Page 8

8

Distrikspos

Hoofartikelblad Leader Page

13 Desember, 2012

District

Mail EDITORIAL COMMENT

Think of your pet before you leave The summer holidays, considered an annual highlight for most people, have finally arrived. Throughout the year, people find themselves planning and saving for that big end-of-year holiday away with the family. But what about our four-legged family members who have to stay behind? What will happen to them when families spend weeks away from home? Each year the happiness and fun that accompany the holidays, are overshadowed by the horror stories of pets in distress, who were left to fend for themselves. In most cases, it’s usually the animal welfare organisations that fight for the rights of animals and are forced to come to their rescue. So before you embark on your well-deserved break, please ensure that your pets are taken care of. See our Pet’s Page (page 20) for advice.

’n Paar wenke vir die Strand se stadsvaders Nadat ek vir die eerste drie jaar wat ek die Argus Fietstoer – vanaf 1991 – gery het en altyd moes spook om gerieflike en bekostigbare verblyf in die Kaap te kry, het ek twee weke tyddeel by die Strand Pavilion gekoop. Vir die volgende vyftien jaar was die Strand as te ware my tweede tuiste vir twee weke van die jaar. Ek en my vrou het so verlief op die Helderberg geraak dat ons in 2008, na ons aftrede, SomersetWes toe verhuis het. Ons spandeer baie mooiweersdae op die Strand en net die volgende kommentaar. Iewers het die stadsvaders die plot verloor met die Strand se Kusweg. Die kwessie van die pier is al tot vervelens toe bespreek en die besluit is maklik. Herbou die pier of breek hom af. Tans is dit ’n oogseer en baie gevaarlike struktuur. Die saak wat ek eintlik wil opper is die onooglike informele tentstalletjies waar allerhande goedere gesmous word, die een net ’n duplikasie van die volgende een. Kan die stadsvaders nie maar by Hermanus gaan kers opsteek om te sien hoe aantreklike strukture vir ’n vlooimark en kunssmouse opgerig kan word nie? Daardie hele parkeerarea kan in ’n kosmopolitaanse area met straatkafeetjies ontwikkel word. Finansiële implikasies sal daar seersekerlik wees, maar waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Die ontwikkelings by Big Bay by Bloubergstrand is ook ’n sprekende voorbeeld van deeglike beplanning om toerisme te bevorder, ook Kampsbaai. Die Strand beskik oor kilometers wit strande, maar kan nie eers daarin slag om Blouvlagstatus te verkry nie.

BOKKIE GROBLER SOMERSET­WES

LETTERS

Where was the support for our local Carols by Candlelight? People of Gordon’s Bay, you do not know what you missed on the night of Wednesday 28 November. In spite of the howling South Easter, the annual Carols by Candlelight was held at the Naval Base, preceded by the Sunset parade. I have been to the Carols for eight years and each time have been impressed by the amount of people attending, and also by the organisation of the event by the Lions club and the staff of the base. However, I was so disappointed to note that the numbers had dropped considerably this year. The tradition was discontinued for the last two years, but reintro-

duced again this year. It was advertised on posters around the village and also in your monthly magazine. Because of the inclement weather the event was relocated to the main hall, so the candles were able to keep burning. The enthusiasm of the cadets was amazing as they sang their hearts out, not only when it was their turn to sing to us as a choir, but also during the singing of the Carols themselves. The Navy Band travels all the way from Simon’s Town to accompany the carol singing and this year, as always, they were so professional. At the end of the concert, Father

Christmas arrived to give all the little ones a gift. He always seems to know when to come. A lot of time and trouble was taken to ensure that the evening was special for all who attended So please, to all the residents of our little village, make an effort to support our very own piece of the Navy next year. I know of a number of residents who attend the Carol concert at Vergelegen regardless of the weather, so perhaps they will consider joining us at our celebration next year? Let us make a new motto for “The Bay in the Mountains,” Local is Lekker!

GILL NEZAR

A WINDY AFFAIR: Surfers and kite surf­ ers alike have taken advantage of the southeasterly winds experienced in the Helderberg these last few days to flock to Strand beach to prac­ tise their sport. The South African Weath­ er Bureau forecasts that the southeaster will blow until Tues­ day next week.

PHOTO: PETER BEE

Wat van ’n pluimpie vir die konstruksiewerk in Disaweg? Het julle al vandag in Disaweg gery? Ek hoop van harte dat al die mense wat DistriksPos geskakel het om te kla; die mense wat die kontrakteur en sy werkers gevloek het; mense wat die een-rigting bloot ignoreer het en so die werkers sowel

as die ander lede van die publiek se lewens in gevaar gestel het; gaan ook nou die moeite doen om dankie te sê vir al die harde werk van die kontrakteur en sy mense. Glo my dit was nie ’n maklike projek nie, maar die kontrakteur het dit gedoen so vinnig as moont-

lik, met (al het die mense nie so gedink nie) die minste ongerief vir die huiseienaars en sonder enige ernstige ongelukke. Ek voel net die konstruksiemaatskappy moet ’n pluimpie kry vir die werk wat hulle in Disaweg gedoen het.

ANNELIE DE VILLIERS

Sincerest condolences from Ward 84 to family of wind victim The tragic death of a nine-year-old at The Silver Oaks Lodge in Somerset West, after being struck by a falling tree, came as a shock to us all. On 30 November a tree fell over due to strong winds experienced in Cape Town during the course of last week. The tree, with its roots

on private property, fell outside of The City of Cape Town’s auspices. Even though The City of Cape Town have various measures in place, including pruning programmes for trees on public property, this sometimes is not sufficient to prevent injury and dam-

age against the forces of Mother Nature. I want to extend my sincerest condolences and offer my fullhearted support to the family members of the child involved.

CLLR STUART PRINGLE WARD 84 DA COUNCILLOR

‘Sien julle vars en fleurig in die Nuwe Jaar’ Hier is my Kersfeeswense vir Desember 2012. Mag die wêreld nie regtig eindig nie. Mag die Proteas van krag tot krag gaan en mag ons losskakel Goosen herstel van sy besering sodat ons rugbybokke kan ophou tackle op hul eie doellyn en ’n slag gebiedsvoordeel kry. Mag julle betyds ’n mooi Kersboom gekoop kry. Mag julle nie vergeet om batterye by julle kindertjie-speelgoed te koop nie en mag dit nie te ingewikkeld wees

) After suffering for longer than a year I am glad to announce that the Disa Road drag strip is once again open. Come check the new tar! Trevor Haw­ ley, Gordon’s Bay. ) The public toilets on Strand beach are spotlessly clean. Thank you. BUT, out of the four toilets only one locks on the ladies side. Please can this be attended to? ) Why do some dog owners still let their dogs run around without a leash? Our miniature Pekingese – on his leash – was bitten by a huge brown and white Spaniel – without a leash – at Suikerbossie look-out on Clarence Drive! Really mister red Citi Golf Chico with a CA registration number. You are not fit to even own a dog! ) What happened to the laws for dogs? When reporting the incident to the police, they ask you what must they do about it? We don’t have children, this is our only child! ) Wil graag net baie dankie sê vir oom Jimmy by Jimmy’s Service Centre in Fabriekstraat, Strand vir puik diens op my kar. Sal hom aanbeveel vir al my vriende. Erna Gerber. ) Red light jumping at the N2 and Victoria Road intersection. What is the traffic department doing about this crime? ) Dankie, dankie vir gisteraand se vermaak dit was uit die boonste rakke met al die kunstenaars wat opgetree het. Dankie organiseerders! ) Thanks to Raffy from Mr Delivery, Somerset West for the friendly and awesome service he has rendered to the Helderberg during 2012. Micky and Karen.

Stuur jou sms na 32465

Begin die sms met die woord MENSE en tik dan jou boodskap. Sê dankie, geluk, jammer, lief jou....

Polisie beïndruk

RUBRIEK

Lesers van DistriksPos,

Sê jou sê

om aanmekaar te sit nie. Mag julle wense almal waar word. Mag julle onthou om gaaf te wees teenoor Skoonma. Mag die ouens in die Midde-Ooste ophou om mekaar met missiele te bestook. Mag die seevlakke nie te vinnig styg nie, veral nie in die Strand nie. Mag julle heerlik uitrus, baie slapbandboeke lees, en nie te veel worry oor die toekoms nie. Mag die Here julle seën. Sien julle vars en fleurig in die Nuwe Jaar!

Ek wil graag die Gordonsbaaispeurkantoor bedank vir hul vinnige optrede Dinsdagmiddag 4 Desember. ’n Man het toegang tot my huis verkry, my uit die grond gehardloop en op die vlug geslaan met my handsak. Die buurvrou het onmiddellik die polisie gebel. Binne ’n uur het hulle die man gevang en my handsak teruggekry. ’n Kamera en selfoon was weg, wat ao. Gert van der Merwe kort daarna ook gebring het. Ek kon nie glo dat my kontant, dokumente en juwele so vinnig gevind is nie. My grootste verwagtinge is oortref. Brief verkort – Red. Zelda Menmuir

District Mail 13 December 2012  

District Mail 13 December 2012