Page 4

4

NEWS

Food moving student success CARLA VISAGIE

E

ver since the launch of the #Move4Food campaign in August last year, the aim of raising R10 million in donations and funds in order to establish sustainable food banks at Stellenbosch University (SU), was high on the priority list. However, no food banks have, as of yet, been established on campus. According to Candice Egan, manager of the #Move4Food campaign and in charge of Fundraising: Corporates and Government at the Alumni Office, no food banks are going to be established because “there is no one-size-fits-all to addressing student access to this kind of support, but all non-perishable food-items that were collected have been distributed through the Centre for Student Counselling and Development (CSCD) at the SU campus and via the PantryProject at Tygerberg campus”. “To date, approximately R680,000 worth of non-perishable food items had been received and distributed. All food stores have now been depleted due to a high up take. And students are currently being assisted via meal vouchers to selected residential dining halls and other meal suppliers as well as fund allocation to Intellimali cards,” Egan said. Eendrag’s annual Damestouch was one way in which students donated non-perishable food items for #Move4Food. In order to par-

DONATIONS TO #MOVE4FOOD IN PROGRESS Student doing her part and donating to the campaign to help hungry students on campus. Photo: Carla Visagie ticipate in the tournament, one had to collect a certain number of non-perishables. According to Tiaan Fourie, Eendrag HK-member who was in charge of the Damestouch donations, no feedback was received of where the food went that students gathered. “The campaign was definitely effective in raising enough food,

but the feedback on where the food went and to whom it was given was not as effective,” Fourie said. According to Lauren Stevenson, SRC representative for the #Move4Food campaign, the social workers at the CSCD were responsible for distributing the non-perishable food items on campus. “The reason why it is the CSCD that is distributing the

food is because they are also focused on psychology and counselling and they look further than the means test (to see if a student qualifies for food grants). The means test is dependent on the family’s income to define how much help they will get, if there is an issue that goes beyond the means test then the CSCD can go look and see that you are in need

even though your means test might say that you are not. “This (the students who qualifies for help from #Move4Food) includes NSFAS students from the R0-R360 000 income group for first years and second years, and from third year it was only until “R0-R120 000” for third years and above. The R120 000-R360 000 third year income group and the R360 000-R600 000 first and second year income groups are the missing middle and they also qualify for help. Students who would fall into these categories would benefit from the food grants, but if they are not included in these groups the CSCD would investigate and see if the student qualifies for help.” At the time of print, the CSCD did not respond to enquiries from Die Matie, after being contacted repeatedly. According to a student helped by the campaign, he was granted vouchers to eat at the SU Botanical Garden from 1-8 December last year when he went to ask for help at the Student Affairs office. “It was kind of a hustle [to get access to the vouchers], as if they didn’t want to give the vouchers [to me] at first. They first asked me to go to the bursary offices. When I got to the bursary offices, they said they couldn’t help me and I had to go back to the student affairs office and that’s when they only helped me,” he said.

Studente soek pille vir eksamen DOMINIQUE FUCHS

DIE eksamen is om die draai en studente begin solank Concerta en Ritalin opgaar vir die paar weke van hel wat voorlê. Medikasie soos Concerta en Ritalin word normaalweg gebruik om ADHD (Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom) te behandel. Dié pille is albei stimulante wat help met konsentrasie en die beheer van gedragsprobleme. Concerta en Ritalin het albei ‘n soortgelyke effek op die brein en is verskillende weergawes van methylphenidaat hidrochloried. Die verskil tussen die twee pilsoorte is dat Concerta ‘n langwerkende medikasie is wat dopamien stadig vrystel. Dopamien is ‘n chemikalie wat in die brein voorkom en verantwoordelik is vir die gevoel van plesier en beloning. Anders as Concerta word Ritalin se effek onmiddellik gevoel en duur vir ‘n korter tydperk as Concerta. Die pil verhoog ook dadelik die dopamien-vlakke in die brein. Nadiraah Matthews, ‘n tweedejaar-BCom-student, het gesê dat Concerta dadelik inskop en haar help om haar leerwerk te verstaan en daarop te fokus. Sy geniet dit ook meer om te leer wanneer sy die pil geneem het. “Sonder die pil voel dit asof ek nie kan fokus nie en ek raak angstig,” het Matthews gesê. “Ongelukkig kry ek pynlike hoofpyne ‘n paar uur nadat ek die pil geneem het en my eetlus verdwyn ook heeltemal.” Die pil veroorsaak, volgens haar, ook dat haar

Tracey Kasambula, ’n eerstejaar-BCom-student, sukkel met stres. Foto: Dominique Fuchs brein nie in die aande “afskakel” nie en sy dus sukkel om te slaap. Volgens dr. Anél Terblance, ‘n mediese dokter en oud-Matie, is methylphenidaat se funksie nie om misbruik te word deur studente om wakker te bly of om hulle te help studeer nie. “Die beste maniere om konsentrasievlakke te verbeter en te leer is steeds die natuurlike maniere, insluitend meer as sewe ure se slaap per nag, ‘n bietjie oefening elke dag en genoeg (alkoholvrye) vloeistof,” het Terblanche gesê. Marietjie Taljaard is al 47 jaar betrokke in die onderwys betrokke en ook aan die Tina Cowley leessentrum (wat kinders met leeren leesprobleme help) verbonde. “Deur die jare het ons tientalle kinders, sommige so jonk as 5 jaar, by ons gehad. Die gebruik van Ritalin en Concerta het astronomies

toegeneem. Ek glo dat hierdie chemiese stowwe wel hul regmatige plek in die behandeling van ADHD het, maar die misbruik daarvan deur veral studente tydens eksamens, is uiters kommerwekkend,” het Taljaard gesê. “Baie van ons leerders en studente wat Concerta en Ritalin gebruik, kla oor versteurde slaappatrone, hoofpyne en ook ‘n gebrek aan eetlus.” Taljaard het gesê dat DMAE, ook bekend as dimethylamino-ethanol en Omega drie salm-olie deur honderde van hulle leerders, universiteitstudente en selfs volwassenes vir die afgelope 13 jaar gebruik word en dat die resultate uitstekend is. Volgens Taljaard is DMAE ‘n absolute natuurlike middel, wat géén negatiewe simptome het nie.

VIERPOTIGE VRIENDE OP DIE ROOIPLEIN Pets as Therapy (PAT) het hierdie week glimlagte op kampus versprei met studente wat die geleentheid gehad het om tyd met die honde te spandeer. Die geleentheid is deel van die SU Kindness Campaign, ’n student-gedrewe veldtog wat in Oktober verlede jaar gestig is om studente aan te moedig om vriendeliker met mekaar te wees. Die honde het spesifiek dié week ’n draai op die Rooiplein kom maak aangesien die eksamen om die draai is en honde ’n manier bied om van stres ontslae te raak. Die hond wat op die gras le se naam is Freya. Foto: Carla Visagie

Profile for Die Matie

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Profile for diematie
Advertisement