Die courant swartberg 19 okt 2016 392

Page 6

NUUS • NEWS

6

19 Oktober 2016

How to compare retirement villages • see as many as possible that fit your location and financial requirements. Ask each operator the same range of questions (see the questions to help you compare retirement villages below) • ask for the standard factsheet when you enquire about each village, to help you compare the similarities and differences in what they offer (by law, the village must provide one on request) • talk to residents about what they like and don’t like about the village

• talk to friends and family and ask them to come with you • compare the retirement villages’ contracts. Before you sign up to one, make sure it reflects any verbal assurances you receive. Retirement village contracts are not the same as ordinary residential property contracts. Before signing, take all documents about the retirement village to a legal practitioner and/ or financial adviser who understands the legal and financial implications of retirement village contracts.

’n Ouetehuis is ’n inrigting wat aan ’n kerk, ’n trust of ’n welsynsorganisasie behoort en wat voorsiening maak vir mense wat met moeilike ekonomiese omstandighede te kampe het. Dikwels is dit ook van regeringshulp afhanklik. Hulle het streng maatstawwe en reëls vir toelating wat te doen het met inkomstevlakke, verblyfreëls en so meer. Eienaarskap is meermale glad nie vir die inwoners ter sprake nie. ’n Aftree-oord is ’n ekonomies uitvoerbare

ontwikkeling wat voorsiening maak vir mense wat kapitaal vir belegging beskikbaar het en wil toesien dat hulle geld: • bykomende leefstylvoordele koop •’n moontlike wins op hulle belegging lewer en/of •’n hoër vlak van ondersteunende dienste voorsien soos gespesialiseerde mediese dienste en etes op die perseel. Die keuse van ’n aftree-oord is baie soos die keuse wat jy maak wanneer jy ’n huis koop.

To compare one village to another:

Die verskil tussen 'n aftree-oord en ouetehuis

Promosie

Laaste kans vir koop in Fonteine Village

Tyd is besig om stadig maar seker uit te loop om jou tuiste binne die eerste fase van die splinternuwe Fonteine Village-leefstyl en aftree-landgoed in Malmesbury te bekom. Verkope van die tweede fase het alreeds begin en daar is net ‘n handjievol wonings oor in die eerste fase, wat veral beleggers laat regop sit het. Fonteine Village is ‘n eiesoortige eiendomsontwikkeling vir mense bo 50 met 'n sterk fokus op nie net veiligheid nie, maar ook op lewenskwaliteit. Die lieflike wonings in die ontwikkeling is van

hoë gehalte, met luukse afwerkings en ontwerperstuine. Buiten die ongeëwenaarde uitsigte vanaf die koppie waarop Fonteine Village staan, sal inwoners ook vele ekstras geniet, soos ‘n gemeenskaplike eetsaal, kroeg, gimnasium, swembad, braai- en kuiergeriewe, asook tuisverpleging en verswakte en na-operatiewe sorg. Besoek ons gerus daagliks tussen 10:00 en 16:00. Volg Fonteine Village-skouhuis borde vanaf Piketbergweg. Of vir verdere inligting, kontak asb vir Mark Perks op 083 4090 354 of stuur 'n epos na mark@fonteinevillage.co.za .


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die courant swartberg 19 okt 2016 392 by DieCourant - Issuu