Page 5

STUDENT LIFE

15 May 2019

Hoe om predikaatskok te oorwin NICOLE NASSON

kan dit doen.

oërskool was ’n vulletjie. Agt salige ure van non-stop konsentrasie elke dag, vyf dae ’n week. Daai was die dae toe jy skaars ooit moes deurnag en voor jy ’n kafeïen-verslaafde was. Nou is negeuur klasse gans te vroeg en kan jy skaars wakker bly in jou eenuur klasse. En voor jy weet, is pred-punte uit... Daar is niks wat jou vinniger terug aarde toe bring as jou pred-punte nie, veral in eerste jaar. Dit is vir almal amper deel van ’n inisiasie om teleurgesteld te wees. Party sweef terwyl ander teëspoed het. Vir die van julle wat skat dat hulle eerste semester nie soveel vrugte afgewerp het soos hulle gehoop het nie, is hier nou ’n vier-stap gids om jou ontmoeting met die aarde ’n bietjie meer gemaklik te maak en die herstelproses te begin:

Herken jou eie vermoëns Wees jou eie cheerleader. Jy is jou grootste vyand, maar terselfdertyd ook jou grootste aanhanger. Dus, wanneer jy net ’n tree weg­ gee vir perspektief, moet jy kan sien dat jy jou eie kant gekies het. Probeer ook dalk om motiverende post-it notas oral op te plak om heeltyd herinner te word aan dit wat jy self moet hoor.

H

Hê jou ineenstorting Oukei, so jy het jou pred-punte terug en dit is glad nie wat jy verwag het nie. Jy mag ’n bietjie uitfreak. Kry vir jouself ’n terapeutiese uitlaatklep om jou te help om vrede te maak met jou akademiese terugslag. Huil, skree of word jou innerlike Bella toe Edward haar gelos het. Doen wat ook al nodig is om van al die frustrasie ontslae te raak. Goeie idees om van al dié stres ontslae te raak kan enige iets van ’n stappie deur die botaniese tuine wees, tot ’n gim-sessie, of selfs terapie. Of dit nou PET-terapie is, of by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling is.

OORKOM EKSAMENSTRES Studente wag in angs na al hulle predikaakpunte en begin dit stadig maar seker terugrkry. Foto: Armin Prinsoo Dan is dit tyd om aan te beweeg na die volgende stap. Kwartaal een is ’n toetslopie Ná jou pity party moet jy jou brein weer aan die werk kry. Dink aan die eerste kwartaal as ’n proeftydperk waarvoor jy nie hoef te betaal het nie, maar hulle soek nou jou bankbesonderhede. Nou moet jy ’n speelplan vir die res van die semester uitdink. Analiseer wat jou beste studiemetodes is, wanneer jy lekker leer en waar jy onderbreking-vry kan werk. Wanneer jy dít alles eers weet, kan jy rondom dit begin beplan. Jy sal baie beter voel as jy eers ’n strategie het. As jy reeds ’n plan voor die toets-seisoen gehad het,

maar jy sien dat dit nie gewerk het nie, sit jy waarskynlik met die verkeerde een. Gaan praat met jou dosent en/ of tutors om ekstra hulp te kry. Bespreek jou probleme met hulle, hulle is meer werd as wat jy besef! Wees jou eie grootste fan Wanneer jy val, is die eerste ding wat jy moet doen om met jouself te praat. Hierdie gesprek is baie belangrik omdat jy jou volgende besluit daarop baseer: of jy op die grond bly en of jy gaan opstaan. Met hierdie geselsie moet jy jouself probeer motiveer, selfs al bedoel jy dit nie. Fluister soet woorde van aansporing vir jouself. Sê vir jouself jy

Bier vir die eksamenstres Die eksamen is om die draai en studente moet oppas om nie te veel te leer nie. Annelize Visser het van die lekkerste kuierplekke besoek en ’n kaart geskets.

BIERKAART LEI JOU DEUR DIE EKSAMEN Annelize Visser het van die top kuierplekke geskets met bekostigbare pryse. Die eksamen raak vir almal bietjie lank en een van dié plekke kan net die regte breek wees. Skets: Annelize Visser

Werk en speel Net werk en geen speel, sorg vir ’n vaal Matie-student. Moenie daai persoon wees wat net heeltyd werk en nooit tyd neem om te ontspan nie. Party studente oorskat hoe moeilik universiteit is en beplan dan hul lewens tot so ’n mate dat hulle hulself van die res van die wêreld afsonder. As jy skuldig is aan té hard leer, is die antwoord dalk bloot net om ’n breuk te neem. Pulp–flieks Gaan Pulp toe en kyk ’n fliek, of sluit by ’n vereniging aan wat jou aandag trek. Doen iets anders buiten net werk om jou stres uit te balanseer, en laat jou brein rus. Om jouself te oorwerk kan tot ’n burnout lei, so dit is vir jou eie gesondheid dat jy ruskanse in jou skedule inwerk. As jy nie kans sien om iets te doen wat niks met jou studie uit te waai het nie, sluit aan of begin jou eie studie-groep, sodat jy ten minste geselskap het. Aan die anderkant van die spektrum weer, as jy té hard kuier is dit tien teen een ’n goeie idee om elke nou en dan jouself voor die boeke in te skuif en te begin leer.

5

KAMPUS PICK-UP LINES

“Kissing burns 6,4 calories a minute. You want to work out?” “On a scale from 1 to America, how free are you this weekend?” “You are so fine, I would drink your bath water.” “I lost my number, can I have yours?” “If you were a booger, I’d pick you first.” “You’re looking at the best procrastination you’re ever going to find.” “Are you a parking ticket? Because you have fine written all over you.” “Kiss me if I am wrong, but dinosaurs still exist, right?” “Are you a banana? Because you are appealing.” “I am not actually this tall. I am sitting on my wallet.” “Are you a magician? Because now that I have seen you, everyone else has disappeared.” “Jy lyk vir my bietjie uit jou plek uit, kan ek jou bêre?” “Hoeveel weeg ’n ysbeer? Genoeg om die ys te breek.”

MOVIE REVIEW The Big Lebowski ARMIN PRINSLOO

Genre: Crime, Comedy Director: The Coen Brothers, 1998 Starring: Jeff Bridges Gradering: 4/4

#ExplainaFilmPlotBadly:

THE first thing you should know before going in to watch The Big Lebowski is that the first viewing will most probably be a perplexing experience. At its core, it is an ordinary crime film that involves mistaken identities, kidnappings and stolen cars, but the outlandish nature of the characters and their strange encounters makes it anything but ordinary. The Dude’s ethos has even inspired a real-life religion called Dudeism - where members of the religion live by the philosophy and lifestyle set out by the character in the movie. This film would be nothing without The Dude (Jeff Bridges), our shaggy, robe-and-flipflop-wearing protagonist. Unlike most protagonists in crime films, the Dude is a dopey sloth of a man, with a perpetually stoned demeanour.

Fittingly, he lives a slow life: his days are either comprised of visits to the bowling alley with his buddies or visits to the bottom of a White Russian cocktail glass. His life is shaken up when he is mistaken by a group of thugs for a wealthy L.A. man who shares his surname. After getting his rug peed on by the group of thugs, The Dude, along with his two friends, Walter and Donny, meets the wealthy Lebowski (the “Big Lebowski”) in an attempt to get compensation for the rug. The Big Lebowski ages like fine wine, and I have no doubt it will remain a classic for decades to come. This is all thanks to the genius dialogue written by the Coen brothers, which is what makes the film so absolutely unforgettable. Maybe their secret lies in their reliance on the F-bomb, which is dropped in the film, a total of 260 times in the movie, which equates to 2.22 F-words per minute (even putting Pulp Fiction’s 1.72 per minute to a complete shame).

Profile for Die Matie

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Profile for diematie
Advertisement