Page 7

NUUS • NEWS DANKBETUIGING MANY THANKS Graag wil ek as spankaptein van die MARAIS CANSA TEAM elke borg en donateur baie dankie sê vir hul bydrae tot die RFL die afgelope 10 jaar. Dit word opreg waardeer #4623

-----------------------------------TE KOOP FOR SALE TITUS EIENDOMME Malmesbury: WESBANK. Erwe vanaf R210 000,00 tot R250 000,00. Grootte wissel - 600+vkm. Kontak: 082 780 1380 #4622

----Hake fillet porsies/ pakke R50. Snoeke vanaf R55. 5kg fillete @ R350,00. Viskoekies, visvingers en ander - 022 4873265 of 084 250 2460 #4608

--------------------------------GELUKWENSINGS CONGRATULATIONS

28 Februarie. Veels geluk nanna MIELA met u geboortedag vieringe. Geniet die dag. - Elvin, Marquen, Jason en Quinnue -----------------------------------

3 Maart. CHRISTIE CLEOPHAS. Baie geluk met jou geboortedag vieringe. Geseënde lewensjaar - Vroulief Tilla, seuns, Chrizaan en Devone ------------------------------------

4 Maart. JAKOBUS JANSE geluk met jou verjaarsdag mag die Here jou spaar. - Sharon, Virgil, Estolene, Jamian, Lionel en Jaydee ------------------------------------

Raai wie word 4 op 9 Maart . Geluk Zellie se blommetjie . Lekker verjaar. Lief jou - Brezelle en Logan -----------------------------------

CHRISTOPHER & LIEZEL FARAO. 4 Maart. Geluk met jul 17de huweliksherdening. Liefde - Mammie & Familie ------------------------------------

CHARMAINE ROOMS. Geseënde verjaardag vriendin. Geniet die dag. Baie liefde - Fransiena & Slos -----------------------------------MEMORIUMS IN MEMORIAM

MAGRIETA JACKSON. 8 Maart. Mamma se vierde verjaardag in die hemel. U was 'n goeie moeder. Mis jou - Trish, Deacon & Boeta ------------------------------------

HENNA DANIELS. 10 March 2018. Happy birthday our dear Mom in heaven. Children and grandchildren ----Mammie se derde verjaarsdag in die hemel. Mis Mammie - Duane, Laurriane, Danovan, Larchum, Lathum ------------------------------------

JACO, 8 Maart jou eerste verjaardag in die hemel. Rus in vrede, tot ons weer ontmoet. Van: Petro ------------------------------------

NICOLAAS DAMON - 9 Maart. Jou vyfde verjaarsdag in die hemel. Ek mis jou nog steeds so baie - Jou vrou Sarie ----Pa is nou vyf jaar van ons geskei maar in ons harte sal u altyd wees - Kinders en kleinkinders ------------------------------------

Happy 12th Birthday BRENT-LEE. Geniet die daggie. Baie liefde. Van Mammie en Brezelle ------------------------------------

ANNA. Mammie geluk met die verjaardag. Baie liefde - Eben en kinders ------------------------------------

Raai wie word ses op 9 Maart. Geluk grootman, ons engelkind. Baie liefde - Ma, Pa, Zane, tannies en oom ------------------------------------

11 Maart. Baie geluk met Mammie se verjaarsdag. Liefde - Gian -----------------------------------

7 Maart 2018

JAMES ADONIS. 4 Maart. Drie jaar weggeneem. Hartseer en verlange is nog daar. Mis jou - Adonis en Persence families -----------------------------------STERFGEVAL OBITUARY

ROSE WILLIAMS. Troosdiens: Donderdag, 8 Maart 2018, 19:30 (half 8) by Metodiste Kerk, Darling. Verasssingsdiens: Saterdag, 10 Maart 2018. Besigtiging: 11:00 - Cole straat nr.1. Diens by Kerk: 12:00 VG Kerk,Darling -----------------------------------

JAKOB FORTUIN. Troosdiens Woensdag, 7 Maart te Vinkstr23. Begrafnis: Saterdag, 10 Maart te Vinkstr 23 om 08:00 en kerkdiens om 09:00 by VGK, Malmesbury

VRL:

Porterville Hoërskool het onlangs hul nuwe VRL vir 2018 aangewys. Voor sit hoofleiers (van links na regs): Shaan-D Ockhuis (onder-hoofseun), Armand Fourie (hoofseun), Danelle Behm (hoofmeisie) en Reinette van der Merwe (onder-hoofmeisie)

7

459 dié courant swartland en bergrivier  
459 dié courant swartland en bergrivier  
Advertisement