Issuu on Google+

Liewe Vriende, In hierdie jaar wat verby is, het ek op meer as 8 sendings uitreikke gegaan. Ek was in verskeie plekke soos die tropiese areas van KwaZulu Natal in Suid Afrika al die pad na die landelikke gebiede van Afrika. Ek was al deur moeilike tye, waar my lewe al gedreig was terwyl ek ook gesien het hoe God se bonatuurlike vredeen oorwinning deel van my lewe word. Ek het al geslaap op die strate en by motorhawes, selfs ook op growwe Afrika sand, maar was ook al in Paleise en in groot woonhuise. Partykeer het ons net uies gehad vir kos, en ander kere het ek oordentlike en groot maaltye gehad. Hierdie jaar was vol uitdagings en was ‘n baie wonderlike tyd waar terwyl ek ons Koning dien! Ek sal altyd die mense waardeer wie ek al ontmoet het. My hart is vol van vruegde wanneer ek sien hoe die Here werk in die lewens van die kinders, en in die lewens van hul broers, suster, moeders en vaders. In die jaar van 2012 was daar n paar oomblike waar die Here Sy mag en genade gewys het. Ek sou graag al die stories wou gedeel het, maar ek sal die een deel wat die swaarste op my hart is: Daar is baie kinders wat elke aand alleen in die donkerte slaap, en daar is baie geweld in hulle families. Die kindertjies huil soos hulle uitroep na hulp en op soek is na hoop. Dit maak my hartseer as ek ‘n klein kind sien wat met ouers bly wie dwelms misbruik, veral as ek sien hoe die wereld ontken dat die kind ooit bestaan en dan vir hulle ignoreer. Ek het al gesien hoe die Here op wonderlikke maniere mense gesond maak en lewens herstel en hoe Hy die mense red en tot bekering bring, en mense weer lewe gee en hulle die wys met Sy lig.

Maar, daar is nog baie werk wat nog gedoen moet word! “12 Versterk daarom die slap hande en die lam knie knieëë 13 en loop die reguit pad. Dan sal wat lam is, nie uit lit raak nie, maar gesond word. 14 Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir ‘n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. nie.”” Hebre Hebreëërs 12:12-14


Logos Hope en Kambodja. Daar is vordering met al die voorbereidings vir die Logos Hope skip, waarop ek gaan klim binne die volgende 40 dae, op 27 January 2013. Ek is baie opgewonde en oorweldig met emosies, maar met moed sien ek hierdie as ‘n groot uitdaging. So ver is al my vlieg kaartjies bespreek en dank die Here vir al die voorsiening. Ek moes ‘n paar Rande omruil vir ‘n klomp dollars om vir my Visa te betaal sodra ek in Kambodja is.

Net die Here sal weet wat in 2013 sal gebeur, maar ons kan met gemoedsrus weet dat Jesus Christus ons lewens in Sy hande hou.

Mag julle ‘n gese geseëënde en wonderlike Kersfees hê. Ek wil graag dankie sê vir al die mense wie vir my bid en dat julle toegewy bly aan die koningkryk van die Here. Ek waardeer al die ondersteuning. Gebeds Versoeke: -

Dat die Here my sal help om op Sy plan vir my lewe te fokus Dat die Here die pad voorentoe sal voorberei and dat die vereistes en logistiek in hull korrekte plek sal wees. Die Here se beskerming en leiding waar ookal ek mag gaan. Dat die Here vir my krag en konstante hoop sal gee, en ter alle tye my sal herinner van Sy liefde. God se voorsiening finansieël, en vir lang-termyn ondersteuners. Vir all mense se bekerings en dat hulle dissipelskap sal kry. Dat die Here in die gebroke en verlore mense se harte en lewens sal werk. Vir geneesing en restorasie in all individuele en families deur Jesus Christus. Die Here het ook China op my hart geplaas, dat die mense van daai land tot bekering sal kom.

Email: Simeon.bothma@om.org KIDS: www.globalkids.om.org WEB: www.omSouthAfrica.org

Face Book:

Simeon Bt

Simeon.bt

Blog: www.blogster.com/simeonmwp

To support or give a donation - Banking details- FNB First National Bank, Simeon T. Bothma , account Number : 62327343399 , branch code: 270553 , Branch name : Jacaranda Centre , swift code : FirnzaJJ926


Simeon Totius - Dec 2012 REPORT - Afrikaans