Issuu on Google+

Hart & Hand 21 Julie 2013

Saam op pad met God Gereformeerde Kerk Brooklyn

Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens

Blindelingse vertroue Fanie van der Schyff  Vervloek is die mens wat sy vertroue in mense stel...  Geseënd is die mens wat sy vertoue in die Here stel... Hoe lyk blindelingse vertroue? Aanddiens

Genade op die verkeerde pad Griffel van Wyk Jy is op ’n pad... in jou lewe of in ’n spesifieke saak, maar dis nie die regte pad nie. En jy weet dit. Jy sal eerder opgee as terugdraai. Jy het dalk al. Of dis dalk iemand naby jou met wie dit so gaan. Maar het jy geweet God gee genade... selfs op jou verkeerde pad na die verkeerde plekke? Hoe werk dit... en verder ook... wat sê dit van hoe jy oor God en Jesus dink? Troyestraat

Lyding as Christen Soms dink mens omdat jy ’n Christen is, dat God alle lyding sal keer. Jy dink dalk selfs dat as daar lyding is op ’n pad, dit nie God se pad kan wees nie. Maar hoe werk dit dat Paulus sê dat hy bly is oor sy lyding... en dat lyding ’n geleentheid vir Christene is om van God te getuig? Wat maak jy as jy ly?

Eredienste Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing: Jeremia 17:5-8 Sang: Sal aangekondig word

Duxbury: 18:30 Griffel van Wyk Skriflesing: 1 Konings 18:20-19:18 Sang: Sal aangekondig word Karmel- en Troyestraat Karmel: 09:00 Troye: 10:00

Predikant: Griffel van Wyk

Skriflesing: Kol 1:24-29 Sang: Ps 9:1,7 (bl 2) Ps 25:2 (bl 4) Ps 33:11 (bl 7) Sb 10-2

New Life City Church Reitz Street: 09:00 and 18:00 Prof Derrick Mashau

“ Onvoorwaardelike liefde, naby, vêr, wyd en diep ”


Gelukwense

Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het (Hebreërs 10:36)

Dagboek

Maandag: UP-lesings begin 19:00 Dissipelskapkafee Dinsdag: 18:00 Jeugbegeleiersvergadering Donderdag: Nuwe lidmate

21/7

Iwan

Schalekamp

082 926 0708

21/7

Kees

012 329 3105

21/7

Jan

van Dijkhorst Wolmerans

22/7

Deleen

Engelbrecht

076 394 0235

23/7

Andre

de Beer

082 599 4920

23/7

Philip

Fourie

082 578 9839

23/7

Erla

076 840 3731

24/7

Ezanne

van der Walt Pretorius

24/7

Hannes

van Niekerk

082 572 1529

25/7

Rie

Kroes

082 348 8397

25/7

Ryno

Kruger

078 878 4282

25/7

Neels

Taljaard

082 975 6444

26/7

Etienne

Lubbe

082 457 0562

26/7

Siegfried

Marais

012 332 1048

26/7

Annamarie

Maritz

083 922 3435

26/7

Liam

Mitchell

083 989 8650

Eljadahuis gee daagliks kos vir sowat 30 tot 40 mense. Hiervoor is baie kos nodig. Ons vra skenkings van enige nie-bederfbare blikkieskos wat aan die einde van elke maand na Eljadahuis geneem word.

27/7

Annemarie

Kruger

072 204 7960

Ds Fanus Heystek met verlof

27/7

Esmarél

Pienaar

072 445 4027

Ds Fanus is van 12 tot 23 Julie met verlof. Ons bid hom en Susan ’n veilige reis en geseënde rustyd toe.

083 663 9431

084 704 1454

Huisgodsdiensriglyn Om ouers ’n riglyn te gee waarvolgens hulle die Bybel tematies vir hul kinders kan lees, gaan hierdie riglyn vanjaar elke week in Hart en Hand verskyn.

Tema: Moses Storielyn Paddas Muggies en vlieë Diere gaan dood en sere Hael Weer voor die koning

Bybelverse Eks 8:1-15 Eks 8:16-30 Eks 9:1-12

Datum 22 Jul 23 Jul 24 Jul

Eks 9:13-26 Eks 9:14-35

25 Jul 26 Jul

Multimedia- en klankdiensgroep As jy iets van rekenaars, klank, PowerPoint en multimedia weet, kom help ons in hierdie bediening. Kontak Werner Pieterson by 082 904 588.

Vandag: Jeug-kleingroepe

Kosbank ’n GROOT dankie vir soveel gemeentelede wat die afgelope tyd bygedra het tot die kosbank. Bydraes is egter steeds welkom, aangesien die kosbank in heelwat behoeftes voorsien. Berei asb. ’n ekstra porsie, vries dit en gee dit Sondag by die kerk aan Erna Kruger (082 453 2417) of aan enige Agapé-lid.

Eljadahuis

Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfieldtak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie! Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).

Brooklyn Brokkies Sperdatum: 9 Augustus. Stuur berigte asseblief aan Johanna Hellberg by johanna.hellberg@up.ac.za voor die sperdatum.


Meld asseblief jou naam baie duidelik by enige inbetaling: ABSA Tjekrekening 40-7921-5606


Voorbidding – Uganda Die 45-jarige Jenifer is ’n gelowige vanuit ’n Moslem-agtergrond en ma van drie. Sy is erg geslaan en weggejaag nadat haar Moslem-man uitgevind het dat sy tot bekering gekom het. Sy word behandel vir haar beserings en kruip tans vir haar man en familie weg – hulle het gedreig om haar dood te maak. Bid vir haar.

Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien jy bewus is van enige siekte of krisis, neem die vrymoedigheid en kontak die kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 sodat ons dit onder die aandag van die gemeente kan bring. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.

Siekte Bets Greeff is met erge hartprobleme in die Steve Bikohospitaal opgeneem. Ons bid haar krag en seën toe.

Jeug-kleingroepe Let asseblief daarop dat die jeugkleingroepe weer vandag vir die nuwe kwartaal begin.

Groot DANKIE vir Brooklyn se NIE-KOFFIEFONDS! ’n Groot dankie vir die mildelike bydraes tot Brooklyn se NIEKOFFIE-FONDS! Ons bedieninge in en vanuit die gemeente kan steeds voortgaan om te groei met die heerlike verwelkomende geur van koffie in die lug! Kom drink gerus ná die erediens ’n ietsie in die saal, kuier saam en deel mekaar se hartseer en vreugdes soos wat broers en susters in Christus behoort te doen

Dit was ’n MOOT sukses! Net God kon dit regkry dat meer as 100 jongmense die afgelope vakansie op die twee mootkampe kon gaan, pret kon hê, kon groei in hul vertroue van Jesus en nuwe vriende in die geloof kon maak. Verdiep in die tema, Koninkryk: myne of Syne?, kon elkeen nuwe vrae vra en is almal daar weg met ’n paar klippies in die skoen wat hulle aanmoedig tot groei ... en tot volgende jaar. Baie dankie vir elke Brooklyn-lidmaat se ondersteuning. Of dit gebede, belangstelling of borge was ... ons kon 20 kampgangers gratis laat kamp en ook nog van ons ander uitgawes dek. Dankie vir God se onvoorwaardelike liefde, naby en ver. Liefde, Griffel en die Mootbestuur-span.

Onherkenbaar maar opgemerk by die Mootkamp


Kinderbediening

Lentekoorfees

Indien enigiemand sou belang stel om betrokke te raak by die kindererediensbegeleiding, gesels asb. Sondae by die kerkkantoor met Marga Koelman of skakel haar by 082 923 2346.

Op 1 September om 14:30 gaan ses kore weer die krane oopdraai om hul lof vir die Here, ons God, uit te sing en saam te jubel oor God se voorsiening van die mooi seisoen: LENTE! Die Randburgse Mannekoor, Albertonse Dameskoor, Oos-Randse Kinderkoor, Afriliki’s en Centurion Cantus tree op! En……’n Marimba-orkes kom saam musiek maak en heerlike lente saam met ons vier in die Gereformeerde Kerk Centurion, Basdenstraat. Bring ’n mooi donasie vir die opbou van die nasie! Meer navrae: kontak Philip Pretorius by 082 462 6190 of Lorraine Duvenage by 082 877 3880. Sien jou daar!

SESTIGPLUSSERS Ons kry mekaar op 25 Julie om 10:00 by die Gariep-kwekery om die aalwyne te bewonder. Die kwekery is op die hoek van Cliffendale Road en Old Farm Road. Ry met Atterburyweg tot by Cliffendale Road, draai dan links tot by Old Farm Road. Daarna drink ons tee of koffie by Tina Skukangalery. Sien julle daar! Niek

Kermis Ons Huis-ouetehuis Florida 27 Julie van 10:00 tot 14:00

Die inwoners, personeel en beheerliggaam nooi u om die dag saam met hulle te kom geniet. Madelinestraat 110, Tel: 011 672 5018

Oggendmark met The Croons van 09:00 tot 15:00 op 24 Augustus op die terrein van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Noord (h.v. Genl de Wet- en Jack Hindonstraat, Pta-Noord). Die Gereformeerde Kerk Pretoria-Noord nooi almal hartlik uit om deel te neem aan die aktiwiteite op hul oggendmark: Potjiekoskompetisie: Inskrywings en navrae aan Johan van Loggerenberg by loggiesj@gmail.com 1ste Prys: R500; 2de Prys: R200; 3de Prys: R100 Vlooimarktafels is beskikbaar teen R200 per tafel. Navrae en besprekings by mari@lantic.net Dopperslaghuis verkoop biltong en droë wors Kosstalletjies en teetuin Wit olifant-tafel met baie winskopies en 4X4 voertuigskou

Diakonie van Pretoria-Wes:

Fondsinsameling Die diakonie van Pretoria-Wes verkoop “Best Braai”-houtskool, brikette en vuur-aanstekers as deel van hul fondsinsamelingsprojek. Houtskool verkoop @ R22 en vuur-aanstekers @ R15.Indien u belang stel, kan u Sondae by Marga Koelman u bestelling plaas.

Juventus-lesing: 22 Julie

Mark Lawrence - Christelike Sportmanskap Mark Lawrence, internasionale rugbyskeidsregter van 21 toetse, 56 Super Rugbywedstryde en 97 Curriebeker-kragmetings, kom kuier by Juventus! Hy kom gesels oor Christenskap in sport en hoe jy as sportman of sportvrou jou Christenskap moet uitleef. Hy deel ook graag sy ervarings as rugbyskeidsregter en gee so ’n kykie agter die skerms van die rugbywêreld.

Kom ontmoet die man in lewende lywe! Datum: Maandag 22 Julie Plek: Ark-lokaal, Aros-kampus (Dickensonlaan 1180, Waverley, Pretoria) Spreker: Mark Lawrence Tema: Christelike Sportmanskap

Tyd: 18:30 Almal welkom!


Kantoor Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos kantoor@gkbrooklyn.org.za

WEBtuiste www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Philip Loots 082 614 9415

Plek

Julie

21 Julie

Troyestr

28 Julie

Duxbury

28 Julie

Troyestr

012 348 2467 083 446 6096 fanie@gkbrooklyn.co.za Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 griffel@gkbrooklyn.co.za

012 542 3662 073 777 1254 fansan@lantic.net Derrick Mashau (New Life City Church kerkplant in Sunnyside)

082 971 2725 mashautd@gmail.com

Reëlings Duxbury

(Hoofsaaklik lidmate bo 30jr )

(Troyestraat-bedieningspunt)

Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

21

Fanie van der Schyff

Fanus Heystek

Sondae Administrasiehulp

Datum

Predikante verbonde aan die gemeente:

Diensbeurt Ouderling Louis de Klerk

Diaken Petra de Klerk Ouderling Ivan Altin Ouderling Matthys v.d. Hout Diaken Soekie Kruger Dienste deur die Hervormde Kerk

Kollekte

Skinkbeurt

Onder die diens Diakonale werk By die deure Potchefstoom Teologiese Studentekas

Gerda

Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Esther

Biltongfees

Gashere en gasvroue Ons soek gashere en gasvroue wat só kan help: Nooi lidmaat-vriende uit wat u lanklaas gesien het Nooi vriende en familie Kom geniet self die aand Skakel gerus vir Wina by 082 859 5216


Die doel van hierdie geleentheid is om geloofsgroei te stimuleer, om weer van nuuts af ons dissipelskap te ontdek, daaroor te besin en ons daarin te verdiep. ’n Kenner lei die gesprek in waarna ons op ’n informele wyse die onderwerp bespreek. Almal is hartlik welkom.

Datum Julie 22 29 Augustus 5

12 19 26 September 2 9 16 23 30 Oktober 7 14 21 28 November 4 11 18

Tema

Aanbieder

Vrede wat alle verstand te bowe gaan Eienskappe van ’n dissipel

Fanie

’n Raamwerk om vriende (en jouself) met die Evangelie te beraad Agapé-vergadering Lofprysing deur musiek: hoe vind dit sy beslag in die Bybel? The presence and work of the Holy Spirit

Griffel

Tekens van die tye Agapé-vergadering Christene en geld Ons missionale opdrag Die spanning tussen die Christendom en die wetenskap

Fanie

The five principles of the Reformation Agapé-vergadering Leer my om te bid Hoekom haat mans kerk

Brian

Leer my om te bid Agapé-vergadering Jou Christenskap en die reg

Johann le Roux

Paul

Herman Derick

Griffel Flip Buys Laurette

Johann le Roux Griffel

Kees


Hart en hand 21 julie 2013tvs