sterkste! Isabel Kruger ........boehoe hoe hoeeee snik..... nou op wie se skoot kan ek dan

sit....?

Malinda Lensing Heksie Bella...daar is gepraat...niks tyd vir jou om op skote te sit....konsentreer Suster!!!!

Isabel Kruger ok...ek sal die stokke vat....wat se stokke moet ek nou weer vat.......lol

Malinda Lensing ... sosatiestokke ... golfstokke ... ag ek ken ook nie daai stokke...

Isabel Kruger whaaaaaaaaaaaa

Chris Fires Van Vuuren Goeie gedagte Hennie goeie gedagte!!

Hennie Heymans Beste Chris Fires Van Vuuren dink net aan die PRO-werk vir prins Faisal - die Boere kom kuier met mag en mening! Hennie Heymans ...en 'n bietjie bitter soet heuning!

28


• Tiny Nortje, Piet Kierie Fourie, Koos Brits and 2 others like this.

Hennie Heymans Vlnr: Sarie Van Niekerk, die Krugers en Jannie Otto

• • Johan Jacobs, Tiny Nortje, Frik Bruwer and 7 others like this.

29


Hennie Heymans Sarie Van Niekerk, Die Krugers, Heleen Otto, Petro Heymans en Jannie Otto

Isabel Kruger Sarie....was lekker om jou te sien en vir Jannie ook

• Piet Kierie Fourie, Gawie Botha, Johan Jacobs and 2 others like this.

Hennie Heymans Adrie Steyn (sy bid?), die Krugers lag altyd! Petro trek haar mond reg en Marietjie du Plessis lag! Adrie en Petro sal my skiet as ek hierdie foto publiseer.

Neelsie Borea Hennie broer .... mev Heymans en Adrie sal jou afslag .... AS EK NOU JY WAS ............... 30


Isabel Kruger hehehe.........

• Dana Kruger, Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and 2 others like this.•

Hennie Heymans Adrie Steyn, die glanspaar Krugers, en genl Colin Steyn die hoof van die bond. (Dana en Colin het in Durban saam gewerk; en Colin en ek was saam in Rhodesië (V-Tak Magunji) en ook in die OVS. Hy was adj-SK in OVS.) Die eNONGQAI doen ‘n beroep op oudlede om asb by die Bond aan te sluit. Waar moontlik ondersteun asb die Polisie se Bejaardesorgfonds! (Besonderhede op aanvraag beskikbaar.)

31


• Erika Erasmus, Johan Jacobs, Piet Kierie Fourie and 6 others like this.

Hennie Heymans Wynand Deysel (agter) Ah! Eindelik die hoofheksie "ontmoet" - ons moet nog net haar kwaai generaal ontmoet - agter Johan Fourie. Chris Fires Van Vuuren Moet se julle is twee uitmuntende mense ! Groetnis van bleddy ver......

Isabel Kruger Dankie Chris. Dit was heerlik om die mense van die blad te ontmoet. Dit was n heerlike dag... En dankie vir Robert Brand wat uit Colorado gebel het om net te deel in ons kuier x

Koot van Schalkwyk Mooi fotos...Bly julle almal het dit geniet...Groete uit die weskaap.!!!

Koot van Schalkwyk Hennie jy lyk goed...Dit wil ook voorkom of jy gewig verloor het?

Neelsie Borea Koot .... laat ek nou uit my beurt praat .... bevestigde berig vanuit 'n beskermde informant wil dit hê dat onse Hennie 10kg verloor het die

32


afgelope week of drie ......... niemand hoef daarna te ggaan soek nie ...... dit word teen sy belasting afgeskryf!! ;-))

Isabel Kruger jip ek moet se...HH lyk goed...

Gawie Botha Dit is ook net die DK,wat sulke voorregte het om die mooi kinders so te kan vashou!!!!!

Hennie Heymans Gawie Botha - jong ons moet jou dagvaar vir volgende jaar!

Gawie Botha ,,,,,,,,,,,,ek was mos nie genooi nie!

Malinda Lensing Ek merk nou net op dat hier kort bbbaaaaiiieeee nuwe profielgesiggies....as iemand wat maklik name vergeet en ek is totaal en al aangewese op gesigsidentifisering, gaan dit makliker wees om met die volgende byeenkoms direk na die regte persoon te stap om ''n drukkie" te gee ... sal darem skandelik wees as ek na die gesigte op fb soek en hulle is nie daar nie!!!!!

Isabel Kruger ag nee Gawie....... almal was genooi..jy moet net lees.....maar seker oorlat die bobbejane jou bril gevat het lat jy nie jou uitnodiging gesien het nie....ai tog....

Genl Fanie Malan (Hammanskraal)

33


• Piet Kierie Fourie, Neelsie Borea and Frik Bruwer like this. Hennie Heymans: Petro en Tokkie Nienaber

Piet Kierie Fourie likes this.

Hennie Heymans Met genl Tokkie Nienaber (V-T Jozini) en genl Rooi-Steyn in die agtergrond. 34


• Johan Jacobs, Frik Bruwer, Malinda Lensing and 4 others like this.

Hennie Heymans Ja, ek is bly julle laaaaaaaik! Gesoek na die foto - per abuis uitgelaat!

Dana Kruger ek het die voorreg gehad om vier kommissarisse te ontmoet....genll Mike Geldenhuis, Johan van der Merwe, Hennie de Witt en Johan Coetzee ... en almal staan kop en skouers uit bo hulle opvolgers in die nuwe S.A. .... Saluut aan die manne..!!!

Isabel Kruger ...ond dsl jou vergewe Hennie....lol

Neelsie Borea Hierdie is 'n kosbare foto julle .....

Isabel Kruger jip. Verseker.

Foto’s deur Isabel Kruger Isabel Kruger : Neelsie Borea vee hier haar mond af ... maar pappa beer het gesê dit is al die ...tra la la la..... wat sy praat........lol

35


•

Johan Jacobs, Neelsie Borea, Koot Swanepoel and 3 others like this. •

o

Neelsie Borea hehehee .... wonner wie langs my gesit en saam tra la la la gepraat het? Maar ek gaan nie uitpraat nie ....

o

Isabel Kruger whaaaaaaaaaaaaaaa......hehehe hihihi haha bwahahaha ...

o

Isabel Kruger seker pappa beer....lol

o

Neelsie Borea Naaice traai Isa ..... heheheeehmmmm ...

o

Gawie Botha Wat word daar onder die tafel vasgehou!

o

Isabel Kruger n houtgeweer.................lol

o

Gawie Botha "Ne!",,,,,,,,,,,,

36


o

o

o

o

o

o

o

Johan Jacobs Ek het ook gewonder Gawie Botha! Nico Frylinck Kyk hoe smile en tevrede lyk Papa Beer ??? Laat mens wonder .......... Isabel Kruger whaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa Gawie Botha En die verbaasde uitdrukking op haar gesig, dat sy eintlik ‘n haar oopmond,van verbasing wil wegsteek agter die tissue!! Isabel Kruger bwha hahahaha Gawie Botha Eintlik is dit n baie kostelike foto!!!!!!!! Hier kan jy nou net dink wat jy wil!!!!!!!!!!!!!!!!! Isabel Kruger ek loop nou eerder.....lol

o

Dana Kruger ek het die foto geneem en nie eers na hulle gekyk nie..het met Tiny gesels...as jy goed is...

o

Isabel Kruger jy praat nonsens Dana Kruger.....jy was besig met die wyn en drankbottels, en nou kamtig met Tiny gesels.....lol

37


Foto’s deur Johan Jacobs.

• Gawie Botha, Neelsie Borea, Koot Swanepoel and 7 others like this.

Chris Fires Van Vuuren Adorable twins....Mickey reken dit kan net pret wees om hierdie twee dames in ‘n geselskap te kan he !

Isabel Kruger hey.....ons twee het gelag hoor.....wag vir daai foto.......

Neelsie Borea Daai lig wat in my gesig weerkaats ..... is bewys dat ek 'n engeltjie is!!! Neem kennis asb .... ;-)

Isabel Kruger ja en ek getuig daarvan.....waarvan moet ek getuig....? lol

Neelsie Borea Eish Isa .... die engeltjie ene ..... (buiten die heksie gedeelte) lol

Tiny Nortje hulle was altwee by my tafel so wheeeeee!

Nico Frylinck Chris, net moeilikheid my vriend !!!!!!!! Sorrrrreeee heksies, net n vreugde en julle maak n paartie !!!!! Mwha ...... Sharon Münz Heaney Mooi mooi....ag ons is defnitief volgende keer daar!

38


• You, Gawie Botha, Neelsie Borea, Frik Bruwer and 6 others like this.

Isabel Kruger Dit was nou sommer so lekker drukkie daar in die saal..... ons het besluit...ons gaan weer patrollie ry...lol

Nico Frylinck Kyk hoe smile hy vir my !!!!!!!!

Isabel Kruger Nico is jy dan nou skeel...jy staan so skuins agter my.......lol

39


Johan Jacobs – David Botha

Neelsie Borea, Frik Bruwer and 2 others like this.

Johan Jacobs 'n Speurder van formaat!

Gawie Botha waar is die kos!!!!!!!!

Isabel Kruger dit was op sulke laaaaaaaaaaaaaaaaang tafels.........lol

40


Foto’s van Isabel Kruger

• You, Johan Jacobs, Neelsie Borea, Koot Swanepoel and 3 others like this.

André L du Toit Hulle lag soos twee heksies wat te veel van hulle eie sousies gedrink het(lol)

Isabel Kruger Generaal...hier was ons nou al op die nagereg........lol........maar ons swyg eerder.....lol

Neelsie Borea Hier gaat ek alweer Isa ...... hahaaaabwaaaa .......

Isabel Kruger whaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

Neelsie Borea Daai ligrooi weerkaatsing dui op die uitwerking van sekere gedagtes .... waaroor ons sal swyg!!! lol

Koot Swanepoel Isabel Kruger, as ek kyk hoe rooi Neelsie Borea is, was daai grappie of aanmerking nie "skoon" nie.

41


Tiny Nortje HOOP NIE DIS VIR MY NIE, HEKSIES??

Malinda Lensing Neelsie Borea en Isabel Kruger hierdie foto vertel alles wat ek te wagte kan wees tussen julle twee???? Johan Jacobs Ek dink dit is die selfde grappie wat Isabel Kruger vir my vertel

het!

Isabel Kruger heheh Johan....jy moet swyg...lol

Nico Frylinck Gebruik julle swygreg en moenie uitpraat nie .......

Robert Brand skryf uit die VSA Life is a bitch.....I have to dig friggin potatoes in Colorado and the friends do have a party somewhere in Johannesburg....... :-)) September 15 at 2:56pm near Alamosa, CO •

Gawie Botha, Johan Jacobs, Neelsie Borea and 9 others like this. •

o

Malinda Lensing Wanneer kom jy eendag terug...of ek glo jy is beter af daar as hier ... ons ou dorp ly ergerlik onder die stakings ... weet nie waar gaan dit eindig ... ons moet nog net twee jaar hier uithou...wil aftree waar geen nywerhede is .... ek soek spasie en die natuur...is nie stadsmens. Ja ek wonner wat gesels al daai ouens ... hoop ons sien hul na dese op foto’s???? Geniet die "potatoes"...!!!

o

Neelsie Borea Malinda ..... ons het gesels oor alles en nog wat .... ou kollegas .... nuwe vrinne ..... baie gesprekke, ernstige gesels, gelag, luidrugtig gewees, geëet, gedrink, vrolik gewees .... lekker, lekker gekuier. Ek Post Mortem nou oor die lekker dag. Was sonder krag die hele middag en aand ... sterkte vir jou met al die mynstakings en gemors in jou wyk .... goeienag.

o

Malinda Lensing Hi Neelsie sien nou jy het kom inloer. Ja ek glo dit was wonderlik om almal te sien - bly jy dit geniet - die krag af

42


bly maar 'n onbespreekte onderwerp - sien elke aand vertoon hul die rooi waarskuwing!! . Dankie vir jou omgee.

o

Isabel Kruger ons het jou gemis hoor

o

Robert Brand Isabel Kruger ek moet se toe ek julle gebel het daar by die paartie wil ek my verbeel ek het so lekker hekse gekekkel lag daar in die agtergrond gehoor.....of is ek verkeerd???

o

Tiny Nortje ek was by toe jy gebel het Robert, heksie Isabel was so opgewonde

o

Nico Frylinck Lekker om my jou te kon gepraat het. Ai Robert, dit was so lekker om weer ou bande op te tel van mense wat jy 20 jaar laas gesien het en heeltemal kontak mee verloor het. Nou het ons weer selnrs en kan verder kuier. Al my ou generale weer gesien !!! Steyn by SAKB, Ferreira, Grobler by Sportkantoor, Daantjie Hugget wat baie my gasspreker was by Nas Sportkampioenskappe en dan ou sportmense soos brig Arlow, kol Visser, Katmuis Conradie wat altyd geld by die Sportunie gevra het en ek hom gehelp het waar ons kon, Len Schubach en dan Thys Lourens wat saam met Katmuis gekom het. En dan gesigte op FB wat ek persoonlik ontmoet het. Tiny, Koos, Billy , David en dan weer vir die heksies Isabel, Neelsie en Sarie en Dan die Klein mannetjie Dana en onse legend, brig Hennie Heymans ..........

Skrywe van genl André L du Toit Vriende ek sê nou net vir Isabella, ek is skoon jaloers en as die Here ons spaar is ek by volgende braai daar, boots en all. Dit lyk vreeslik lekker op die foto’s en hoop om julle by die volgende een te sien. Moet dit asb net nie tussen Junie en Augustus maande hou nie. Groete en ver paaie! •

You, Dana Kruger, Neelsie Borea and 2 others like this. •

o

Isabel Kruger Ons het jou gemis generaal en ek hoor die mense wil my kwaai generaals ontmoet.....lol

43


o

o

Nico Frylinck Nou as die Genl weer in Griekeland is, braai ons daar !!!!! Isabel Kruger nee ek en die generaal wil alleen wees.....lol

You, Neelsie Borea, Frik Bruwer, Tom van Rensburg and 3 others like this.

Ben Harmse Daardie kyk. "As dit nie vir die kamera was nie ... "

Johan Jacobs Goeie een Ben, Dana 'eye' seker iemand op! Ben Harmse Ek het eendag `n comment gemaak van "Grrr, shihit" op `n foto. Die inbox se inhoud was nie te aangenaam nie. Ek dit van iemand wat nog nooit `n hond gehanteer het nie. Johan Jacobs Soos ons altyd vir die troepe gesê het “don't eye me son!”

44


Isabel Kruger hehe......en ek en Neelsie het lekker gekuier hoor

Malinda Lensing Dana was besig met diepe oordenking....onbewus van die papparazzi wat rondloop..!!!! Isabel Kruger ja hy blaf maar gedurig....

Malinda Lensing ...hoop jy verstaan darem ook al daai taal....is jare se leerskool om dit te kan volvoer...woef woef....mooi dag Isabel...!!!!

Nico Frylinck Dana loer hom so hier van bo af !!! Ja pasop vir die paparazzi !!! Vra maar vir Kate Middleton !!!!!!!

‘n Woord van Dank deur Koos Brits Langs hierdie weg wil ek en Marie dankie se aan al die organiseerders, die skaapbraaiers en helpers, skoonmakers, ag almal, dit was uit die boonste rakke en die kos en fasiliteite was wonderlik. Dit was goed om van aangesig tot aangesig met al die lidde te kom, dankie vir hierdie "familie byeenkoms" Koot Swanepoel, Dana Kruger, Johan Jacobs and 9 others like this.

Hennie Heymans Dankie 434xx! Lekker gewees om weet te

o

sien!

o

Neelsie Borea Koos .... dit was vir my 'n besondere voorreg om jou van aangesig tot aangesig te ontmoet. Hoop ons kan een dag so oor 'n koppie kuier sodat ek na jou stories kan luister .... jy hoef nie te bieg oor jou stoute jong dae nie (jaaaa ... so glips van die tong ... Marie heheheee ) ... net die dieper stories, en lesse daaruit geleer. Groetnis tuis en geseënde gesondheid vir jou.

o

Nico Frylinck Koos ons het so lekker gekuier dat dit voel of ons al Jare lank vrinne is. Wat n lekker familie !!! Wow , dit was great gewees !!! Dankie Brig Hennie dat ek deel van die familie kan wees....

45


o

Sarie Van Niekerk Dit is so lekker om nou 'n stem by die foto te sit. Dankie mense vir die heerlike kuier, ons maak weer so.

o

Johan Jacobs Bly ek kon jou en Marie ontmoet Koos Brits!

o

Koos Brits More Johan, die gevoel is wederkerig, het regtig die dag geniet. Mooi loop.

o

Johan Jacobs More buurman Koos Brits! Geniet jou dag ook!

Pottie Potgieter van Port Edward skryf: Pottie Potgieter : Hoe meer ek na die foto’s van die geselligheid kyk hoe

groener raak my oe van jaloesie. Ek wens die donnerse wetenskaplikes met die min hare en die dik brille kom nou uit met so 'n Star Trek transporteerder wat almal van ons, sommer so in die knip van 'n oog, op een plek bymekaar kan trek ten spyte van die afstande wat ons van mekaar skei. Dink met hoe wonderlik dat sal wees om al die vriende van FB op een plek bymekaar te kan kry, en dan sommer so op die koop toe, tyd vir so 24 uur lank kan laat stilstaan. Ek glo ons sal dan nog nie klaar gekuier wees nie. Ek beny die wat by die geselligheid was vreeslik. •

Johan Jacobs, Malinda Lensing, Mickey Van Vuuren and 3 others like this. •

o

Isabel Kruger toemaar Pottie.....ons het julle nie uitgeslluit nie...ons het van almal geskinder......lol Ja, dis soos familie...net beter.

o

Thys de Jager Pottie smaak my ons het sleg uit gemis op n lekker party

o

o

Gawie Botha ,,,,,en toe se julle wat van my en Pottie! Isabel Kruger en toe se ek dat as Gawie nou hier was het ek hom n drukkie gegee.......

46


o

Nico Frylinck Die tyd was net te kort om met almal te Kon gesels. Darem so paar oud kollegas en vrinne se nrs gevat dat ons verder kan kuier op ons eie tyd !!!!!!

o

Pottie Potgieter Ja ek sal ok maar altyd agter in die ry staan, nou sien ek jy wod alweer voorgetrek Gawie

o

Chris Fires Van Vuuren Jip ou Pottie, at least het in onse harte saam met hulle gekuier...

o

Sarie Van Niekerk Pottie jy meen so ietse soos "Beam me up Scotty" uit die destydse Star Trek reeks, sou dit darem nie wonderlik gewees het nie

o

Pottie Potgieter Net so Sarie Van Niekerk Ja Chris ons was darem in die gees daar

Voorstel: Hennie Heymans Kan Sarie Van Niekerk, Johan Jacobs en Neelsie Borea asb 'n komitee vorm en 'n klein intieme skaapbraai reël waar ons net kan sit en praat - iemand braai die skaap en ons bring ons eie borde, messe, vurke, disse en kos - Iets soos 'n piekniek met minder onderbrekings - net gesels, lag, eet en ipv drink sal ek foties neem. Man, ek sien uit na so iets en kleredrag sommer heel te maal informeel - kort broeke en sandale vir die mans? •

Piet Van Zyl, Mickey Van Vuuren, Johan Jacobs and 7 others like this.

o

Ben Harmse Sê net wanneer ?

o

Terrence Schwartz what an organiser

o

Johan Jacobs Voorstel aanvaar, net in November op 'n Saterdag,ons het reeds gesels!

47


o

o

o

o

Neelsie Borea Ek, Johan en Sarie sal "dry runs" doen tov plek wat ook vir ons vriende van Jhb en omgewing sal pas ... naby die N1 of Ben Schoeman toeganklik .... Johan het reeds 'n konneksie vir 'n skaap .... Sarie ... laat ons praat suster ....... pappa beer het so pas ingestem om die braaier te wees ...... spitbraai(er??) sal hy ook reël ... die komitee sal almal op hoogte van sake hou. Johan, broer Abrie is ook nodig .... ek sal hom intrek. Mooi loop. Jannas Janneke ek’s in gee ‘n gil waar ons moet help!! Johan Jacobs Natuurlik Neelsie, ons moenie vir Abrie en sy koffie vergeet nie! Neelsie Borea Dankie Jannas Janneke

o

Robert Brand Oom Hennie reël daai ene en ek vlieg sommer spesiaal terug huis toe....

o

Koos Brits Hennie briljant, my plekkie reeds Saterdag bespreek, druk op my knoppie as ek kan help, al hou ek nou net iemand se glas vas. Koos het maar n teer puntjie in hom as dit by n spitbraai kom, miskien kan Abrie beaam, kan nie meer onthou nie. Sterkte.

o

Hennie Heymans Robert Brand - waarom kan die Braai nie vir jou vliegtuigkaartjie betaal nie? Ons kollekteer, kry borge en bring jou in as eregas, hoes daai? Johan Jacobs en Neelsie Borea julle het mos so bietjie empatie?

o

Robert Brand Oom Hennie ek dink van die groot hekse het dalk toegang tot die geheime fonds....

o

Ben Harmse Ons stig sommer ons eie geheime fonds. Dit is oop vir almal en niemand kan vinger wys nie.

o

Sarie Van Niekerk Daar is reeds elf mense wat Saterdag te kenne gegee het hulle stel belang in so 'n braai en is bereid om elkeen 48


by te dra - so R100 elk. Die wat belangstel kontak my ek is altyd game vir 'n braai

o

Johan Jacobs Sarie ons moet net 'n plekkie sentraal kry,dalk hier aan die Oos-Rand!

o

David Botha DagsĂŞ almal. Hennie, dit is nou net die 'party' om die jaar mee onder sy jis te skop. As dit voor die 25 November is, is ons daar.

o

Neelsie Borea Waar's daai hoofheksie met (genl) Johan Deysel se koffertjie onder die tafel???

o

Daandre Jansen van Vuuren Ek is net vanmiddag hier in Kampala gevra om iets op die spit te sit.... hulle het net seker gemaak dat dit nie iets is wat sakke ens vreet nie!!!!

o

Neelsie Borea Koos, jy kan Brobs geselskap hou .... hy's lig op die versterkwater, maar glas sal jy moet vashou broer ... al is dit net water!! Natuurlik kyk dat die man die joppie mooi doen. ;-)

o

Isabel Kruger hi julle. hier is ek.....kry nou eers kans na die party om hier in te loer.....lol Man ek moet se...ons het darem lekker gekuier........ en David dit was lekker om jou ook te sien en al die ander...

o

Dana Kruger Ons is die laaste naweek in Pretoria en kan dalk kyk vir die Sondag vir so reĂŤling...

o

Dorothy Bell Ek het die venue as julle dit in Pta wil hou...Montana!

o

Hennie Heymans Maj Dorothy Bell u en maj JU Bell MOET asb daar wees - Neelsie Borea sal u Dossie en haar Vader paradeer vir die braai asb!

o

Dorothy Bell Ek sal daar wees met 25199 J U Bell...x 49


Belangrike nuus: Ons het 'n baie liewe ou op die blad wat aangebied het om die skaap te borg!!!! – Neelsie Borea Johan, kontak asb jou connection en kry 'n voorlopige prys .... met inagneming van die grootte, (kg) en die feit dat vleispryse net so voor Kerstyd die hoogte inskiet. Verder wil ek amptelik aankondig dat ek ene brig Hennie Heymans baie mooi versoek het "om sy plek te ken" - hy het onderneem om nie in te meng met reëlings, beslissings, rondhol, "dry runs", datum, tyd en plek nie. Verder het hy onderneem om die funksie net as gemaklike gas by te woon. Natuurlik moes hy 'n "order" inkry naamlik dat dit 'n lekker skaapbraai MOET wees. Sal sorg dat dit is Hennie! (Oud-sersant) Piet Kierie Fourie - namens die feeskomitee, en almal wie die dag gaan bywoon 'N GROOT DANKIE VIR DIE AANBOD OM DIE SKAPIE TE BORG. Jy beter natuurlik dit net bywoon sodat almal jou blad kan skud. Die heksies deel dankie-sê drukkies uit. (As DSO wil ek eintlik sê dis 'n order!! ;-)) 'N DUBBELE BELLS OP SO SERSANTJIE!!!!! You, Johan Jacobs, Frik Bruwer, Helen Mc Intyre and 2 others like this. o

Sarie Van Niekerk Daai dubbele Bells steun ek en ek steun ook die opdrag aan brig. Heymans. Elke heksie kan 'n lekker bak slaai maak en een van die manne kan die krummelpap maak. Ek sal die chakalaka maak een elkeen neem sy watertjies saam en siedaar ons raai is gereel, nou net vir die plek

o

Sarie Van Niekerk Ek het 'n Bushie vriend wat die heerlikse marinade maak, ek sal sy arm bietjie draai

o

Billy Cox Give that man another Double BELLS!!

o

Isabel Kruger nou ja...hier is ek ook en ek se...baie baie dankie!!!

o

Hennie Heymans Gee hom 'n bottel Bell's !!!

o

Nico Frylinck Ek skenk hom die bottel Bells !!!!!!!!

50


Oppi-kole: Spesiale berig: Oud-SAP-Lede se Liefdadigheidstrust se Skaapbraai: Johan Jacobs Soos julle reeds bewus is het ons die afgelope naweek (15de) ‘n skaapbraai ten bate van die Oud-SAP-Lede se Liefdadigheidstrust gehad. Nou kyk mense so ‘n spitbraai is maar net alte lekker want wie hou nou nie van skaapvleis nie. Daar was meer as 100 gaste in die groot saal (skilpadsaal). Vriende nou ja...ons wat gewoond is aan net een skaap op die spit en so 20-30 gaste kan maar net raai wat se logistieke beplanning dit kos om ‘n spitbraai vir soveel gaste te hou. Meer as een skaap is op die spit gebraai en die tafels in die saal is al te pragtig gedek en opgemaak met verskeie kleure. Met so ‘n spitbraai en al die vriende wat mekaar ken van verlange dae word daar gou gesels en “kan jy nog onthou” staaltjies, daar word ook baie foto’s geneem deur verskeie persone. Ek wil graag nou kom by die braai en etery want dit is mos waaroor hierdie rubriek gaan – braai! Eerstens moet die skaap vleis van ‘n hoë gehalte wees en die skaap moet nie oud wees nie sodat die vleis sag en smaaklik op die palet en smaak sintuie val. Nou ja vrinne hierdie skape was uit die boonste rakke van die yskas gewees. Die vleis was net reg gebraai en sag en sappig gewees. Dit was nie te veel gemarineer of te sout nie, die braaier wat die skape gebraai het was ‘n ekspert en hy het gesorg dat die vleis ook nie brand nie. Ek het ‘n stewige porsie vleis gehad en my goeie vriend Eric van de Venter het hom goed gehelp met ‘n tweede porsie vleis en bykosse, ek dink daar was menigte ander gaste wat ook genoeg vleis of tweede porsies geneem het. Saam met die vleis was daar ‘n ertappeldis gebak met tamatiesous mengsel, ek het van hierdie dis gehou en het ‘n tweede porsie daarvan gehad. Daar was ook ‘n groen slaai met groot pynappelstukke in wat ek saam met die vleis geniet het. Nou wat is ‘n braai sonder pap? Krummelpap het die dis afgerond (wonder of daar Kapenaars was?) en was ook goed voorberei, krummelrig en heerlik. Ten laaste my gunstelling dis – die nagereg! Het vir my sommer ‘n groot porsie ingeskep van sjokolade gebak met roomys en vla,wou nog ‘n porsie gaan haal maar die maag wou nie saamspeel nie.

51


Wat ‘n lekker dag was dit nie! Net daar het brigadier Hennie Heymans besluit dat die SAP-AGL blad ook ‘n skaapbraai in Gauteng gaan hou vir die afsluiting van dié jaar, ‘n jaar wat vol seëninge was. ‘n Braaikomitee is reeds gevorm en die beplanning is aan die gang – ons braai binnekort weer vriende en ons hoop om van die lede daar te sien. Groete tot die volgende Oppi-Kole rubriek! Johan Jacobs Slot Nou ja, groete tot volgende jaar wanneer, ons DV, weer so ‘n uitgawe oor die braai sal uitbring! Ons hoop om ‘n paar nuwe vriende by die skaapbraai raak te loop! Ons dink aan Fanie, Gawie, Koot en Robert in die Kaap. Waarom kan die WP nie ‘n slag ‘n kombi huur en opruk na hierdie ou plekkie van ons, sal ek ook nie weet nie! Intussen sien ons almal reikhalsend uit na die “informele” braai van die SuidAfrikaanse Polisie – Afgetrede Lede! Met flink saluut! Hennie Heymans

52


eNONGQAI