Page 1

WEBSITE: WWW.BELURANAUPINGTON.COM

EMAIL: BELURANA@MWEB.CO.ZA AA NASIONALE WENNER 2011 MUNISIPALITEITE SKAKEL GERUS VIR SPESIALE TARIEWE! RIVIEROEWER

EMAIL: diehorison@gmail.com

Search ISSUU and read the Paper ONLINE

Vanaf 2009 nadat ek reeds 14 Jaar in n rolstoel gekluister was, het ek besef dat die lewe nie hoef stil te gaan staan net omdat jy nie meer die gebruik van jou bene meer het nie. Dit is daar waar ek begin deelneem het aan sport vir persone met gestremdhede. Net jammer die geleenthede en infrastruktuur in die platteland is veel meer uitdagend wat maak dat persone met gestremdhede in Namakwaland baie moeilik raak gesien word, moet jy maar jou eie heil uitwerk. Die moeilikste handgedrewe rolstoel wedren kompetisie word weer hierdie jaar deur niemand anders as Mr Strauss en Joseph Pollie Bok van Port Nolloth aangepak. . Alhoewel Joseph wat werkloos is en geen inkomstes het nie, word daar steeds deur gedruk om Pollie bloot gestel te kry aan die enigste Handfiets uitdaging in die wes-

kaap ‘Hierdie jaar is’n baie spesiale jaar vir ons , ons gaan weer aan die 557 km jaarlikse hand fietswedren deelneem ” Die Toer De Kaap en Quteniqua rolstoel kompetisie vanaf die 15 – 21 Februarie 2014 te George in die Suid-Kaap . Die Rolstoel-wedloop sal so 6 dae neem om te voltooi , dit is ook een van die moeilikste en langste rolstoel kompitisies in die land onder persone met gestremdhede. Deelnemers van regoor Suid-Afrika neem ook deel aan hierdie moeilike maar opwindende wedloop , buitelanders vorm ook deel van hierdie opwindende program .Switzerland, Ierland en nog vele is ook op die lys van deelnemers , so hierdie verrigtinge is nie net plaaslik maar Internasionaal verbind.

Vlg : Bl.2

(Only Namakwaland)

Die horison 16 a  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you