Hazeldean Times Issue 9 Feb March

Page 4

Feb/March 2014

www.hazeldeannode.co.za

4

Skoonheidsterapeut nou beskikbaar by Hazeldean Spa Die Hazeldean Spa en Fisioterapie praktyk by die Retreat te Hazeldean spog nou ook met die dienste van ‘n skoonheidsterapeut wat onlangs aangestel is. Die eienaars, Leigh & Ronell Grundlingh, verwelkom vir Anri Marx by GLH VSD $QUL LV ¶Q JHNZDOLÀVHHUGH VNRRQKHLGVWHUDSHXW HQ sal die volgende dienste aanbied:

Fisioterapie dienste sluit onder andere in: Akupunktuur Ortopediese rehabilitasie 5HÁHNVLRORJLH Neuro-terapie en meer

Masserings beskikbaar sluit in: 9ROO\I HQ +DOÁ\I *HZRQH HQ $URPDWHUDSLH PDVVHULQJV Warm Klip Masserings Indiese Kopmassering Sport Massering en meer

Manikure Pedikure Gesigsbehandelings (wat ook wenkbrou en wimper tint insluit) Waksbehandelings en meer

Anri sal een maal per week voldag by die Hazeldean Spa beskikbaar wees en alternatiewelik per voorafbespreekte afspraak. Die Hazeldean Spa het in November 2013 geopen met Leigh wat Fisioterapie dienste aanbied en Ronell wat as Masseuse in die praktyk werk.

Vitaderm produkte is nou ook by die Spa te koop! Vir meer inligting en besprekings kan die Hazeldean Spa gekontak word by 012 809 5799.

Fase 5 reeds 76% verkoop!


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.