Page 1


s ko e n e wa t o n s d r a


Gekwalifiseerd as n Dominie met n drang na avontuur en nog nat agter die ore, kies my Pa om eder te werk vir die Nationale Intelegensie diens. Alhoewel hy n beroep gekies het wat nie inpas met wat hy gestudeer het, net was my Pa nog steeds betrokke by die kerk. Dit is hier waar my Pa vir my ma se twee broers ontmoet het. Oom Andre en Ewald van Huyssteen het toe nog by hulle ouers gebly en dit is hier waar my Pa my ma te leer ken het, hulle het toe later gekys. In 1986 was my Pa tot kennis gestel dat hy verplaas gan word na Harare, Zimbabwe vir vier jaar. My Ouers het toe besluit om te trou dieselfde jaar, om die verhouding in stand te hou. Mei 1987 word ek gebore in Pretoria en n maand daar na trek ons toe Harare toe. My suster Margit was twee jaar daarna gebore in Pretoria. Daarna besluit my ouers toe om Durban toe te trek as gevolg van die droe lug wat my suster se asma afekteur het in Pretoria. Drie jaar daarna was my Pa verplaas na Port Elizabeth toe en dit is waar ek my lewe begin stig het.


h o of s t u k e e n


n Foto van my Ouma Bettie as kind, die vrou wat my tot vandag toe nog, altyd net n oproep weg is om my te help.

Ouma Bettie, Oom Vick, en hulle nefie en nigie


Van kleins af was my pa lief vir die water en tot vandag toe nog as my pa wil swem dan will hy swem maak nie saak hoe koud dit is nie

Oupa Attie en my Pa


Rit, volupta quatus esto mint. Picid ullitae eaque vel ipsanientor magnit evenimi, simi, sinverrovid que por

Ugias minus sum volut voloris ipissinum et ratquiaes ilis sequis este natet ut li


Hierdie tipe uitstapies was algemeen in my pa se kinder jare. Nou verstaan ek waar die neiging na avontuur vandaan kom.

Oupa Attie, Ouma Bettie en my Pa op die trans Oranje boot


h o of s t u k t w e e


Ek wens ek kon Oupa ontmoet het. Ek is seker die van Huisteens se kenmerkende lag kom van Oupa af.

Oupa Hendrik en my Ma Annie


My ma op ha fiets by ha huis in Pretoria


“Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fensie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoet gedigwant jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oe en spits woorde jy draai jou leiklipkop jy lag en breek my tente op maar jy offer my elke aand vir jou Here God. jou moesie-oor is my enigste telefoon jou huis my enigste bybel jou naam my breekwater teen die lewe ek is so jammer mamma dat ek nie is wat ek graag vir jou wil wees nie” - Antjie Krog -

My Ma op haar trou dag in Pretoria


Die van Huisteens is n gesin wat saam staan, vier broers en vier susters groot gemaak deur n enkel ma. Met trots kan ek se ek is deel van die gesin. Ek onthou die heerlike vakansie tye saam met al die nefies en niggies wat saam met ouma Maxi om die tafel sit en Snap speel, terwyl ons wag vir die heerlike aand ete om gaar te raak. Met liefde is hierdie gesin gebou en met liefde sal ons geheg bly.


h o of s t u k d r i e


Familie foto geneem in die tuine by Durban

Ek, my Ma, Pa en Suster


Eerste dag van skool in Port Elizabeth, baie opgewonde vir die dag wat kom.

Ek my Pa en Margit by ons nuwe huis in Lorraine


Snip sweef nog steed

Ek en my suster op my nuwe driewiel by ons huis in Durban


Ek en my Pa in Pretoria by ons ou huis


h o of s t u k v i e r


Soos wat ons ouer word, so stap ons almal ons eie paadjies op soek na geluk en waarde. In my family het dit beteken dat van ons in Stellenbosh bly en van ons in Port Elizabeth maar, gelukkig staan die bande wat ons saam as family gebou het nog steeds sterk en ek dank die liewe Vader vir die seening.


“ Liewe Muis, Ek is jammer dat ek my tand verloor het”.

My Suster Margit


Op Stellenbosh, ‘n ete saam met my ma en my suster voordat ek terug na my eie huis toe moet gan.

My Ma Annie


Die waarheid van in jou oe , dra die swaar van jou verlede.

My Pa Riaan


My self portrait; Estiaan


Ek het n pad saam met elkeen van julle gestap, n pad wat nooit sal vergaan nie.

slot...


Die skoene wat ons dra  

This is a documentation of my family and the lives they have lived and we still live today.

Advertisement
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you