EikestadNuus 02-11-12

Page 3

Eikestadnuus

Nuus News.

2 November, 2012

TALENT MET ‘N WARM HART

3

’n Dominee wat sing SAMANTHA VAN DEN BERG

hels die opname van sy eie CD en die skryf van sy eie liedjies. Hy meen daar is egter geen y gaan Stellenander dorp in die wêreld as bosch se eie sinStellenbosch waar hy homgende dominee self as ’n sanger sal wil vestig wees. nie. “Ek sou nie reggekom het op ’n ander plek nie. Dit is die Nie ’n nors dominee in ’n beste dorp. Ek het my voete pak nie, maar een wat volhier gevind en ek kry soveel uit gaan sing tot eer van die ondersteuning van die geHere. meenskap af. Al kry ek ’n Só sê die 19-jarige Lewelgroot kontantprys sal Stellenlyn Mintoor, ’n gebore Idasbosch steeds my tuiste bly.” valleier en talentvolle sanBuiten sy droom om ’n volger wat al bekendheid verwaardige sanger te wees werf het onder inwoners droom Mintoor ook daarvan vir sy optredes by funksies. om ’n dominee te wees – ’n sinHy word dan al selfs begende dominee. “Ek is ’n menspreek om by begrafnisse se-mens en die jeug lê my na op te tree. “ ’n Tannie het al aan die hart. Ek is die jeugna my toe gekom en gesê ek voorsitter by die VGK Idasmoet asseblief tog eendag vallei en by die Keep Them op haar begrafnis sing. Ek Safe-projek betrokke. In die is dankbaar dat ek my gawe kerk probeer ek met lofsang kan gebruik om ander gevir oud en jonk op dieselfde lukkig te maak.” vlak kry sodat hulle die Here Mintoor het aan Hoër- Lewellyn Mintoor, een van Stellenbosch se jong, ta­ kan prys. Sang en musiek skool Lückhoff gematriku- lentvolle sangers. FOTO: SAMANTHA VAN DEN BERG speel vir my ’n groot rol (in leer en studeer tans gasvryheidstudies aan Boland-kollege. Hy Benita, op. Sy ma is sy rolmodel sê die kerk).” Maar wat as hy eendag nie meer beoog om volgende jaar ’n jeugwerk- hy. “Sy is die een wat my gemotiveer kursus aan die Universiteit Stellen- het om te sing. Sy is my steunpilaar. kan sing nie of hy verloor sy stem? bosch te doen, waarna hy teologie wil Sonder haar sou ek nie vandag hier “Ek sal dan in gebaretaal moet sing”, sê hy vinnig. kon staan nie.” studeer. Om met Mintoor in verbinding te Mintoor sing grotendeels gospel, Mintoor se grootste passie is egter sang en hy sing al van kleins af. Hy jazz en R&B en tree ook gereeld by tree stuur ’n epos na lewellynmintree ook af en toe saam met sy ma, eredienste op. Sy tien jaar plan be- toor@gmail.com.

H

Pret vir hele gesin by Kaapse suiwel ervaring Verruil die gejaag van die stadslewe vir die rustige plaas-atmosfeer van die Kaapse Suiwel Ervaring van 2 tot 3 November by Sandringham. Stap die melkpad van die speen tot die spens: ontmoet die 2012 Absa Suiwelkoningin (SA se besgeteelde koei), kook met suiwel, proe verskeie melkverwante produkte en geniet die opwinding van ’n egte landbouskou waar meer as 500 wêreldgehalte diere met hul stamboeke kom spog. ’n Plaaskuier is altyd hoog op kinders se pretlysie. Bring die kleingoed om self ’n bok of koei in die skouring rond te lei en meer van jeugskou as sport te

leer. Sien hoe ervare leerders op Vrydag om 16:00 aan die Kaapse Holstein jeugskoukampioenskappe deelneem. Roomysliefhebbers word uitgedaag om te eet soveel hulle kan in die roomyseet-kompetisie op Saterdag om 12:30. Kaartjies is by die hekke beskikbaar teen R50 per persoon vir volwassenes en gratis toegang vir kinders onder 18. Die hekke open Vrydag van 10:00 tot 17:00 en Saterdag van 09:00 tot 19:00. Besoek www.capedairy.co.za vir die volledige program en aanwysings na Sandringham, of kontak Mariana Rabie by 021 975 4440 of stuur ’n epos na mariana@agriexpo.co.za.

High tea vir Boland Skool vir Outisme Die Boland Skool vir Outisme hou 11 November ’n spesiale high tea. Dit sal 15:00 in die Weber Gedenk Primêre Skool se skoolsaal begin. Kaartjies is R50 per persoon. Almal is welkom om dit by te woon. Bel Lilian Daniels by 021 886 4709/073 847 6717 vir nadere besonderhede.

Klapmuts-gospelfees op Kanonkop Die jaarlikse gospelfees vir plaaswerkers in Klapmuts word vanjaar op Saterdag 10 November aangebied. Dit sal ’n fees van eet, kuier, sports en lofsange wees soos die Wes-Kaap nog nooit gesien het nie. Die fees sal 12:00 op die Kanonkop-sportvelde met ’n vertoning deur die brandweer en boeresport afskop. Besoekers kan ook uitsien na lofsang, gaskunstenaars en orkeste. Toegang is gratis, maar ’n donasie sal waardeer word. Besoekers moet hul eie vleis, koeldrank, eetgerei, komberse en stoele saambring. Vure, sous en bykos sal voorsien word. Koeldrank, skyfies, lekkers, pasteie en worsbroodjies sal verkoop word. Bel Godfrey Arendse by 073 731 4708 of Jerome Thomas by 082 040 0063 vir nadere inligting.

Jazz and sundowners at AF Louw A jazz-filled sundowner will be held at AF Louw Primary School on 18 November. It will start at 16:00, and entrance is R100, which includes a light supper and refreshments. Jazzinco and Keith Tabisher and Friends will provide the music. For information call Dylin Paulse on 084 563 5352 or Ronesia Paulse on 074 346 6653.

GROOT BEDERF VIR BOEKLIEFHEBBERS: Huis Horison se gewilde somerkermis word Saterdag 3 November van 09:00 tot 14:00 by die sentrum in Onder­Papegaaiberg gehou. Vanjaar kan Stellenbossers ook weer uitsien na die boekstalletjie wat nie deur boekliefhebbers misgeloop moet word nie. Volgens Gerrit Rautenbach is die kermis se boekstalletjie net die regte plek om jou leesstof aan te vul. “Huis Horison se boektafel is ’n wenner. Teen die prys koop jy maklik ’n ou gunsteling wat jy jare terug gelees het en weer wil lees. Of jy probeer iets uit van ’n nuwe skrywer. En volgende jaar gee jy alles terug en begin van voor af. Jy kan baie lees, al gaan dinge boekskeur – of is dit nou broekskeur?” skerts hy. Naomi Bruwer van LitNet hou weer van die verskeidenheid topgehalte boeke teen billike pryse, wat ook nuwer en internasionale topverkopers insluit. Vir meer inligting bel 021 887 5080. Inwoners Kobus Koorts en Philip Marx nooi alle Stellenbossers uit om die kermis en die boekstalletjie dié na­ week te kom ondersteun.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.