Page 1

Daar is drie tye in Afrikaans. (There are 3 tenses in Afrikaans.)

*TEENWOORDIGE TYD –(PRESENT TENSE) Kyk vir woorde soos: vandag; nou; deesdae, ens. *VERLEDE TYD – (PAST TENSE) Kyk vir woorde soos: gister; eergister; daardie dag / week, maand; jaar; destyds; verlede jaar / week, maand; ‘n rukkie gelede; onlangs; ‘n jaar gelede; ens.

*TOEKOMENDE TYD – (FUTURE TENSE) Kyk vir woorde soos: môre; oormôre, die volgende dag / week, maand, jaar; oor ‘n rukkie; in die toekoms; binnekort; ens.

1. 2. 3. 4.

Remember that you work with your verbs in Afrikaans. The rest of the word order will not change. Underline your verb(s) before you start writing anything. Circle the conjunctions. Look for the infinitive (om te).

1.

‘n Gewone werkwoord (regular verb): We use “het” en “ge-“ before the verb in the past tense and “wil” in the future tense.

2.

Teenwoordige tyd:

Hy bou die huis.

Verlede tyd:

Hy het die huis gebou.

Toekomende tyd:

Hy sal die huis bou.

IS changes to WAS in the past tense and to SAL WEES in the future tense. Teenwoordige tyd: Verlede tyd: Toekomende tyd:

3.

HET (have) changes to HET GEHAD in the past tense and to SAL HÊ in future tense. Teenwoordige tyd: Verlede tyd: Toekomende tyd:

4.

Hulle het ‘n huis. Hulle het ‘n huis gehad. Hulle sal ‘n huis hê.

‘n Hulpwerkwoord en ‘n werkwoord If there is a helping verb + a verb, the helping verb changes.

Teenwoordige tyd

Verlede tyd

Toekomende tyd

Hulle wil met jou praat.

Hulle wou met jou praat.

Hulle sal met jou wil praat.

Hulle moet slaap.

Hulle moes slaap.

Hulle sal moet slaap.

Sy kon speel.

Sy sal kan speel.

Hy sou kom.

Hy sal kom.

Sy kan speel. Hy sal kom.

5.

Hy is siek. Hy was siek. Hy sal siek wees.

If the verb begins with BE-, GE-, HER-, ER-, ONT-, VER-, MIS-, OORwe get HET but no ge- in the past tense.

6.

Teenwoordige tyd

Verlede tyd

Toekomende tyd

Die skool begin.

Die skool het begin.

Die skool sal begin.

Die man vertrek.

Die man het vertrek.

Die man sal vertrek.

DAN (then), AS (when), WANNEER (when), NOU (now), change to TOE in the past tense.

DAWN – reël Dan, Wanneer ek moeg is, slaap ek. Hy leer eers, dan rus hy. Sy gaan nou slaap. Hy leer hard as hy wil slaag.

As, Wanneer, Nou  TOE Gister toe ek moeg was, het ek geslaap. Gister het hy eers geleer, toe het hy gerus. Sy het toe gaan slaap. Hy het hard geleer toe hy wou slaag.

15


7.

The helping verbs PROBEER, BEGIN, LAAT, KOM en GAAN with another verb go to the end of the sentence just before the verb.

Peter Brown Loves Kissing Girls.

PROBEER, BEGIN, LAAT, KOM,

GAAN saam met ‘n ander werkwoord gaan na die

einde van die sin, maar voor die werkwoord(e). MOENIE hulle posisies van eerste na laaste verander nie. Hy probeer sy werk doen. Hy het sy werk probeer doen. Hy begin met my praat. Hy het met my begin praat. Sy laat my haar boeksak dra. Sy het my haar boeksak laat dra. Hulle kom gereeld by ons kuier. Hulle het gereeld by ons kom kuier. Sy gaan haar skoene poets. Sy het haar skoene gaan poets.

8.

TWEE WERKWOORDE sonder EN. Kry GEEN ge- in die verlede tyd nie. If there are two verbs in the same sentence, without the EN conjunction, the verbs go to the end, verb 1 first and then verb 2. Don’t use the ge-. 1 2 Ek hoor die mense gesels. Hy sien die kinders lag.

9.

In sinne met

1 2 Ek het die mense hoor gesels. Hy het die kinders sien lag.

TWEE WERKWOORDE, met die EN-verbinding, kry die eerste

werkwoord ‘n ge- as jy die aksies GELYKTYDIG kan doen.

If there are 2 verbs with the EN conjunction and both actions can be done simultaneously, the first verb gets a ge-. Don’t change their positions! Sy sit en lag in die klas.

10.

Sinne met

Sy het in die klas gesit en lag.

TWEE WERKWOORDE, met die EN-verbinding kry TWEE ge’s as

jy dit NIE GELYKTYDIG kan doen nie. MOENIE HULLE POSISIES OMRUIL NIE!

If there are 2 verbs with an EN conjunction and you can’t do the actions at the same time, both verbs must get ge’s-. Hy was en pak die skottelgoed weg. Hy het die skottelgoed gewas en weggepak.

11.

Ons verander niks in die

INFINITIEF nie en moet die werkwoord voor die OM TE plaas.

If there is a OM TE (infinitive) in the sentence, don’t change it, but put your verb before the OM for past tense and future tense. Hy hou daarvan OM TE werk.

12.

Hy het daarvan gehou OM TE werk.

SKEIBARE WERKWOORDE. Party werkwoorde bestaan uit TWEE dele. Baie keer is die een deel ‘n voorsetsel, MAAR nie altyd nie. Die klem val op die eerste deel, bv. aantrek; gelukwens; asemhaal; neerlaat; skoonmaak; voortrek, ens.

Skeibare werkwoorde can be separated into two parts in the present tense. We recognise the verbs because the emphasis is on the first part. Lots of times a preposition is part of the verb. If a sentence ends with a preposition, you can be sure it is part of the verb. It is separated in the present tense but in the past and future tense we combine it again as one word and the past tense gets a ge- in the middle.

Teenwoordige tyd: trek

uit ; sit

Verlede tyd: het uitgetrek

opgesit

op ; sit aangesit

aan ; haal

af

afgehaal

16


Toekomende tyd: Ek trek my klere uit. Hy sit sy hoep op.

13.

By die

sal

uittrek

opsit

Ek het my klere uitgetrek. Hy het sy hoed opgesit.

aansit

afhaal

Ek sal my klere uittrek. Hy sal sy hoed opsit.

ONSKEIBARE WERKWOORDE val die klem op die tweede deel van die woord en

dit kry nie ‘n ge- nie. Onskeibare werkwoorde can never be separated and there is no ge- in the past tense.

The second part of the verb is emphasised, bv.

aanvaar; begin; oortuig; hersien; ondersoek; oorwin; mishandel, herken, Hy omhels haar.

14.

By die volgende

Hy het haar omhels.

KOPPELWERKWOORDE gebruik ons geen OM nie.

*BEHOORT (ought to) kan POSITIEF of NEGATIEF wees, afhangende van die sin en kry TE voor die werkwoord. *HOEF (need not) is ALTYD NEGATIEF en kry TE voor die werkwoord. *BLYK en SKYN (seems like) kan POSITIEF en NEGATIEF wees en kry TE voor die werkwoord. Bv. Hy moet die werk dadelik doen. Hy behoort die werk dadelik te doen. Hy moenie so lelik praat nie! Hy behoort nie so lelik te praat nie. Hy moet sy werk leer. Hy hoef nie sy werk te leer nie. Hy skyn / blyk siek te wees. Hy skyn / blyk nie meer siek te wees nie.

GROEP 1

GROEP 2

Ons is vriende Woordorde bly dieselfde

Ons is verlief Werkwoord staan direk langs die voegwoord Bv. Natalie ry per bus. (AL) Jakes loop te voet.

Bv. Natalie ry per bus. (MAAR) Jakes loop te voet.

Natalie ry per bus MAAR Jakes loop te voet. , maar (but) , of (or) , want (because) en (and) , dog (yet) sowel . . . as (both . . . and) ; inteendeel, (on the contrary) ; trouens, (in fact) óf . . . óf (either . . . . or) nóg . . . nóg (neither . . . nor)

ONTHOU: MOWED SIT ON

Natalie ry per bus; AL loop Jakes te voet. ; ; ; ; ,

dus (therefore) daarom (therefore) derhalwe (therefore) anders (otherwise) dan (then) - toe (in die verlede tyd)

; daarna (after that) ; intussen (meanwhile) ; nogtans (nevertheless) ; gevolglik (consequently) , al (although) ; nietemin (nevertheless) ; tog (yet) LET WEL: Plaas ‘n kommapunt voor almal, behalwe voor al, dan en toe wat kommas kry. ONTHOU: 3 D’s ADDING ANT

GROEP 3 VOEGWOORD WERKWOORD Ons haat mekaar Werkwoord staan aan die einde van sin Bv. Natalie ry per bus. (OMDAT) Sy wil nie te voet loop nie.

Natalie ry per bus OMDAT sy nie te voet wil loop nie.

dat (that) totdat (until) voordat (before) nadat (after that) sodat (so that) omdat (because) as (if) - toe (in die verlede tyd) wanneer (when) - toe (Verlede Tyd) of (if / whether) terwyl (while) alhoewel (although) aangesien (seeing that) sedert (since)

tensy (unless) mits (provided that) asof (as if) waarom; hoe, ens. (all question words)

wat (who / which); wie se; met wie; waarop; waarin, ens. hoekom (why)

17


Woorde wat in die plek van name staan, word voornaamwoorde genoem. Voornaamwoorde kan op verskillende plekke in ‘n sin staan: *aan die begin van ‘n sin (persoonlike voornaamwoorde), *voor ‘n naamwoord (besitlike voornaamwoorde), *aan die einde van ‘n sin (besitlike voornaamwoorde). Persoonlike vnw. (I) Ek het ‘n bal. (You) Jy het ‘n bal. (He) Hy het ‘n bal. (She) Sy het ‘n bal. (We) Ons het ‘n bal. (You) Julle het ‘n bal. (They) Hulle het ‘n bal. (You) U het ‘n bal.

Besitlike vnw. Dit is my bal. (my) Dit is jou bal. (your) Dit is sy bal. (his) Dit is haar bal. (her) Dit is ons bal. (our) Dit is julle bal. (your) Dit is hulle bal. (their) Dit is u bal. (your)

Besitlike vnw. Die bal is myne. (mine) Die bal is joune. (yours) Die bal is syne. )his) Die bal is hare. (hers) Die bal is ons s’n. (ours) Die bal is julle s’n. (yours) Die bal is hulle s’n. (theirs) Die bal is u s’n. (yours)

Wanneer ons van ‘n mens praat, gebruik ons jy en jou, bv. ‘n Mens moet JOU plig doen as JY wil slaag. Onthou: Asjy ‘n persoonlike voornaamwoord saam met die volgende werkwoorde gebruik, gebruik jy altyd die derde persoon van dieselfde voornaamwoord:

skaam, verwonder, vererg, bekommer, verbeel, vergryp, vervies, bv. 1. Ek skaam my oor my swak gedrag. 2. Jy bekommer jou oor jou swak punte. 3. Sy vergryp haar aan soetgoed. 4. Hulle verwonder hulle aan die natuur. 5. U vervies u oor ons swak punte.

“Bob sê dat hy “Bob, gaan jy in Desember met vakansie?”

“Ja, ek gaan saam met my gesin Kaap toe.”

saam met sy gesin Kaap toe gaan.”

“Wat gaan Bob in die vakansie doen?”

*Die

DIREKTE REDE is ‘n persoon wat aan die woord is, se oorspronklike woorde.

Na die inleidende werkwoord – sê, vra, roep, beveel, ens., gebruik ons ‘n dubbelpunt. Die direkte woorde word in aanhalingstekens geskryf, bv. Bob sê: “Ek gaan saam met my gesin Kaap toe.”

18


*’n Mens het soms nodig om ander mense se woorde oor te vertel en dan maak jy van die

INDIREKTE REDE gebruik. LET WEL: *Die aanhalingstekens val weg. *Die dubbelpunt val weg. *’n Groep 3 voegwoord word gebruik; dus gaan die werkwoord na die einde van die sin. *Die tyd van die werkwoord bly dieselfde. *Die voornaamwoord verander na die derde persoon. *Voornaamwoorde in die indirekte rede verander sodat die betekenis van die sin nie verander nie. Ek, jy word hy / sy Ons, julle word hulle Myne, joune word syne / hare Ons s’n, julle s’n word hulle s’n

STELLINGS (statement) *Gebruik die voegwoord bv.

DAT, dus gaan die werkwoord na die einde van die sin.

Bob sê: “Ek gaan saam met my gesin Kaap toe. Bob sê dat hy saam met sy gesin Kaap toe gaan.

VRAE (questions) *Gebruik die voegwoord bv.

OF as die antwoord op die vraag ja of nee kan wees.

Karmen vra: “Bob, gaan jy in Desember met vakansie?” Karmen vra vir Bob of hy in Desember met vakansie gaan.

*Gebruik die bv.

VRAAGWOORD as voegwoord, as die vraag met ‘n vraagwoord begin.

Suveer vra: “Wat gaan Bob in die vakansie doen?” Suveer vra wat Bob in die vakansie gaan doen.

BEVELE (commands) bv.

*Gebruik

OM . . . TE of DAT . . . MOET

Die onderwyser sê: “Kinders, bly nou stil!” Die onderwyser sê vir die kinders om stil te bly. Die onderwyser beveel die kinders om stil te bly. Die onderwyser sê vir die kinders dat hulle moet stilbly.

EMOSIES (emosions) *Uitroepe of uitdrukkings wat emosies of hoflikheid uitbeeld, moet omskryf word. Gebruik bv.

EMOSIEWOORD en DAT

Die kinders skree: “Hoera! Dit is uiteindelik vakansie!” Die kinders skree opgewonde dat dit uiteindelik vakansie is.

bv.

Pa sê: “Sjoe, die pad na Kaapstad is darem baie lank.” Pa sê moedeloos dat die pad na Kaapstad darem baie lank is.

19


12. fastfood restuarant-

book - bespreek

kitskosrestaurant

restaurant -

order - bestel

restaurant

menu -

waitress - kelnerin

chef - kok

starter -

spyskaart

voorgereg

dessert - nagereg

bill - rekening

main course -

hoofgereg

tip - fooitjie

ONS ETES breakfast

lunch

-ontbyt -middagete

dinner / supper

-aandete

tea-time

snack

13. skyfies 14. roerbraai 15. soesji 16. hamburgers 17. pizza 18. warmbrakke

-tjips -stirfry -sushi -hamburgers -pizza -hotdogs

-teetyd -peuselhappie

KOS OP DIE SPYSKAART 1. 2. 3. 4. 5. 6.

hoender -chicken steak -steak ribbetjies -spare ribs skaaptjops -lamb tjops beeshaas -fillet vis -fish

7. calamari -calamari 8. krap -crab 9. kreef -crayfish 10. mossels -mussels 11. slakke -snails 12. knoffel -garlic sause

20


A.

VUL DIE ONTBREKENDE WOORDE IN EN VERANDER WAAR NODIG.

(EEN WOORD: Hierdie dag) _____ is my ma _____ (verjaar + dag) _____ en daarom _____ ons (EEN WOORD: hierdie aand) _____ by (my ma se) _____ gunsteling r_____ eet. Ma is lief _____ uiteet, want dan (hoef / behoort) (my ma) _____ nie kos te maak nie. Pa het reeds (vroeg) _____ ‘n tafel _____ die restaurant _____. Ek weet hoe die _____ gaan verloop, omdat ons (SINONIEM: gereeld) _____ (EEN WOORD: na daardie plek) _____ gaan. Wanneer ons by die restaurant (aankom / vertrek), sal die k_____ ons welkom en ons na _____ (bespreek) _____ tafel neem. Daar sal hy vir ons elkeen ‘n s_____ gee. Elkeen sal dan besluit watter v_____, h_____ en n_____ hy gaan bestel. Nadat die k_____ ons b_____ geneem het, sal ons iets _____ drinke kry, terwyl ons _____ ons kos wag. My (EEN WOORD: ma en pa) _____ hou _____ hierdie restaurant, omdat (my ma en pa) _____ die (persoon wat die kos kook) _____ ken en weet dat hy ‘n (uitsteek) _____ kok is. Aan die (einde / begin) van die (eet) _____ sal my pa die (bill) _____ betaal en die k_____ sal ‘n (styf) _____ vir sy (goed) _____ diens kry. B.

DOEN DIE SINNE DEUR MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES TE BEGIN.

1.

Dit is my ma se verjaarsdag. (Gister)

2.

Ons gaan by haar gunsteling restaurant eet. (In die verlede)

3.

Sy is baie bly as sy nie kos moet kook nie. (Verlede week)

4.

Ek wil graag ‘n lekker hamburger hê om te eet. (Gisteraand)

5.

My sussie wil ‘n warmbrak hê. (Môre)

6.

Wanneer ons by ‘n deftige restaurant is, bestel ons nie gemorskos nie. (Gister)

7.

My sussie begin vir my ma sing. (Gister)

8.

Die gaste hoor haar sing. (Gister)

9.

My ma sit en glimlag van oor tot oor. (Gisteraand)

10.

Ons wil my ma weer na die restaurant neem. (Volgende week)

C.

DOEN DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INDIREKTE REDE.

1.

Die kelner sê: “My naam is Daniël en ek is julle kelner vir die aand.” (Die kelner sê)

2.

Die kelner vra: “Mag ek julle na julle tafel neem?” (Die kelner vra)

3.

“Wil julle solank iets hê om te drink?” wil die kelner weet. (Die kelner wil weet)

4.

“Mag ek asseblief julle wynlys sien?” vra Pa. (Pa vra)

5.

Ma vra: “Jessie, wil jy ‘n koeldrank hê?” (Ma vra)

6.

Jessie skree: “Nee! Ek wil melkskommel hê!”. (Jessie skree ongeskik)

7.

Pa beveel: “Jessie, bly stil!” (Pa beveel) 21


8. 9.

Ma verduidelik: “Jessie, dit is slegte maniere om so in ‘n restaurant te skree.” (Ma verduidelik aan Jessie) “Mag ek asseblief ‘n glas vrugtesap kry?” vra Leon. (Leon vra)

10. 11.

Die kelner sê: “Ek sal netnou terug wees om julle bestelling te neem.”(Die kelner sê) “Is julle gereed om julle bestelling te plaas?” vra die kelner. (Die kelner vra)

12.

Die kelner sê: “Julle moet die maaltyd geniet.” (Die klener sê)

13.

Ma sê: “Mmm, dit lyk en ruik heerlik!” (Ma sê ingenome)

14.

“Ek kan nie vir die heerlike nagereg wag nie!” sê Jessie. (Jessie sê opgewonde)

15.

Pa sê: “Jy moet eers jou hoofgereg opeet, voordat jy nagereg kan kry.” (Pa sê)

D.

GEE TELKENS DIE KORREKTE VORM VAN DIE WOORDE TUSSEN HAKIES.

1.

Die (glimlag) _____ vrou luister hoe die dogtertjie sing.

2.

Die (sing) _____ dogtertjie laat al die gaste glimlag.

3.

Die (bederf) _____ brokkie het nie goeie maniere nie.

4.

Die (skok) _____ vrou praat mooi met die meisie.

5.

Die (bottel) _____ wyn is yskoud.

6.

Pa bestel (rooster) _____ hoeder en (braai) _____ aartappels.

7.

Ma is lus vir (vonkel) _____ sjampanje saam met (verkoel) _____ soesji.

8.

Leon bestel (stoom) _____ warm sop as voorgereg en (marineer) _____ ribbetjies as ‘n hoofgereg.

9.

Jessie eet (krummel) _____ calamari.

10.

Almal geniet ‘n (skitter) _____ ete.

E.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE OOR DEUR DIE WOORDE TUSSEN HAKIES TE GEBRUIK.

1.

Die kelner moet altyd baie beleefd wees. (behoort)

2.

Die vonkelwyn is yskoud. (moet)

3.

Die gaste moet ‘n voorgereg eet. (hoef)

4.

‘n Mens moet jou in ‘n restaurant gedra. (behoort)

5.

Pa se wyn moet verkoel wees. (behoort)

6.

Jessie mag nie so in die restaurant skree nie. (behoort)

7.

Jessie kan nie nagereg kry nie. (hoef)

8.

Die kelner moet die gaste met ‘n glimlag bedien. (behoort)

9.

Pa moet vir Jessie goeie maniere leer. (behoort)

10.

Jessie leer om haar te gedra. (moet)

F.

KOM ONS KOMMUNIKEER.

1. 2.

Pa berispe Jessie oor haar swak gedrag. Wat sê hy vir haar? Jessie vra om verskoning. Wat sê sy? 22


G.

DOEN DIE VOLGENDE SINNE EN BEGIN TELKENS MET:Nee, ____

1.

Is daar êrens ‘n kind wat altyd goeie maniere het?

2.

Moet kinders ooit speletjies aan tafel speel?

3.

Strek asseblief altyd oor die tafel om die suiker by te kom!

4.

Vergeet jy nog steeds om asseblief en dankie te sê?

5.

Rus baie kinders op hulle elmboë wanneer hulle aan tafel sit?

6.

Is daar êrens ‘n kind wat nog nooit oopmond geëet het nie?

7.

Die seun, sowel as sy pa, sit aan tafel met pette op hulle koppe.

8.

Mag die moeë kind maar op sy arms lê, wanneer hy aan tafel sit?

9.

Die kind kom altyd met vuil hande eet.

10.

Sit almal hulle serviette op hulle skote voor hulle begin eet?

11.

Weet die seun en die meisie albei hoe om die eetgerei korrek te gebruik?

12.

Het die ouers al ooit vir die twee kinders die regte tafelmaniere geleer?

H.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE LYDENDE VORM. BEGIN MET DIE ONDERSTREEPTE WOORDE

1.

Die ouers leer elke dag goeie tafelmaniere vir die kinders.

2.

Die kinders mag nie speletjies aan tafel speel nie.

3.

Hulle leer die kinders om asseblief en dankie te sê.

4.

Die kinders sit altyd hulle servette op hulle skote.

5.

Almal behoort hulle hande voor etes te was.

6.

Die moeë seun sit tydens ete sy elmboë op die tafel.

7.

Die kind kou sy kos met ‘n oop mond.

8.

Die seun het vergeet baie dikwels sy tafelmaniere. 23


I.

GEE DIE KORREKTE VORM, MEERVOUD OF VERKLEINING VAN DIE VOLGENDE WOORDE baie (restaurant) ______________ ‘n klein (restaurant)

______________

‘n (bespreek)

______________

‘n klein (bespreek)

______________

‘n paar (bestel)

______________

twee (kelner)

______________

vroulik van: (kelner)

______________

oulike klein (spyskaart)

______________

baie (spyskaart)

______________

twee groot (voorgereg)

______________

‘n ou (voorgereg)

______________

twee klein (kok)

______________

baie (kok)

______________

verskeie (nagereg)

______________

al die (rekening)

______________

talle klein (rekening)

______________

‘n klein ou (fooitjie)

______________

een (warmbrakke)

______________

J.

VERBIND DIE SINNE MET DIE VOEGWOORD TUSSEN HAKIES

1.

Dit is my ma se verjaarsdag. Dit is tyd om hierdie spesiale dag te vier. (dus)

2.

Dit is haar spesiale dag. Ons gaan by haar gunsteling restaurant eet. (daarom)

3.

Sy is baie bly as sy nie kos moet kook nie. Dit het al vir haar ‘n sleurwerk geword. (omdat) Ek wil graag ‘n lekker hamburger hê om te eet. Dit is my gunsteling kossoort. (Begin met: Omdat)

4. 5.

My sussie dring daarop aan om ‘n warmbrak te bestel. Sy gaan niks eet nie. (anders)

6.

My ouers probeer altyd baie hard om vir ons goeie tafelmaniere te leer. My suster se slegte maniere ontstel hulle. (gevolglik)

7.

Ons weet dat ‘n mens nie gemorskos in ‘n deftige restaurant bestel nie. Dit is ons gunstelik kos. (Begin met: Alhoewel)

8.

My ma belowe my sussie dat sy more ‘n warmbrak mag kry. Sy gedra haar in die deftige restaurant. (mits)

9.

My sussie is so bly. Sy begin sommer “Veels geluk, liewe Mammie!” sing. (dat)

10.

Ons almal geniet my ma se verjaarsdagete. My sussie moet nog goeie maniere aanleer. (al) 24


13.

SOEK DIE: * skoenwinkel * blommewinkel * klerewinkel * naaldwerkwinkel * mini-supermark * supermark * slaghuis * bakkery * poskantoor * apteek

winskopie -bargain mandjie -basket kontant -cash koop -buy kassier -cashier kettingwinkel 窶田hainstore kleingeld -change goedkoop -cheap tjek -cheque klere -clothes kredietkaart-credit card

duur -expensive vars -fresh kruideniersware-groceries betaal -pay plastieksak -plastic bag prys(etiket) -price (tag) beursie -purse toustaan -queue kwitansie -receipt uitverkoping -sale verkoopsman -sales man

rakke -shelve inkopiesentrum-mall trollie -trolley 25


A.

VOLTOOI DIE ONDERSTAANDE DEUR DIE KORREKTE WOORDE IN TE VUL.

Dit is weer die (end) _____ van die maand en man en m_____ is vandag weer _____ die (winkel+ sentrum) _____. Dit woel en k_____ soos wat al die (mens) _____ heen en w_____ loop op soek na (EEN WOORD: iets wat teen ‘n wins gekoop word) _____. Daar is (honderd) _____ artikels te kus en te k_____ en op elke hoek en d_____ word ‘n (spesiaal) _____ aanbod geadverteer. (SINONIEM: Sommige) _____ artikels wat eers (baie duur) _____ was, is nou (baie goedkoop) _____. Mense laai (die mense) _____ (trollie) _____ en hulle (beursie) _____ word sommer vinnig (leeg) _____ as wat hulle dink. Kort voor l_____ sal hulle p_____ wees. Baie mense hou _____ OM hulle (elke maand) _____ inkopies van kruideniersware by die supermark _____ doen. Omdat dit (gevaar) _____ is om met te (veel / min) (geld) _____ in jou sak rond te loop, gebruik mense (hierdie dae) _____ meer (SINONIEM: gereeld) _____ hulle (debietkaart) _____. Die sentrum gee (elke maand) _____ geld weg in ‘n (ongelooflik) _____ kompetisie. Daar is (elke week) _____ inskrywingsvorms om (invul) _____ te word. Die winkel het almal (uitnooi) _____ om aan die kompetisie deel te neem. Linda het (Linda se) _____ vorms al voltooi, maar Dewalt het nog nie (Dewalt se) _____ vorms gekry nie. ‘n Mens moet altyd prbeer as (‘n mens) _____ wil wen.Dit help jou met jou (finansieel) _____ sake. Die ekstra geld sal goed te pas kom, want alles word net (duur) _____ as die (vorig) _____ jaar. B.

VOLTOOI DIE VOLGENDE SINNE DEUR DIE KORREKTE WOORDE IN TE VUL.

1.

‘n Plek waar medisyne, pille, ens. verkoop word, is ‘n _____.

2.

Die persoon wat die medisyne volgens voorskrif verkoop, is die _____.

3.

‘n Plek waar brood, koek, ens. gebak word, is ‘n _____.

4.

Die persoon wat die brood, koek, ens. bak, is die _____.

5.

‘n Plek waar klere verkoop word, is ‘n _____ en die persoon wat jou hier sal help is ‘n _____.

6.

Die persoon wat by ‘n winkel koop, is die _____.

7.

‘n Plek waar vleis verkoop word, is ‘n _____ en die peroon wat met die vleis werk, is die _____.

8.

Iemand wat blomme kweek en dit in ‘n _____ verkoop, is ‘n _____. 26


9.

Die plek waar ‘n mens seëls kan koop en pakkies wegstuur, is die _____.

10.

Die plek waar ‘n mens kos koop, is die _____.

C.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE OOR SOOS AANGEDUI.

1.

Ek doen my inkopies by Pick ‘n Pay. (In die verlede)

2.

Ek gebruik nou elke keer my kredietkaart. (Toe)

3.

Ek spandeer baie geld. (Eergister)

4.

Ek loop altyd goeie winskopies raak. (In die verlede)

5.

Pick ‘n Pay het elke maand goeie afslagpryse. (Verlede jaar)

6.

Almal hoor my trollie se wieletjies raas. (Gister)

7. 8.

Vandag gaan John en Linda winkel toe en koop Cola omdat dit so goedkoop is. (Gister) Linda betaal vir haar inkopies en dan pak sy dit in haar motor. (Eergister)

9.

Ek doen my maandelikse inkopies by die winkelsentrum. (Môre)

10.

Ek moet eers geld by die bank trek, voordat ek inkopies kan doen. (Volgende week)

D.

VUL DIE KORREKTE VOORNAAMWOORDE IN DIE SPASIES IN.

1.

Lindy gaan winkel toe om (Lindy se) _____ kruideniersware te koop, terwyl Dewalt na die kafee gaan om (Dewalt se) _____ kruideniersware te koop.

2.

Lindy betaal met (Lindy se) _____ kredietkaart, en Dewalt betaal met (Dewalt se) _____ debietkaart.

3.

‘n Mens kan ook vir (‘n mens se) _____ inkopies met ‘n kredietkaart betaal.

4.

‘n Mens moet versigtig met (‘n mens se) _____ geld wees, anders beland (‘n mens) _____ in die moeilikheid.

5.

Die beursie is in Lindy se handsak, dus is dit (Lindy s’n) _____.

6.

Dewalt het vir die motor betaal, dus is dit (Dewalt s’n) _____.

E.

VERBIND DIE VOLGENDE SINNE MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES.

1.

Die vrou is baie opgewonde. Sy het van al die winskopies gehoor. (vandat)

2.

Al die mans is baie bekommerd. Die vrouens is lus vir koop. (aangesien)

3.

Die vrou spandeer meer geld. Die man word kwater en kwater. (hoe . . . hoe)

4.

Die vrolike musiek speel in die gange. Die musiek spoor die mense aan om meer te koop. (wat)

5.

Dit is nou tyd om kruideniersware te koop. Dit is die einde van die maand. (want)

6.

Die vrou koop ‘n hele sak heerlike, vars vrugte. Die kinders is baie lief vir vrugte. (aangesien) Sy het nie meer parfuum oor nie. Sy sal beslis ‘n nuwe bottel

7.

moet koop. (dus) 27


8.

Sy spandeer al haar kontant. Sy gebruik haar kredietkaart. (daarna)

9.

Hy dra swaar aan die pakkies. Sy het die pakkies gekoop. (wat)

10.

Alles is baie goedkoop. Sy koop onnodige goed. (Begin met: Aangesien)

F.

VERBIND DIE SINNE MET DIE REGTE BETREKLIKE VOORNAAMWOORD 1.

Die trollie is vol kruideniersware. Sy het die kruideniersware gekoop.

2.

Die kredietkaart is haar man s’n. Sy betaal met die kredietkaart.

3.

Die kassier gee vir haar ‘n kwitansie. Die kassier lui die kruideniersware op.

4.

Baie van die items is spotgoedkoop. Sy het die items gekoop.

5.

Sy gee die kwitansie vir haar man. Sy het die kwitansie by die kassier gekry.

6.

Die man kyk na die kwitansie. Sy gee die kwitansie vir hom.

7.

Die totale bedrag laat hom groot skrik. Hy kyk na die totale bedrag.

8.

Sy beursie is nou dolleeg. Hy sit die kwitansie in sy beursie.

9.

Die man dra al die pakkies na die motor toe. Die man is smoorkwaad.

10.

Die vrou is baie gelukkig. Die inkopiedag was vir haar baie suksesvol.

G.

VRA DIE VRAE WAAROP DIE ONDERSTREEPTE DEEL DIE ANTWOORD IS.

1.

Die vrou se trollie is vol kruideniersware.

2.

Die vrou het baie geld op die inkopies spandeer.

3.

Die kassier gee vir haar ‘n kwitansie.

4.

Sy gee die kwitansie vir haar man.

5.

Hy kyk na die totale bedrag.

6.

Die totale bedrag laat hom groot skrik.

7.

Hy sit die kwitansie in sy beursie.

8.

Die man dra al die pakkies na die motor toe.

9.

Die man is smoorkwaad, omdat sy vrou so baie geld spandeer het.

10.

Die inkopiedag was vir haar baie suksesvol.

H.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE LYDENDE VORM OOR.

1.

Die vrou koop baie kruideniersware. (Baie kruideniersware)

2.

Sy stoot die trollie in die gang af. (Die trollie)

3.

Die kassier het ‘n kwitansie aan die vrou gegee. (‘n Kwitansie)

4.

Die man dra die pakkies na die motor toe. (Die pakkies)

5.

Sy sal elke maand inkopies doen. (Inkopies) 28


6.

Die vrou gebruik elke keer sy kredietkaart. (Sy kredietkaart)

7.

Hy het sy kaart in sy beursie gebêre. (Sy kaart)

8.

Sy koop altyd onnodige items. (Onnodige items)

9.

Die vrou spandeer te veel geld. (Te veel geld)

10.

Hy kan sy vrou se inkopies stop. (Sy vrou se inkopies)

I.

GEE DIE REGTE VORM VAN DIE DEELWOORDE TUSSEN HAKIES 1.

Die (lag) seuntjie geniet dit om in die inkopietrollie te ry.

2.

Al hulle (koop) kruideniersware is in die trollie.

3.

Die vrou stoot die (vol + laai) trollie na haar motor toe.

4.

Die (vasbind) hondjie hardloop so al wat hy kan om by te bly.

5.

Die vrou loop so vinnig, dat die trollie se (draai) wieletjies skree.

6.

Die seuntjie gil van plesier oor die (opwen) rit.

7.

Die vrou dra twee (volpak) papiersakke in haar arm, omdat die trollie alreeds volgelaai is.

8.

Sy besef nie dat sy met ‘n (skeur) inkopiesak loop nie.

9.

Die (blik) sop en (toedraai) sjokolade gaan binne oomblikke op die grond val.

10.

Hopelik sal hulle nie met (breek) glas sit voor hulle by hul motor uitkom nie.

J.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INFINITIEF SOOS AANGEDUI

1.

Deesdae moet ‘n mens self na die winkels toe gaan om jou inkopies te doen. (hoef)

2.

As jy nie van vol winkels hou nie, kan jy van aanlyninkopies gebruik maak. (behoort)

3.

Jou sal nie lank wag vir jou inkopies om afgelewer te word nie. (behoort)

4.

‘n Mens moenie bang wees dat jou geld in die kuberruimte sal verdwyn nie. (hoef)

5.

‘n Verantwoordelike persoon moet altyd die aanlyninkopies beheer. (behoort)

6.

Om kruideniersware te koop, is deesdae nie meer vir mans ‘n straf nie. (hoef)

7.

Slegs volwassenes moet aanlyninkopies doen. (behoort) 29


K.

SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INDIREKTE REDE

1.

Mev. Swanepoel sê: “Ek het vandag vir George gevra om ons kruideniersware oor die internet te koop.”

2.

Haar buurvrou vra: “Wat het hy alles gekoop?”

3.

Sy antwoord: “Ek het vir hom ‘n lang lys van kruideniersware gegee.”

4.

Die buurvou vra: “Rose, waarom doen julle aanlyninkopies?”

5.

Rose antwoord: “Liewe land! Dit is dan so gerieflik om aanlyninkopies te doen!”

6.

Die buurvrou sê: “Ek verkies ditom self my inkopies te gaan doen.”

7.

Sy vra: “Wie hou nie van ‘n lekker uitstappie na besige winkels en ‘n koppie tee daarna nie?

8.

Rose sê: “Ek doen liewer my inkopies in die gemak van my eie huis.”

L.

SRYF DIE SINNE IN DIE NEGATIEF, BEGIN TELKENS MET: NEE . . .

1.

Doen iemand in jou gesin aanlyninkopies?

2.

Is daar iets wat jy oor die internet wil koop?

3.

Is daar iewers ‘n program wat ‘n mens kan leer hoe om aanlyninkopies te doen?

4.

Sal jy ooit klere oor die internet bestel?

5.

Koop almal kruideniersware oor die internet?

6.

Dink baie mense aanlyninkopies is ‘n goeie idee?

7.

Het jou ma-hulle al so inkopies gedoen?

8.

Het jy dit al ooit probeer?

9.

Gaan jy nog steeds self na die winkels toe om inkopies te gaan doen?

10.

Jy moet asseblief onnodige inkopies oor die internet doen.

M.

VOLTOOI DIE VOLGENDE IDIOME EN VIND DIE VERKLARING DAARVOOR IN DIE BLOKKIE. a. Dit is moeilike tye.

1.

Iets vir ‘n appel en ‘n _____ koop of verkoop. ____

2.

Dit gaan broekskeur. ____

3.

Belofte maak skuld. ____

4.

Erfgeld is swerfgeld. ____

5.

Geld wat stom is, maak reg wat krom is.

6.

Hy het geld soos bossies.

7.

Goedkoop koop is duurkoop.

b. Goedkoop items is nie altyd die beste kopies nie. c. Waarvoor jy nie gewerk het nie, is maklik om te verloor. a. Om iets baie goedkoop te koop/verkoop. a. Hy is baie welgesteld. d. ‘n Mens kan enige iets met

30


14.

Autumn bake beautiful before sunrise blow breeze bright cloud cloudy cold cool drizzling flakes flowers frost hail hot leap year leaves light / shower lightning overcast rain

reënerig

bewolk

Herfs bak pragtig douvoordag waai briesie helder wolk bewolk koud koel motreën vlokkies blomme ryp hael warm skrikkeljaar blare ligte / bui reën weerlig bewolk / betrokke reën

sonnig

sneeu

rainbow raincoat seasons shade Spring Summer sun / sunny sunshine sunrise sunset temperature umbrella whirlwind wind/windy Winter

reënboog reënjas seisoene koelte / skadu Lente Somer son / sonnig sonskyn sonsopkoms sonsondergang temperatuur sambreel dwarrelwind wind / winderig Winter

winderig

hael

31


A.

VUL DIE ONTBREKENDE WOORDE IN EN VERANDER WAAR NODIG.

Na die (lank) _____, (koud) _____ (wintermaand) _____ word dit lente. (Blom) _____ en (blaar) _____ groei weer (SINONIEM: mooi) _____. Dit is ook nou die tyd (dat / wat) al die klein (voëls) _____ (die voëls se) _____ oulike klein (nes) _____ bou. Baie (dier) _____ se (klein) _____ word ook (SINONIEM: gedurende) _____ die lente gebore. Die lente is ‘n (warm) _____ seisoen as die winter en (intussen / daarom) kan ‘n mens van (jy / jou) (winter + klere) _____ begin wegpak. (SINONIEM: Partykeer) _____ moet jy egter nog iets (warm / warms / warmer) aantrek, want dit kan (in die aande) _____ nog effens koelerig word. Somer is die (warm) _____ seisoen van die jaar. Sommige (plek) _____ kry ook nou baie reën en (plant) _____, (blom) _____ en (boom) _____ groei pragtig. Die (verseg) _____ hitte laat (al die mense) _____ nou (baie warm) _____ kry, dus word (gemaklik) _____ en koel (somer + klere) _____ gedra. In die somer (moet / behoort) ‘n mens jouself teen die (gevaarlik) _____ (sonstraal) _____ te beskerm deur s_____ aan jou vel te smeer. Aan die (end) _____ van die somer, (kyk / sien) ons dat baie bome begin OM hulle (blaar) _____ _____ verloor. Nou (weet / ken) ons dat die herfs begin. Die dae word nou (kort) _____ en (koud) _____. Baie (dier) _____ bêre (SINONIEM: kos) _____ vir die (wintermaand) _____, wanneer kos baie (nie volop nie) s_____ is. Sommige voëls vlieg weg _____ plekke waar dit (warm) _____ is. Omdat die (dag) _____ nou (koel) _____ begin word, dra ons (warm) _____ klere in die herfs.

32


33

Profile for admin Bookbuzz

SkerpmakerB4  

SkerpmakerB4  

Profile for bookbuzz
Advertisement