Page 16

WOENSDAG 15 MEI 2019 | GR ATIS

HARD HITTING ACTION Captain Paige Phillips in action in Potchefstroom, where the semi-final between Maties and Pukke was played. Photo: Maties High Performance

Maroon Platoon hosts final

BRYNLEY VAN AARDT

T

he Maties Ladies Hockey team is through to the Varsity Hockey final after beating the previous winners, UP Tuks, 7-5 in a semi-final match on Monday evening at the NWU Astro in Potchefstroom. This is the third time that Maties are through to the Varsity Hockey finals. Varsity Hockey pits eight teams from the various universities across South Africa against

each other over two weekends, with the final being played on a third weekend. The first round of this year’s competition started on 3 May, and the tournament ends with the final on 20 May. The first weekend saw Maties on top of the leader board with 12 points after having won all their matches at the Hares UCT Astro in Cape Town. In their first match, Maties beat UP Tuks 2-0, and then went on to beat UFS Kovsies 6-2.

In the third round, the Marron Platoon won against UJ with a staggering 7-0, and beat UCT in the final match of the first weekend with a late goal by captain, and woman of the match, Paige Phillips, helping the team to a 2-0 victory. “I was incredibly proud of the team’s performance. The girls worked hard and played with passion. We have a lot to look forward to and will definitely be pushing to be top of the log,” Phillips said. This past weekend in Potchef-

stroom, the ladies had a narrow 1-2 loss against NWU, and lost 4-5 on penalties against a strong Wits team. The Maroon Platoon, however, kept fighting and produced a convincing 7-0 win against the NMU Madibaz pushing them through to the semi-final where they played against UP Tuks. “Losing our first two matches is not ideal, but I’m glad we could step up and beat Madibaz”, Phillips said. The Maties women are now

set to square up against a strong NWU team on the Maties Astro in Stellenbosch. “[We] could not be happier to have the final at our home turf. There is certainly an advantage to having local support, knowing the astro and not having to travel. I am very proud of the team for being consistent in this tournament and securing that top of the log position.” Catch the Maroon Platoon in the final match against NWU on 20 May 2019 at 18:45 in Stellenbosch.

Rotsklimmers reg vir groot hoogtes LEMUEL BLIGNAUT

DIE meeste van ons is gelukkig met beide ons voete op vaste grond. Daar is egter mense wat verkies om aan hul pinkies rond te hang met moederaarde ver onder hulle. Vir die rotsklimmers op Stellenbosch, wat nou hul sport onafhanklik kan beoefen, was vaste grond nog nooit genoeg nie. Rotsklim, wat altyd onder die BTK-vaandel geval het, is sedert November verlede jaar ʼn onafhanklike sport, amptelik op 18 Februarie van hierdie jaar bekendgestel. Volgens Oan de Waal, BTK-bestuurslid verantwoordelik vir die rotsklim, het belangstelling in rotsklim as ʼn sport oor die laaste 5 jaar drasties gegroei. “Ek verwag om 250 rotsklimlede deel van die klim-gemeenskap te hê teen die einde van die jaar.” Hy het gesê die rotsklimmers is nie van plan om ’n “BTK-exit maneuver te trek” noudat hulle ook ʼn onafhanklike sport is nie, maar “om te groei en te verbeter”. “Ons wil steeds graag handaan-hand met die BTK werk, soos altyd omdat ons so baie van dieselfde passies en beginsels deel.

KLIPAANHANGERS Oan de Waal (links) en Ben Louw (regs) wys hul rotsklimvernuf. Foto’s: Verskaf Die idee is om spasie te skep vir groei.” “Nie-studente is ook welkom om deel te neem. Dis ʼn langtermyn wen vir die klim-gemeenskap, omdat dit nie beperk is tot net studente nie.” Oor die moontlikheid van ʼn skeiding, het Anke van der Merwe,

huidige BTK-bestuurslid in beheer van bemarking, gesê: “Aan die een kant, is daar baie BTK-lede wat rotsklim. Hulle gebruik ons as ʼn kanaal om by die rotsklim uit te kom. Maar, as mens na die lede kyk is daar baie wat net wil rotsklim, en nie enigsins aan staptoere wil deelneem nie.

Ek dink in die langtermyn sal dit sin maak om te skei, want hulle het ook hulle eie rotsklim komitee wat niks te doen het met die BTK nie. “Maar tog, as jy by die BTK aansluit is daar die opsie om ʼn bybetaling te doen, en dan kan jy maklik gaan rotsklim ook,” het sy bygevoeg.

Kostes om aan te sluit beloop maar ʼn skamele R200 per jaar, en voornemende lede is meer as welkom om saam met ʼn lid te gaan klim en dan net ʼn klein besoekers fooi te betaal. Om as ʼn sport erken te word, bring ʼn hele buffet voordele tafel toe. Die rotsklimmers kan nou amptelik die “Maties” naam gebruik, laer aansluitingsfooie uitwerk vir diegene wat net wil klim, en nie die hele BTK-lidmaatskap wil hê nie, en na afslag by ʼn hele string aanlyn klimtoerustingwinkels uitsien, om maar ʼn paar te noem. Dit skep ook die moontlikheid van erekleure kry, en moontlik self nuwe fasiliteite of ʼn borgskap hier en daar. En die kersie op die koek is ʼn nuwe klimfasiliteit by Coetzenburg, by die binnenshuise tennisbane. Dié gaan glo gereeld gewas word, en die grips gaan gereeld verander en geskuif word. Lede het 24/7 toegang tot die klimmuur, maar De Waal sê: “Mense verkies wel om elke dag van 17:00-20:00 te oefen en om oor naweke buite te gaan klim op regte rots.” Gereelde interne kompetisies by die muur, met roetes wat spesiaal uitgelê is, is deel van die vooruitsigte.

Profile for Die Matie

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Die Matie – 15 Mei 2019  

Agt-en-sewentigste jaargang, nommer sewe.

Profile for diematie
Advertisement