2 ATKA de
9 Mei 2019 11:00
GWK Veilingskompleks, Kimberley
40 Dorper- en Witdorper-ramme | 50 Dorper- en Witdorper-ooie
GWK Veilingskompleks | 053 832 5227 Roelie le Roux | 084 207 8445 Niekie Cilliers | 071 837 5636 Deon Klopper (Afslaer) | 082 802 8483 Schalk Erlank | 082 558 6891
gwk.co.za
Kimberley-veiling
Verkoopsvoorwaardes: Slegs kontant of bankgewaarborgde tjeks. Elektroniese fasiliteite beskikbaar. Aanbod onderhewig aan verandering. Diere word slegs gelaai indien betaling afgehandel is. Let wel: FICA nakoming is ‘n vereiste om deel te neem in alle veilings.