Page 3

Distrikspos

Nuus News

13 Desember, 2012

HELDERVUE: POOL PARTY

3

Heroic 6­year­old saves boy NIKITA SYLVESTER “God told me to do it.” These were the honest words of six-yearold Leric Smith (junior) after he saved a young boy from drowning. His father, Leric Smith (senior), said the incident occurred on Saturday 8 December while they were at a children’s pool party in Heldervue, Somerset West. Leric (Sr) said they saw a young boy, believed to be in Grade 2, playing on the steps in the pool. “He got out of the water, walked around the pool and then accidentally fell in at the deep end,” explained Leric (Sr). That’s when his son reacted spontaneously to save the boy.

“I saw him drowning so I ran to the pool, jumped in and pushed him up from the bottom to take a breath, and then pulled him to the side of the pool by his hand,” said a heroic Leric (Jr). His father said although the boy got quite a fright, he was doing fine. “I just think its awesome. “Our friends who saw what happened told us that it was so amazing to see this brave six-year-old boy jump into the pool without thinking twice.” He added that his son had saved the boy from drown-

Leric and his father, Leric (Sr), having fun in the pool.

ing before anyone even knew what was happening. Leric (Jr) said he is very happy that he could save the boy’s life. “I beat my dad by four years, as he also saved someone’s life when he was 10 years old,” said Leric (Jr) quite chuffed with himself. His father explained that Leric has been taking swimming classes for about a year and half. “It is incredibly important that you teach your kids how to swim and that they are comfortable in the water,” said Leric.

www.districtmail.com

Egpaar met hande in hare ná ‘haasboer’ nie beloftes oor boerdery nakom JAMEY THOMAS

Hier staan Charl Hugo binne die kamp wat vir die hase bedoel was.

Ná weke se gewag het ’n bejaarde egpaar van Gordonsbaai uiteindelik hul hase gekry. Dít volg ná Charl (63) en Aletta Hugo (64) deur ’n plaaslike haasboer ingeloop is toe hulle op 11 Oktober op ’n advertensie in Die Burger reageer het. Die advertensie het ’n kursus in haasboerdery, met hase en hokke ingesluit, teen R4 000 aangebied. Volgens die Hugo’s het hulle ’n kontrak met die haasboer – wie se naam aan DistriksPos bekend is – aangegaan. Hulle het ’n handleiding en CD ontvang, en ook die belofte dat hulle oor ’n tydperk van tien dae vier hase sou ontvang. Hulle het voorts ooreengekom

dat as hulle ’n verdere R2 500 sou gee, hulle ’n totaal van 16 hase sou ontvang. Selfs die kamp vir die hase sou op hulle perseel opgerig word. Máár, geen van dié beloftes het gerealiseer nie en die Hugo’s was oortuig daarvan dat die haasboer met hul R6 500 verdwyn het. Dis eers toe hulle sowat ’n maand gelede die haasboer met die polisie gedreig het wat hulle skielik hase ontvang het. “Hy het sommer dieselfde middag ná ’n polisiebeampte hom gebel het om uit te vind waarmee hy besig is tien hase in ’n krat kom aflaai,” het Aletta gesê. Maar, volgens Charl beteken die hase vir hom eintlik weinig, aangesien die kamp waarin die hase moes bly nie behoorlik opgerig is

nie.“Die haasboer het een dag met ’n mannetjie hier aangekom en ietwat van ’n halwe kamp op my perseel opgesit.” Charl het tweedehandse sinkplate aangekoop en planke wat hy op sy perseel gehad het gebruik om die kamp te voltooi. Maar, die hase het almal ontsnap en weggehol. Volgens Charl het hy lank gewonder oor wat hy met die haasboer moet maak, maar het oplaas besef dat dit nie die moeite werd is nie. “Ek wil net ander mense waarsku om nie dieselfde fout te begaan nie,” het Charl gesê. Die plaaslike haasboer – wat na bewering ook talle ander mense ingeloop het – is bewus van al die aantygings teen hom, maar kon nie bereik word vir kommentaar nie.

District Mail 13 December 2012  

District Mail 13 December 2012

Advertisement